Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Page 1 of 5
Geagte Ouers Baie dankie aan elkeen van u wat die oueraand op 3 April bygewoon en leerders se rapporte kom haal het. Baie geluk aan al ons leerders wat mooi presteer het. Die TOP 10 leerders in elke graad is: Top Tien Graad 8
1. Casper van Niekerk 2. Mfundo Mathebula 3. Gwiba Mhlanga 4. Rorisang Segooa 5. Dominic Piti 6. Mampholo Tolamo 7. Jarka Kluson 8. Noluthando Ndawo 9. Masego Moshiga 10. Boitshepo Malekane
Top Tien Graad 9
1. Jade Meterlerkamp 2. Rixongile Maluleke 3. Sinothando Zikalala 4. Lisolethu Qaku 5. Owami Kunene 6. Simphiwe Maholobela 7. Lesego Kekae 8. Siyanda Sithebe
9. Karabelo Phasha 10. Temakgolo Tolamo
Top Tien Graad 10
1. Hanna van Wyk 2. Surita Kelder 3. Nyakallo Mogotsi 4. Simphiwe Jantjies 5. Afika Shushu 6. Genevieve Lira 7. Kimberly Xhoza 8. Nokubongwa Dlamini 9. Zoë Sutton 10. Sandile Mabaso
Top Tien Graad 11
1. Bevan Goliath 2. Dezhane Diamond 3. Nikita Hall 4. Clarisha Covender 5. Kutloano Khoza 6. Ntokozo Buthelezi 7. Walter Coetzer 8. Monique Kleynhans 9. Alicia Mthimkhulu 10. Doné Barnard
Hoërskool Elspark
Rooikatnuus
POSBUS 12001, ELSPARK
1418
www.hselspark.co.za
Tel: 011 893 2013/4
Faks: 011 893 3879
Uitgawe # 44
Nuusbrief 4/2019
28 April 2019
Page 2 of 5
Top Tien Graad 12 1. Marno de Kock 2. Andrew Gooding 3. Dylan van Aswegen 4. Jadin Roux 5. Mahlajeng Malekane 6. Chezelle Nortman 7. Taleah Bradbury 8. Chevana Wolmarans 9. Sansha Geldenhuys 10. Allisone Maré
Spesiale aandag is op die oueraand gegee aan die nuwe manier waarop ons merietes en demerietes van hierdie kwartaal af direk op ons d6 Connect App beskikbaar gestel word. Behalwe vir die merietes en demerietes is alle ander inligting oor u kind ook op die App beskikbaar. Dit is baie belangrik dat ELKE OUER die d6 Connect App aflaai (indien nog nie gedoen). U inligting op die skool se stelsel moet egter korrek wees vir die App om reg te werk – veral u selfoonnommer en die ID-nommers van ouer en kind. Laat ons asseblief weet indien u selfoonnommer of eposadres onlangs verander het. Volledige instruksies word op ‘n aparte bladsy hierby aangeheg. U kan die “Manual registration” (stap 4) volg of u kan wag totdat die skool vir u ‘n “Token Number” stuur en dit dan gebruik om te registreer. Die “Token Numbers” sal weer gedurende die eerste week in Mei uitgestuur word. Ons gaan binnekort oorslaan na suiwer d6 kommunikasie wat beteken dat ALLE kommunikasie met ouers deur d6 Connect App sal geskied. Dit beteken besparings vir die skool sowel as vir die ouer. Ouers word versoek om leerders tuis geluk te wens sodra boodskappe deurkom van merietes en goeie akademiese prestasies behaal. Leerders word ook op die prysuitdeling beloon vir merietes/positiewe punte. Die top leerders ontvang sertifikate en/of medaljes. Ouers word ook versoek om leerders aan te spreek wanneer bood-kappe kom van oortredings/swak gedrag. Leerders staan 20 minute pouse detensie vir 20 negatiewe punte. Indien ‘n leerder nie opdaag vir pouse detensie nie, word so ‘n leerder op Vrydagmiddag detensie geplaas. Leerders met meer as 100 negatiewe punte moet ook op ‘n Vrydagmiddag sy/haar punte kom afwerk (1 minuut per negatiewe punt). Leerders wat nie vir Vrydagmiddagdetensie opdaag nie word tydelik geskors en op ‘n disiplinêre verhoor geplaas. Vergewe asb. die foute wat met die nuwe stelsel ingesluip het. Skakel gerus indien daar ‘n fout is wat u onder ons aandag wil bring. Ons stel dit dadelik reg. U sal ook in die toekoms die d6 Connect App kan gebruik om u finansiële staat te kry en met die skool te kommunikeer op verskillende gebiede/aktiwiteite. Ouers sal ook ‘n spesiale opleidingsgeleentheid vir die d6 Connect App kan bywoon. Meer daaroor in ons volgende nuusbrief.
