7
... want mens kan nie van brood alleen lewe nie. 1. Onderstebo-koek 2. Boere Soetkoekies 3. Marie Beskuitjies sonder eier 4. Vlakoekies 5. Skons Paar van se gunstelinge Ouma Sarie

Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

  • Upload
    others

  • View
    16

  • Download
    5

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

... want mens kan nie

van brood alleen

lewe nie.

1. Onderstebo-koek

2. Boere Soetkoekies3. Marie Beskuitjies sonder eier

4. Vlakoekies5. Skons

Paar van

se gunstelinge

Ouma Sarie

Page 2: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Onderstebo-koek

‘n Handige wenk vir hierdie resep is om die beslag met ‘n spuitsak in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue.

Bestanddele:

lb (115g) botter / margarien

koppie suiker2 eiers

koppie melk1 teelepel vanieljegeursel

1

¼ ¾

½

¾ koppie meelkblom2 teelepels bakpoeier

¼ teelepel sout

Metode:- Klits die botter met die houtlepel en voeg die suiker geleidelik by. Klits tot dit ig en romerig is. Voeg die geursel by.- Voeg die eiers een vir een by en klop goed na elke byvoegsel.

- Sif die meelblom, sout en bakpoeier saam. Meng dan om die beurt met die melk in die bottermengsel en klop die mengsel tot alles goed gemeng is.- Maak sous deur als in pan te braai tot karameliseer.

- Pak onderin die voorbereide koekpan (wenk: gebruik uitgevoerde losbodem pan - dis makliker om uit te haal)- Gooi deeg bo-op en bak in matige oond.

Sous:(omtrent 125g)Botter

(omtrent ¾ koppie) BruinsuikerPynappelsKersies

Page 3: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Boere Soetkoekies

Kaneel... Daar is geen meer rede as net dit om hierdiete bak nie...

Bestanddele:

½ Koppie (125ml) botter1½ Koppie (375ml)varkvet (enige vet sal werk)4 Koppies (1 liter) suiker12 Koppies (3 liter) meelblom2 Koppies (500ml) melk1 Koppie (250ml) goue stroop4 Eiers3/4 Pakkie koeksoda1 teelepel (5ml)fyn kaneel1 Eetlepel (15ml)gemengde speserye1 teelepel (5ml) neutmuskaat1 teelepel (5ml) naeltjies2ml sout

Metode:

- Voorverhit oond op 180 .- Meng die botter deeglik.- Voeg die suiker by en klop tot donsig.- Sif die droë bestanddele, behalwe die koeksoda, saam.- Klop die eiers goed saam met die melk.- Voeg droë bestanddele om die beurt met vloeistof by botter mengsel.- Roer stroop in.- Los die koeksoda in klein bietjie warm melk op.- Voeg by die deeg en meng deeglik.- Rol dun uit en druk af met vormpies.- Bak in voorverhitte oond

˚C

Page 4: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Marie Beskuitjies Sonder Eier

Handige resep as jy nie kan eier gebruik - of wanneer jy vergeet het om eiers te koop en gou iets moet maak vir tee...

Bestanddele:

1 Koppie (250ml) suiker½ Koppie (125ml)melk1 teelepel (5ml) koeksoda

1 lb (450g) botter2 Koppies (500ml) meel2,5ml sout1 Koppie (250ml) mielieblom

Metode:

- Voorverhit oond op 180 .- Voeg die suiker en die melk bymekaar en plaas dit op die stoof.- Laat die mengsel stadig warm word terwyl gedurig geroer wordtotdat dit kook.- Haal van die stoof af en voeg die koeksoda by en roer goed.- Laat afkoel.- Vryf nou die botter in die droë bestanddele (meel, sout, mielie-blom).- Voeg die vloeistof nou by die droë bestanddele en meng tot‘n stywe deeg.- Maak balletjies(okkerneutgrootte)- Druk plat en bak in die warm oond.

˚C

Page 5: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Vlakoekies

Ek was as kind baie lief vir vlakoekies (is natuurliknogsteeds...)

Bestanddele:

½ lb (227g) Botter of Margarien (nie gesmelt nie)1 koppie strooisuiker3 koppies meelblom½ koppie vlapoeier2 eiers2 teelepels bakpoeier1 teelepel vanieljegeursel1 knippie (2ml) sout

Metode:

- Voorverhit oond op 180 .- Sif die droë bestanddele saam- Voeg die botter, eiers, en vanieljegeursel by en meng- Rol in balletjies en druk met vurk plat.- Pak in voorbereide bakplaat.- Bak vir 10-15 minute.- Kan 2 koekie aanmekaar vassit met vulsel van keuse.

˚C

Page 6: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Skons

Ek onthou die skons met botter, Marmite en fyngemaaldebiltong op - warm bedien word met die botter wat so insmelt...

Bestanddele:

½ 4 koppies meel1 koppie room3 teelepels bakpoeier1 teelepel sout

Metode:

- Voorverhit oond op 200 .- Sif die droë bestanddele saam- Voeg die room by - meng, maar nie te veel.- bak vir omtrent 15 minute tot gaar.

˚C

Page 7: Ouma Sarie se resepte PROOF 22032016 - Wilandi Studio1).pdf · 2017-11-21 · in te spuit in spirale - sodoende bly die patroon waarin jy die vrugte gepak het behoue. Bestanddele:

Ek sal graag wil weet hoe was dit!Laat weet my by:

Hoop jy kom kuier gou weer!Daar gaan nog baie dinge wees waaroor ons kan gesels!

[email protected]

[email protected] 928 8309