12
SONDAG 10 MEI 2015 OGGEND 09:00 Teks: Efesiërs 2:11-22 Oorsig “Kerk sou fantasties gewees het as dit net nie vir die ander mense was nie.” Dis hoe mens partykeer dalk kan voel. Sien, baie mense hier het ‘n band met God, sing vir God, bid tot God. Wil Hom beter leer ken en volg en dien. Dis die gawe deel. Maar om met die res van die mense, wat ook daarvoor hier is, oor die weg te kom... dis soms vir baie die minder gawe deel. AAND 18:00 Teks: Efesiërs 2 en HK Sondag 21 Oorsig: Ons kyk na die woorde van die 12 artikels waarin ons bely dat “ons glo aan ‘n heilige algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges.” Wat beteken elkeen van hierdie stellings regtig? Hoe raak dit Trinitas as dissipel-familie vandag? Hoe raak dit jou? Saam as familie! Jy sê wat!? Preke beskikbaar in klank en teks by: www.gktrinitas.co.za Baie welkom by Trinitas! Ons sien onsself as 'n verloste familie van diensknegte wat gestuur is. Ontdek saam met ons wat dit vir jou en Vanderbijlpark beteken!

Saam as familie! 15/05 Roelof du Plooy 0747235259 15/05 Michelle Hennop 0724618001 16/05 Thea Kotzé 0846025156 16/05 Piet Naudé 0837821638 16/05 Alida Nel 0817837860 16/05 Ryno vd

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • SONDAG 10 MEI 2015 OGGEND 09:00 Teks: Efesiërs 2:11-22 Oorsig

    “Kerk sou fantasties gewees het as dit net nie vir die ander mense was nie.” Dis hoe mens partykeer dalk kan voel. Sien, baie mense hier het ‘n band met God, sing vir God, bid tot God. Wil Hom beter leer ken en volg en dien. Dis die gawe deel. Maar om met die res van die mense, wat ook daarvoor hier is, oor die weg te kom... dis soms vir baie die minder gawe deel.

    AAND 18:00 Teks: Efesiërs 2 en HK Sondag 21

    Oorsig:

    Ons kyk na die woorde van die 12 artikels waarin ons bely dat “ons glo aan ‘n heilige algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges.”

    Wat beteken elkeen van hierdie stellings regtig?

    Hoe raak dit Trinitas as dissipel-familie vandag?

    Hoe raak dit jou?

    Saam as familie!

    Jy sê wat!?

    Preke beskikbaar in klank en teks by: www.gktrinitas.co.za

    Baie welkom by Trinitas! Ons sien onsself as 'n verloste familie van diensknegte wat gestuur is.

    Ontdek saam met ons wat dit vir jou en Vanderbijlpark beteken!

  • LIEF EN LEED Dink in jou gebede aan hierdie lidmate:

    Magriet Smuts (0722329341) is die week uit die hospitaal ontslaan.

    Ons dink aan Dawid en Curla du Plessis, (0833040977) asook Arno en Kobie van Zyl (0834574458) wat gedurende 'n vakansie by die Suidkus in hul vakansiehuis beroof is.

    Dolf Jonker (0845066464) het die afgelope week 'n gastroskopie ondergaan.

    Martie Slump (0836951398) se een broer is 5 maande gelede oorlede aan kanker en haar ander broer is verlede Sondag oorlede, ook aan kanker.

    Hartlik geluk aan Pieter en Maureen van Helden (0823922093) met die geboorte van hul babaseun Woensdag.

    Laat weet asb. die kerkkantoor van siektes, swaarkry, asook van vreugdes. VERJAARSDAE: HARTLIK GELUK! 10/05 Janique vd Schyff 0832305143