Wintersdrag vanaf 2 Mei Raadpleeg asseblief u kind se dagboekie bl.9 -16 vir die korrekte wintersdrag wat vanaf 2 Mei gedra moet word. Opedag 9 Mei Ons jaarlikse opedag vind plaas op 9 Mei van 15:00 tot 20:00. Laat weet gerus almal wat hul leerders vir 2020 wil inskryf. Gauteng Aanlyn Registrasies vir Gr.7-leerders begin reeds om 8:00 op 13 Mei 2019. Alle Gr.7 broers/susters van bestaande leerders moet so gou moontlik na 8:00 op 13 Mei aanlyn registreer. Laatslapers word op ‘n waglys geplaas! NWU-Sportreeks Ongelukkig het te veel van die rugby, hokkie en netbalwedstryde van die NWU-voorseisoen program uitgereën om sinvol die posisies van skole in die reeks te kon bepaal. Ons wens egter al ons spanne sterkte toe met die Ligawedstryde wat nou in alle erns begin het. Sien die uitslae van wedstryde wat reeds gespeel is hieronder.
Netbal:
Resultate:
Teen Boksburg High:
O /14A wen 31-9
O /14B verloor 7-11
O /15A wen 29-5
O /15B verloor 3-7
O /16A wen 16-8
O /16B wen 15-1
O /19 wen 15-7
Teen Hoërskool Voortrekker:
O /14A wen 13-2
O /14B wen 8-3
O /15A wen 13-1
O /15B wen 16-2
O /16A verloor 2-12
O /16B wen 14-6
O /19 verloor 11-21
Netbalwedstryde:
24 April – Elspark vs Afrikaans Hoër Germiston
25 April – Elspark vs Sunward Park High
2 Mei – Elspark vs Germiston High
9 Mei – Elspark vs Dinwiddie High
14 Mei- Elspark vs Hoërskool Elsburg
Rugbywedstryde:
27 April: Springs Boys High (weg)
Page 3 of 5
4 Mei: Hoërskool Voortrekker (weg)
11 Mei: Hoërskool Belvedere (tuis)
18 Mei: Hoërskool Johan Jurgens (tuis)
Kwartfinaal: 1 Junie 2019
Semi-Finale: 8 Junie 2019
Finale: 12 Julie 2019
Hokkiewedstryde:
2 Mei: Balfour (weg)
7 Mei: Norkem Park (weg)
9 Mei: Hoërskool Johan Jurgens (tuis)
16 Mei: Bracken High (weg)
23 Mei: Elsburg (tuis)
28 Mei: Vryburger (tuis)
Germiston Eisteddfod:
Inskrywings sluit op 2 Mei 2019. R45 per item is betaalbaar
voor of op 2 Mei 2019. Die Eisteddfod sal in die derde
kwartaal plaasvind.
Openbare Redenaars:
Die interhuis kompetisie vind op 25 April 2019 na skool plaas.
Geen addisionele fooie word benodig nie.
