8
InRat Bylae tot Rapport 16 Februarie 2014 Chev Sonic RS: Meer jalapeño as habanero 5 Nuwe Toyota Corolla verras met rygenot 2 Formule 1: Watter span gaan op sy neus kyk? 7 Sand, sypaadjies en skoolknapies is nuwe X5 se kos 3 Cerato Koup kry oplaas die woelige enjin wat Kias verdien 4

Rapport InRat - 16 Februarie 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Rapport se motorbylaag

Citation preview

Page 1: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

InRatBylae tot Rapport 16 Februarie 2014

Chev Sonic RS: Meer jalapeño as habanero

5

Nuwe ToyotaCorolla verrasmet rygenot 2

Formule 1: Watterspan gaan op syneus kyk? 7

Sand, sypaadjies enskoolknapies is nuweX5 se kos3

Cerato Koupkry oplaas diewoelige enjin

wat Kias verdien4

Page 2: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

InRatBylae tot Rapport 16 Februarie 2014

Chev Sonic RS: Meer jalapeño as habanero

5

Nuwe ToyotaCorolla verrasmet rygenot 2

Formule 1: Watterspan gaan op syneus kyk? 7

Sand, sypaadjies enskoolknapies is nuweX5 se kos3

Cerato Koupkry oplaas diewoelige enjin

wat Kias verdien4

Page 3: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

2 InRat 16 Februarie 2014| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

InRatRedakteurJustus VisagieE­pos: [email protected]: 021 406 3226

AdvertensiesAttie BekkerE­pos: [email protected]: 011 713 9545

Net soos drank, dwelms, suiker, spoed en Facebook onsverslaaf, veg ons ook teen die drang om ons selfone uit

te los wanneer ons bestuur. Ek het selfs vandeesweek ’nstudent op ’n 150 cc­motorfiets gesien wat op die N2 na syselfoon staar. Op YouTube is daar ’n man wat met ’n inte­ressante oplossing vorendag gekom het: hy verf sy regter­hand se duim bloedrooi met naelpolitoer. Wanneer hy in dieversoeking kom om na sy foon te kyk terwyl hy bestuur,staar ’n skelrooi duim hom in die gesig en hy sit die foonneer. As iemand hom daaroor uitvra, verduidelik hy sy strate­gie en bied aan om daardie mens se duimnael ook rooi teverf. Ek het my duimnael dadelik met ’n rooi permanenteviltpen bygedam en dit was so opvallend dat ek nie eensdaaraan gedink het om my foon op te tel wanneer die ver­keer drie minute lank by ’n verkeerslig stilgestaan het nie.Dit is ’n effens radikale oplossing, maar is beslis doeltref­fend. Laat weet ons gerus hoe jy die verslawing pypkan.

Van rooi gepraat: Die mense wat Porsches na Suid­Afrikainvoer het die alleenagentskap verkry om die asemrowendeDucati­motorfietsreeks in te voer. Die gesukkel met Ducati­onderdele, beskikbaarheid of versiening behoort nou iets vandie verlede te wees. Op die oomblik is daar slegs een toon­lokaal in Randburg (011 919 1600), maar hy sal jou fiets gra­tis in Kaapstad of Durban kom haal, indien nodig. Elke Du­cati word nou met ’n gratis diensplan verkoop. Ons hoop ombinnekort ’n resensie van die 899 Panigale te publiseer.

Nog net vier dae bly oor voor die wenner van WesBanken die Suid­Afrikaanse Motorskrywersgilde se Motor van dieJaar vir 2014 Woensdagaand aangewys word. Gaan die Por­sche Cayman of die Jaguar F­Type wen en die sosialiste ’nkollektiewe hartaanval gee? Ons sal Woensdagaand om­streeks 21:00 op Twitter en Facebook sê wie die wenner is.

; Baie geluk aan die wenners van ons Johannesburg­mo­torskou­kompetisie. Dawid Terblanche wen ’n week met ’nPeugeot 508 en ’n week met ’n Citroën Aircross, ’n kameraen ’n gereedskapskis. Heila Grebe wen ’n kamera en gereed­skapskis en S.P. van Huyssteen wen ’n gereedskapskis. Dan­kie aan ons borge: Peugeot, Citroën, Canon en Midas.– Justus Visagie

Gaan Motor van Jaardie sosialiste laat stik?

Dit kan nie maklik wees om’n motor vir Jan Alleman tebou nie, maar Toyota kry dit

al meer as vier dekades lank reg:’n bekostigbare en praktiese rydingwat betroubare vervoer bied enmin brandstof gebruik. Met verko-pe van meer as 40 miljoen Corol-la’s wêreldwyd geniet dié motorongekende lojaliteit. Dus het Toyo-ta besluit om nie aan sy wenresepte torring nie.

Die jongste Corolla is geensinsradikaal nie, maar hy toon oralverbetering. Sy brandstofverbruikis nou laer, daar is meer binne-ruimte en ’n stiller, meer modernekajuit, en hy het verbeterde veilig-heidseienskappe en standaardtoe-rusting. Al die praktiese oorwe-gings kry dus aandag.

Die een ding wat ’n mens egternie op die spesifikasieblad kan siennie, is hoeveel beter die nuwe Co-rolla homself op die pad gedra, enhoeveel lekkerder hy geword hetom te bestuur. Dit is steeds nie ’nsportsedan nie, maar hy bied pad-greep, soepel ritgehalte en ’n stilkajuit wat hom min of meer gelykmet die klasleidende VolkswagenJetta plaas.

Stabiliteit in dwarswinde, tradisi-oneel ’n Corolla-swakpunt, kry ein-delik aandag, en hy hou nou am-per self koers op die hoofweg. Ver-anderings aan die sesgang-handratkas se skakelaksie sorg virmoeitelose stadsbestuur en diestuurgevoel is verbeter. Die resul-taat is ’n motor wat stil en gemak-lik ry, maar ook sorg vir bestuurs-genot op kronkelpaaie.

