Raak stil saam met NG Bergsig

  • Upload
    tress

  • View
    43

  • Download
    5

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Raak stil saam met NG Bergsig. 2014-03-12. Lectio. Luister na God se Woord. Sagaria 8:18-19 Die Woord van die Here die Almagtige het tot my gekom. So sê die Here die Almagtige : Elke vasdag, of dit nou val in die vierde of die vyfde, die sewende of die tiende maand, - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Raak stil saam met NG Bergsig

Raak stil saam met NG Bergsig2014-03-12

LectioSagaria 8:18-19Die Woord van die Here die Almagtige het tot my gekom. So s die Here die Almagtige: Elke vasdag, of dit nou val in die vierde of die vyfde, die sewende of die tiende maand, sal vir Juda n dag van vrolikheid word, n dag van vreugde. Die dae sal feestelike byeenkomste word, maar dan moet julle bly by die waarheid en sorg dat daar vrede onder julle is.Luister na God se WoordMeditatioWat hoor jy as jy hoor die Here die Almagtige?

Wat word van die dae van opoffering en pyn waardeur die Here die Almagtige se kinders soms gaan?

Hoe kan ons by die waarheid blyen sorg dat daar vrede onder ons is?Oordink God se WoordOratioS vir die Here die Almagtige wie Hy vir jou is?

Vertrou jy Hom dat Hy die vasdae en dae van pyn in dae van vreugde en vrede kan omkeer?

Deel met God al die pyn, ongemak en ander slegte dinge wat in jou lewe is?

Praat met die Here die AlmagtigeIntersessieDie Here die Almagtige

se wonderbare liefde en beskerming;se verlossing en krag in ons lewens;se verheerliking deur ons lewens.

Bid spesifiek virGebedsversoekeBid asseblief vir die persone wat in nood is.

As jy hulle ken skakel hulle gerus of stuur n bemoedigende boodskap.

DoxaPsalm 134:1-2Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan! Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here! Eer God vir wie Hy is

AMENEk stel my vertroue in die Here,ek vertrou op die Hom,ek wag op die vervulling van Sy Woord.Psalm 130:5

Don't Let the Sun Go Down on MeFree the SpiritPan Pipe Moods Disc 1, track 141995New Age207006.67