13
VOORWOORD Eerstens wil ek alle toekomstige Gymmies welkom heet by Gymnasium.Ons wil julle verseker dat julle inskakel by ‘n skool waar ons ’n onderwyskorps van uitnemendheid het, waardeur die daaglikse opvoedings- en onderriggebeure van kwaliteit spreek. Ons almal by Gymnasium poog om die beste gesindheid en hoogste waardes na te streef. Elkeen van ons, ons beskikbaar stel en daardeur jou karakter te help vorm om so met trots en ywer vir Gymnasium en ons gemeenskap te verteenwoordig. Ons glo en vertrou dat alle nuwelinge, ouers sowel as leerlinge, ‘n lang verbintenis met Gymnasium sal hê. Dat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler by Gymnasium is dat ons op Hom sal vertrou, dat ons by Hom nuwe krag sal vind, met arendsvlerke sal vlieg en nie moeg en afgemat in die wedloop van die lewe sal word nie. (Jes. 50:31) SKOOLHOOF: Wimpie Silver SKOOLLIED In ons land van klip – en sandveld, Kalahari wyd en oop, Staan ‘n skool vir ons ‘n tuiste, bron van kennis, lig en hoop. Soos ‘n doringboom ge-anker, het ons loopbaan hier begin. Met die Woord ons lewenskompas, toegerus die toekoms in.

«rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

VOORWOORD

Eerstens wil ek alle toekomstige Gymmies welkom heet by Gymnasium.Ons wil julle verseker dat julle inskakel by ‘n skool waar ons ’n onderwyskorps van uitnemendheid het, waardeur die daaglikse opvoedings- en onderriggebeure van kwaliteit spreek. Ons almal by Gymnasium poog om die beste gesindheid en hoogste waardes na te streef. Elkeen van ons, ons beskikbaar stel en daardeur jou karakter te help vorm om so met trots en ywer vir Gymnasium en ons gemeenskap te verteenwoordig.

Ons glo en vertrou dat alle nuwelinge, ouers sowel as leerlinge, ‘n lang verbintenis met Gymnasium sal hê. Dat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou.

My wens vir elke rolspeler by Gymnasium is dat ons op Hom sal vertrou, dat ons by Hom nuwe krag sal vind, met arendsvlerke sal vlieg en nie moeg en afgemat in die wedloop van die lewe sal word nie. (Jes. 50:31)

SKOOLHOOF: Wimpie Silver

SKOOLLIED

In ons land van klip – en sandveld, Kalahari wyd en oop,Staan ‘n skool vir ons ‘n tuiste, bron van kennis, lig en hoop.Soos ‘n doringboom ge-anker, het ons loopbaan hier begin.Met die Woord ons lewenskompas, toegerus die toekoms in.Na die hoogste sal ons strewe, bly volhard en yw’rig leer.Sal ons werk en groei met vreugde in die krag van God ons Heer

Lirieke: Mev S. Vermeulen in samewerking mnr C. Louw en ds J. Martiz

“Ons span leef God se plan”

Page 2: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

PROSPEKTUS

SEKONDêRE SKOOLPosbus 304 GOBABISTel. no.: 062-564771Faks: 062-564773

E-pos: [email protected]

Webtuiste: gymnasiumgobabis.com

WAT KAN JY VERWAG?SKOOLHOOF 2014Mnr. Wimpie Silver.GRAAD 8 PERSONEEL 2014Wie gaan jou klasse aanbied?Mev. C. Silver - MathematicsMev M. Maritz - English, ArikaansMev J. Nel - Life Science, BiologyMev. A. Genis - Physical Science,MathematicsMev. P. Wessels - AccountingMev. G. Peters - Geography, Entrepreuneurship

Page 3: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

SIMBOLIEK VAN DIE SKOOLWAPENDie skoolwapen simboliseer die drie elemente van 'n suksesvolle lewe:

Kennis van die Woord van God; Kennis in die algemeen; Groei en standvastigheid soos die Kameeldoringboom van die Kalahari met sy wortels in

die goeie grond en sy takke wat reik na Bo. Die son gee lewe en lig.