Die swak punt is sy enjinkeuses:Die hele reeks kort woema. Die af-wesigheid van drukaanjaging bydie petrolenjins (net die diesel het

’n turbo) beteken wringkrag is niegeredelik beskikbaar nie, en hullemoet styf opgewen word om verbyte steek of steiltes te klim. Dié fut-loosheid is nie ’n probleem in diestad nie, maar kan frustrerendraak oor lang afstande. Maar dit iste betwyfel of Corolla-kopers hier-oor sal kla.

Daar is ’n keuse van drie viersi-linder-petrolenjins: die bestaande1,3- en 1,6 liter-enjins en ’n nuwe1,8 liter- enjin (103 kW en 173 Nm)pleks van die ou tweeliter. Die ouviergang- koppelomsetter- outo’kasis vervang deur ’n nuwe palwissel-ratkas (CVT), gekoppel aan 1,6- en1,8-enjins. ’n Nuwe 1.4 D-4D -diesel-enjin vervang die ou tweeliter-die-sel. Eersgenoemde ontwikkel66 kW en 205 Nm, met indrukwek-kende brandstofverbruik van4,5 F/100 km, volgens Toyota.

Die Corolla se herontwerpte bin-neruim is sagter op die oog, metoorwegend goeie materiaalkeusesen voortreflike bougehalte. Daar isvier toerustingvlakke en selfs dieintreevlak- Esteem-variant bied lug-

versorging, elektriese vensters en-kantspieëls, vier lugsakke en ’n ra-dio/CD-klankstelsel. Prestige- enSprinter-variante voeg leerbekleed-sel en ’n Bluetooth-versoenbareraakskerm-klankstelsel by, terwyldie Exclusive boonop (onder meer)sewe lugsakke, outomatiese ruitve-ers en -hoofligte, parkeersensorsen ’n trukamera bevat.

Die verkoopprys verras ook: Dienuwe model bied puik waarde virgeld, met sommige variante watgoedkoper is as hul ou ekwivalen-te. Die 1.3 Esteem kos R214 900, endie outomatiese 1.8 Exclusive Multi-drive-S (CVT) kos R283 900. Die 1.4D-4D Esteem bied ook uitstekendewaarde teen slegs R237 900.

Die nuwe Corolla is ’n groot ver-betering op sy voorganger en eenvan die beste waarde-sedans noubeskikbaar. Met ’n aangename be-stuurservaring en die belofte vanjarelange diens, kan hy dalk niejou polsslag versnel nie, maar hysal ook nie jou bloeddruk diehoogte injaag nie.

– Martin Pretorius

KopKrap

LeidradeDwars1 – Tuiste van die Britse Grand Prixnaby Northampton en Milton Keynes(11)7 – Trekdier uit die dae van dieVoortrekkers (2)8 – Die brandstofpedaal van ’n mo­torvoertuig (10)9 – Dit is hulle wat reëndruppelsvan die voorruit weghou (9)11 – Na bewering (3)12 – Sy is in 1997 in ’n ongeluk in ’nMercedes in ’n tonnel in Parys dood(2)13 – Renjaer Fittipaldi, wat o.m. virLotus en McLaren gejaag het (7)

15 – Gewese kêrel of nooi (3)16 – Deursyfer van vloeistof of gaswaar dit nie behoort te gebeur nie (3)18 – Samewerking tussen partye opbepaalde voorwaardes (4)20 – Embleem (8)21 – Terajoule (afk.) (2)22 – Oostenrykse F1­kampioen watin 1976 sleg verbrand het in ’n onge­luk (4,5)25 – Teenoor nee (2)26 – Toets vir gehalte (5)27 – Plastiekhouer met magnetieseband vir musiekopnames in die1970’s en 80’s (6)

Af1 – Sluitstuk vir lugtoevoer (9)2 – Van iemand self (3)

3 – Vering (9)4 – Ferm terugvra (5)5 – Lofspraak by ’n begrafnis (7)6 – Brasiliaanse renjaer wat tydensdie 1994 San Marino Grand Prix in ’nongeluk dood is (6,5)8 – Dit wat ’n enjin doen as dit aandie gang kom! (3)10 – Vuil kol (4)13 – Iedere persoon (3)14 – Tegelykertyd (3)17 – Die bekende 24­uur­uithouwed­ren vind hier plaas (2,4)19 – Dit wat periodiek met ’n motorse olie gedoen (moet) word (5)20 – Met krag van mekaar skei (5)23 – Vloeistof waarmee geskryfword (3)24 – Bobene (3)

Toyota Corolla

lSuzuki­blokkiesraaisel #2

Veel beter as sy voorganger, maar is dit genoeg? | FOTO: QUICKPIC

Nuut

Dalk weer Suid­Afrikase gunsteling?

www.SuzukiAuto.co.za

Gebruik die letters in die ge-kleurde blokkies om die

naam van een van Suzuki semotors te vorm. SMS jou ant-woord en jou naam en van na073 575 1774 voor of op Woens-dag 19 Februarie. Slegs een SMSper telefoonnommer. Deelnameimpliseer aanvaarding van dievoorwaardes wat op aanvraag

beskikbaar is [email protected].

Die wenner ontvang ’n Explo-rer 4x4 Medibox wat ideaal isvir viertrek-entoesiaste en moto-riste.

Dié sterk, kompakte, stofdigtenoodhulptassie bevat eenvoudi-ge noodhulpinstruksies en dieinhoud is in netjiese komparte-mente verdeel.

Bel J. Pretorius by082 793 7174, [email protected] of be-soek www.medhealthcare-kits.co.za vir meer inligting.;Die wenner van Januarie se4x4 Medibox is Heidi Bisschoff.

Wen metSuzuki

@ryveilig &@RapportInRat

facebook.com/Inrat

Page 4: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

16 Februarie 2014 InRat 3| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Nuut

Verbeel jou jy sit in’n gemakstoel, enluister deur ’n top-

klas hoëtroustel na jougunsteling-musiek.

Dit is hoe dit voel agterdie stuur van ’n nuweBMW X5: luuks, ruim,rustig . . . met musiek injou ore. Maar wanneer ’nverbysteek-geleentheidhom voordoen, en jy trapdie lepel plat, skop sywringkrag jou in die rugmet die delikate aanrakingvan ’n goed gemikte bak-steen in die bek.

