34
Die rol van die hoof in die handhawing of versterking van die professionele beeld van die VKO-opvoeder. Wilna van Rooyen On target In die kol Professionele beeld van die VKO-opvoeder

Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

Die rol van die hoof in die handhawing of versterking van die professionele beeld van die VKO-opvoeder.

Wilna van Rooyen

On target In die kol

Professionele beeld van die VKO-opvoeder

Page 2: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Kennis oor hoe die jong kind leer.

• Bemagtig om die druk van ouers af korrek te hanteer.

• Die professionele beeld van die onderwyser in die VKO-fase en in besonder Gr. R, opleiding en vergoeding.

• Die generasiegaping en verskil in werksetiek.

• Professionaliteit.

Besprekingspunte

Page 3: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin. Die toelatingsouderdom vir gr. 1 – te jonk of te oud. Die gebruik van verpligte werksboeke – druk van die Departement af. Die gebrek aan kennis oor beleidsdokumente. Swak kommunikasie tussen fases/grade se personeel. Gebrek aan dissipline en roetine tuis. Gebrekkige taalgebruik en –begrip van leerders. Professionaliteit wat in twyfel getrek word.

Probleme wat Gr. R opvoeders ondervind

Page 4: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Grootmotories

• Fynmotories

• Perseptueel

• Taal

• Herhaling, vaslegging, patroonvorming

• Sosiaal, emosioneel, sensories, geestelik

• Ontdek, ervaar, doen

Hoe leer die voorskoolse kind?

Page 5: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Omgewing + beweging = breinontwikkeling

Page 6: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Leer deur spel en beweging

• Wanneer hulle speel, leer voorskoolse kinders op ‘n natuurlike wyse en daarom moet speel die kern van ‘n kind se daaglikse aktiwiteite vorm. Deur te speel, te beweeg en aan taal blootgestel te word, word kinders gestimuleer. (Daarom dat alle lesse met ń kinestetiese aktiwiteit moet begin – ook volgens die Kurrikulum.)

• If it’s in the muscle it’s in the mind. Piaget • Kinders se werk is om te speel. Montessori • Deur beweging word verbindings in die brein

gevorm.

Page 7: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Ontdek, ervaar, doen, taal

Page 8: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Holistiese benadering

• Elke kind is uniek, unieke leerstyl – ouditief, visueel, taktiel

• Ervarings en voorkennis – bou op wat kind reeds ken

• Al die aspekte van ontwikkeling – geestelik, sosiaal, kultureel, persoonlik, kognitief, fisies en kreatief, is ewe belangrik, word geïntegreer.

• Wiskunde, taal en lewensvaardighede sluit al bogenoemde in.

Page 9: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Voorvaardighede vir skryf

• Grootmotories: Klim en klouter ( voor-vaardigheid vir skryf, lees en wiskunde) hang af, sit bo-op

• Beeld uit en ervaar met liggaam

• Fynmotories: Knip, plak, teken, verf, deeg/kleispel, ryg, konstruksie, pennetjiesborde, ens. Vorm deel van die uur vryspel binne.

• Sandspel, waterspel, hantering van klein speelapparaat. Vorm deel van die uur vryspel buite.

Page 10: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Luister: Geluide, musiek, klanke. Alle ouditiewe perseptuele aktiwiteite.

• Praat

• Klap ritmies, woorde en dele daarvan

• Versies en liedjies, musiek

• Stories

• Aanvangs-, middel- en eindklanke

• Rymwoorde

• Woorde wat dieselfde klink

• Hoe groter die ervaring en woordeskat, hoe beter leser

• Einstein: Lees stories om slim te word

Voorvaardighede vir lees

Page 11: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin
Page 12: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Brein eers teen 6-8 jaar gereed vir lees

• Geschwind’s territory in brein vorm dan eers (bondel senuwees)

• Te vroeg blootgestel • Verbindings in die brein vorm kraaines, i.p.v. Supersnelweg

• Benadeel kind i.p.v. Bevoordeel

• Ouditiewe stimulasie – verhoog leespotensiaal

• Visuele stimulasie, ruimtelike en al die vorme van persepsie, uiters blangrik

Leesgereedheid

Page 13: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

Inferior parietal lobule “Geschwind’s territory”

Page 14: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Wiskundige vaardighede

• Alle visuele perseptuele aktiwiteite, is ook wiskunde.