ONS LEUSE: EXCELLENCE

GEKOMBINEERDE SKOOLGobabis Gymnasium is ‘n gekombineerde skool vanaf preprimêr tot graad 12. Ons skool bestaan uit die pre-primêre afdeling (kleuters tot graad R), primêre afdeling (graad 1 tot graad 7) en die sekondêre afdeling (graad 8 tot graad 12). Die geboue van die pre-primêre afdeling is in Makamer straat geleë. Ons primêre- en sekondêre skoolgeboue is geleë op die hoek van exhibition- en Roesener straat.

Ons ses nuwe klaskamers vir ons Primêre skool was ingebruik geneem vanaf Januarie 2008. Die sewende klas met ‘n personeelkamer is ingebruik geneem aan die begin van 2012.Ons primêre- en sekondêre leerlinge sal dus met skoolopening aan die begin en skoolsluiting aan die einde van elke termyn saam open en afsluit. Ons is een skool met dieselfde waardes, visie en doelstellings.

SKOOLTYE:Sluitingstye: Graad 8 – 12 07:00 – 13:00

SKOOLGELDFooie vir 2013: Die betaling van skoolgeld is verpligtend, soos deur die Direksie & Beheerliggaam bepaal is.

1. N$1000,00 toelatingsfooi by eerste registrasie (eenmalig)2. N$1000,00 Boekegeld (eenmaling vir sekondêre fase)3. Skoolfonds: Graad 8 - 12: N$1 950,00 per maand vir die eerste 11 maande

Aftrekorder/kontant/tjekN$21 450,00 vooruitbetaalbaar vir die jaarN$100,00 sportfooi per jaar per leerling

4. Afslag: Tweede kind: N$21 450,00 – N$1 700,00 = N$19 750,00 per maand x 11 Derde & vierde kind: N$21 450,00 - N$6 900,00 = N$14 500,00 = N$1 322,73 per month x 11

BETALINGSPROSEDURE: Geen fondse word by die skoolkantoor inbetaal nie, maar wel by Bank Windhoek Gobabis, rekeningnommer: 1189973601 (T) in naam van GOBABIS GYMNASIUM. Bewys van inbetaling moet by die skoolkantoor ingehandig word. Die naam van die leerling(e) moet duidelik op die betaalstrokie aangebring word.

EREKODEAangeheg is ‘n afskrif van ons EREKODE wat vanaf Graad 8, geken moet word. Ons streef reeds daarna en is dit ons opvoeders se taak om toe te sien, dat ons leerlinge hierdie EREKODE uitleef!

AFWESIGHEID VAN SKOOL

Probeer asseblief betyds vooraf reël met die skoolhoof of betrokke onderwyser indien ‘n leerder van die skool afwesig sal wees. Na ‘n siekte moet ‘n doktersbrief die leerder vergesel of ‘n skriftelike verklaring indien die leerder nie met siekte afwesig was nie. Met enige ernstige beserings by die skool sal ouers onverwyld in kennis gestel word. Dit is ook hoekom die besonderhede van u huisdokter op ons aansoekvorm so belangrik is.

Page 4: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

Leerlinge wat sonder rede afwesig is van die skool sal as afwesig sonder rede beskou word en kan dus belangrike evaluerings daardeur verloor. Die leerlinge wat vir enige ander rede afwesig is sal self verantwoordelik wees om agterstallige werk in te haal. Ouers word versoek om nie vakansie reëlings te tref nie, veral tydens skoolsluiting en skoolopening.

DAGBOEK/HUISWERKBOEK

Leerlinge word aangeraai om ‘n dagboekie te koop waarin alle tuiswerk en ander belangrike inligting aangedui kan word. Ouers moet toesien dat huiswerk gedoen word en die tuiswerkboek onderteken. Ons beveel graag aan dat ouers goeie diskresie moet gebruik met die instelling van voldoende studietye vir u kind.

VERSLAE

Elke leerling ontvang ‘n verslag(rapport) aan die einde van elke termyn.

SKOOLREëLS

Skoolreëls moet streng nagekom word en is die skoolhoof, by afwesigheid van die ouer gedurende skoolure, geregtig om tugmaatreëls toe te pas waar hierdie reëls nie nagekom word nie.