    10/05 Elsa van Zyl 0827747237

    11/05 Malinda Hennop 0169861799

    11/05 Carla vd Westhuizen 0169822284

    12/05 Martin Bouer 0716303315

    12/05 Tertius Buys (jnr) 0834681054

    12/05 Lizette Dreyer 0722484569

    12/05 Jolandi Minnaar 0764778822

    12/05 Leon Moolman 0824465401

    12/05 Sandra Muller 0724065395

    12/05 Clive Thompson 0828544567

    PROGRAM VIR DIE WEEK Vandag

    Diakonieverg. 16:30 Dinsdag 12 Mei

    Aandbybelstudie 19:00 Woensdag 13 Mei

    Oggendbybelstudie 09:00 Donderdag 14 Mei

    Hemelvaartdiens 19:00 Vrydag 15 Mei

    Manne-oggend 05:45

    Gedagte

  • 12/05 Dorien vd Linde 0169322025

    13/05 Pieter Duvenage 0833024833

    13/05 Okkie Geldenhuys 0169337980

    13/05 Ankie Grimbeek 0839431100

    14/05 Koos Jacobs 0839868135

    14/05 Dolf Jonker 0845066464

    14/05 Wimpi Pieters 0824657001

    14/05 Lerina Terblanche 0798801928

    15/05 Jurg Basson 0734326928

    15/05 Roelof du Plooy 0747235259

    15/05 Michelle Hennop 0724618001

    16/05 Thea Kotzé 0846025156

    16/05 Piet Naudé 0837821638

    16/05 Alida Nel 0817837860

    16/05 Ryno vd Westhuizen 0169822284

    SPESIALE VERJAARSDAE 11 Mei, Malinda Hennop, 80 jaar. HUWELIKSHERDENKINGS Geen. ATTESTATE/BEWYSE Word afgekondig. BYBELSTUDIE Woensdagoggende om 09:00 by die kerk. Dinsdagaande om 19:00 (Carterstraat 16). NUWE LIDMATE Die diakonie is aan die stuur van die Nuwe Lidmate-diensgroep. By die Welkomhoekie in die saal is 'n boek waarin jy al jou besonderhede kan aanteken. HUISBESOEKVORMS Indien jy graag huisbesoek wil ontvang van 'n ouderling, diaken of predikant, voltooi die huisbesoekversoekbriefie wat

    by die deure beskikbaar is en plaas dit in die kerkkantoor se rakkie of Die Helper se kassie by die kerk se hoofingang.

    ORRELBEGELEIDING 09:00 – Nannes van der Walt OUDERLINGE AAN DIENS 10/05 - Pieter van Helden en Jan vd Berg DIAKENS AAN DIENS 10/05 - Dewald Pieters (jnr) en Theuns Odendaal KOSTER AAN DIENS 10/05 - Elsa 17/05 - Theuns DATABORDDIENS Behartig deur die Tegniese span. KOLLEKTES Onder die erediens vir die Diakonale Kas 10/05 - Christelike onderwys (Arso lesmateriaal) 17/05 - Sustentasie OPNAMES VAN EREDIENSTE OP CD Indien jy 'n opname van 'n preek wil hê, kan 'n versoek aan die kerkkantoor of Hennie Smit, 0711063978, gerig word. ONTVANG DIE PREEKTEKS PER E-POS Stuur op Maandae 'n blanko e-pos na [email protected]. (Jy moet elke keer wat jy die preek wil hê 'n e-pos stuur). Die stelsel sal self binne 60

  • sekondes die preekteks vir jou aanstuur. Dis ten volle outomaties en werk 24/7. Kontak Hans van Wyk, 0828111990, vir inligting (Preektekste sal Sondae na 12:00 op ons webblad beskikbaar wees). GEHOORAPPARATE Gehoorapparate kan Sondagoggende agter in die kerk onder die trap gekry word. TEESKINK Vanoggend skink Jorien Duminy se groepie. Sondag 17 Mei skink Ita Schrap se groepie. Anette van der Walt, 0845334548, is die sameroeper van hierdie diensgroep. KLEUTERKERK Kleuterkerk vind Sondagoggende saam met katkisasie plaas in die eerste klaskamer. Alle kleuters van 2-6 jaar is welkom. Mammas van tweejariges kan dit saam bywoon. Kontak Louise Venter, 0833022716, indien jy geroepe voel om deel te vorm van die Kleuterkerkspan. DR. FRANS MINNIE Dr. Frans Minnie (pastorale berader) is op Maandae beskikbaar by die kerk slegs vir lidmate van Gereformeerde gemeentes. Kontak die Kerkkantoor vir afsprake. Donasies kan inbetaal word by: FNB Tjekrekening No: 621 843 512 04, Takkode: 250-945. KRUIDENIERSWARE BENODIG Indien jy 'n bydrae wil maak, kan jy volgens die onderstaande lys aankoop:

