8
1 “Hoe lief het ek U woning, Heer. Ek wil u in u tempel eer . . . .(Ps. 84:2:1) 2018-02-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 18 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 WELKOM JESUS HET SELF SY KRUIS GEDRA EN UITGEGAAN NA KOPBEENPLEK TOE, SOOS DIT GENOEM IS, IN HEBREEUS GOLGOTA. DAAR HET HULLE HOM GEKRUISIG . . . .(JOH. 19:17 EN 18) DANKIE DAT JY ‘N MONTANAPOORTER WIL WEES. MONTANAPOORT: Die Woord van God, gebed en liefde! Lidmate (belydend) van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om nagmaal te vier, is hartlik welkom. Die Kerkraad onderstreep net weer dat belydende lidmate tot die nagmaal mag toetree. Indien kleuters ouers na die tafel vergesel, waarvoor die Kerkraad die grootste begrip het, (kom ons doen dit tydens die eerste tafel), ‘n vriendelik nederige versoek om sover as moontlik te help dat die heiligheid van die oomblik gehandhaaf kan word. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld” NUWE LIDMATE: Baie welkom. Skakel gerus met dr Pieter Heystek (082 682 1142). GEDAGTE VIR DIE DAG/WEEK: “Tou opgooi is nie ‘n opsie nie!” GEEN TEE/KOFFIE VANOGGEND AANGESIEN ONS NAGMAAL VIER.

POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

1

“Hoe lief het ek U woning, Heer.

Ek wil u in u tempel eer . . . .” (Ps. 84:2:1)

2018-02-25

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 18 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00

WELKOM

“JESUS HET SELF SY KRUIS GEDRA EN UITGEGAAN NA KOPBEENPLEK

TOE, SOOS DIT GENOEM IS, IN HEBREEUS GOLGOTA. DAAR HET HULLE HOM GEKRUISIG . . . .” (JOH. 19:17 EN 18)

DANKIE DAT JY ‘N MONTANAPOORTER WIL WEES.

MONTANAPOORT: Die Woord van God, gebed en liefde!

Lidmate (belydend) van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om nagmaal te vier, is hartlik welkom.

Die Kerkraad onderstreep net weer dat belydende lidmate tot die nagmaal mag toetree. Indien kleuters ouers na die tafel vergesel, waarvoor die Kerkraad die grootste begrip het, (kom ons doen dit tydens die eerste tafel), ‘n vriendelik nederige versoek om sover as moontlik te help dat die heiligheid van die oomblik gehandhaaf kan word.

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld”

NUWE LIDMATE: Baie welkom. Skakel gerus met dr Pieter Heystek (082 682 1142).

GEDAGTE VIR DIE DAG/WEEK: “Tou opgooi is nie ‘n opsie nie!”

GEEN TEE/KOFFIE VANOGGEND AANGESIEN ONS NAGMAAL VIER.

Page 2: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

2

Let asseblief op die instansie vir wie se dienswerk die offergawes opgeneem word. Die Here het ‘n blymoedige gewer lief.

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING

OGGENDEREDIENS – 10H00 AANDEREDIENS – 19H00

Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek

Lofprysing: Psalm 146-1:1 ONTMOETINGSDIENS Psalm 98-1:3 Votum en groetseën

ONTMOETINGSDIENS Lofsang: Psalm 18-1:1 Votum en groetseën WOORDDIENS Lofsang: Lied 464:1 Gebed van die gemeente Geloofsbelydenis Sing: Psalm 18-1:12 VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Skriflesing: Deut. 6:1-9 Wet van die Here Matteus 22:34-40 Sing: Psalm 105-1:2,3 Preekteks: Matteus 22:39 WOORDDIENS Kategismus: Sondag 2 (Vr. en antw. 4b) Gebed van die gemeente Tema: Ek en my naaste en naasteliefde . . . Skriflesing: Johannes 6:1-15 DANKDIENS Preekteks: Johannes 6:5 (Waar kan ons brood Gebed van die gemeente gaan koop . . . . .) Liefdegawes Preektema: Vyf broodjies en twee vissies Sing: SB 9-3:1,4,5,6 en ek . . . . . Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 NAGMAALSDIENS Nasang na afloop vd erediens: SB 20-2:2,3 Formulier Sing: Psalm 98-1:1,2 Na elke bediening: Orreltussenspel Sing: SB 10-2 DANKDIENS Gebed van die gemeente Liefdegawes Slotsang: Psalm 146-2:4,5 Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

