4
+ Elizabeth Jordaan EJ Baba

Presentation1 final

Embed Size (px)

Citation preview

PowerPoint Presentation

Elizabeth Jordaan

EJ

Baba

+

1

+

BabaElizabeth Jordaan

Ek is n klein dogtertjie wat op 4 maande baie siek geraak het. Niemand het geweet wat ek makeer nie, maar die dokters het vermoed dat dit n spiersiekte is. Bloedtoetse is na Engeland gestuur wat nie deur my mamma se medies gedek is nie. Ek is gediagnoseer met n genetiese spier siekte genaamd SMARD 1 (Spinal muscular atrophy with respiratory distress)My diafragma is eerste aangetas en my voetjies en handjies kort daarna. Omdat jou diafragma die spier is waarmee jy asem haal en myne verlam is, sal ek die res van my lewe aan n ventilator gekoppel wees. Daarvoor het ek n Trachestomie waaraan my ventilator gekoppel is dit is nou die buise in my nek wat julle op die fototjies kan sien. Ek het ook n maagbuisie direk na my maag toe waardeur mamma vir my voeding gee. Vanaf 1 Desember 2012 dek my medies nie meer my 24uur per dag verpleeg versorging nie.

+

Dit is deur middel van jou hulp wat dit vir my ouers moontlik maak om vir my verpleging en mediese uitgawes te help betaal

Alle hulp word opreg waardeer en sal n groot verskil to my vordering bydra.

Vir enige navrae kan julle my mamma Sanet kontak by: Tel: 0829008118

Of praat sommer vandag nog met een van die vriendelike Vryburger Omies.

Krediet aan Joe Niemand A New LifeBabaElizabeth Jordaan

EJ

+