    Suiker, pasta, bullybeef, koffie, tee, soja maalvleis, grondboontjiebotter, Pilchards vis, konfyt, melkpoeier, sout, bakedbeans, tamatie- en uiesmoor, blikkies gemengde groente, pakkies sop, rys, koekie Sunlight seep, toiletseep, toiletpapier, sjampoe, tandepasta, tandeborsels en waslappe. (Plaas alle skenkings in die groot houer in die saal naby die kombuis – Ons waardeer alle hulp opreg. Diakonie.) BYBELS EN PSALMBOEKE Maak gerus tydens die erediens gebruik van die Bybels en Psalmboeke op die tafel in die voorportaal. Lidmate wat wil, kan nog Bybels en groen Psalmboeke skenk en op die tafel plaas vir erediensgebruik.

    Die diakonie vra dat die gemeente die vrymoedigheid sal hê om gebruik te maak van Die Helper. Dit is 'n diens wat ons aan die gemeente bied. Vir hulp van enige aard, kontak asb. die diakonie of los 'n briefie in die houtkis in die voorportaal. Kontak André Smith, 0844627830 of Lozanne Roos, 0823353539.

    ONDERSTEUNING VIR MADAGASKAR "Naina en Fafa is sendelinge in Madagaskar wat ons ondersteun. Hulle het pas begin met hulle Bybelskool! Bid asb. vir hulle volharding en ander behoeftes met so 'n nuwe projek."

  • Op Facebook "Naina, Fafa and Mirado". Indien jy 'n bydrae wil lewer: Aksie Uitreik, ABSA, rek no. 9055971748. PIKININI BREIPROJEK Donasies vir die projek kan in die groot houer in die saal geplaas word (waarin kosskenkings aan die diakonie ook geplaas word). Kontak Jackie Kleynjan, 0833814020.

    HERWINNING Die Here stuur ons om sy Skepping op te pas omdat dit Hom ook vir die wêreld wys. Kom laai gerus jou sak herwinbare materiaal af, daar is 'n werker wat dit sal sorteer, maar daar is ook instruksies wat sê wat presies in watter houer gegooi kan word indien jy self jou herwinning wil sorteer. Moet asb. nie enige inkopiesakke bring nie, dit word nie opgelaai nie en lê dan rond. (Indien jy te veel inkopiesakke het wat by die huis rondlê, kan dit aan die diakonie of aan die kospakkie-diensgroep geskenk word.) Sakke met herwinnings-materiaal kan Maandae tot Vrydae tydens kantoorure of Sondae voor en na die eredienste afgelaai word by die herwinningsarea agter die katkisasie-lokale. Kontak Maureen van Helden, 0823922093.

    BELANGRIKE DATUMS VIR MEI

    12 Mei Lotuslandersbyeenkoms

    14 Mei Hemelvaartdiens 19:00

    28 Mei Eiendomsspanverg. 10:00

    31 Mei Nagmaal en Nagmaalete

    GKSA NUUS OP DIE KENNISGEWINGBORD - FEBA Radio - Geopende Deure; opendoors.org.za - Kruispad nuus - Voorlegging rakende godsdienstige openbare vakansiedae in RSA - Orange Farm gemeente nuusbrief - Admin. Buro inligtingsessie (GKSA Begroting - 29 Mei 10:00) - Kommunikasie van die Deputate Jeugsorg KRUISPAD Kruispad is die jeugtydskrif van die GKSA (www.kruispad.net). Dit bied toerusting aan jong, groeiende gelowiges om ingeligte keuses te maak wat tot geloofsgroei kan lei. Kostes: R116 (gedruk)/R85 (elektronies). Stuur 'n e-pos aan [email protected] indien jy wil inteken of 'n artikel wil skryf. BYBEL, 'N DIREKTE VERTALING Die Sinode het die Deputate Bybel, Direkte Vertaling aangewys om nou reeds te begin met die evaluering van die vertaling, sodat daar in 2018 (of so gou

    Kontakpersoon: Hardus Visser, 0828215642.

