10
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 29 Julie 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: 2 Korinthiërs 12:1-10 Tema: Omhels swakheid Deurkollekte: Wêreldsending 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 Chris de Vries Teks: 1 Sameul 3:1-10 Tema: Luister anders. Volgende Sondag 09:00 Carel 18:00 Thania Maandtema: Beoefen geloofsgewoontes

ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

29

Ju

lie 2

01

8

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Thania

Teks: 2 Korinthiërs 12:1-10

Tema: Omhels swakheid

Deurkollekte: Wêreldsending

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk.

10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

18:00 Chris de Vries

Teks: 1 Sameul 3:1-10

Tema: Luister anders.

Volgende Sondag

09:00 Carel

18:00 Thania

Maandtema: Beoefen geloofsgewoontes

Page 2: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Spesiale geluk aan Irene du Preez 0725930392 wat Saterdag 4 Augustus haar 83ste verjaardag vier.

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

29 Jul Danné Coetzee 0515223863 Gert Victor 0722827808 31 Jul Henta Pieterse 0833901666 1 Aug Mark Atkins 0825623511 Aiden Blignaut Divan Rautenbach Reinette Roelofse 0795223840 Ansoné vd Venter 2 Aug Erasmus Bergh Anel Prinsloo 0827702879 Martinette vd Merwe Ancois Venter 0765227782 3 Aug Marlé Hellmuth 0824166422 Mikayla Olivier Cara Stevens Karien vd Lingen René vd Merwe 0722046396 4 Aug Jacques Dippenaar 0827769374 Rothea Oosthuizen 0836358626

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Marie Rheeder sterk tuis aan.

Ons dink aan dié wat tans kankerbehandeling ontvang:

Annelize Nel

Johan Henning

Nicoline vd Merwe.

Winnie Warricker

Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal.

Wilma le Roux is baie siek tuis.

Voorbidding word ook gevra vir die gesin en familie van Pieter Sevenster, Wekkie Saamanstr 15, wat die afgelope week oorlede is. Sy begrafnis was Donderdag.

WELKOM AAN DIE VOLGENDE NUWE LIDMATE

Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom vanaf NG Gem Bethlehem-Noord.

Werner Lubbe, 079 963 1221, het oorgekom vanaf NG Gem Deben.

Andries Adriaan Grové en Anna Francina Erasmus, 0714440834, het oorgekom vanaf NG Gem Waterbron.

Maria Magdalena du Pisani, nou van Heerden het oorgekom vanaf NG Gem Bains-vlei.

Anna Christina Hugo, nou Joubert, het oorgekom vanaf Kerksondermure.

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die

Inligtingstoonbank.

Page 3: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Inwoners van Universitas, ons vra groot asseblief:

- Sluit aan by die Diensgroep vir Omgewingsake

- Hou die area voor u woning en die verkeerseilande in Pres Paul Krugerlaan en De Bruynstraat skoon

- Oorweeg dit om u sekuriteitsdiens na Nissi oor te skakel, indien u nie reeds 'n kliënt is nie. Sodoende kan ons 'n beter diens met kameras en patrollievoertuie kry. Hulle het reeds koste aangegaan en kameras gaan binnekort in Pres Paul Krugerlaan voorsien word.

- Gee wenke deur om ons woonbuurt veiliger, mooier en beter te maak

Dankie. Diek Conradie - 082 440 7875 en 051 522 2466

Tydperk: 5 Aug– 9 September 2018.

Tema: Luister en Leef uit Filippense.

Omgeegroepe kom weekliks bymekaar. Die mate-riaal word gedruk en sal gratis beskikbaar wees op

5 Aug.

Persone wat nie tans in ʼn omgeegroep is nie, meld gerus aan ná die erediens by die Inligtingstoonbank

en word deel van ʼn omgeegroep vir die 40 dae.

Kontakpersoon: Steyn v Aswegen (082 5665 938)

Page 4: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE SAKEFINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK:

1 MAART 2018 - 30 JUNIE 2018

Begroot tot op datum

Werklik tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 976,129.90 930,210.80 (45,919.10)

Min: UITGAWES 919,071.57 887,915.38 31,156.19

* Bedryfsuitgawes 290,226.53 313,826.47 (23,599.94)

* Gemeente Visie / Sending en Uitreikaksies 166,117.52 113,764.49 52,353.03

* Salarisse en Lone 462,727.52 460,324.42 2,403.10

(-Tekort) / Surplus R57,058.33 R42,295.42

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

Julie se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies

Rooikerk-Dagboek Augustus 2018

5 Augustus 40-Daeveldtog begin.

10 Augustus Laaste dag waarop die diensgroepverslae ingedien kan word.

Page 5: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GEBEDSBEDIENING

“Heilige Gees, ek eer U as die derde Persoon van die Goddelike Drie-eenheid. Ek dank U, o God, dat U in my woon deur die Gees. Word ‘n groter werklikheid in my lewe. Amen”