KERKRAAD VRA JOU VRIENDELIKE AANDAG VIR DIE VOLGENDE

OFFERGAWES:

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid

BY DIE KERKDEURE: 25 FERUARIE : Oggend : Instandhouding vd Erediens Aand : Gereformeerde Kerk Rooiwal 4 MAART : Oggend : TOIBO Aand : TOIBO 11 MAART : Oggend : Emeritaatsfonds Aand : Bybelverspreiding

(T.W.V. DIE EER VAN GOD EN ORDELIKE GEMEENTE-FUNKSIONERING)

EREDIENSREËLINGS TYDENS 2018: LET ASB OP DIE VOLGENDE: Oggenderediens 10h00 Aanderediens 19h00 Langnaweke en vakansietyd: Geen aanderediens nie. Ons dan die gaste van Magalieskruin.

ONTHOU DIE KERKRAAD SE BESLUIT: (TYDENS DIE EREDIENS MET NAGMAAL) Dankoffer met elke Nagmaalsondag:

Soos dit ons gebruik is word daar met Nagmaal twee offergawes onder die erediens opgeneem: Dankoffer: Vir die instandhouding van die erediens en die aanvul van fondse vir

diens in die Koninkryk. (Direk na die preek) Offergawe vir diens van barmhartigheid: Vir mense in nood (Soos gewoonlik)

Page 3: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

3

ONS WEBWERF: (WWW.MONTANAPOORT.CO.ZA) Gaan loer so bietjie en lees lekker.

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 25 FEBRUARIE : Oggend : DW3 - Oudl. Karel Lessing en Diak. Jaco Swanepoel Aand : DW4 - Oudl. Wout Klomp en Diak. Leonie Klomp 4 MAART : Oggend : DW5 - Oudl. Tinus Jv Rensburg en Diak. Wilhelm Hooneberg Aand : DO2 - Oudl. Jan Minnie en Diak. Leon van der Walt 11 MAART : Oggend : MO1 - Oudl. Martin Untiedt en Diak. Hermie Venter Aand : MO2 - Oudl. Pieter Kruger en Diak. Corien Cheyne

KATKISASIE: Voorskool – Gr. 7 : Geen les vanoggend. Gr. 8 – 11 : Eerskomende Woensdag

Gr. 8-10 : 17h30 - 18:30 Kategismus Vr en antw 103 Leer OT Bybelboeke: Mattheus-2 Tessalonisense Memoriseer: Efesiërs 4:26 Gr. 11 : 18h30 - 19:30 (Die Gesonde Leer: Hoofstuk 4)

Boekiegeld: Voorskools – Gr. 7: R50 Graad 8 – 11: R40 Gee so gou as moontlik vir die hulpkategeet. Kom ons kyk of ons die saak so gou as moontlik kan afhandel. Ouers van verbondskinders: Kom ons deel Efesiërs 6:1-4 tydens huisgodsdiens met ons kinders. 2018 se belydenisklas is: Anja Smuts, Gerhard Henning, Wihan Chambers, Maryna du Plessis, Elrize Roberts, Hanneke van Loggerenberg, Kyle Penzes, Lumé Nel, Walten van Heerden, Simoné Booysen, Carla Foster.

Mag 2018 ‘n aller-hoogtepunt in hulle geloofslewe wees.

TERREIN REËLINGS: In die oggend nie vroeër as 09h40 aankom nie en nie later as 11h40 van die terrein af wees nie. In die aand nie vroeër as 18h40 aankom nie en nie later as 20h40 van die terrein af wees nie.

