35

Ou testament

  • Upload
    vidal

  • View
    32

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Ou testament. Hoofstuk 1 Die SKepping. Voor – Israelitiese geskiedenis. Geskiedenis Drie tydvakke. Voor – Israelitiese Geskiedenis. Geskiedenis- tydvakke. Ontstaan / Vorming Van Volk Israel. Staat Israel / Ryke Juda & Israel. hemel. Wat is dit?. Verste in verlede. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Ou testament
Page 2: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis

Page 3: Ou testament

Geskiedenis-tydvakke

Geskiedenis Drie tydvakke

Voor – IsraelitieseGeskiedenis

Ontstaan / VormingVan Volk Israel

Staat Israel /Ryke Juda & Israel

Page 4: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

God skep hemel en aarde aan die begin (Kol 1 :15-17)

Verste in verlede

Tyd begin

hemel

Wat is dit?

Page 5: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Hemel ….

1 Kon 18 : 45

1 Kon 14 : 11

Ps 8 : 4

1 Kon 8 : 27

Wolkehemel

Terrein van voëls

Sterrehemel

Woonplek van God

Page 6: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Onderskei gewoonlik hemel as ….

Lug bokant ons(Wolkehemel)

Sterrehemel

Woonplek van God(Derde hemel)

Page 7: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Eerste Dag - Lig

Bevel: “Laat daar lig wees” (NIE lig van God se heerlikheid)

1 Tim 6 : 16 1 Joh 1 : 5

…wat alleen onsterflikheid besit en 'n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen

En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie

Page 8: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Lig oor aarde= toeganklik Lig om God

Donker / Lig geskei

Opeenvolgend – NAG / DAG

God = almagtig: Sy wil = bevel !

Eerste Dag - Lig

Page 9: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Tweede Dag – Skeiding van waters

Wêreld woes; water en modder

Waters skei van mekaar op bevel

NB: Bybel nie wetenskaphandboekBybel

God se wil

Skepping se gehoorsaamheid

Page 10: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Tweede Dag – Skeiding van waters

Uitspansel / hemelruim (agtergrond vir son, maan)

Aarde

Water vasgepen

(Hoor later: Sondvloed)

Page 11: Ou testament

Plante (Saad & Vrugte opGod se bevel)

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Derde Dag – Skeiding van waters Plante

Droë Grond:Aarde

Water:See

“Aarde bring dit voort”DUS:Skepping self aangewend,maar steeds wil van God

Page 12: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Vierde Dag – Son en Maan

3 Dae lig en donker…… Geen son ?

God se bevel genoeg

SON MAAN

Donker / Liggereguleer

Tyd: Dae en Nagte [Gen 1 : 14]

Page 13: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Vyfde Dag – Water- en lugdiere

Visse ensVoëls

God seën vir eerste maal iets uit skepping

Eerste opdrag: “Wees vrugbaar en vermeerder”

Page 14: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Sesde Dag – Diere en die mens

Vee, kruipende diere, wilde diere, Adam en Eva

Letterlik belangrik

Sesde

Simbolies belangrik

6 = Simbool van mens / beperkings

666 = Simbool van antichris (3x getal van mens. Probeer God Drie-eenheid naboots)

Page 15: Ou testament

Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping

Sesde Dag – Diere en die mens

MENS

Sesde

Anders as res van skepping: Dra God se beeld

Selfs ná sondeval.Word nooit

dier

Ware kennis

Ware geregtigheid

Ware heiligheid

[Kol 3 : 12]

[Efes 4 : 24]

Page 16: Ou testament

Adam

Eva

Man

Vrou

of ?

Page 17: Ou testament

INDEKS

Die skepping van die mens

Page 18: Ou testament

Die skepping van die mens

God wou nie net een mens maak nie

(Genesis 1 : 26 en 2: 18, 21, 23)

…. Laat Ons mense maak, maar

een egpaar

Evolusie (Darwin) (Genesis 2 : 7)

Page 19: Ou testament

Mens na God se beeld Ruimer en Enger sin

(Genesis 1 : 26, 27)

… na God se beeld geskape

ware kennis / geregtigheid / heiligheid(Kategismus So3)

- In ruimer sin redelikheid, persoonlikheid, vermoëns, gawes, ens.

(Lev 19 : 2 / Deut 6 : 5 / Matt 5 : 48 , 22 : 37 /Efes 5 :1 / 1 Pet 1 : 15,16)

- In enger sin

Page 20: Ou testament

Beeld van God:

KENNIS:

Ken God en SY Woord

GEREGTIGHEID:

Onderskei:

God se wil / wil nieReg teenoor verkeerdGehoorsaam teenoor ongehoorsaam

HEILIGHEID:

Net mense saam met God in hiernamaals(Nie diere, plante)

Page 21: Ou testament

Die aard van die mens:

Onsterflik geskape - sterf egter nou ?

= Doodstraf weens sondeval

“Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer”

Page 22: Ou testament

Die eerste mens

Die mens – anders as res van skepping

Slegs ‘n woord – (plante diere ens daar!)

Maak liggaam uit grond

God blaas asem – lewe – in (nie met diere gedoen)

Page 23: Ou testament

Die doel van die mens

(NGB art 12 – 17)

Doel? Om God te eer

Twee geslagte:

Page 24: Ou testament

Die doel van die mens

Adam

Eva

Eers alleen - geslagtelik

Man slaap - ribbebeen

Page 25: Ou testament

Verskil in materiaal

Adam

Eva

Roumateriaal

Verfynde materiaal

Afronding van skepping – mooiste / fynste

Page 26: Ou testament

Die eerste huwelik

Adam

Eva

Eerste Huwelik

Nie kontrak - skeppingsordinansie

Page 27: Ou testament

Die eerste huwelik – tot God se eer

Adam Man leef soos eerste

Gedra teenoor vrou en kinders –Geskape om te regeer,Maar NIE bombasties

Page 28: Ou testament

Eva

Die vrou

Toon geskape afronding en fynheid(In huishouding / teenoor man)

Nie ontkoppel van Adam

Page 29: Ou testament

Verskille: Saamgevat

Eerste

Manlik

Uit grond gemaak

Hoof

Tweede

Vroulik

Uit Adam gemaak

Hulp

EvaAdam

Beide beelddraers van God

Page 30: Ou testament

Soorte Huwelike

+ = Monogaam

= MatriargaalHoof+

= Groep

Watter een deur God ingestel?

Mens tot net een

tipe verbind?

= Bigaam+God maak EEN manen EEN vrou

Page 31: Ou testament

Huwelik as simbool

God Verhouding Kerk

Man = hoof van huis

Simbool

Vrou = onderdanig

Simbool

Verbondsverhouding

Page 32: Ou testament

Opdragte

1 (Gen 1 : 26)

Weerspieël God se beeld en gelykenis

2 (Gen 1 : 26)

Heers oor skepping (man én vrou)

3 (Gen 1 : 28)

Wees vrugbaar, vermeerder, vul aarde en heers

Beperk

Verwek meer beelddraers

Page 33: Ou testament

Opdragte - Teenoor mekaar: VROUENS

(Efes 5 : 22+)

“Vrouens, wees onderdanig aan julle mans”

Soos kerk aan die Here – v 22b

4

Nie slaafs, maar eenheid

onderdanig

Page 34: Ou testament

Opdragte - Teenoor mekaar: MANS

“Julle moet julle eie vroue liefhê”eie liefhê

(nie wellus)

Soos Christusvir Sy gemeente

Page 35: Ou testament