Eerste aan die beurtmet die onlangse bekend-stelling was die xDrive50i,met ’n 4,4 liter-dubbel-turbo-V8 (330 kW en 650 Nm) wat die gevrek-ste bestuurder sal wakker skok, selfs al moetdie enjin so ’n groot wa voortstu. Sy versnel-ling vereis ’n wakende oog op die spoedme-ter indien die bestuurder nie in die tjoekiewil oornag nie. Voorts sorg sy xDrive-vier-trekstelsel en hersiende vering vir uitsonderli-ke padgedrag – so asof niemand nog vir diéwoonstelblok vertel het dat hy nie ’n kleinblitsbuksie is nie.

As die 50i ’n vlieënde woonstelblok is, is syM50d-boetie ’n nagklub: net so groot, maarselfs plesieriger en met ’n diep basklank.Danksy ’n drieliter-diesel-sessilinder met drie( ja, dit is reg: drie) turboaanjaers, het hy nienet 280 kW om mee te speel nie, maar ook’n allemintige 740 Nm om mee te ploeg. Hylewer daardie wringkrag byna van luierspoedaf, en trek al sterker soos die toere styg, tot-dat ’n beperker op 5 500 rpm halt roep. Enpleks van ’n diesel-kletter sing die enjin soosLeonard Cohen. Hy verdien beslis daardie be-roemde “M”-kenteken op sy romp.

Dit gaan egter nie net oor luuksheid enkrag nie, want die reeks verbeterde enjins, te-same met die ligter bakwerk, het brandstof-verbruik verminder in vergelyking met syvoorganger. Die nuwe elektriese kraghulp virdie stuurstelsel, verbeterde vering en xDrive-viertrekstelsel verskaf buitengewoon goeiepadgedrag.

Al die nuwe X5-variante klou verbete aandie pad en verander selfs teen onbehoorlikesnelhede rats van rigting. Rygerief het ookverbeter, want al die variante met standaard-vering het ’n stil, gladde rit gebied. Die X5’smet die opsionele M-Sport-veerstelsel engroot 20 duim-wiele (en die M50d) het egterietwat stamperig gevoel op ongelyke opper-vlakke – maar padgreep was selfs hoër.

Maar moenie dink hierdie sportiewe gedragbeperk die nuwe X5 tot teerpaaie nie, wantmet sy bekendstelling het BMW ons in diesuide van Mosambiek ingestuur. BMW pro-beer nie om die X5 as ’n ernstige klipklouter-viertrekker uit te beeld nie, maar eerder as ’nluukse veeldoelvoertuig wat by die meesteplekke kan uitkom. Al die motors het moeite-loos oor ongelyke sandpaaie en deur modder-poele gebeur.

Sulke groot pret kos egter ’n kleinhoewe seprys: die M50d kos meer as ’n miljoen rand,en die 50i nie veel minder nie. Daar is daremmeer sinvolle variante ook beskikbaar, wantdie reeks begin met enkelturbo petrol- endiesel-sessilinders (35i en 30d) met225 kW/400 Nm en 190 kW/560 Nm onderskei-delik, en daar is ’n dubbelturbodiesel-sessilin-der (40d) met 230 kW en 630 Nm. Alle vari-ante gebruik ’n agtgang- koppelomsetter- ou-to’kas. Pryse strek van R762 000 totR1 026 000, maar wees versigtig met die opsi-onele ekstras – dit is maklik om nog ’n kwart-miljoen by die rigprys te las.

Ja, die nuwe X5 is ’n duur motor. Maar metsy veelsydigheid, luukse binneruim, gerieflikerit en moderne tegnologie bied die goedkoperweergawes selfs goeie waarde in hierdiemarksegment. Vlieënde sitkamers was nognooit so aanloklik nie.

– Martin Pretorius

BMW X5

Die X5 is ’n gedugte Gran Turismo, maar hy deins nie vir sand terugnie. Met sy padbande aan moet jy liefs van gruwelike grondpaaie afbly | FOTO: NP

Prettigste gemakstoel tot nog toe

www.faw.co.za

SA SE BESTE 8-TON VALKANT VRAGMOTOR-AANBOD!

Sukses op dreef

GRATIS 1 JAAR/60 000 km DIENSPLAN

R355 000teen slegs

> 2 JAAR/ONBEPEKDEKMFABRIEKSWAARBORG

> 24-UUR AA PADBYSTAND> ABS-REMME, LUGREELAAR

..

Page 5: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

4 InRat 16 Februarie 2014| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

16 Februarie 2014 InRat 5| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

www.porschesouthafrica.com

Spes

ifika

sies

kan

vera

nder

sond

ervo

oraf

-ken

nisg

ewin

g.E&

OE

Brandstofverbruik in I/100 km: stad 11.2; snelweg 6.2; gekombineer 8.0 • CO2 emissies: 188 g/km • Krag: 239 kW (325 hp) • Wringkrag 370 Nm • 0-100 km/h in 5.0 sekondes

Porsche-sentrum JohannesburgTel: 011 540 5000

Porsche-sentrum KaapstadTel: 021 555 6800

Porsche-sentrum UmhlangaTel: 031 514 3000

Goeie gene. Sportiewe familie.Onberispelike gedrag vir opwindende kronkelpaaie.

Die nuwe Cayman S.Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-finalis 2014.Hart en siel: Die wringkragtige en doeltreffende bokser-enjin. Sy sentrale

posisie – net 30 cm agter die bestuurder – verseker ’n lae swaartepunt.

Resultaat: dinamiese hantering en selfs groter ratsheid. Tesame met remme

wat g’n nonsens duld wanneer dit werklik tel nie.www.porsche.com/cayman

Toetsritte

Al dievolk isvrolikHier is ’n bietjie raad vir die

ANC in dié verkiesingsjaar:bewimpel ’n subsidie sodat dieFord Ecosport vir soveel gesinneas moontlik meer bekostigbaargemaak word as wat hy nou is(R199 000 is reeds nogal billik).

