8
doen dit self 154 ROOI ROSE MEI 2004 BASIESE BENODIGDHEDE Skêr Groot stomppuntnaald Gewone naaldwerknaalde Naaldwerkmasjien Garing AFKORTINGS Afkortings geld al die patrone adl - agterdeur lus aks – agterstevoor-koussteek alt – alternatiewe aw – aweregs herh – herhaal HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant van werk, r3, dan r3 van kn k4a - maak kabel deur 4ste op kn te glip, hou agter werk, r4 ste en dan 4 ste van kn kb – kortbeen kn – kabelnaald kr4La – glip vlg 3 ste op kn en hou aan voorkant, aw1, dan r1a, aw1, r1a, van kn krRa – glip vlg steek op kn en laat aan agterkant van werk, r1a, aw1, r1a, dan aw1 van kn ks – koussteek Mb – Maak bobbel: r1, aw1, r1, aw1, r1 in vlg st, draai, aw5, draai, r5, trek 2de, 3de, 4de, en 5de steek oor 1ste st en van die naald af m maak steek mm – millimeter ms – mossteek oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs st(e) – steek (steke) tes – tes tgso - trek glipsteek oor vermeer – vermeerder deur in voor- en agterkant van st te werk vermin – verminder vlg – volgende BREI MET STYL OUTYDSE SJARME WAS NOG NOOIT SO SJIEK SOOS MET HIERDIE W ARM, MODIEUSE BREI- PATRONE VIR OUD EN JONK NIE. DEUR LIEZEL NORVAL-KRUGER. FOTO’S ROBBERT KOENE BABASKOENTJIES GEBREI DEUR BETSIE VILJOEN. P ATROON UIT ‘THE BABY KNITS BOOK’ DEUR DEBBIE BLISS BASIESE BENODIGDHEDE Ongeveer 250 klein kraletjies 50 cm dun lint 50 cm fluweellint Mossteekskoentjie BENODIGDHEDE 50 g Dombeya Handspun Pure Merino Lambswool in sjokolade en natuurlik 3,5 mm-naalde MOSSTEEK 1ste ry: (r1, aw1) tot einde. 2de ry: (aw1, r1) tot einde. Hierdie 2 rye vorm mossteek op ’n gelyke hoeveelheid ste. OM TE MAAK Met 3,5 mm-naalde, stel 18 ste op. Vlg ry: ms. Werk in ms en vermeer 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry tot 28 ste, werk vermeerst in ms, om die patroon te behou. Vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry tot 18 ste. Hakvorming Vlg ry: stel 5 ste met kabelmetode op, ms hierdie 5 ste, ms tot einde. 23 ste. Vlg ry: ms. Vlg ry: vermeer 1 st aan einde van vlg en 4 vlg alt rye. 28 ste. Vlg ry: heg 16 ste af, ms tot laaste st, ver- meer in laaste st. 13 ste. Ms 10 rye. Vlg ry: r2tes, ms tot einde. Vlg ry: stel 16 ste met kabelmetode op, DEKOR-ASSISTENT MISI OVERTURF; HARE EN GRIMERING RONEL KAPP; MODELLE MISI, THINUS & ANISSA ms hierdie 16 ste, ms tot einde. 28 ste. Vermin 1 st aan begin van vlg en 4 vlg alt rye. 23 ste. Vlg ry: ms Heg af. OM TE VOLTOOI Werk haknaat agter toe. Werk bokant en sool aanmekaar, gee effens toe vir volheid vir tone. Keer om na regterkant. Reksteekskoentjie BENODIGDHEDE 50 g Dombeya Handspun Pure Merino Lambswool in Bunny Ear Een paar 3,5 mm-breinaalde Met 3,5 mm-naalde stel 16 ste op. Vlr ry: r. Werk in rs en vermeer 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry tot 28 ste. Vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry tot 16 ste. Hakvorming Vlg ry: stel 7 ste op, r hierdie 7 ste, r tot einde. 23 ste. Vlg ry: r. Vermeer 1 st aan einde van vlg ry en 4 vlg alt rye. 28 ste. Vlg ry: r. Vlg ry: heg 16 ste af, r tot laaste st, ver- meer in laaste st. 13 ste. Regs 10 rye. Vlg ry: r2tes, r tot einde. Vlg ry: stel 16 ste op, r hierdie 16 ste, r tot einde. 28 ste. Vermin 1 st aan begin van vlg en 4 vlg alt rye. 23 ste. Regs 1 ry. Heg af.

RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

  • Upload
    lenhu

  • View
    222

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

doen dit self

1 5 4 R O O I R O S E M E I 2 0 0 4

BASIESE BENODIGDHEDESkêr

Groot stomppuntnaald

Gewone naaldwerknaalde

Naaldwerkmasjien

Garing

AFKORTINGSAfkortings geld al die patrone

adl - agterdeur lusaks – agterstevoor-koussteekalt – alternatieweaw – aweregsherh – herhaalHP – herhaal patroonk – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste temaak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkantvan werk, r3, dan r3 van knk4a - maak kabel deur 4ste op kn te glip, hou agterwerk, r4 ste en dan 4 ste van knkb – kortbeenkn – kabelnaaldkr4La – glip vlg 3 ste op kn en hou aan voorkant,aw1, dan r1a, aw1, r1a, van knkrRa – glip vlg steek op kn en laat aan agterkantvan werk, r1a, aw1, r1a, dan aw1 van knks – koussteekMb – Maak bobbel: r1, aw1, r1, aw1, r1 in vlg st,draai, aw5, draai, r5, trek 2de, 3de, 4de, en 5desteek oor 1ste st en van die naald afm maak steekmm – millimeterms – mossteekoorbl – oorblywendepat – patroonr – regsst(e) – steek (steke)tes – testgso - trek glipsteek oorvermeer – vermeerder deur in voor- en agterkantvan st te werkvermin – vermindervlg – volgende

BREI METSTYLOUTYDSE SJARME WAS NOG NOOIT SO SJIEK SOOS MET HIERDIE W ARM, MODIEUSE BREI-PATRONE VIR OUD EN JONK NIE. DEUR LIEZEL NOR VAL-KRUGER. FOTO’S ROBBERT KOENE

BABASKOENTJIES GEBRE I DEUR BETS IE V I L JOEN. P ATROON UIT ‘ THEBABY KNITS BOOK’ DEUR DEBB IE BL ISS

BASIESE BENODIGDHEDE

Ongeveer 250 klein kraletjies

50 cm dun lint

50 cm fluweellint

Mossteekskoentjie

BENODIGDHEDE

50 g Dombeya Handspun Pure Merino

Lambswool in sjokolade en natuurlik

3,5 mm-naalde

MOSSTEEK

1ste ry: (r1, aw1) tot einde.

2de ry: (aw1, r1) tot einde.

Hierdie 2 rye vorm mossteek op ’n gelyke

hoeveelheid ste.

OM TE MAAK

Met 3,5 mm-naalde, stel 18 ste op.

Vlg ry: ms.

Werk in ms en vermeer 1 st aan weersk

van vlg en elke vlg alt ry tot 28 ste, werk

vermeerst in ms, om die patroon te behou.

Vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg

alt ry tot 18 ste.

HHaakkvvoorrmmiinngg

Vlg ry: stel 5 ste met kabelmetode op, ms

hierdie 5 ste, ms tot einde. 23 ste.

Vlg ry: ms.

Vlg ry: vermeer 1 st aan einde van vlg en

4 vlg alt rye. 28 ste.

Vlg ry: heg 16 ste af, ms tot laaste st, ver-

meer in laaste st. 13 ste.

Ms 10 rye.

Vlg ry: r2tes, ms tot einde.

Vlg ry: stel 16 ste met kabelmetode op, DE

KO

R-A

SS

ISTE

NT

MIS

I O

VE

RTU

RF;

HA

RE

EN

GR

IME

RIN

G R

ON

EL

KA

PP;

MO

DE

LLE

MIS

I, T

HIN

US

& A

NIS

SA

ms hierdie 16 ste, ms tot einde. 28 ste.

Vermin 1 st aan begin van vlg en 4 vlg alt

rye. 23 ste.

Vlg ry: ms

Heg af.

OM TE VOLTOOI

Werk haknaat agter toe. Werk bokant en

sool aanmekaar, gee effens toe vir volheid

vir tone. Keer om na regterkant.