KLEINGELD WORD GROOTGELD: Gaan haal ‘n spaarblikkie op die tafel by die kantoor se ingang en help ons om grootgeld te maak van jou kleingeld. Dankie aan almal wat oor jare aand die projek meewerk. Ons het al duisende rande ingesamel.

CD’S VAN PREKE: Bestellings van CD’s word deur Phillipp du Plessis behartig. U kan van die boek in die kerk se voorportaal gebruik maak om ‘n bestelling te plaas. Koste beloop steeds R20-00 per CD. Skakel, sms of whatsapp ons gerus by 082 895 0018 indien daar enige navrae is. Let daarop dat elke Sondag se preke op ons webwerf (gratis) beskikbaar is. Gaan luister gerus. Eintlik is dit nie regtig meer ndoig om ‘n CD te bestel nie. Die bestellingsdiens is tog nog tot u beskikking.

MAAK ‘N NOTA: Op DV 18 en 25 Maart 2018 sal daar nie ‘n Poortpos verskyn nie.

BELANGRIKE DATUMS: 25 Febraurie : Nagmaal 29 Maart : Nagmaal om 18h00 (Paasfees)

Page 4: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

4

HOUTKASSIES BY KERKDEURE VIR WIE ‘N KERKLIKE OFFERGAWE DAAR OOR JARE INGEGOOI HET: Die houtkassies by die kerkdeure gaan van DV 1 Maart 2018 afgehaal word. Indien jy jou kerklike offergawse daar ingegooi het, sal dit nie meer moontlik wees nie! WAAR DAN HEEN MET MY KERKLIKE OFFERGAWE (VIR DIEGENE WAT NOG KOEVERTJIES GEBRUIK?)

GOOI JOU OFFERGAWEKOEVERTTJIE VIR INSTANDHOUDING VAN DIE EREDIENS (EN ALLE ANDER FINANSIëLE BYDRAE’S) IN DIE OFFERGAWESAKKIE VAN DIAKENS WANNEER DIE “KOLLEKTE” TYDENS DIE EREDIENS OPGENEEM WORD.

Baie dankie vir jou samewerking. Hierdie reëlings vergemaklik die kontrole van bydraes.

BEGROTING 2018/2019: Ons loof die Here vir 30 Januarie 2018 se Ouderlinge- en Diakens vergadering. Die Admin Diensgroep het die begroting vir die nuwe finansiële jaar (beginnende 1 Maart 2018) voorgehou. Die Here is vir Montanapoort goed. Ongeag ons gebreke voorsien Hy in ons behoeftes. Die begroting is goedgekeur en lidmate wat navrae het, is welkom om met Oudl Wout Klomp (082 414 5486) te skakel.

APPROBASIE: As ouderling: As diaken: Nic Haarhoff André Jordaan, Wimpie Lewis, Renette Pretorius Indien die lidmate die roeping opvolg sal hulle DV 18 Maart tydens die oggenderediens bevestig word. (Nie die 11de, soos in die briewe verveld nie, omdat dr. Pieter dan nie hier is nie.)

Onthef van die roeping: As diaken: Fiona Pelser, Dawid Willemse en Lucy Booysen.

RSG UITSENDINGS DEUR DR. PIETER: Erediens: 18 Maart 2018 - 09h00 Vroegoggend Gedagtes: 26-31 Maart 2018 - 05h55 Aanderediens: 25 Maart 2018

OUDERLINGE VERGADERING VAN 20 FEBRUARIE 2018: Kom ons loof die Here en prys sy Naam! Die ouderlinge het Dinsdagaand vergader: Broers saam o.l.v. die Heilige Gees in opdrag van Jesus Christus, die Here Sakelys en notule Wyksverslae Rapporte Orde Vrede Hartlikheid en spangees. DINK AAN DIE OUDERLINGE IN JOU GEBEDE.

GEREFORMEERDE GEMEENTE PTA-ROOIWAL: Die Kerkraad het ‘n skrywe van dr. Attie Bogaards ontvang. Finansiële hulp word gevra. Die gemeente verkeer in groot geldelike nood.