Laat mevrou en meneer daar-mee op Johannesburg se satvoorstedelike paaie ry. Hulle salnie meer die slaggate voel nie!Pokmerke in die teer sal ver-dwyn. Selfs die angel van spoed-hobbels sal getrek word.

Was dit Handel wat geskryfhet: “elke heuwel sal laag word,dit wat krom is, reguit en diegrowwe plekke glad”? Nou ja.Die Ford Ecosport maak dalk nievan gaar paaie die hemel nie,maar dit voel veel beter as in se-dans wat dieselfde kos.

Hy is plastiekerig binne, ja, entog voel dit nie of enigiets gou

sal breek nie. Die radio het ’n vin-dingryke stemfunksie wat jou instaat stel om met die Fordjie te ge-sels as jy wil bel, en ná ’n paarprobeerslae kon selfs ek vasstelhoe dit werk (die Bluetooth praatmet jou foon, al lê dié op diegrond of in ’n handsak).

Jy sit lekker hoog en die ontwerpis jonk en vars. Die lugversorgerwerk fluks en die 1,5 liter-turbodie-

selenjin van ons duurder Titanium-toetsvariant is heeltemal gewilligom jou tot by die spoedgrens testoot en gemaklik daar verby.

Dit is nie ’n BMW nie, maar jysien dít minstens heel eerste aandie prys. Dit is ’n praktiese motorvir ’n klein gesin wat hou van na-weke weg en, wel, gladde voorste-delike paaie. – Waldimar Pelser

PRYS R249 000

Die Renault DusterDynamique is ’n

mooi, veeldoelige ry-ding met oorgenoegtoerusting, soos GPS-na-vigasie met ’n grootvertoonskerm en een-voudige werking. Die af-metings van sy bakwerkis kompak en tog is hyoor die algemeen ruimbinne. Hy bestuur mak-lik en is sag geveer. Disdie perfekte skool-taxi wat ook op grondpaaie floreer.

Maar daar was teleurstellings: die hele konsole en be-stuurderskajuit is vir die linkerstuur-wêreld ontwerp ennie vir regterstuur-lande aangepas nie. Die vertoon-skerm en lugversorgingkontrole “kyk” dus weg van diebestuurder. Behalwe die stuurwiel is die bestuurders-kant meer gepas vir ’n passasier. Daar was nie pleklangs die koppelaar vir my linkervoet nie, want dieruimte is omtrent die helfte van die passasier s’n.

Die Renault Duster het my uitermate beïndruk en togook gefrustreer. Daar is soveel take wat dié veeldoeligemotor bekwaam verrig, maar soos ’n besope Don Juankan hy ook ontoereikend wees.

Sal ek een koop? Nee, en net as gevolg van die be-stuurderskajuit wat nie reg aangepas is nie. Maar ek isoortuig dat hy baie gewild sal wees as ’n veelsydige ge-sinswa, ook omdat hy vele van sy teenstanders stof indie oë skop. En met ’n pryslys wat by R200 000 beginen by R245 000 eindig (vir die turbodiesel-4x4) het hynie gelyke nie. – Stephan Lourens

PRYS R249 000

Ford se EcoSport het oneindig meer waarde as ’n verkiesingsbelofteFOTO: NP

Nuwe Duster vee skoon

Die jaar 2014 is ’n baken vir Kia. Ditis die jaar waarin hy vir die eerstekeer ’n sportiewe, turboaangejaag-

de petrolenjin na Suid-Afrika bring.Dit is rede tot groot blydskap, want tot

dusver moes Kia-eienaars tevrede weesmet ’n reeks petrolenjins sonder ’n enke-le turbo tussen hulle. Kia se kragtige2,2-turbodiesel was die uitsondering,maar dit is slegs in die Sportage- en So-rento-smukveldryers te kry.

Nou kan Kia saamgesels met ouenssoos VW en Peugeot, wat klein petrolen-jins met groot welslae met turbo’s aan-jaag. Dié enjins lewer beter verrigting,en soms laer verbruik, gemeet aan nie-aangejaagde enjins. Dit is mos soos om’n lewensmaat te vind wat mooi en slim

is en boonop serpe vir arm kinders brei.Die eerste Kia wat dié warm 1,6-liter-

viersilinder-kragbron kry, met 152 kW en265 Nm om mee te kotiljons, is diekraakvars Kia Koup. InRat het die hand-rat-weergawe bestuur en dit is ’n indruk-wekkende ryding. Hy is nie Audi S3-vin-nig nie, maar laat waai van 0 tot100 km/h in gemaklik onder 8 sekondes,hetsy jy die handrat of koppelomsetter-outo’kas kies. (Albei het ses gange.)

Die Koup is dus g’n willewragtig twee-sitplek-sportmotor nie, maar ’n aantrekli-ke tweedeur-luikrug wat groot afstandegou met gemak kan aflê. Hy voel be-heers en vol selfvertroue op die pad. Diestuur reageer al vinniger hoe verder ditvan die twaalfuur-posisie draai en die

motor bly plat deur die draaie. Hante-ring voel skerper as in die Cerato-sedan.

Die ratkierie beweeg gladweg, maardie koppelaar verg aanvanklik konsentra-sie, anders vrek die enjin. Die bestuur-der kan beheer van die outo’kas neemdeur twee hefbome (afsonderlik) te trek.

Kia sê daar is nou meer plek vir dieagterste passasier(s), maar dit is steeds

knap daar, hoewel toegang maklik is. DieKoup is ’n luikrug en as jy die “deur”agter oopmaak vind jy ’n spelonk.

Die Koup is stewig aanmekaargesit,luuks en veilig toegerus. Daar is ses lug-sakke, elektroniese glybeheer en xenon-ligte. Danksy twee armpies wat die sit-plekgordels vorentoe voer, sukkel ’nmens nie om dit by te kom nie.