Reksteekskoentjie

BENODIGDHEDE

50 g Dombeya Handspun Pure Merino

Lambswool in Bunny Ear

Een paar 3,5 mm-breinaalde

Met 3,5 mm-naalde stel 16 ste op.

Vlr ry: r.

Werk in rs en vermeer 1 st aan weersk

van vlg en elke vlg alt ry tot 28 ste.

Vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg

alt ry tot 16 ste.

HHaakkvvoorrmmiinngg

Vlg ry: stel 7 ste op, r hierdie 7 ste, r tot

einde. 23 ste.

Vlg ry: r.

Vermeer 1 st aan einde van vlg ry en 4 vlg

alt rye. 28 ste.

Vlg ry: r.

Vlg ry: heg 16 ste af, r tot laaste st, ver-

meer in laaste st. 13 ste.

Regs 10 rye.

Vlg ry: r2tes, r tot einde.

Vlg ry: stel 16 ste op, r hierdie 16 ste, r tot

einde. 28 ste.

Vermin 1 st aan begin van vlg en 4 vlg alt

rye. 23 ste.

Regs 1 ry.

Heg af.

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:18 Page 2

Page 2: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

1 5 5

Kraletjies van The Bead

Merchants of Africa.

Mandjie (R135) van Loft

Living. Kombers (R144)

Phoebe & Floyd by Kika. BABASKOENTJIES

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:18 Page 3

Page 3: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

doen dit self

1 5 6

Handgebor-

duurde lakens

(R560)

L’Orangerie,

boksie (R25)

Loft Living.

Serp (R69)

Accessorize,

skaap (R115)

Kika, Cubus

Style 2-sofa

(R8 400) en

beesvelmat

(vanaf R2 800)

Klooftique.

Serp (R69)

Accessorize,

hobbelperd

(R98) van Kika.

Cubus Style 2-

sofa (R8 400) en

beesvelmat

(vanaf R2 800)

Klooftique.

Wit hempie

(R120) Seven

Ounce.VOORSKOOTROK

VOORSKOOTROK

MUS

BABASOKKIES

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:18 Page 4

Page 4: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

OM TE VOLTOOI

Werk haknate agter toe. Werk bokant en sool

aanmekaar, gee bietjie toe vir volheid vir tone.

Keer om na regterkant.

HOE OM KOORDRANDJIE IN TE WERK

Vou die fluweellint in die lengte in die helfte en

werk lint met oorhandstekies aan binnekant

van skoen vas.

Skoentjies met kraletjies

Werk kraletjies só vas

1 Werk krale een vir een vas.

2 Maak ’n groot knoop in ’n dubbeldraad ga-

ring en steek die naald van die binnekant van

die skoen na buite.

3 Werk ’n dubbelsteek om die steek te ver-

stewig.

4 Ryg die kraal in en steek die naald weer na

die binnekant van die skoen.

5 Werk weer ’n klein dubbelsteek en steek die

naald weer van die binnekant af na die

buitekant reg langs die eerste kraletjie.

Herhaal die proses reg rondom skoen.

6 Eindig af met ’n dubbelsteek en knoop die

garing stewig.

LET WEL: Vir veiligheidredes, maak baie seker

dat die klein kraletjies goed vasgewerk is.

Skoentjies met lintafwerkingGebruik ’n groot stomppuntnaald en ryg dun

lint deur die rand van die skoene.

Knoop die punte van die lint saam of maak ’n

strikkie.

BABASOKKIESGEBRE I DEUR HANNEL IE C I L L IÉ . P ATROON AANGEPASUIT ‘ THE BABY KNITS BOOK’ DEUR DEBB IE BL ISS .

BENODIGDHEDE

Een 50 g bal Rowan Kid Classic Cerise

Silk Haze in hoofkleur (H) klein hoeveel-

heid in kontraskleur (K)

Stel van vier 4 mm-dubbelpuntnaalde

SPANNING

22 ste x 30 rye is 10 cm in ks met 4 mm

naalde.

Met 4 mm-dubbelpuntnaalde en K, stel 32 ste

op.

Rangskik as volg: eerste 16 ste op 1ste naald,

vlg 8 ste op 2de naald en laaste 8 ste op 3de

naald.

Aw 4 rondtes.

Verander na H.

