Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
A T L E T I E K K LUBNuusbrief 8 van 2009
OVERKRUIN WEBWERFwww.formidabel.co.za/ovie/index.html
Gaan kyk gerus daarna vir foto’s , wedloopdatums, statistieke , interessante hardloop skakels en vir al die ou nuusbriewe.
Daar is ook 'n skakel vanaf Overkruin Hoërskool se webtuiste af na die klub se webtuiste toe. Die skool se webtuiste is www.overkruin.com
Kyk bietjie op Sondae 15:00 op SABC 2 na Tseleng. Dit is ‘n hardloopprogram, daar word gereeld Pretoria wedlope gewys en dalk sien jy jouself op TV.
OVIE NUUSGeluk aan almal wat SaterdagAan die Two Oceans wedloop deelgeneem het.
Inskrywings vir die Loskop21,1km en 50km is verleng tot Dinsdag , 14 April.
Onthou van volgende Saterdag seLiga wedloop by Exxaro(25 April).
Baie geluk aan Bernard Els met sy uitstekende Ysterman!
Comrades:
Besprekings vir verblyf by Ballito werk op die beginsel van EERSTE BETAAL, EERSTE VERBLYF. In 20 Mei , Uit 27 Mei.
Daar is ‘n tweede huis bespreek , betaal jou geld so gou as moontlik om jou plek te
verseker…Verblyf is oop vir enige person. Koste R400(Ongeag van aantal nagte wat jy verblyf soek). Betaal direk in die klub se rekening.Dui asseblief jou naam, van en Comrades aan.
Comrades-inligting sessie : 6 Mei by die braai na die tydtoets.
Loskop Naweek:Ons beplan om ‘n lekker wegnaweek by Loskop te hou.Die wedloop vind 18 April plaas. Daar is ‘n 50km en ‘n 21,1km wedloop vir die wat nie so lank op die pad wil wees nie. Die klub tent sal by die einde wees.
Daar is moontlik nog slaapplek beskikbaar by die koshuis op Middelburg @ R75 per nag en R25 vir ontbyt. Laat weet vir Schalk so gou as moontlik indien jy belang stel. Schalk : 083 316 7881
Giel en Ansu gaan by die einde bly, daar is nog staanplek @ R50 per nag. Giel : 082 410 1075
TYDTOETS- Woensdae- Hoërskool Overkruin- 17:30 (Hou asseblief by die tyd)- Braai elke eerste Woensdag van die maand.- Volgende braai : 6 Mei
AGN LIGAOverkruin het 14e geëindig in die eerste afdeling van die liga in 2008 , ons het jou ondersteuning nodig sodat ons, ons posisie kan verbeter. Ons lê tans 11e, kom ons kyk of ons kan opskuif tot in die top 10.
- Liga wedlope vir 2009 ACE 10 JANUARIE 10& 21KM TUKS HALF MARATHON 21 FEBRUARIE 10& 21KM SUNRISE MONSTER 14 MAART 10& 32KM EXXARO 25 APRIL 10& 21KMWALLY HAYWARD 01 MEI 10& 21KM & 42KMFANIE BOOYSEN ICE BREAKER 20 JUNIE 10KM MARCEL VAN'T SLOT 15 AUGUSTUS 15KM McCARTHY VW/AUDI 26 SEPTEMBER 10& 21KM WOODLANDS 17 OKTOBER 10& 21KM LIQUIFRUIT IRENE 07 NOVEMBER 10& 21KM
AGN Liga 1e afdeling na Sunrise Monster wedloopPosition
Was Current ClubLeague Points
1 1 Arete 552 2 Ilanga 517 3 Aerosud 474 3 Pmmc 473 3 Ace 476 6 Zwakala 437 7 CSIR 404 7 PvR 407 9 Phobians 39
11 10 Arcadia 3612 11 Overkruin 357 12 Agape 34
13 13 Irene 2617 14 Resbank 1714 14 Enduro 1715 16 Magnolia 1519 17 Mazda 1315 18 Hqh 1418 19 RWFL 919 20 Kentron 6
Ondersteun asseblief dieEXXARO LIGA WEDLOOP
Ons het die punte nodig!!!