BELANGRIK

1. Enige klagtes t.o.v. u kinders moet so gou doenlik met die betrokke personeel bespreek word. Ons hoof se deure staan oop vir enige probleme wat mag opduik.

2. Die bywoning van ouer-aande waar sake rakende ons kinders bespreek word, is van baie groot belang. Ons floreer op goeie ondersteuning van ons ouers.

3. Ons belangrikste doelwit is om na elke leerder se individuele behoeftes om te sien en om aan elkeen die beste moontlike kwaliteit aandag te gee.

4. Maandae en Woensdae vanaf 14:00 tot 16:00 is gereserveer vir akademiese doeleindes. Leerlinge wat probleme ondervind met skoolwerk kan reëlings met onderwysers tref om akademiese probleme op te los.

WINKELSkoolklere kan bestel word by mev Annamarie Pretorius by Rugby straat 59,tel. No. 081-2446458,

Winkeltye is as volg:Maandae tot Vrydae: 08:00 TOT 16:30BESTELLINGS VIR 2014 SE KLERE KAN REEDS GEPLAAS WORD!

SPORT

Leerlinge word aangemoedig om een winter-en een somersportsoort te beoefen.Uitstekende sportprestasies word behaal deur ons leerlinge. Die volgende leerlinge verwerf Namibiese kleure gedurende 2011:

Casper Combrinck, Adrian Combrinck (Perde marathon), Willie de Jager (krieket) en Ryan Williams (atletiek)

Page 5: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

Die volgende sportsoorte word aangebied by Gobabis Gymnasium. Soos u weet, is sekere spansporte afhanklik van getalle en sal daar ‘n program aan die begin van jaar vasgestel word en voorsien word.

Die volgende sportsoorte word buite Gobabis Gymnasium aangebied.

‘n Program vir die jaar, met tye, kostes, afrigters se kontakbesonderhede ens. word aan die begin van die jaar voorsien aan al die leerlinge.

Wees verseker van ons algehele toewyding om ons leerlinge se potensiaal ten volle te ontwikkel. Ons ondersteun die volgende motto:

KULTUUR

ATLETIEK

UITHOU-RITTE

RUGBYNETBALKRIEKET

TENNIS

‘n Gesonde liggaam, huisves ‘n gesonde

Gees!

BALLET

Page 6: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

ONS LEERLINGE HET DIE GELEENTHEID EN WORD AANGEMOEDIG OM DEEL TE NEEM AAN DIE VOLGENDE AKTIWITEITE:

‘n Program vir die jaar, met tye, kostes, afrigters se kontakbesonderhede ens. word aan die begin van die jaar voorsien aan al die leerlinge.

JUNIOR SEKONDêRE FASE (GRAAD 8, 9 en 10)Dit is uiters belangrik dat ouers en leerlinge deeglik sal kennis neem van die volgende:

Kurrikulum beplanning in Gobabis Gymnasium is gebaseer op ‘n versnelde kurrikulum vir die Namibiese Junior Sekondêre Fase. Grade 8. 9 en 10 word voltooi in slegs twee jaar en nie oor drie jaar soos in

ATKV – IDIOME STRYD

MATHS OLYMPIAD

ICDL

KONSERT

“….hy wat weet waar hy vandaan kom, weet

waarheen hy oppad is!”

BRUGBOUKOMPETISIE

SKAAK

Page 7: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

regeringskole nie. Hierdie twee jare by Gymnasium word fase 1 en fase 2 genoem. Die Eksamen Raad (DNEA) het ons skool vrygestel van die Graad 10 (JSC) eksamen. Ons skryf dus van 2008 ons eie interne eksamen aan die einde van fase 2. Neem kennis dat leerlinge nie vanaf ons interne eksamen by regeringskole by graad 11 toegelaat sal word nie.