  • moontlik na afhandeling van die projek) 'n weloorwoë besluit geneem kan word oor die amptelike gebruik daarvan. In die lig van hulle opdrag nooi die Deputate lidmate in die kerkverband van die Gereformeerde Kerke van Suid Afrika uit om hulle insette en kritiek op die Bybel, 'n Direkte Vertaling (BDV) aan die lede van die Deputate te stuur sodat hulle daarmee kan handel. Die Deputate bestaan uit Drr. Braam Kruger (voorsitter), Jan Lion-Cachet (skriba), Hennie Goede, Albert Coetsee, Prof. Paul Kruger, Dss. Stefaans de Bruyn en Coen Vrey. Die Deputate versoek lidmate om hulle insette en kritiek op die gepubliseerde uitgawe van die Nuwe Testament en Psalms voor of op 30 September 2015 aan die skriba, Dr. Jan by [email protected] deur te stuur. Lidmate word daarop gewys dat kommentaar en kritiek ook direk aan die Bybelgenootskap gestuur kan word, [email protected]. Verskillende tekste (ook dele van die Ou Testament) is op hulle webblad beskikbaar vir kommentaar: http://www.bybeldirektevertaling.co.za/. 'HOU GOD IN SKOLE' FIETSTOER AfriForum dra tans by tot die regskostes van ses Christelike Afrikaanse skole wat voor die hof gedaag is oor hulle godsdiensbeoefening. Sou hierdie organisasie wat die saak teen die skole maak suksesvol wees, kan dit regoor die land, baie negatiewe gevolge vir alle skole se godsdiensbeleid inhou. AfriForum het al meer as R1.4 miljoen bygedra tot die

    regskostes. Ons ondersteun ook die Hou God in Skole Fietstoer en vra ook jou ondersteuning. Vir meer inligting hieroor, sien die kennisgewingborde by die hoofdeur asook in die saal. Sien op die voorblad van die dokument ook verskeie maniere waarmee jy kan betrokke raak. Stuur 'n e-pos aan die kerkkantoor indien jy die dokument elektronies wil ontvang. FAMILIE-PROJEK Ons is baie bly oor die groot reaksie op die voorgestelde nuwe "Familie-projek"! Ons beplan gemaklike sitruimte, skadu teen die son en 'n speelarea vir die kinders. Die oorhoofse doel is om vir die nuwe oplewing in die gemeente sou gou as moontlik 'n gemaklike omgewing te gee om verder wortel te skiet. Dit gaan oor die nodigste fasiliteite wat dit vir almal lekkerder maak om langer te kuier en ons verhoudinge met mekaar te bevorder. Ook om besoekers gasvry te ontvang en maklik te laat inskakel. Die projek val daarom saam met ons kwartaaltema "Familie". Ons wil vra dat as lidmate enige voorstelle het hoe ons die projek kan verbeter, hulle met Hardus Visser of enige ouderling sal gesels. Daar is reeds die basiese projekbuitelyn wat die nodigste wil regkry op die mees bekostigbare manier wat die kerkraad kon bedink. Daar is allerhande uitdagings om te oorweeg soos stormwaterafvoer, behoud van veeldoeligheid van die grasperk, toegang tot katkisasielokale, nut vir alle seisoene en dan ook bekostigbaarheid. Natuurlik is

    mailto:[email protected]:[email protected]://www.bybeldirektevertaling.co.za/

  • daar altyd ruimte vir verbetering en ons hoor graag almal se insette. As daar iets is waaroor iemand dalk bekommerd mag wees, moedig ons hulle aan om navraag daaroor te doen of dit onder ons aandag te bring. Ook om jou hulp en kundigheid aan te bied, as jy dink jy kan help. Ons wil graag as familie hierdie projek saam aanpak tot bevordering van ons roeping en Jesus eer in die manier waarop ons dit doen. Kom ons deel ons gedagtes en gawes vir hierdie verdienstelike projek! Familie-groete: Griffel ADVERTENSIEBLAD Lidmate wat gratis in die jaarlikse Advertensieblad wil adverteer, kan hul advertensies na die kerkkantoor e-pos. LOTUSLANDERS BYEENKOMS Kom geniet 'n heerlike ontbyt by die nostalgiese en interressante plek by name "The Shack" op 12 Mei om 2015 om 10:00. "The Shack" is geleë naby aan die ingang van Abrahamsrus by Vaalpark. Die spreker wat gaan optree is Nicolette Steel bekend as 'n gewilde motiveringsspreker. Die kombi vertrek vanaf die kerkgebou om 09:30 stiptelik. Kom ons eindig die herfs af op 'n gemotiveerde hoogtepunt, voor ons winterslapie. Alle belangstellendes is welkom. Vir meer inligting, kontak Babsie Jacobs by 0836505227l.