Sal genoeg kopers byna R100 000meer vir die nuwe Koup betaal as vir sytweeliter, turbolose voorganger? Die ant-woord is ja, deels omdat die ou Koup ’ngroot winskoop was, maar ook omdatdie rand weinig werd is en plaaslike mo-torpryse gevolglik moet styg. Maarbowenal omdat begeerlikheid en eksklu-siwiteit direk aan ’n ding se prys gekop-pel is. Diegene wat die nuwe Koup be-geer en kan bekostig, gaan hom koop.En hulle sal nie maklik spyt wees nie.

– Justus VisagiePRYSE R335 000 tot R347 000

Ons Duitse lesers met toegang tot dieAutobahn kan kennis neem dat die Koupse asem eers teen 222 km/h opraakFOTO: QUICKPIC

Oep vi Koup

Renault Duster 1.6 Dynamique 4x2

Kia Cerato Koup T­GDi

Is die Duster die grootstemotorwinskoop in vyf jaar? |FOTO: QUICKPIC

Nuut

Ford EcoSport 1.5 TDCi Titanium

Van hoeveel hitte hou jy? Sal jyjouself laat “op-psyche” en oorrooiwarm kole loop? Of liewer net

langs ’n lekker kampvuur sit?Chev se nuwe Sonic RS is nie ’n rooi-

warm baba-blitsbuks soos die Peugeot208 GTI, Ford Fiesta ST of Polo GTI nie,maar ’n bekostigbare alternatief watgeesdriftige bestuurders steeds heelwatbestuursgenot sal gee.

Die Sonic RS is gegrond op die gewoneSonic, wat al van 2011 met ons is. Omvan hom ’n RS te maak, is subtiele kos-metiese veranderinge aan die bakwerkgemaak. ’n Aggressiewe voorste buffer,bonkige misligte met ’n chroomafwer-

king, metaalgrys 17 duim-allooiwiele en’n giftige driehoek-uitlaatpyp laat die RSmeer sportief en windmaker as die ge-wone Sonic lyk.

Swart sportleersitplekke met rooi stik-sels, metaalpedale en ’n bonkige leer-stuurwiel het my dadelik lus gemaak vir’n dag op ’n renbaan.

Sy verrigting is nie kokend nie, netlekker warm. Die 1,4 liter-turbo-enjin(103 kW en 200 Nm) voel kragtig en dieRS laat waai sodra jy jou voet op die pe-trolpedaal plant. Dit neem ’n bevredigen-de 9.5 sekondes vir die naald om van 0tot by 100 te kom, sy topspoed is ’nskaflike 197 km/h en volgens Chevrolet is

die verbruik slegs 6,6 liter per 100 km.Iets wat gepla het, was die ratverhou-

dings. Die eerste drie ratte se asem raakte vinnig op. Jy het skaars weggetrek,dan moet jy die volgende een haak.Maar jong, energieke bestuurders watgraag met ’n ratkierie speel, sal dié ’kas

terdeë geniet.Nog ’n glanspunt is die RS se stewige

stuurgevoel en stywer suspensie – ’nmens kan hom looi deur ’n draai sonderom bang of buite beheer te voel.

Die RS is ook die eerste model metChevrolet se MyLink-inligting-en-ver-maakstelsel waarmee jy onder meerkoordloos musiek van jou selfoon kanspeel en speellyste opstel. Dit werk goeden heelwat eenvoudiger as Ford seSYNC-stelsel. Die RS se veiligheidsken-merke sluit vier lugsakke, elektronieseglybeheer, sluitweerremme (met rem-kragverspreiding) en wegtrekhulp vir op-draandes in.

As jy aansienlik meer kole wil hê,moet jy aansienlik meer uithaal. DieFiesta ST kos R260 000, die 208 GTI kosR280 000 en die Polo GTI kos R294 000.

En die Sonic RS?Vir R225 300 kry jy minder haas,

maar ’n ryding met houding, hope toe-rusting en ’n gesonde dosis krag en ryge-not. – Corlette Heyns

Die RS se hittegraad is meer Sabie asSahara | FOTO: QUICKPIC

Warm, maar nie’n rissiepit

Chevrolet Sonic RSNuut

Die laaste keer wat ’n nuwe Nissan Sentrahier wiel aan wal gesit het, was in die

jaar 2005. Nou is die 13de generasie Sentrahier en Nissan sien dié aanwins as sy vlag-skip-passasierswa. Ek het gevind dat ’n mensse opvatting van die Sentra meestal sal af-hang van wat jy daarmee wil uitrig.

Hoewel die Sentra nie die toppunt van mid-delklas-styl of ’n Lexus is nie, tel heelwat insy guns en as jy hom van agter sien, herinnerhy jou tog aan die mooi Lexus ES 250. Diebinneruim is netjies, maar die klankstelselblikkerig. Die doring in die vlees is ’n palwis-sel-outo’kas (CVT) wat die enjin tussen joubreinlobbe laat dreun as jy vet gee.

Fokus maar op die kilometers been-, kop-en elmboogruimte (voor en agter) en lae pe-trolverbruik, want dit is hier waar die Sentrahomself bewys: 7,1 liter per 100 kilometer inskoolverkeer is indrukwekkend.

Outo’kaste is gerieflik, maar ek sou die ra-serige CVT-kas verruil vir die vyfgang-handraten meer as R20 000 aan die prys bespaar.

Hoewel die Sentra veiligheidskenmerke soosABS, EBD, ses lugsakke en remhulp het, souek ook stabiliteitsbeheer wou hê soos in dieOpel Astra Sedan 1.4 Turbo Essentia(R265 500, outo).

Die manne wat ’n motor se snoet graag inelke draai gooi, sal nie gek wees oor hom nie– sy hantering laat dit nie eintlik toe nie.Maar vir die verantwoordelike, tydsame lan-geraat met ’n vrou en kinders wat brander-plankies en tjello’s saampiekel, gaan die Sen-tra nommerpas wees. Omdat die Sentra soonopsigtelik is sal hy ook werk vir bendelede,want daar’s hope plek in die 510 liter katte-bak vir smokkelware en selfs ’n lyk of twee.Hy moet net nie dink hy gaan die Sentra ge-bruik as ’n wegvlugkar nie – tensy dit al diepad afdraand is. – Ané TheronPRYS R253 600

Gedienstig engedwee

Nissan Sentra 1.6 Acenta CVT

Die Sentra is ’n bekwame motor, maar mede­dinging van die Chev Cruze, Opel Astra­sedanen Toyota Corolla gaan straf wees | FOTO:QUICKPIC

Page 6: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

6 InRat 16 Februarie 2014| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Nuus

Motorkopers, -handelaars en -ver-vaardigers gaan vanjaar klippekou weens die swak rand, ’n

hoër rentekoers en ’n hoë vlak van ver-bruikerskuld. Kortom: minder nuwe mo-tors sal eienaars kry.