Indien jy ‘n bydrae wil maak: Sit jou offergawe in ‘n koevert gemerk “ROOIWAL” en gooi dit in die offergawesakkies van die diakens.

VAN DIE DIAKONIE

Die Diakonie funksioneer in ‘n gees van liefde en ‘n fokus (met passie), op barmhartigheid.

Ontvang die Diakens se opregte dank vir jou offerbereidheid en warmhartigheid.

Page 5: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

5

DOPPIESPROJEK: Laat waai! Bring die doppies. Ons werk vir ‘n tweede rolstoel wat ons gaan skenk aan ‘n instansie buite die gemeente.

DIENSGROEPNUUS Dankie aan elke diensgroep vir al julle

dienswerk gedurende dié kwartaal!

BYBELSTUDIE: 7 Maart om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk 2. Die dokument is op die tafel Voor die Kerkkantoor se deur beskikbaar.

EVANGELISERINGSDIENSGROEP: Tweedehandse klere - Groot waardering vir tweedehandse klere reeds geskenk en

voortgaande skenkings deur die gemeente word baie waardeer. Die opbrengs of gebruik van hierdie klere bring groot uitkoms.

Jesus het sy twaalf dissipels geroep. Hy het hulle nie soos soldate opgeroep, gedwing, of gevra om hulleself aan te bied om Hom te volg nie. Om geroepe te wees, beteken om gekies te word om God op ‘n baie besondere manier te dien. As jy Hom waarlik ken, kan jy niks anders as dit doen nie. Christus roep ons ook vandag. Christus roep ook vir jou om Hom te volg! Wat is jou reaksie?

VROUE VIR CHRISTUS: Vanaf die Vroue vir Christus-diensgroep:

Liewe Gemeente Montana Poort! Elke week word die geleenthede meer om betrokke te wees by een of ander gebeure van die susters van die Gereformeerde Kerk Montanapoort. By voorbaat dankie aan elke lidmaat wat so opgewonde saamwerk om die onderskeie projekte uit te voer! Ons bring graag die volgende onder jul aandag:

Eerskomende Woensdagaand 28 Februarie 2017 om 17:30 – 19:30 maak ons weer kaartjies o.a. vir dr Pieter om saam te neem op die WORD RIDERS-ritte. Kom knip en plak en kuier terwyl julle kinders by die katkisasie of sport-oefening of ekstra wiskundeklas is. Geniet selfs `n koppie koffie en tee hiermee saam!

Weeklikse inkopie-lysie vir Februarie en Maart: o Brood vir Uniefees Laerskool se voedingsprojek o Wol vir Paul Kruger Kinderhuis se Winter-projek

Die wol en patrone vir bogenoemde projek is op die tafel in die voorportaal, neem ‘n sakkie en bring vir ons kleurvolle serpe / mussies / handskoene en slaapsokkies terug.

Daar is nog heelwat sakkies met kombers-blokkies oor, wat asseblief vasgewerk moet word vir ons kombers-projek. As u daarmee kan help, neem gerus ‘n pakkie saam.

Enigeen wat egter eerder ‘n geldjie wil skenk, die gemerkte Vroue vir Christus- koeverte vir ‘n geldelike bydrae is steeds elke Sondag op die tafel in die voorportaal, dankie by voorbaat!

Op 10 Maart gaan 18 van ons susters die Sustersaamtrek van Gemeente Brooklyn bywoon – mag dit ‘n geseënde dag wees!

Ons Gemeente juig oor 33 nuwe Wyksusters wat eersdaags behulpsaam sal wees met die teeskink-reëlings en die deurgee van nuus en aksies in die wyke self: BAIE dankie aan elkeen wat opreg bereid is om aktief deel te neem en so die werkslas te verminder en die vreugde te deel!

Dankie vir die voorreg om te mag dien in vreugdevolle saamwees! Mag die week kleurvol en vrolik wees! Dankbare VvC-groete!

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Baie dankie vir almal wat verlede Dinsdag saam kom kuier het. Groot getal mense en julle is sterre!