    Padkaart na The Shack:

    Vaalpark | | Sasolburg | | | | ________ | |_________ | |___________ _________________________________ The | | Shack | | ---------Vaalrivier----------| |----------------- Vanderbijlpark

    KONTAK ONS www.gktrinitas.co.za

    Kerkkantoor: Elsabé Muller 0169825017 / 0724874258 [email protected] Faks no.: 086 219 5728 Kerkkantoortye: Maandag tot Donderdag Tye: 08:00 tot 13:00 Vrydae: 08:00 tot 12:00 (Nuusbrief) Skriba: Gerrit van Wyk 0823328550 Kosters: Theuns Odendaal 0832561387 Elsa Prinsloo 0794778699 Orrelis: Nannes van der Walt 0833041841 Bankbesonderhede van kerk: Rek. naam: Geref. Kerk Vanderbijlpark Trinitas ABSA Tjekrekening 530340449 Predikant: Griffel van Wyk 0169324615 / 0823543726 Adres: Ogilviestraat 6, SE2 Vanderbijlpark e-pos: [email protected]

  • Medewerkers in Trinitas! Medewerkers in Trinitas In die Nuwe Testament word op verskeie plekke verwys na manlike en vroulike medewerkers (hierna MW) wat die apostels bygestaan het in die vestiging en versorging van die vroeë Christelike Kerk (Rm 16:3,9,12-15,21; 1 Kor 3:9; 2 Kor 1:24; Fil 2:25; 4:3; Fil: 1,24). Hierby is ook baie tekste wat alle gelowiges oproep om mekaar te versorg: 1Kor 12:25 “sorg vir mekaar”; Gal 5:13 “dien mekaar”; Gal 6:1 “dra mekaar se laste”; 1 Tess 5:11 “praat mekaar moed in en versterk mekaar”; Heb 3:13 “spoor mekaar aan”; Kol 3:16 “leer en onderrig mekaar”. Hierdie MW was Christene wat kragtens die amp van gelowige, hulle gawes gebruik het om saam met en onder toesig van die apostels dienswerk in gemeentes te verrig tot opbou daarvan (Ef 4). In die lig van die Nuwe Testamentiese getuienis van die gebruik van MW om ouderlinge en apostels in hul dienswerk in die vroeë Christelike Kerk by te staan, en die deurlopende gebruik van genadegawes wat Jesus in Trinitas gegee het, het die Kerkraad van Trinitas die inkorporering van MW binne die bedieningsmodel tot opbou van hierdie gemeente goedgekeur. Die taakomskrywing van ons MW

    MW neem nie die taak en rol van ouderlinge of diakens oor nie maar werk saam met en onder toesig van die ouderlinge met die spesifieke gerigtheid op onderlinge geestelike versorging van lidmate in die gemeente;

    MW kan belydende manne of vroue wees wat die gawes, gewilligheid en tyd het om ouderlinge in hul dienswerk van huisbesoek, siekebesoek en die vestiging van bybelstudie en kleingroepe onder medegelowiges in die gemeente by te staan;

    MW word nie formeel in ‘n spesifieke amp bevestig soos ouderlinge of diakens nie, woon nie Kerkraadsvergaderings by nie en het ook nie deel in die regeer-amp van ouderlinge nie;

    MW sal van die lidmate wat hy / sy besoek, terugvoer gee aan die ouderling van die wyk / blok waarin daar diens verrig word;

    Van MW sal slegs verwag word om na gelang van sy / haar kapasiteit lidmate te besoek (dit beteken in die praktyk dat daar sommige medewerkers mag wees met so min as een besoekpunt, terwyl ander dalk tien mag hê).

  • Identifisering en inkorporering van MW Ons weet hierdie mag na ‘n nuwe of vreemde gedagte klink en dat daar baie vrae mag wees. Ons wil graag geleentheid gee vir vrae en bespreking hiervan na die oggend erediens van 24 Mei. Dink en bid solank hieroor en vir die besprekingsgeleentheid. Enige belydende lidmaat wat intussen oorweeg om as MW in Trinitas diensbaar te wees, word versoek om met Alan Brotherton of die kerkkantoor te skakel. Jy sal dan verder inligting ontvang oor ‘n werkswinkel geleentheid gerig op die funksionering van medewerkers in ons gemeente. Dit sal jou help om die Here se roeping vir jou te toets en ‘n finale besluit te kan maak.