Beheerliggaam 2019 Baie geluk aan ons nuut verkose ouers wat op die Beheerliggaam verkies is. Die volgende ouers dien nou op die BL: Mnr. Marius Kuilder (Voorsitter)
Me. Anne Badenhorst (Tesourier)
Me. Karina Rossouw* (Sekretaresse)
Me. Rianka Wepener
Me. Lucille Faber
Me. Liesele Stoop*
Mnr. Zingisane Nkamana
Mnr. Goodman Makhubu*
Mnr. Dirk La Grange*
*Nuwe ouers wat tot die Beheerliggaam verkies is.
Afwesighede Neem kennis dat u kind na elke afwesigheid van 1 of 2 dae ‘n sieknota moet bring. U kan die nota self skryf. Indien die afwesigheid vir langer as 2 dae strek of indien die leerder afwesig was met ‘n toets, eksamen of amptelike portefeuljeopdrag wat punte tel, moet ‘n dotersbrief ingehandig word. (Sien dagboekie bl.23)
Bemarking en Fondsinsameling: Enige persoon wat op die Bemarking- en Fondsinsamelingskomitee wil dien kan Mev. Faber (voorsitter van hierdie komitee) direk skakel by 083 270 2979.
Voedingskema: Ons bied daagliks toebroodjies aan behoeftige leerlinge. Ons
benodig nog meer ouers om deel te wees van ons
borgprogram (6 brode per dag en smeergoed). Hoe meer
ouers betrokke raak, hoe minder dikwels sal dit vir elkeen
nodig wees om brood te skenk. Vir meer inligting, skakel mev.
A Pretorius by 082 574 0464.
HULPVERLENING/ EXTRA CLASSES:2019
GR. 8 GR. 9 GR. 10 GR. 11
MAANDAG/
MONDAY
Afr/
SW/SS
NW/NS.
Tech./Teg
Wisk/, Wisk.
Gelet/
Maths/Maths Lit,
RTT/CAT/IT/
History/Gesk
Eng/ Rek/ACC
DINSDAG/
TUESDAY Eng,/
EBW/EM
S
Rek/ACC
Afr,
SW/SS
FW/PS Teg. Wet/
BS.
Tech
Subjects/Teg.vak
ke
FW/PS Wisk.
Gelet,/
IGO/EGD/
RTT,/CAT/IT/GE
O
WOENSDAG /
W
EDNESDAY
Wisk./
Math
SK/A+C
Eng,/EBW/
Rek./
EMS/ACC
Afr/LS/
LW/Toerisme/
Tourism Tech
Science
Wisk/Maths/
Teg. Wisk/Tech
Maths/ BS/ Tech
Subjects/ Teg.
vakke
DONDERDAG
/ THURSDAY NW/NS.
Tegnologie/
Tech.
Wisk/Math
s /
SK/A+C
Eng,/ Rek/ACC/.
Geo / IGO / EGD
Afr/ LW/LS/,
Toerisme/
Tourism
Leerlinge wat nie gedurende die eerste kwartaal 50% in ‘n vak
behaal het nie, is verplig om die klasse by te woon.
Page 4 of 5
Skoolfonds:
Baie dankie aan al die ouers wat hul skoolgelde maandeliks
betaal. Mei se skoolfonds is nou betaalbaar. Skoolfonds is
voor die sewende van elke maand vooruit betaalbaar.
!! Uitstaande skoolfonds!!
Alle agterstallige bedrae is voor 15 April 2019 betaalbaar.
Bankbesonderhede:
Bank: FNB Bank
Tjekrekening no.: 62443715547
Takkode: 201209
Verwysing: jou familie kode of kind se naam en van
Volgens die finansiële beleid van Hoërskool Elspark, sal
die volle jaar se uitstaande skoolgeld aan CeeBee
Skuldinvorderaars oorhandig word indien u rekening
langer as twee maande agterstallig is.
Skakel asseblief die finansiële kantoor indien u enige navrae het: Tel: 011 893 2013/4 of [email protected]
Page 5 of 5