SENIOR SEKONDêRE FASE: FASE 3, 4 EN 5. (GRAAD 11 EN 12)Hierdie grade word fase 3, 4 en fase 5 genoem. Hierdie kurrikulum word nou oor drie jaar voltooi. Die jaar wat die versnelde kurrikulum by die Junior Sekondêre fase vroeër voltooi word, word nou by die Senior Sekondêre fase bygevoeg. Hier volg ons nou die nuwe Namibiese Kurrikulum en skryf aan die einde van fase 5 (Graad 12) die NSSC-H of NSSC-O vlak eksterne eksamens. Leerlinge skryf aan die einde van fase 3 en 4 ons eie interne eksamens. Die tydperk van vyf jaar vir ‘n leerling in die Hoërskool bly dus dieselfde as by enige regeringskool. Dieselfde vereistes vir matrikulasievrystelling geld soos in die verlede met HIGCSE of IGCSE eksterne eksamens. Vir matrikulasie vrystelling moet ‘n leerling vyf vakke slaag op NSSC-H of NSSC-O vlak waarvan vier vakke op NSSC-H vlak slaag met ‘n simbool 1, 2 of 3. Een van die vier vakke moet ‘n Eerste Taal op NSSC-H vlak wees plus drie ander vakke uit drie ander vakgroepe.

VAKKEUSES:

FASE 1 (GRAAD 8)Die volgende bevorderingsvakke word aangebied.AFRIKAANS FIRST LANGUAGEENGLISH SECOND LANGUAGEMATHEMATICSPHYSICAL SCIENCELIFE SCIENCEGEOGRAPHY ACCOUNTING ENTREPRENEURSHIP

Die volgende nie-bevorderingsvakke word aangebiedLIFE SKILLSPHYSICAL EDUCATIONICDL – INTERNATIONAL COMPUTER DRIVING LICENCERME

FASE 2:Die volgende bevorderingsvakke word aangebied.AFRIKAANS FIRST LANGUAGEENGLISH SECOND LANGUAGEMATHEMATICSPHYSICAL SCIENCELIFE SCIENCEGEOGRAPHY

Page 8: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

ENTREPRENEURSHIPACCOUNTING

Die nie-bevorderingsvakke word aangebied:LIFE SKILLSRMEPHYSICAL EDUCATIONICDL – INTERNATIONAL COMPUTER DRIVING LICENCE

FASE 3, 4 EN 5Die volgende bevorderingsvakke word aangebied:AFRIKAANS FIRST LANGUAGEENGLISH SECOND LANGUAGEMATHEMATICSBIOLOGYPHYSICAL SCIENCE OR BUSINESS STUDIESGEOGRAPHY & ACCOUNTING

Die volgende nie-bevorderingsvakke word aangebied.LIFE SKILLSRME PHYSICAL EDUCATION

WIE IS JOU LEIERS BY GYMNASIUM?Hoofseun: Willie de Jager O/Hoofseun: Danie OppermanHoofmeisie: Coriné Vermaak O/Dogter: Esmarie PetersPrefekte: Mishe Tjizoo, Ulrike Steidler, Casper Combrinck, William Versfeld

GRAAD 8 KAMP:Hierdie kamp is verpligtend vir alle nuwe graad 8 leerlinge. Hierdie kamp vind plaas op Saterdag,18 Januarie 2014 by Goba Lodge. Tydens die kamp leer ons mekaar beter ken, leer ons ons leiers ken en wat van ons verwag word by Gymnasium. Verder gaan ons net lekker saam kuier en ontspan.Sorg dat jy lekker gemaklik aangetrek is vir hierdie kamp en bring ook sommer jou swemklere saam.

ALGEMEEN:Weereens wil ons jou welkom heet by ons unieke skool. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om jou as skolier by Gymnasium te kan ontvang. Ons weet dat jy gou sal inskakel en baie gelukkig sal wees. Ons is trots op ons geboue, ons respekteer mekaar, kom ons skoolreëls na en glo in ons Skepper.

SIEN UIT OM JOU TE ONTMOET!!

THE CODE OF HONOUR

Gobabis Gymnasium

Page 9: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

We commit ourselves to the authority of God’s Word: God is the Light of our Lives.

We strive to serve our school and our country and its people in all sincerity.

We honour our national anthem and flag as symbols of our citizenship.