Die vragmotorsektor is egter versigtigoptimisties oor die vooruitsigte vir2014-’15, al was verkope verlede maandlaer as in Januarie 2013.

FAW sê die bou van sy aanleg vanR600 miljoen in die Oos-Kaap, wat vanJulie 5 000 linker- en regterstuur-vrag-motors per jaar sal bou, beklemtoon syvertroue in die plaaslike en Afrika-mark.

Richard Leiter, ’n direkteur van FAWSA, sê namate Afrika toenemend dievryemarkstelsel gebruik, sal die vraag na

vragmotors groei soos wat in China ge-beur het. Hy meen FAW het ’n goeiefondament in Suid-Afrika gebou om uitdie groeiende vraag munt te slaan.

Isuzu Trucks bou voort op ’n rekord-jaar (2013) waarin hy 4 019 vragmotorsvan die hand gesit het. Dit het hom ’nmarkaandeel van 13% besorg, wat homin die tweede plek in Suid-Afrika plaas,sê ’n maatskappy-woordvoerder.

Die hoof- uitvoerende beampte, CraigUren, is vol vertroue vir verkope vanminstens 4 000 vragmotors in 2014.Uren sê een van die redes vir hul suksesis dat Isuzu self baie van die bakwerk-eenhede vir kopers bou.

Jacques Carelse, besturende direkteurvan UD Trucks Suid-Afrika, voorspel

groei van 4% in die vragmotor- en han-delsvoertuigmark vanjaar.

Hino het nie net verlede jaar uitste-kend gevaar met verkope nie, maar hyhet ook vroeg vanjaar klas-oorwinningsin die Dakar-uithouren behaal: SpanHino Sugawara was eerste en tweede indie klas vir vragmotors met ’n enjinkapa-siteit kleiner as 10 liter. Teruhito Sugawa-ra het die klasoorwinning behaal en sy72-jarige pa, Yoshimasa, was tweede.

Volvo-vragmotors ry ’n media-golfdanksy sy advertensie met Jean-Claudevan Damme wat wys hoe gevorderd dienuwe Volvo-vragstuurstelsel is. Dit verbe-ter stabiliteit en maak bestuur mindervermoeiend, wat veiligheid en produkti-witeit bevorder. Kyk hier na die video:

http://bit.ly/1hwRT8t.Daarby kan alle vragmotorbestuurders

inskryf vir Volvo se internasionale diesel-verbruikuitdaging, ongeag die produkwaarmee hulle ry.

Die Suid-Afrikaanse uitdunne vind opdie volgende Saterdae plaas: 24 Mei inKaapstad, 7 Junie in Durban en op 14 Ju-nie in Johannesburg. Die nasionale kom-petisie word op 21 Junie in Johannesburggehou.

Deelnemers moet voor 30 Maart regi-streer. Die wêreld se 25 finaliste sal op19 September in Swede sake uitspook.

Stuur e-pos met jou naam, e-posadres,maatskappynaam en telefoonnommer en’n afskrif van jou bestuurderspermit(PDP) aan: [email protected].

Versigtig optimisties

Vragmotors

Van alleasemberoofSoos sommige Hollywood-sterre

hul middeljare betree sonder omhul jeugdige voorkoms te verloor, isdaar ’n handvol motors wat bykansongemerk en met grasie verouder.

Die Aston Martin Rapide is een vanhulle. Omdat hy sedert 2010 vervaar-dig word, is hy in motorbedryf-termeal in sy middeljare. Om jeugdig tebly, moes hy daarom, nes sy Holly-wood-eweknieë, ’n bietjie hulp vandie snydokters verkry.

Daar is ’n herontwikkelde V12-enjinonder sy slanke kap – dit is nogsteeds ’n 5,9 liter-eenheid, maar ont-wikkel nou 60 kW meer as voorheen.Sy 410 kW sorg vir lewendige verrig-ting in ’n aluminiumbak-“koepee”,wat tog omtrent 200 kg swaarder isas ’n Jaguar XJR.

Anders as wat verwag kan word, isdie Rapide S nie ’n ware viersitplek-luukse sedan nie – sy agtersitplekke

is piepklein, en daar is nie naastenbygenoeg kajuitruimte om mee te dingmet die Porsche Panamera of BMWGran Coupé nie.

Die Rapide S laat sy bestuurdersoos ’n Britse geheime agent voel:pragtige stilering en ’n arrogante, ef-fens oudmodiese persoonlikheidvorm sy aantrekkingskrag. Hy is mis-kien nie die maklikste motor ommee oor die weg te kom nie, maarwanneer ’n mens voor sy sjarmeswig, kan niks anders werklik methom vergelyk word nie.