• Al die vaardighede ontwikkel spontaan deur gestruktureerde en beplande spel.

• Blokspel, konstruksie-apparaat, opvoedkundige speletjies.

• Sandspel, waterspel.

• Klim en kouter.

• Wielspeelgoed – trap, stoot, trek, skop.

• Ontwikkel wiskundige vaardighede, beplanning, probleemoplossing, hantering van volumes, data, meting, mates, massa, lengte, ens.

• Tel, vermeerdering, vermindering, meer, minder, wiskundige taal – kan nie te vroeg aandag geniet nie.

Page 15: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Ingestel deur die Nasionale Departement van Onderwys. • Blootstelling aan grootmotoriese, fynmotoriese en perseptuele ontwikkeling.

Taal verryking en skoolgereedheid word aangespreek. • Holistiese benadering, soos bespreek. • Nog nie verpligtend nie – beplanning vir 2019, indien finansies dit toelaat. • Deel van INFORMELE onderrig, alhoewel deel van die formele skool. • Kan op verskeie plekke aangebied word. • Gespesialiseerde onderwys is nodig. • Die Gr. R leerder stel unieke eise omdat daar groot individuele verskille

voorkom

Wat is Graad R?

Page 16: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Deel van die sewe ontvanklikste jare van sy of haar lewe.

• Die basis vir alle latere leer word in hierdie tydperk gelê.

• Kind van 4 jaar het reeds 50% van sy volwasse intellektuelekapasiteit teen 8 jaar 80% van sy volwasse intellektuele kapasiteit ontwikkel.

• Kinders wat in die vroeë jare hoë kwaliteit insette ontvang, ontwikkel beter, ontwikkel fisies beter as die van ‘n verwaarloosde kind, alhoewel dit by geboorte dieselfde kon wees.

• Binne ‘n verrykte omgewing, ontwikkel die brein fisies beter, help met begrip van nuwe konsepte en kennis.

• ‘n Tekort aan stimulasie en stimulerende ervarings tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar, veroorsaak blywende skade en agterstande ten opsigte van intellektuele ontwikkeling. Grootste oorsaak van latere leerprobleme en swak prestasie.

Wat is Graad R?

Page 17: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Page 18: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Salarisse wissel, aangesien die jaar nog nie volledig gefinansier word nie. • Spesialisering is noodsaaklik, daarom is opleiding van groot belang. • Daar word aangedring op NQF-vlak 6, teen 2019: 4 Jaar Diploma in VKO, of B.ed

Grondslagfase. • SARO lidmaatskap is ‘n vereiste. Tans word persone wat besig is met opleiding,

voorwaardelik geregistreer. • Moet oor die nodige kennis beskik om ‘n beplande, doelgerigte en parate

opvoedingsmilieu te voorsien. Behoorlike beplanning vir aktiwiteite, differensiasie.

• Is regsaanspreeklik.

Die Graad R opvoeder

Page 19: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Behoort opgelei te wees vir die fase. Holistiese opvoeding is van groot belang – ly skade indien opvoeder met gebrekkige VKO-opleiding vir die kinders verantwoordelik is. Kan kinders se wil om te leer maak of breek!

• Moet ‘n passie vir die kind hê, om werksvervulling te ervaar.

• Bewerkstellig interaksie, versorg, fasiliteer, is die tussenganger, hanteer konflik, dissiplineer, beplan, verryk, los probleme op, is ‘n voorspraak en is bereid om voortgeset te leer en te ontwikkel.

• Wil die kind in totaliteit help ontwikkel, wil ‘n verskil maak.

• Die Gr. R opvoeder sal haar arbeidsregte prysgee en selfs menswaardigheid inboet ter wille van die voordeel vir die kind.