MUSGEBREI DEUR HANNEL IE C I L L IÉ VAN HUGS ANDST ITCHES. AANGEPAS U IT ‘ THE BEST OF DEBB IE BL ISS ’CHI LDREN’S KNITS ’ DEUR DEBB IE BL ISS

BENODIGDHEDE

EEnniiggee rreessbbiieettjjiieess DDKK--bbrreeiiddrraaaadd iinn sseewwee kklleeuurree

vvaann jjoouu kkeeuussee ooff ssooooss jjyy vveerrkkiieess

44 mmmm--nnaaaallddee

33,,2255 mmmm--ssiirrkkeellnnaaaalldd

GROOTTE

6-12(18-24)mnde

OORFLAPPE (maak twee)

Met 4 mm-naalde en E stel 6(8)ste op.

Begin met r-ry en ks deurgaans werk 2 rye E

2 rye D, 2 rye B, terselfdertyd vermeer 1 st aan

weersk van elke ry. 18(20) ste.

Werk 2 rye C. 2 rye H. 2 rye G en 2 rye A.

Werk 2 rye E, 2 rye D en 2 rye B terselfdertyd,

vermin 1 st aan weersk van 1ste en 2 vlg alt

rye.

12(14) ste.

Werk 2 rye C.

Werk 2 rye H en 2 rye G, vermeer 1 st aan

weersk van 1ste en vlg alt ry.

16(18) ste.

Laat ste op steekhouer.

HOOFDEEL

Met 4 mm-naalde en A stel 10(12) ste op, r oor

16(18) ste van een oorflap, stel 39(43) ste op,

r oor 16(18) ste van tweede oorflap. Stel

10(12) ste op. 91(103) ste.

Gaan in ks voort werk 1 ry A, 2 rye E, 2 rye D,

2 rye B, 2 rye C, 2 rye H en 2 rye G.

Vermeerry: Met A r1(3), [m1, r15(10)] tot einde.

97(113)ste

Werk 1 ry A.

Werk 1ste tot 14de ry van kaart*, werk 2 rye A

* Alternatiewelik kan jy jou eie pat inbrei, die 14

rye ks brei en dan daarop borduur, of volhou

met strepiespat.

TTooppvvoorrmmiinngg

Verminry: Met G, aw2(3), (aw2tes, aw3) tot

einde.

Werk 1 ry G en 2 rye H.

Verminry: Met C, aw2(3), (aw2tes, aw2) tot

einde.

Werk 1 ry C en 2(4)rye B.

Verminry: Met B, aw2(0), (aw2tes, aw1) tot

einde.

Werk 3 rye G.

Gaan slegs in D voort.

Verminry: aw2tes tot einde.

Werk 1 ry.

Verminry: aw0(1), (aw2tes) tot einde.

10(12) ste.

Werk 4 rye. Breek draad af en ryg deur oorbl

steke, trek styf en werk vas.

DIAGRAM VIR STER OP MUS

M E I 2 0 0 4 R O O I R O S E 1 5 7

Aw 10 rondtes.

R 1 rondte.

Aw 2 rondtes.

Vlg rondte: (aw2, r2) tot einde.

Herh laaste rondte nog 9 keer.

R 4 rondtes.

HHaakkvvoorrmmiinngg

Werk slegs oor eerste stel van 16 ste, begin

met ’n r-ry, werk 12 rye in ks.

Vlg ry: r10, gl1, r1, tgso, draai.

Vlg ry: gl1, aw4, aw2tes, draai.

Vlg ry: gl1, r4, gl1, r1, tgso, draai.

Vlg ry: gl1, aw4, aw2tes, draai.

Herh laaste 2 rye nog 3 keer.

Vlg rondte: Op 1ste naald, r6, tel op en r6 ste

teen hakrand af, m1, r2, op 2de naald, r9, op

3de naald, r5, m1, tel op en r6 ste langs

hakrand op. 36 ste.

Vlg rondte: r12, r2tes, r14, gl1, r1, tgso, r6.

R 1 rondte.

Vlg rondte: r11, r2tes, r14, gl1, r1, tgso, r5.

R 1 rondte.

Vlg rondte: r10, r2tes, r14, gl1, r1, tgso, r4. 30

ste.

R 9 rondtes.

Vlg rondte: r8, r2tes, r1, gl1, r1, tgso, r10,

r2tes, r1,gl1, r1, tgso, r2.