Sy dae is ongelukkig getel: daar is’n verhouding met Mercedes-BenzAMG op die horison om aan AstonMartin moderne enjins, ratkaste en

elektroniese stelsels te verskaf. Ditsal baie jammer wees as sy uniekeBritse karakter onder ’n dik Duitsekombers versmoor word. – MartinPretorius

PRYS sowat R3 miljoenENJIN 6 liter-V12-petrol; 410 kW en630 NmRATKAS Sesgang- koppelomsetter-outo-maties; agterwielaandrywingVERRIGTING 0-100 km/h in 4.9 sek. en306 km/h topsnelheid; 14,87 F/100 kmOORWEEG OOK Porsche Panamera Tur-bo S en BMW M6 Gran Coupé

* ’n Langer weergawe van dié arti-kel is op die web by rapportin-rat.co.za/aston-martin-rapide-s

Die Rapide ismeer gepas virtwee mense enhul bagasie asvir vier – ekstradeure ten spyt.FOTO: ASTONMARTIN

KitsToetsAston Martin Rapide Tegno

Ons het ’n paar maande ge-lede berig oor die Little

LogBook, en hoe dié GPS-toe-stelletjie belastingopgawes ver-gemaklik en rekord hou van die bestuurder seroetes en snelheid. Intussen het ons nog funk-sies ontdek. Die indrukwekkendste is die een-voudige sagteware waarmee die gebruiker ge-reelde besoekplekke kan merk – dan weet diestelsel self of die reis vir sake- of persoonlikegebruik bedoel was. Dit is gerusstellend om teweet dat die reisinligting net op jou rekenaargebêre word, nie êrens op ’n rekenaarnetwerknie. Vertroulikheid is dus gewaarborg.

Daar is nou ’n toevoeging tot die Little Log-Book-reeks: die “GO”- model (R1 149). Hy wordnie by die sigaretaansteker ingeprop nie, wanthy gebruik ’n herlaaibare battery wat tot 16 urese reisopnames moontlik maak, en word netgeaktiveer as hy beweging bespeur. ’n Berg-fietsryer kan dus die naweek se avontuurroeteen snelheid net so maklik opneem soos dieweek se pendeltogte. Jy kan ook vasstel hoevinnig jou 18-jarige met jou motor ry . . . Be-soek www.littlelogbook.co.za.

Roetes,snelheidg’n geheim

F1 op SuperSport

Volvo het die wêreld op holgehad met dié video­adver­tensie wat wys hoe stabiel syvragmotors en hoe soepel ouJean­Claude van Damme nogis. Jy kan die QR­kode hier­naas met jou slimfoon af­neem en direk na die videogaan | FOTO: VOLVO

Page 7: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

16 Februarie 2014 InRat 7| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

PIRELLIPIRELLIPIRELLIAANBIEDINGE

UITVERKOPINGUITVERKOPINGUITVERKOPINGEPIESEBAND

175/65TR14

255/55HR19

205/40WR17

205/55WR16CINTURATOP1VERDE

NOUAANBYTIGERWHEEL&TYRESE

SCORPIONATR

P-ZERONERO

CINTURATOP7

•BANDPRYSEWORDPEREENHEIDGEKWOTEER•BANDPRYSE SLUIT BTWENMONTERING INMAARSLUIT BALANSERINGUIT

R 695

R3695R 995R 950

TWT/

382/

02

Promosie

OnooglikeF1­wysneuseis hierWie sy neus skend, skend sy aangesig,

lui die spreekwoord. En te oordeel nadie snuffelneuse van vanjaar se For-

mule Een-renmotors, blyk F1 se aangesig welgeheel geskend te wees.

Sowat van onaansienlike motors het ’n menslanklaas in die vlagskip-kategorie van motor-sport betrag; en die onaardige neuswerke –krom en skeef, dun en lank, gepunt en ge-spleet – ontlok wêreldwyd uiters onvleiendebeskrywings en kommentaar.

Dit is alles die skuld van die radikale nuweregulasies, want synde g’n Formule Een-ont-werper aan die neus rondgelei wil word nie,het hulle met allerhande onooglike wysneus-oplossings vorendag gekom om verlore druk-krag te herwin.

Behalwe die vereistes vir ’n laer neus(415 mm laer as verlede jaar), kleiner drukvin-ne voor en agter en ’n enkel-uitlaatpyp bo ag-ter die enjin, het revolusionêre dryfstelsel-re-gulasies ook bygedra dat meeste van die nu-welinge soos prehistoriese ietermago’s lyk.

Die ongetoetste kombinasies van 1,6 liter-tur-bokragbronne en gevorderde energie-herwin-ningstelsels, verpak in kompakte, lugdinamiesevorms, het reeds ’n ander nadraai gehad: ’nTekort aan betroubaarheid en duursaamheid;wat vandeesmaand se eerste F1-toets op die Je-rez-baan in Spanje in ’n klug omgeskep het.

Die dig-verpakte Red Bull van Andrian Ne-wey, ontwerper van die vorige vier jaar sekampioen-motors, is die ergste getref. Oorver-hitting van die enjin en ander stelsels het ver-oorsaak dat sy nuwe 2014-ryding byna g’n wielkon versit nie.

Met beperkte toetstyd is dit ’n groot terug-slag vir Red Bull en sy enjin-vennoot Renault,

veral omdat hul sterkste mededingers, Merce-des, Ferrari en McLaren, heelwat toetsmylekon aflê.

Selfs die jaers van kleiner spanne, soos Sau-ber, Williams en Force India, kon genoegrondtes aflê om minstens basiese inligting oorhul renpakkette in te win, maar geeneen vandie spanne kon nog werklik die potensiaal vanhul nuwe motors toets nie.

Dit is egter nog nie neusie verby vir RedBull nie. Verlede week het Lotus, wat ook Re-nault-aandrywing gebruik, eindelik ook gaantoets, nadat hy die eerste toets misgeloop het.

Die span het heelwat rondtes voltooi, sonderenige noemenswaardige probleme. En van-deesweek toets die spanne in Bahrein, waardie kampioenspan hopelik die geleentheid salkry om broodnodige toetsrondtes te kan aflê.

Dit is egter duidelik dat die spanne metMercedes-krag in hierdie stadium die bestedaaraan toe is. Nie net het Mercedes die mees-te toetsmyle voltooi nie, McLaren en Williamshet ook heelwat toetswerk gedoen.

Ook het die Mercedes-gedrewe spanne, metdie uitsondering van die eerste dag (toe KimiRäikkönen die vinnigste vir Ferrari was), dievinnigste rondtetye in die daaropvolgende driedae opgestel.

Tog moet ’n mens liefs nie te veel daarinlees nie, en selfs vandeesweek se toetse salnet ’n effense aanduiding van die verskillendespanne se potensiaal verklap alvorens die sei-soen oor ’n maand in Australië begin.