Uit: Leef ‘n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy

Hilda 083 732 1025

1. NOG GOEIE NUUS! Daar is weer heerlike vars, tuisgebakte koekies beskikbaar. Soos enige goeie advertensie behoort te

lui: En dit is nie AL nie! Daar sal ook voortaan op Sondae direk

na kerk, gevriesde kos in porsiegroottes beskikbaar wees. Daar kan uitgesien word na bv hoenderpastei, tong in

mostertsous, soet-suur vark, pampoenpoffers en nog vele meer. Bestellings is ook welkom.

2. Ons inwoners het ook verskeie vaardighede en daar kan van hul diens gebruik gemaak word:

▪goeie kok

▪groenteverwerking

▪goeie hekelwerk

▪basiese naaldwerk, bv some insit

3. Onthou asb dat ons steeds herwinning doen, veral van wit

papier. U kan dit ook aflaai by Ryno Kriellaan 80.

Baie dankie vir almal se omgee en ondersteuning!

Page 6: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons is besig om ʼn Kleuterskool te help in ʼn plakkerskamp.

Ons is opsoek na klere, komberse, enige kombuisgereedskap en speelgoed vir kinders pasgebore tot 6jaar. Niks is in ʼn TE swak toestand nie. Kinders slaap tans op teëls en van hulle dra week na week dieselfde klere.

Stuur ASB aan ons. Ons sal die goed kom oplaai ook. Kontak Hendrina 0795065014 of Emil 0795271593. Baie Baie Dankie

Daar word gesoek na verjaardagmammas vir die seuns in Carpe Diem. Al wat jy hoef te doen is om ʼn bederfie as geskenk te gee. Indien jy geroepe voel kontak Susan 084 252 9878 of Altha 0836870543 vir meer inligting.

Page 7: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Hy luister na die Bose. Dit is hoekom hy Christus geweier het, maar

my hart is die hart van ʼn moeder, en daarom hou ek goeie moed dat

hy sal terugkeer na Jesus.”

Die lewe in word streng deur Islamitiese standaarde

en wette beïnvloed. Baie landsburgers glo “om ʼn Kazak te wees, is om ʼn Moslem te wees”. As gevolg hiervan, ervaar die wat kies om Islam te

verlaat en Jesus te volg, isolasie van hul gemeenskappe. Dit is asof hulle nie meer aan hulle eie land behoort nie. Teistering deur die plaaslike polisie en

fisieke mishandeling deur familielede is sommige van die druk wat Christene

in die gesig staar, indien hulle weier om hul geloof te herroep. Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond loop die risiko om deur hulle eie families

opgesluit te word.

Christene maak 25 persent van die populasie uit, en die lewe as ʼn

minderheid is moeilik. Dit is welbekend dat die polisie kerkdienste verfilm en gelowiges se identiteite so bekendmaak. Baie word geforseer om in die

geheim te aanbid. Die druk van Christelike materiaal is onwettig, en kerke

moet geregistreer wees. Diegene wat nie hul geboue geregistreerd kry nie kan klopjagte en boetes verwag. Enige iemand onder 18 mag, volgens die

wet, nie kerk bywoon, indien hul ouers dit nie goedkeur nie. Dit maak dit moeilik vir gelowiges met nie-Christenouers om in hul geloof te groei.

Geopende Deure voorsien onmiddellike hulp aan gelowiges in Sentraal-Asië

wanneer hulle, vir hul geloof in Christus, gevange geneem word, uitgesluit word van families en gemeenskappe en ontneem word van bestaansmidde-

le. Ons versterk die vervolgde Kerk in Sentraal-Asië hoofsaaklik deur die verspreiding van Christelike literatuur, gebedsondersteuning, Bybelse oplei-

ding, vouebediening, beroepsopleiding, en meer. https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

Page 8: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VAKATURE : FINANSIES BEAMPTE UNIVERSITAS-WES