Learners of Gobabis Gymnasium

are faithful and loyal to their school, are well-disciplined and in control of themselves, are neat in appearance, and impeccable in words and deeds, are always friendly, helpful and co-operative, honest, trustworthy, humble and responsive, respect and obey their parents and superiors

We furthermore realize that every aspect of life is governed by a system made of rules and regulations, restrictions, requirements and suggestions and that knowledge is the power to deal with this system.

Therefore we in Gobabis Gymnasium

know that in order to make it in this world(to be successful), we have to work for it. We believe that all in life, which is worthwhile to achieve, can only be obtained through effort and commitment.

know that we have to push ourselves to make changes in our lives, to do better, know more,try new things, open up to people, develop new skills and know that the only one person whois really holding me back is none but myself.

realize that we ourselves are our own managers and we know that taking charge of our livesis something we have to do every day.

also know that positive behaviour leads to positive consequences and the more honest weare with ourselves, the more honest we will be with the world around us.

know that we will never be able to change a problem until we acknowledge the problem and that life rewards action, not intentions!

know that we decide how people will treat us, because frequently they are simply reacting to the way we are treating them. We teach them to treat us through our behavior, attitudes and personality.

Our main aim and motto is: “EXCELLENCE!”

SKOOLDRAG

SOMERSDRAG

SEUNS MEISIES

Groen langbroek Groen romp/broekrompMintgroen hemp Mintgroen hempSkoolkouse SkoolkouseSwart skoolskoene Swart skoolskoene

WINTERSDRAG

Page 10: «rsko…  · Web viewDat u deel sal word van hierdie uitnemende instansie en mag u instrumenteel wees om Gymnasium tot ongekende hoogtes te help uitbou. My wens vir elke rolspeler

SEUNS MEISIES

Groen Langbroek Groen langbroekMintgroen hemp Mintgroen hempSkoolkouse SkoolkouseSwart skoolskoene Swart skoolskoeneSkooldas SkooldasSkoolbaadjie SkoolbaadjieGroen skooltrui Groen skooltruiSerp Serp

Romp met swart kouse (slegs gr. 12 meisies)

SPORTDRAG

SEUNS MEISIESGolfhempie GolfhempieSkoolsweetpak SkoolsweetpakSkoolkouse of wit sokkies Skoolkouse of wit sokkiesTekkies TekkiesWit P.T.Broek (rugby) Netbalrompie/klere per spanRugbytrui per span Groen Broek/L.O. & atletiekGroen Broek/L.O. & atletiek

ALGEMENE VOORKOMS1. SEUNS: hare

Bakkebaard nie langer as regoor wangbeen. Kort om die ore en twee vingers (2cm) weggeskeer agter in die nek, skoon, netjies en goed versorg. Geen gekleurde hare of “gel” word toegelaat nie.

2. DOGTERS: hare Skoon, versorg en netjies Eenvoudige, gewone style wat maklik netjies gehou word – geen ekstreme style word toegelaat nie Geen gekleurde hare word toegelaat nie ‘n Lang kuif moet vasgesteek of weggekam word, d.w.s. waar ‘n kuif op die voorkop gedra word, mag dit nie aan die

wenkbroue raak nie en dit moet heeldag netjies bly Haarlengte tot by die onderste deel van die hempskraag (agter die kop) word toegelaat. Langer hare word vasgebind in

netjiese bokstert of vlegsel Rekkies en bande (maks. 3cm breed) “Alice-bands” – slegs groen of swart. Haarknippies – silwer, groen of wit plastiek of

swart Geen haarversierings word toegelaat nie Prefekte mag wit rekkies en bande dra

3. GRIMERINGGeen grimering word toegelaat nie.

4. NAELSKort geknip – gelyk met vingerpunte en skoon. Geen naellak.

5. ROKLENGTEAanvaarbare lengte van die broek-rompie asseblief. Romplengte: 12 cm vanaf vloer

6. JUWELIERSWAREGeen armbande, ringe, drade of toutjies om die arms of nek nie. Dogters mag net een oorringetjie of “stud” per oor dra. Seuns mag geen juwele dra nie.