En wie weet, as Red Bull al sy stelsels kankry om saam te werk, kan hy dalk die anderspanne net weer . . . uhm, op hul neuse laatkyk wanneer die laaste rooi lig in Melbourneuitdoof. - Ferdi de Vos

Voorskou: Formule Een

Tiger Wheel & Tyre het aan-gekondig hy gaan sy borg-

skap van die 2014 F1-seisoen opDStv SuperSport voortsit. Dieonderneming se bemarkingsbe-stuurder, Joe du Plooy, sê dit isgeen geheim dat Tiger Wheel &Tyre ’n groot aanhanger vanFormule 1 is nie.

“Dit is vir ons ’n voorreg omte help om die uitsending daar-van in Suid-Afrika moontlik temaak deur die borgskap. Onsmaatskappy is deur ’n Formule1-renjaer gestig, daarom kan ’nmens sê F1 is in ons bloed.”

Plaaslike F1-aanhangers krymeer waarde van die wiel-en-

bandhandelaar as net toegangtot F1-aksie op die kassie.

Tiger Wheel & Tyre se web-tuiste, www.twt.to, sal ook ’n“F1-teller” bevat wat die tyd totelke wedren aftel en die wen-ners aankondig na afloop vanelke ren. Pirelli voorsien weervanjaar bande aan Formule 1.As jy Pirelli-tegnologie aan jouwiele wil hê, besoek enige takvan Tiger Wheel & Tyre.

Borgskap geekykers toegangtot F1-aksie

F1 op SuperSportMotorsport

Spanne, enjinverskaffers en jaers:Red Bull Racing (Renault): Sebastian Vettel (Duitsland), Daniel Ricciardo (Australië)Mercedes AMG (Mercedes): Lewis Hamilton (Brittanje), Nico Rosberg (Duitsland)Ferrari (Ferrari): Fernando Alonso (Spanje), Kimi Räikkönen (Finland)Lotus (Renault): Romain Grosjean (Frankryk), Pastor Maldonado (Venezuela)McLaren (Mercedes): Jenson Button (Brittanje), Kevin Magnussen (Denemarke)Force India (Mercedes): Nico Hülkenberg (Duitsland), Sergio Pérez (Mexiko)Sauber (Ferrari): Adrian Sutil (Duitsland), Esteban Gutiérrez (Mexiko)Toro Rosso (Renault): Jean-Éric Vergne (Frankryk), Daniil Kvyat (Rusland)Williams (Mercedes): Felipe Massa (Brasilië), Valtteri Bottas (Finland)Marussia (Ferrari): Jules Bianchi (Frankryk), Max Chilton (Brittanje)Caterham (Renault): Marcus Ericsson (Swede), Kamui Kobayashi (Japan)

Kanada7

Gilles Villeneuve,Montreal6-8 Junie

Lengte: 4,36 kmRondtes: 70

Japan15

Suzuka3-5 Oktober

Lengte: 5,45 kmRondtes: 53

Rusland16

Sotsji10-12 Oktober

Lengte: 5,8 kmRondtes: 53

Abu Dhabi19

Yas Marina21-23 November

Lengte: 5,55 kmRondtes: 55

VSA17

Austin, Texas31 Okt.-2 Nov.

Lengte: 5,47 kmRondtes: 59

Brasilië18

Interlagos,São Paulo7-9 November

Lengte: 4,31 kmRondtes: 71

Hongarye11

Hungaroring,Boedapest25-27 Julie

Lengte: 4,38 kmRondtes: 70

België12

Spa-Francorchamps22-24 Aug.

Lengte: 7 kmRondtes: 44

Italië13

Monza5-7 September

Lengte: 5,79 kmRondtes: 53

Singapoer14

Marina-baai19-21 September

Lengte: 5,07 kmRondtes: 61

Duitsland10

Hockenheim18-20 Julie

Lengte: 4,57 kmRondtes: 67

Brittanje9

Silverstone4-6 Julie

Lengte: 5,89 kmRondtes: 51

Oostenryk8

Spielberg20-22 Junie

Lengte: 4,32 kmRondtes: 71

Albertpark,Melbourne14-16 Maart

Australië1

Lengte: 5,3 kmRondtes: 58

Maleisië2

Sepang,Kuala Lumpur28-30 Maart

Lengte: 5,54 kmRondtes: 56

China4

Sjanghai18-20 April

Lengte: 5,45 kmRondtes: 56

Spanje5

Catalunya,Barcelona9-11 Mei

Lengte: 4,66 kmRondtes: 66

Bahrein3

Sakhir4-6 April

Lengte: 5,41 kmRondtes: 57

Monaco6

Monte Carlo22-25 Mei

Lengte: 3,34 kmRondtes: 78

Grafika24Bron: f1.com

F1-program vir 2014

Hope aksie op SuperSport dank­sy www.twt.to | FOTO: SAUBER

Page 8: Rapport InRat - 16 Februarie 2014

Ons het kodes vir parte van die nuwe KIA Cerato Koupregoor die Internet verskuil – in koerantadvertensies, op die

radio Fn ook by opwindende plekke in Suid-Afrika.Besoek gerus die KIA Facebook-blad en maak die KIA Cerato“Make Beautiful”-toep oop om toegang tot die eerste nuwekodes te verkry. Dit bevat ook ’n handelstasie waar jy

duplikaatparte met ander versamelaars kan ruil, ten eindedie parte te kry wat jy nog benodig.

Die eerste persoon wat ’n virtuele Koup voltooi, wen ’nwerklike een. SO eenvoudig en sO mooi soos dit! Besoekwww.facebook.com/KiaMotorsSA vandag nog, en moenievergeet om die kode van hierdie advertensie te bewaar nie.

#PART CODE blu93m5152kW direct injection16 valve turbo engine152kW direct injection16 valve turbo engine

15816OFyt

Facebookwww.facebook.com/KiaMotorsSA

Twittertwitter.com/KiaMotorsSA

www.kia.co.za

BOU DIT S5MOOI SOOSONS S’N ENSTAAN

WEN.‘N KANSONDIT TE