AGN Liga punte tabelleMALE FEMALE
Age Group Points Minutes per distance
10km 21km 32km 42km
Age Group Points Minutes per distance
10km 21km 32km 42km
Senior
7 36.00 83.25 131.25 180.256 40.75 92.75 147.00 203.005 46.75 103.50 163.00 223.754 53.00 113.50 179.25 246.253 58.50 122.00 192.75 264.752 65.75 132.25 208.25 285.50
Senior
7 48.75 100.75 157.50 214.006 54.50 110.25 172.50 236.005 59.50 118.75 186.00 254.254 65.75 127.25 198.50 267.003 74.00 136.25 210.50 283.002 82.00 146.50 223.25 296.00
40-49
7 41.25 91.50 143.00 195.256 47.50 100.50 157.00 214.255 52.25 109.00 170.50 232.504 57.25 117.50 184.75 252.503 63.00 126.00 196.25 267.752 71.25 137.00 212.00 289.25
40-49
7 52.00 105.25 164.00 221.506 58.00 114.00 177.00 238.255 63.25 121.75 190.00 257.754 70.00 130.75 230.00 274.003 79.00 140.00 215.50 288.502 86.50 156.00 227.50 300.00
50-59
7 44.50 98.25 152.50 206.006 50.25 106.00 166.00 226.505 56.00 114.75 179.50 244.254 61.75 122.50 192.00 261.503 70.50 132.75 206.50 280.002 79.00 143.75 221.00 296.25
50-59
7 57.25 112.00 171.00 227.006 63.00 120.00 183.50 244.005 69.00 128.25 197.50 264.004 77.50 137.75 210.50 280.503 84.75 147.50 223.50 294.752 92.25 160.25 237.00 305.00
60-69
7 49.00 102.25 160.00 217.506 54.50 112.00 177.25 243.755 60.25 120.25 191.00 263.754 67.00 130.75 204.50 278.003 73.25 141.25 217.50 291.002 82.50 152.75 231.75 305.00
60-69
7 64.75 115.75 178.75 240.006 71.75 124.25 191.50 257.005 79.25 135.00 207.75 278.004 84.00 145.00 221.75 295.003 89.25 156.00 235.00 310.002 97.00 169.00 242.50 320.00
Padwedlope
Bevestig alle wegspring tye op die pamflet, die kalenders en Runnersworld se tye is baie keer foutief.Ondersteun asseblief die liga wedlope.
Indien jy met ‘n Overkruin klub nommer hardloop, MOET jy in Overkruin klubklere hardloop. Dit word so vereis deur AGN.
Liga WedlopeWedlope wat reeds verby isTentwedlope
AprilDatum Tyd Wedloop Afstand(km)
Saterdag 4 6:00 Mazda 15
Saterdag 11 6:00 Two Oceans 21.1 & 56Maandag 13 7:00 Family Day 10
Saterdag 18 6:00 Loskop 21.1 & 50Saterdag 25 7:00 Exxaro - LEAGUE 10 & 21.1
MeiDatum Tyd Wedloop Afstand(km)
Vrydag 1 6:30 Wally Hayward - LEAGUE 10,21 & 42Saterdag 9 6:00 Jackie Meckler 10 & 25
Saterdag 16 7:00 Transnet 10 & 21Sondag 24 5:30 Comrades 89
UitslaeLaat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel.
Overkruin results for the Denel (AGN) 10Km race - 2009-03-283 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
178 R Vorster M 26 Overkruin 0:51:50247 R Swart M 16 Overkruin 0:54:32625 L Heunis M 53 Overkruin 1:06:37
Overkruin results for the Denel (AGN) 21Km race - 2009-03-286 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
17 T Vorster M 39 Overkruin 1:26:4273 L Marais M 22 Overkruin 1:40:12
285 A Strydom F 45 Overkruin 1:55:05358 Y Slabbert F 24 Overkruin 1:59:21463 S Du Toit F 32 Overkruin 2:05:47491 G Laubscher M 43 Overkruin 2:06:52
Overkruin results for the Kumba Marakele (LIMA) 20Km race - 2009-03-282 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
31 N Fourie M 45 Overkruin 1:45:0737 K Janse Van Vuuren M 47 Overkruin 1:45:46
Overkruin results for the Jackie Gibson (CGA) 42Km race - 2009-03-291 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
528 S Nell F 37 Overkruin 4:19:56
Overkruin results for the Mazda Zoom Zoom (AGN) 15Km race - 2009-04-0417 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
69 L Marais M 22 Overkruin 1:07:3194 J Bezuidenhout M 29 Overkruin 1:10:31
222 R Vorster M 26 Overkruin 1:20:06237 Y Slabbert F 24 Overkruin 1:20:55269 A Strydom F 45 Overkruin 1:22:37287 R Swart M 16 Overkruin 1:23:49294 S Bezuidenhout F 26 Overkruin 1:24:16453 H V D Westhuizen M 20 Overkruin 1:30:22469 E Swart F 22 Overkruin 1:31:02544 E Diedericks F 51 Overkruin 1:35:21545 J Diedericks M 55 Overkruin 1:35:22728 L Heunis M 53 Overkruin 1:43:14784 K Raubenheimer F 39 Overkruin 1:46:52785 L Otto F 60 Overkruin 1:46:53788 G Nieuwoudt M 49 Overkruin 1:46:56849 A Bold M 49 Overkruin 1:50:29861 G Laubscher M 43 Overkruin 1:50:33
Overkruin results for the SlowMag (CGA) 42Km race - 2009-04-052 club finishers
Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time
382 S Nell F 37 Overkruin 3:59:27785 P Lombard M 47 Overkruin 4:53:35
Overkruin results for the Two Oceans marathon - 2009-04-11
Runner Age Race No
Race Type Finish Medal
BAILEY, ESTELLE F 39 23540 56 05:52:23 Bronze
BAILEY, RICHARD M 49 61050 21 01:50:08 Bronze
BEZUIDENHOUT, JO - HAN M 29 51741 21 01:37:45 Bronze
BEZUIDENHOUT, SORI - TA F 26 51742 21 01:55:09 Bronze
BOLD, ANTHONY M 48 22270 56 06:29:54 Blue
BOLD, JONATHAN M 17 54927 21 01:58:12 Bronze
DIEDERICKS, ELZA F 51 54199 21 02:19:23 Bronze
DIEDERICKS, JAN M 55 54200 21 02:19:23 Bronze
DU TOIT, SONJA F 31 22463 56 05:50:53 Bronze
VAN EEDEN, JOHAN - NA F 38 56923 21 02:43:32 Bronze
VAN EEDEN, JO - HANNES M 45 20743 56 06:50:44 Blue
VISSER, SCHALK M 63 20729 56 05:50:49 Bronze
VORSTER, TAETSE M 29 24112 56 05:00:29 Bronze
Jan DiedericksOns gaan jou mis…
Tydtoets Uitslae
Die tydtoets is elke Woensdag 17:30.