R 1 rondte.

Vlg rondte: r7, r2tes, r1, gl1, r1, tgso, r8,

r2tes, r1, gl1, r1, tgso, r1.

R 1 rondte.

Gaan voort om so te vermin, herrangskik ste

op naalde indien nodig en werk 2 ste minder

tussen groepe van verminste op elke alt

rondte tot 14 ste oor is, vermin dan soos vas-

gestel in vlg 2 rondtes. 6 ste.

Breek draad af, ryg deur oorbl ste, trek styf en

werk vas.

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:18 Page 5

Page 5: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

ONDERSTE RANDJIE

Met 3,25 mm-sirkelnaald en RK na voor en H tel op en r1 st vir elke

optelsteek rondom aanhegrand en 44(46) ste rondom elke oorflap.

147(159) ste.

Werk vorentoe en terug, r2 rye.

Heg regsgewys af.

Werk naat toe.

VOORSKOOTROK GEBRE I DEUR HANNAH GERBER.PATROON AANGEPAS U IT ‘S IMPLE KNITS FORL ITT LE CHERUBS’ DEUR ER IKA KNIGHT

BENODIGDHEDE

350 g Dombeya Winter Cotton DK

4,5 mm-naalde

4 mm-naalde vir picot-randjie

GROOTTE 3-5 jaar

Lengte 52 cm; borsmaat 60 cm

SPANNING

20 ste en 28 rye = 10 cm x 10 cm met ks en 4 mm-naalde (voor

gewas).

VOOR- EN AGTERPANT (DIESELFDE)

Met 4,5 mm-naalde stel 93 ste lossies op en werk 4 rye in ks.

Vlg ry: r1, * met draad voor, r2tes, herh van * tot einde.

Vlg ry: aw.

Werk 4 rye in ks

Vlg ry: Maak Picot-soom deur 1 st van die naald en 1 lus van aan-

hegry saam te brei oor die hele ry.

Vlg ry: aw

Met 4 mm-naalde werk 16 rye in ks.

1ste vormingsry: r17, r2tes, r1, r2tesadl, r49, r2tes, r1, r2tesadl, r17.

89 ste.

Werk 9 rye in ks.

2de vormingsry: r16, r2tes, r1, r2tesadl, r47, r2tes, r1, r2tesadl, r16.

85 ste.

Gaan voort om 4 ste in elke vlg 10e ry te verminder tot 61 ste.

(onthou om 1 st minder te brei voor vermindering en 2 ste minder in

die middel om die middelst van die pylnate in lyn te hou).

Gaan voort sonder om te vorm tot werk 37 cm lank is, eindig met ‘n

VK-ry.

Mousgatvorming

Heg 4 ste aan begin van vlg 2 rye af en vermin 1 st aan weersk van

vlg en elke alt ry tot 41 ste oor is.

Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 8 cm lank is, eindig met

’n VK-ry.

Halsvorming

Begin halsvorming 19 rye na mousgatvorming, r15, draai en laat

oorbl ste op steekhouer.

Vlg ry: aw.

1 5 8

Koppie en piering

(R100) Nocturnal

Affair, lepel (R27)

en kombers (R499)

LIM, Cubus style 2-

sofa (R8 400),

beesvelmat (vanaf

R2 800) Klooftique.

Kombers (R499)

LIM en Havanna,

stoel (R5 200) van

Klooftique.

KABELKUSSING

BOBBEL- EN GERIFDE KUSSINGOORTREKSEL

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:18 Page 6

Page 6: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

doen dit self

Vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke alt ry tot

8 ste.

Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat

16 cm lank is. Laat ste op ’n steekhouer.

Plaas middelste 11 ste op ’n steekhouer. Met

RK na voor, heg draad aan oorbl ste en r tot

einde.

Voltooi soos eerste kant.

OM TE VOLTOOI

Werk skouernaat toe.

NEKRANDJIE

Met RK na voor en 3,25 mm-naalde, r15 ste

langs regterkant van nek, r11 van steekhouer,

r15 na skouernaat, 15 ste langs nek af, 11 ste

van steekhouer en 15 ste langs nek op. 82

ste.

Vlg ry: aw.

Vlg ry: r1, * met draad voor r2tes, herh van *

tot laaste st, r1.