Die Graad R opvoeder

Page 20: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin
Page 21: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Generasies

BABY BOOMERS (1945-1960):

• Het wonderlike ekonomiese groei ervaar en glo dus hulle het al die antwoorde, kan enigiets bereik, of groter en beter doen. Was ook die eerste “yuppies”

• Kernwaardes: Hulle werk is hul lewe en bepaal hul identiteit, werk harder as enige vorige geslag, rebelleer teen grenslyne en groei in voorspoed, idealisties en materialisties

Generasie X (1960-1980):

• Word nie deur ander generasies verstaan nie

• Kernwaardes: Ten gunste van verandering, apaties teenoor geslag, globaal bewus, tegno-geletterd, individualisties, informeel en behoeftes moet dadelik bevredig word

Page 22: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Generasies

Generasie Y (1980-1990):

• Is nie meer “teenagers” nie maar “screenagers”

• Word groot voor die rekenaar-, TV- en selfoonskerm en kommunikeer op ʼn ander manier

• Kernwaardes: Lewensgehalte is waardevol, wil nie lang ure werk soos hulle ouers nie en geld is net ʼn middel tot ʼn doel.

MILENNIUM generasie (Na 1990):

• Het geen kennis van apartheid nie

• Fokus op vriende, brand names en tegnologie.

• Het deur 9/11, golfoorlog en terroriste aanvalle geleef. Sms, e-pos is wel bekend – uitgedien, VIGS is wel bekend. Dink meer aan die gemeenskap as individu.

• Nie individuele helde nie – groepe is belangrik.

• Taal van selfie, facebook, twitter, app, text en die net.

Page 23: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Kennis van beleide bemagtig personeel, departementshoofde en skoolhoofde – teenvoeter van onbillike en onvanpaste eise van Departement en ouers.

• Professionele optrede: integriteit, respek, stiptelikheid, kundigheid.

• Baie nodig dat professionaliteit aangespreek word.

• Kennis bly kernbelangrik – ontbreek soms en behoort deurlopend verbeter te word.

• Aanvaarding van verantwoordelikheid.

• Professionele beleid eersdaags beskikbaar, indien benodig.

Professionaliteit

Page 24: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

x

Hoe lyk die dagprogram?

Page 25: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Page 26: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin
Page 27: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

x

Page 28: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

x

Page 29: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

x

Page 30: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Page 31: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

Page 32: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• Van ‘n informele dagprogram na ‘n formele rooster – groot aanpassing. • Gr. R uur vryspel binne en ‘n uur vryspel buite – Gr. 1 Pouses • Hersiening van gr. R baie belangrik – voel eers tuis, leer dan maklik. • Beweging bly nog baie belangrik – tot 9 jaar oud. VKO-fase. • Sterk spiere nodig om heeldag te sit. Spiertonus. • Almal is nog nie skoolgereed nie – perseptuele vaardighede ontwikkel steeds. • Konkreet, 3 D is die fokus by Gr. R – 2 D is die fokus by Gr. 1 • Gr. R: informele benadering, Kindgesentreer, Geïntegreerd. • Gr. 1: formeel, kindgesentreer, afsonderlike vakke.

Oorbrugging van Gr. R na Gr. 1

Page 33: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin

On target In die kol

• “Children have an innate drive to explore, discover and master skills. The concentrated play of childhood leads naturally to the physical mastery that was probably essential to our survival as a species.” Feeny et al. 2010

• Spel het bestaansreg in die lewe van elke jong kind. Dit is die reg van elke kind, sy persoonlike uitlewing van die unieke belewenis van sy wêreld. Spel by die jong kind is ‘n natuurlike en instinktiewe aktiwiteit wat ontwikkeling in alle areas bevorder. Hedendaagse navorsing bevestig die deurslaggewende rol wat spel vervul in die jong kind se leerproses van bekwaamhede en vaardighede wat lei tot bemeestering en kontrole oor hulself en die wêreld. Feeney et al. 2010

Ter afsluiting

Page 34: Professionele beeld van die VKO-opvoeder - SAOU · On target In die kol Onkunde oor die werk wat in Gr. R hanteer behoort te word. Druk van ouers om formele onderrig in Gr R te begin