Tydhouers:15 April - Marisca22 April - Leon
Datum: 1 April Datum: 8 AprilNaam 4km 8km Naam 4km 8kmHendrik Smith 0:20:38 Sonette Nell 0:19:18 Annalie Brandt 0:29:32 Sonja du Toit 0:21:56 Assie van Aswegen 0:29:32 Ansu Laubscher 0:26:15 Taetse Vorster 0:31:48 Assie van Aswegen 0:26:20 Willie Engelbrecht 0:35:18 Adele Swart 0:26:46 Leon Marais 0:40:25 Karin Raubenheimer 0:26:46 Jaco van Dyk 0:40:25 Leon Marais 0:33:18Hennie Meintjies 0:40:54 Hennie Meintjies 0:38:53Theo Senekal 0:41:51 Jaco van Dyk 0:40:38Schalk Visser 0:42:14 Theo Senekal 0:41:40Sonja du Toit 0:42:14 Giel Laubscher 0:50:09Estelle Bailey 0:42:35 Rudolph Vorster Marlize Vorster
Meeste Tydtoetse(Mans) Meeste Tydtoetse(Dames) 1 Giel Laubscher 8 1 Estelle Bailey 92 Schalk Visser 7 2 Sonja du Toit 7= Taetse Vorster 7 3 Ansu Laubscher 5= Leon Marais 7 4 Lisa Loock 45 Jaco van Dyk 5 = Yolanda Slabbert 4= Willie Engelbrecht 5
Overkruin Tydtoets RekordsNaam 4km 8km
Mans Jerry Nxumalo 0:13:19 Jerry Nxumalo 0:27:51Dames Nicola Smit 0:16:45 Nicola Smit 0:36:41
Wedloopfokus
VERJAARSDAE
Koos Jv Vuuren 14 AprilLouis Heunis 17 AprilAnthony Bold 20 AprilRichard Bailey 20 AprilTilly Huysamen 24 April
BAIE GELUK!
Overkruin Atletiekklub BankrekeningRekening Nommer 6208 331 3248
Tak Nommer 251 037Tjek Rekening
FNBSkryf asseblief altyd jou naam en van as verwysing.
Vir enige navrae rondom inskrywings by die klub en Comrades reëlings kontak vir Rian Geyer.
Overkruin Atletiekklub Bestuur
Voorsitter Kobus van Wyk 072 737 7525Ondervoorsitter/Statistiek Leon Marais 072 390 9775Tesourier Rian Geyer 082 378 0536Sekretaresse Marisca Vosloo 082 496 4607Klubkaptein Schalk Visser 083 316 7881Klubkapteine/Klubklere Gwen Potgieter 082 893 1233
Sosiaal Giel Laubscher 082 410 1075
DATUMS
Onthou hierdie datums: Maak seker dat jy vroegtydig begin oefen, inskryf en die nodige reëlings tref as jy wil gaan hardloop.
Loskop 50km 18 AprilComrades 24 Mei
“On the lighter side…”
A School teacher asked a student, “ John, will you please conjugate the verb ‘to go’ for the
class?” The kid began, "I go... um... you go... ehmm... he goes..." "How about a little
faster?" asks the teacher. And the kid, "Sure! I run, you run, she runs..."
Sterkte aan almal wat die naweek Loskop gaan hardloop…
Ek sal enige bydraes van julle kant af waardeer, insette vir die volgende nuusbrief moet asseblief 26 April 2009 by my wees.
Volgende nuusbrief : 27 April 2009Sterkte vir die week!
GroeteLeon072 390 [email protected]