Vlg ry: aw.

Vlg ry: r.

Heg aweregsgewys af.

MOUSGATRANDE

Werk tweede skouernaat toe. Met RK na voor

en 4 mm-naalde tel 68 ste rondom mousgat

op.

Werk soos nekrandjie.

OM TE VOLTOOI

Werk drade weg. Vou picot-randjie in die

helfte na binnekant om en werk met

komberssteek vas. Volg verpakkingsmateriaal

vir versorgingsaanwysings.

GEBREIDE KUSSINGS

Kabelkussing HANNEL IE C I L L IÉ

BENODIGDHEDE

Jeager Shetland 100% wol of Rustica

Chunky (4 balle)

5,5 mm-naalde

kabelnaald

hekelnaald

4 knope die grootte van R2-muntstuk

(knope beskikbaar by materiaalwinkels

landwyd)

Met 5,5 mm-naalde stel 80 ste op.

1ste ry: aw9, *r8, aw10, r8, aw10, r8, herh van

* eindig met aw9.

2de ry: werk in pat en brei r st r en aw st aw

soos dit voorkom.

Werk nog 4 rye soos ry 1 en 2 (saam 6 rye).

7de ry: k4a waar daar 8 ste r gebrei is in pat.

Werk 13 rye soos 1ste en 2de rye en herh

kabelry.

Gaan so voort tot werk 95 cm lank is.

Heg af.

LUSSIES

Hekel lussies deur 3 ks te maak. Heg deur

glipsteek in sirkel. Maak 5 kb in sirkel. Herhaal

nog een keer. Maak vir elke knoop een.

OM TE VOLTOOI

Vou breistuk sodat een helfte 5 cm langer as

ander deel is. Werk synate toe.

Werk lussies aan kussingsloop en werk knope aan.

Gerifde kussingoortreksel

BENODIGDHEDE

235 g Dombeya Handspun Pure Merino

Lambs Wool in Rooibos Tea

Een paar 6,5 mm-naalde

4 knope die grootte van ’n R2-muntstuk

(by materiaalwinkels landwyd)

MATE

40 cm x 40 cm

SPANNING

16 ste en 20 rye = 10 cm x 10 cm

OM TE MAAK

Met 6,5 mm-naalde stel 65 ste op.

1ste ry (RK): r2, (aw1, r3)15 keer, aw1, r2.

2de ry: aw tot einde.

Herhaal hierdie 2 rye tot 164 rye.

Maak knoopsgate op 165ste en 166ste rye.

Brei nog 2 rye in heg in vlg ry af.

OM KNOOPSGATE TE MAAK

Regs 8, heg 2 ste af, r14, heg 2 ste af, r 14,

heg 2 ste af, r14, heg 2 ste af, r7.

OM TE VOLTOOI

Vou werk in helfte en werk synate toe, onthou

om 8 rye te laat oorsteek vir knope regoor

knoopsgate. Werk knope aan.

Bobbeloortreksel

BENODIGDHEDE

214 g Dombeya Handspun Pure Merino

Lambs Wool (Natural)

6,5 mm-naalde

kabelnaald

MATE

40 cm x 40 cm

SPANNING

16 ste en 20 rye met 6,5 mm-naalde =

10 cm x 10 cm

Dit kan effens wissel a.g.v. handgeweefde wol

1 paneelpat van 16 rye = 8 cm

OM TE MAAK

Kussing se voorkant:

Stel 80 ste op

PANEELPATROON

Werk oor 27 ste

1ste ry (RK): aw4, r6, *(aw9, kr4Ra, r1a, kr4La,

aw9)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

2de ry: r4, aw6, *(r9, aw1, [r1, aw1]4 keer, r9)*,

aw6, herh van * tot *, aw6, r4.

3de ry: aw4, r6, *(aw8, kr4Ra, r1, r1a, r1,

kr4La, aw8)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

4de ry: r4, aw6, *(r8, aw1, r1, aw1, [r2, aw1]2

keer, r1, aw1, r8)*, aw6, herh van * tot *, aw6, r4.

5de ry: aw4, k6, *(aw7, kr4Ra, r2, r1a, r2,

kr4La, aw7)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

6de ry: r4, aw6, *(r7, aw1, r1, aw2, r2, aw1, r2,

aw2, r1, aw1, r7)*, aw6, herh van * tot *, aw6, r4.

