Upload
afrikaans-hoer-meisieskool
View
350
Download
12
Embed Size (px)
Citation preview
ROMANTISISMEGr. 11 – Visuele Studies
Friendrich & Turner
BELANGRIKE TERME:
SUBLIEME SUBJEKTIEF
WAAR HET DIT BEGIN?
Einde 18e eeu, begin 19de eeu Kunstenaar se individualiteit NB! Persoonlike ervarings In kontras met Neo-Klassisisme
"Man is born free but everywhere else he is in chains"
-Jean Jacques Rousseau
NATUUR
Mense is van nature goed, wêreld se invloed maak hul sleg
Daarom keer hulle terug na die natuur Emosie en die natuur word gekoppel Soeke na die natuur = soeke na ware mens
ONTMOET VIR DAVID CASPER FRIEDRICH…
Monk by the sea
The cross in the mountains
DAVID CASPER FRIEDRICH Duitsland- Pomerania Melancholiese kind Wat beteken dit? Sy Ma sterf toe hy 7jr oud was Verloor sy boetie in ‘n tragiese ongeluk Gaan studeer Kuns- Neoklassieke Styl Beweeg weg van die rasionele en fokus op
die eksotiese en die emosionele.
DAVID CASPER FRIEDRICH
• Tragiese verlede• Keur Neoklassistiese styl af• Persoonlike interpretasie, emosies• God, natuur en die dood.
“Abbey in the Oakwoods”
“Seashore by Moonlight”
“Two men contemplating the moon”
Joseph Mallord William Turner
•Gebore in Engeland •Ervaring• Emosie• Natuurrampe = krag van die natuur
“RAIN, SNOW, SPEED”
“BURNING OF THE HOUSES OF PARLAIMENT”