Page 6: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

6

KOINONIA “As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly. . . . . .” (1 Kor. 12:26)

KERKVERBAND: Beroepe:

Aanvaar Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith. Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp-Wes/Magaliesburg-kombinasie.

Bedank Ds C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits. Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Komatipoort.

GEMEENTEVERBAND: KOM ONS BID VIR SIEKES TUIS OF IN HOSPITALE. BY VOORBAAT VERSKONING INDIEN IEMAND SE NAAM NIE VERMELD WORD NIE. WEES VERSEKER DAT DIT

NIE DOELBEWUS IS NIE. LAAT WEET GERUS VIR DR. PIETER VAN ENIGE VOORSPOED OF EINADINGE.

Page 7: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

7

VERJAARSDAE: FEBRUARIE 25 Hanli Grabe (072 997 1639); Michelle van der Walt (083 522 8208). 27 Chris Cheyne (072 794 4560); Amanda Snyman (082 303 7377). 28 Rienie Kitching (084 449 4980); Alta Luus (084 552 4249). 29 Dené Kirsten (543 2510); Rita van der Walt (082 533 5083). MAART 1 Stefney Pansegrouw (083 277 9539 - pa). ATTESTATE: Met bewys van lidmaatskap vertrek: Leane Rivers Thora Lynn Rivers

Met attes vertrek: Na die GK Rietvallei: Linda Afonso en een dooplidmaat Kelsey Na die GK Rietvallei: Misha Afonso

Met attes aangekom: Vanaf GK Alkantrant: Dawid Leonardus Gerhardus Harmse Vanaf GK Alkantrant: Phillipus Johannes Harmse

Gemeenskap met die GK Montanapoort opgesê: Wijtze Wyma. Seën ons broer toegebid.

LIDMATE WAT SIEK IS: Walten van Heerden (083 292 1690 - ma); Sarie Malan (083 308 0295); Edna Fourie (083 307 6415); Flip Schutte (083 280 3172); Dirk Coetzee (082 318 2016) se ma; Brian Cheyne (083 676 5635) se ma; Daphne Liebenberg (079 979 3051); Pieter de Jager (082 586 7240); Pieter van Graan (082 456 4272); Betsie Kleynhans (083 360 4954); Leon Mulder (084 588 0500) se ma; Sakkie Parsons. ONS SÊ GELUK: Deon en Marieta Benade (071 601 5182) met die geboorte van hul eerste kleinkind. ‘n Welgeskape dogtertjie. Geluk ook aan die verbondsouers, Deon en Natasja Benade.

SO IETS VAN ALLES

“Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar . . . . . .” (Rom. 12:10)

Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. gemeente Pta-Montanapoort nie.

Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgens sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat ‘n advertensie geplaas word. Indien jy wil adverteer stuur ‘n epos na die kerkantoor en gee jou advertensie deur ([email protected])

HARTLIK GELUK EN VREUGDE TOEGEWENS:

GESONDHEIDSKLINIEK IN SINOVILLE: Een van ons lidmate is die veienaar. Gaan kyk op die kennisgewigbord na aldie dienste wat sr. Rita Pieters (072 805 2270) bied.

VERWERKING VAN WILDSVLEIS: Bespreek vroegtydig. Gesels met Ian Hechter: 083 6888 751

Page 8: POORTPOS 2018-02-25 (jr. 18 no. 25) docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · grhq glw w\ghqv glh hhuvwh wdiho µq yulhqgholn qhghuljh yhuvrhn rp vryhu dv prrqwoln wh khos gdw ... .rp

8

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER

TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142). Ons bedien u graag. Let daarop dat dr. Pieter by die kerkgebou ‘n kantoor het indien dit vir iemand meer gerieflik is

om hom daar (wanneer nodig is) te spreek.

26 Februarie : Diakonie Dagbestuur 19h00 : SBL Sonitus 18h00 dr. Pieter

27 Februarie : Huisbesoek dr. Pieter

1 Maart : Huisbesoek dr. Pieter

2 Maart : MANNEMOMENT 06h00

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Geref Vriendekring se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van en doel van geld.