7de ry: aw4, r6, *(aw6, kr4La, r1a, [r2, r1a]2

keer, kr4La, aw6)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

8ste ry: r4, aw6, *(r6, aw1, [r1, aw1]2 keer, [r2,

aw1]2 keer, [r1, aw1]2 keer, r6)*, aw6, herh

van * tot *, aw6, r4.

9de ry: aw4, r6, *(aw5, kr4Ra, r1, r1a, [r2,

r1a]2 keer, r1, kr4La, aw5)*, r6, herh van * tot

*, r6, aw4.

10e ry: r4, aw6, *(r5, aw1, r1, aw1, [r2, aw1]4

keer, r1, aw1, r5)*, aw6, herh van * tot *, aw6, r4.

11de ry: aw4, r6, *(aw4, kr4Ra, r2, [r1a, r2]3

keer, kr4La, aw4)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

12de ry: r4, aw6, *(r4, aw1, r1, aw1, r3, aw1,

[r2, aw1]2 keer, r3, aw1, r1, aw1, r4)*, aw6,

herh van * tot *, aw6, r4.

13de ry: aw4, k6, *(aw4, r1a, aw1, r1a, r3, Mb,

[r2, Mb]2 keer, r3, r1a, aw1, r1a, aw4)*, r6,

herh van * tot *, r6, aw4.

M E I 2 0 0 4 R O O I R O S E 1 5 9

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:19 Page 7

Page 7: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

doen dit self

HANDSAKGEBRE I DEUR HANNEL IE C I L L IÉ

BENODIGDHEDE

Jaeger Fur-wol

8 mm-breinaalde

Stel 19 ste op en brei 40 cm in rs (alles regs)

MAAK HANDVATSELS SÓ

1 Neem dik tou of koord (verkieslik nylon).

2 Knip 2 stukkies tou die verlangde lengte (ongeveer 35 cm) vir die

handvatsels.

3 Meet die omtrek van die tou (voorbeeld was 3 cm).

4 Knip twee stukke materiaal dieselfde mates as die tou en maak

voorsiening vir 2 cm-naattoelating (37 cm x 5 cm).

5 Vou die materiaal in die breedte dubbeld met regte kante teen

mekaar.

6 Stik toe en dop om.

7 Ryg tou deur en werk eindes met oorhandsteke toe.

Chiffonhemp (R559),

serp van Red Velvet

(135 cm wyd, R600

per meter) van The

Silk & Cotton Co.

Spantoppie (R100)

en romp (R495)

India Jane, ring

(R128) Accessorize.

Stoel en voetstoel

(R4 950 BTW ingesluit)

en sytafel (R1 500 BTW

ingesluit) van Thin Ice.

Groen bakkie (R177)

Pa Kua en glasbakkie

(R95) LIM.

1 6 0

14de ry: r4, aw6, *(r4, aw1, r1, aw1, r3, aw1a, [r2, aw1a]2 keer, r3,

aw1, r1, aw1, r4)*, aw6, herh van * tot *, aw6, r4.

15de ry: aw4, r6, *(aw4, r1a, aw1, r1a, aw3, r1a, aw1, [r1a]3 keer,

aw1, r1a, aw3, r1a, aw1, r1a, aw4)*, r6, herh van * tot *, r6, aw4.

16de ry: r4, aw6, *(r10, aw1, r1, aw3, r1, aw1, r10)*, aw6, herh van *

tot *, aw6, r4.

Hierdie 16 rye vorm pat en word 5 keer herhaal.

AGTERDEEL (AKS)

DEEL 1

Stel 66 ste op

Regs 40 rye.

Maak 4 bobbels in 41ste ry.

1ste bobbel op 8ste st.

2de bobbel op 17de st.

3de bobbel op 34ste st.

4de bobbel op 51ste st.

Regs nog 4 rye en heg lossies af.

DEEL 2

Stel 66 ste op.

Regs 40 rye.

Brei 4 lusse.

(opsie: hekel lusse met 11 kettingsteke)

Werk in posisie.

OM TE VOLTOOI

Stoom kussingdele liggies. Plaas voor- en agterkante teen mekaar met

regterkante na buite.

Laat deel 2 met vier rye oor deel 1 steek.