    _________________________________________________________________________

    Naina, Fafa and Mirado Fitahiana’s News (March, April and May 2015) “Joined to make a difference…” Dear Trinitas, “I lift up my eyes to the hills. From where does my help come from? My help comes from the LORD, who made heaven and earth.” Psalm 121:1-2 We would like to greet you with this Scripture which has been so true to our lives over the past three months and we believe it remains true throughout all time. We want to shout with the Psalter as we think over how God has dealt with us and for the help He has blessed us with, not only in our personal lives but also in our ministry. God has been so good and faithful despite our shortcomings and mistakes. We have faced mountains and hills, however God has shown great mercy and support. If it was not for Him, we would have given up! We don’t know what challenges you might face right now, but be encouraged because God is on your side as you continue clinging on Him and his promises. Cry out to Him because He is your Helper, He is God, He is the almighty Creator of everything. Nothing is too big or too high for Him to overcome.

  • How we have been... BLESSED Blessed! That would be the word we choose to describe the way God is dealing with us in our lives. We cannot thank Him enough for His love and care every day. There were challenges and hard times we faced as a family. Mirado Fitahiana had frequent fever while the health of Fafa’s mother was degrading that she passed away just a day before Easter. She had been staying with us for 6 months before her passing. We were grateful for the good times we had together with her and not having her any longer is still hard at times. However, our comfort is that she had been prepared and was ready to go and meet the Lord. Despite these difficult times, God had been there for us, comforting and bringing healing. We still thank him because He has blessed us in many ways. He has been our main Provider, our Strength and our Helper. As you have read from our previous newsletter, we had been trusting God for a vehicle for a long time. By His grace, we just got a car with the support of others – a big thank you to those who have contributed in the purchase of our Polo! Glory to Him alone. Mirado Fitahiana has grown into the cutest little boy. He is turning 1 on 16th May! He is healthy and so active, and it looks like not long from now he is going to walk and talk! Ministry... By God’s grace, the first quarter of the School of Biblical Studies ended on 24th April 2015. All the students, did well with their studies of the Word, despite the fact that they had to study with candles… As you have already known, we started off with 17 students and 11 of them will continue with SBS II which will start on 10th May. The 3 staff who helped us during SBS I will not continue with us and that is going to be another challenge for both of us, but we trust that when God called us to start this SBS He knew that we would be able to do it with His help and support. We are thankful to God that during the SBS II, we will have 3 guest speakers coming to Madagascar and teach quite a few books which is already a huge blessing for us and the school. We will only have to teach few books but translation and grading will be our big task. Hopefully, none of the speakers will cancel out!!! SBS I has been a blessing to the students, to mention but a few testimonies from them: Tiana testified that God opened his eyes and understanding to know the truth about what it means to be Christians in the midst of all the false teachings he had faced before, and God had changed his attitudes and trust in Him. Jelimis, a female student, testified how she had experienced the power and greatness of God!.

  • Vony, another female student, testified how God restored her identity in Him through her studies of the gospel of Luke and how she had been encouraged to face any challenges that might come her way. Regarding children ministry, Naina has been so encouraged to see how the children remember what has been taught in the past few months as he assessed them in what they had learned so far! It keeps him going and believing that God will multiply the seeds that have been sown in the lives of those little ones. God also had provided some money to get a tent!

    We would like to thank you for all your prayers and support. May the Lord bless you. Yours in His service, Naina, Fafa and Mirado Fitahiana

    SBS I : STUDENTS AND STAFF SBS I: STAFF

    Pra

    ise

    Go

    d f

    or

    The success of SBS I and the wonderful works God had done in the lives of each student and staff

    Provision for the SBS with which students with no fees could benefit

    The car He had preserved for us

    For His faithful providence Ple

    ase

    pra

    y fo

    r

    SBS students II, for freshness for the students and us – and provision for our guest speakers who will be coming to help

    Children’s club – some kids did not come anymore because of their responsibilities to help their parents at home.