GEMEENSKAPSENTRUM wat die Rooikerk- en Striata-bedieningspunte insluit

Indien jy oortuig is dat die Here deur die onderstaande inligting

met jou praat, word jy genooi om met ons kontak te maak aange-sien die gemeente op 1 Oktober 2018 ‘n vakature sal hê. Die gemeente word gekenmerk deur ‘n warm, gasvrye en informele bedieningstyl. Die kern van die bediening geskied deur 1 leraar, ‘n pastorale hulp by die aftreeoord Striata, en ‘n aantal Teologiese studente, tesame met ‘n span toegeruste leiers. Die gemeente is ‘n waardegedrewe, missionale gemeente binne n breëre Bloemfon-tein-gemeenskap met die uitdagings waartoe ons GEROEP, versamel, gevorm EN GESTUUR word deur die die Here… Die Finansiële beampte is verantwoordelik vir die doeltreffende administrasie van die finansies van die gemeente. Die pos behels ook sekere administratiewe funk-sies namens die lidmate en Leiersraad en poog daardeur om fondse wat ingesamel word, suksesvol te administreer ter uitbreiding van die Koninkryk van God. Pligte sal insluit:

Kontant hantering en die bank daarvan

Kontrolering van alle Inkomste en uitgawes volgens die begroting;

Verlof administrasie

Doeltreffende Rekeningkundige Administrasie van kerkkantoor.

Opstel van Agenda en Notules van Finansiële diensgroep Inherente vereistes:

3 – 5 Jaar finansiële ondervinding

Rekenaarvaardigheid, spesifiek t.o.v MS Word /Excel

Vorige kassiers ervaring sal ‘n aanbeveling wees.

Beskik oor uitstekende interpersoonlike vaardighede, entoesiasme en pre-

siesheid tov werksmetodes.

Moet georganiseerd en onafhanklik kan funksioneer Werksure: Maandae tot Vrydae 8h00 tot 13h00, met kantoordiens elke tweede Sondag direk na die Erediens. Salaris: Onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding. Indien die Gees deur bogenoemde aan jou raak, stuur vir ons jou volledige CV, 3 verwysings met kontakbesonderhede aan: [email protected] Vir meer inligting, kan jy met die volgende persone gesels:

a. Danie Strauss – Voorsitter Diensverhoudinge: 0825535971

b. Cobus van der Walt – Voorsitter Finansiële Diensgroep: 083 632 2422

c. Diana Pienaar – Lid Finansiële Diensgroep: 083 489 1067

Jy kan ook nog verdere inligting kry deur te lees op die webwerf: www.rooikerk.co.za. Sluitingsdatum: Vrydag 17 Augustus 2018 om 12h00 Die Leiersraad behou die reg voor om nie noodwendig ‘n aanstelling te maak vanuit die aansoeke ontvang is nie.

Page 9: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

STRIATA-KERKPROGRAM

SONDAG 22 JULIE

Erediens word deur ds Frans Oosthuizen gelei.

Tema: Volg my.

Skriflesing: Lukas 5:27-32

Skakel gerus in hierdie tyd wat ons nog nie weer ʼn vaste leraar het nie, met ons leierouderling, Francois le Roux,

by 051 522 5979 of 082 550 9178. Hy sal reël in verband met versoeke dat voorbidding gedoen vir siekes of

bedroefdes, of as u graag met ʼn predikant wil gesels.

Ons Saalgroep-bybelstudie hervat weer DV op 7 Augustus.

Ons vra voorbidding vir Johan en Ria Maritz. Hulle seun Albert is redelik ernstig siek. Bid ook vir Gienie Groenewald, Piet en

Rina de Swart asook vir Rina Burnett.

Page 10: ROOIKERK-EREDIENSTE 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kandelaar-29...2018/07/29  · Antonie Johannes Marthinus Uitenweerde en Sonya Harmse, 078 273 8179, het oorgekom

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

ONBEKENDE BEKENDES

Dit is ons ideaal dat elke lidmaat en ons nuwe intrekkers - en vriende van ons gemeente wat hier inskakel - bekend sal wees aan sy/haar wyksleier.

Ons wil nie hê dat iemand geruisloos en gesigloos as 'n onbekende bekende deel van ons sal wees nie. Ons liefde wil verder as dit strek.

As jy weet ons weet nié van jou nie, meld dan asseblief persoonlik aan ná 'n erediens. Wag net so 'n rukkie agter in die saal totdat die konsistorie-afsluiting verby is. Ons wil jou graag ontmoet. In die reël sal ‘n helper reeds daar wees om julle te ontvang voordat die konsistorie uit is. Hierdie geleentheid maak ons nou 'n gereelde instelling.

Geluk met jou verjaarsdag

Baie geluk aan

Maandag 30 Julie Martie Loubser Striata N/W 34 Dinsdag 31 Julie Sarie Götz Striata 180 Donderdag 2 Augustus Bossie Knoetze Striata 13