Werk sye netjies aan regterkant aanmekaar.

As verkies kan sye aan verkeerde kant gewerk word en teruggekeer

word.

Werk lusse in plek.

HANDSAK

STROOIKOMBERS

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:19 Page 8

Page 8: RR0504pg154 161 ED - NEV B - rooi rose met styl... · HP – herhaal patroon k – kabel (5de en 13de rye): om kabel oor 6 ste te maak, gl 3 ste op kabelnaald en laat aan agterkant

M E I 2 0 0 4 R O O I R O S E 1 6 1

doen dit self

STROOIKOMBERSGEBRE I DEUR HANNAH GERBER

BENODIGDHEDE

1 200 g Dombeya Handspun Mohair

Skuinsstrook (ons s’n gemaak van Nettex

Sheer Extravagance II - Sea Spray -

300 cm wyd, R230 pm)

7 mm-naalde

MATE

115 cm x 140 cm = 232 rye

SPANNING

20 rye en 16 ste = 10 cm x 10 cm

OM TE MAAK

Met 7 mm-naalde stel 160 ste op.

1ste ry: r.

2de ry: r (1 ry rs).

3de ry: Gaan voort in ks tot einde.

Eindig met 1 ry rs soos in begin.

Brei 1ste 2 ste en laaste 2 ste van elke ry regs.

Dit vorm ’n klein randjie wat nie maklik sal

omkrul nie.

HOE OM SKUINSSTROOK TE MAAK

Vou die materiaal diagonaal en meet 20 cm

stroke.

Knip deur albei lae materiaal.

DIE VERSKAFFERS

Dombeya YarnsDombeya, die wolwinkeltjie wat knus teen die voet van die Helderberg lê, is helder enboordensvol kleurryke wol, katoen en sybokhaar. Die garings word gebruik om handge-breide truie, geweefde sybokhaarkomberse, vloermatte, tjalies, serpe, kussings, sakke en’n opwindende reeks kinderklere en bykomstighede van gehalte te vervaardig.Geïnspireer deur die vreedsame omgewing en ’n passie vir kleur en kreatiwiteit word daarook werkwinkels in handspinwerk, kleur, weef- en breiwerk aangebied.Winkelure: 09:00 - 17:00, Maandae - SaterdaeKontakpersoon: Pippa Pietersen - 021 881 3746 Faks: 021 881 3747Webtuiste: www.dombeyayarns.co.za

Hugs and StitchesDié bedrywige winkel in die Killarney Mall in Johannesburg fokus op brei- en bor-duurwerk en die maak van teddiebere (gereelde werkwinkels word aangebied). Hullevoer ook wol en breidraad in. Hulle beplan om later ook hul kreatiewe werkwinkels uitte brei om ander projekte in te sluit. Kontakpersoon: Hannelie Cillié - 011 486 3686 / 083 556 6574Webtuiste: www.hugsandstitches.co.za

WERK DIE SKUINSSTROOK SO AAN

1 Vou een ingestrykte kant oop, steek en stik

die skuinsstrook en die gebreide deken

opmekaar - met regte kante teen mekaar - al

langs die voulyn.

2 Vou die skuinsstrook oor die rand en hou in

posisie met spelde op die lasnaat aan die RK

van die materiaal.

3 Stik al langs die las.

Las die stroke om een aaneenlopende skuins-

strook te maak.

SKETS 2

Stryk die nate oop, vou sykante na mekaar,

pars en knip punte gelyk.

SKETS 3

SKETS 4

vou

vou

voering

dubbeld

gevou

handvatsels

(binne in

sakdeel)

handsak

dubbeld

gevou

VOERING

1 Knip voering dieselfde grootte as die hand-

sak.

2 Steek of werk handvatsels 1 cm van hoek

van handsak vas.

3 Sit voering en handsakpant regte kante teen

mekaar neer.

4 Stik boonste nate waar handvatsels is

eerste toe.

5 Vou handsak- en voeringpant dubbeld

Stik synate toe, maar los 6 cm oop in voering.

6 Dop uit deur die gaatjie en stik of werk die

opening toe.

7 Druk voering in handsak.

SKETS VAN HANDSAK

SKETS 1

RR0504pg154_161_ED - NEV B.qxd 2004/04/02 03:19 Page 9