4
1 Junie Mannebediening Manne-ontbyt 2 Junie Erediens - Biddag vir ekologie 4 Junie Senior Lidmateaksie Kursus - Getroue Getuies 5 Junie Vrouebybelstudie 7 Junie Vroue vir Christus bied aan fliek -en popcorn- aand in die saal 9 Junie Jeugdiens - Biddag vir Jeug en Katege- se 11 Junie Kursus - Getroue Getuies 12 Junie Vrouebybelstudie 16 Junie Erediens - Nasionale Biddag vir Blindes 16 Junie Jeugdag 19 Junie Vrouebybelstudie 21 Junie Skole sluit 23 Junie Erediens 26 Junie Seniorgroepleiers 30 Junie Erediens Program vir die maand NG KERK EDENVALE SHOFAR 16 JUNIE Wat is alpha? Alpha is n inleidende kursus tot die Christelike geloof. Die kursus loop vir 10 weke met een sessie per week, vanaf Dinsdag 16 Julie en dan elke Dinsdag tot 17 September. Brosjure en inskrywingsvorm is by kan- toor beskikbaar. Verdere navra kan gerig word aan [email protected] of SMS 079 431 7945 Wat het alpha vir my beteken … Yvette Bester Die Alpha kursus gee ‘n mens die geleentheid om antwoorde te kry op al daardie groot vrae wat jy partykeer te bang is om te vra oor geloof. Saam met die groei in my geloof was dit lekker saamkuier saam met ou en nuwe vriende, gesprekke wat ‘n mens diep laat dink het, lekker lag en par- tykeer sommer ook lekker huil. Daar is geen druk op enige iemand om enige iets te doen of voor ‘n groep te staan en jou storie te vertel nie. Almal van ons loop ‘n pad saam om beter te verstaan wat presies dit beteken om ‘n Christen te wees. Is dit die moeite werd om ‘n Alpha kursus by te woon? Verseker!! BAIE, BAIE DANKIE VIR DIE KOMBERSE WAT U GESKENK HET!!

Shofar - Sunday 16 06 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Shofar - Sunday 16 06 2013

Citation preview

Page 1: Shofar  - Sunday 16 06 2013

1 Junie Mannebediening

Manne-ontbyt

2 Junie Erediens - Biddag

vir ekologie

4 Junie Senior Lidmateaksie

Kursus - Getroue Getuies

5 Junie Vrouebybelstudie

7 Junie Vroue vir Christus bied aan fliek -en popcorn-

aand in die saal

9 Junie Jeugdiens - Biddag vir Jeug en Katege- se

11 Junie Kursus - Getroue Getuies

12 Junie Vrouebybelstudie

16 Junie Erediens - Nasionale

Biddag vir Blindes

16 Junie Jeugdag

19 Junie Vrouebybelstudie

21 Junie Skole sluit

23 Junie Erediens

26 Junie Seniorgroepleiers

30 Junie Erediens

Program vir die maand

NG KERK EDENVALE

SHOFAR

16 JUNIE

Wat is alpha?

Alpha is ‘n inleidende kursus tot die Christelike geloof. Die kursus loop vir 10 weke met een sessie per week, vanaf

Dinsdag 16 Julie en dan elke Dinsdag tot 17 September.

Brosjure en inskrywingsvorm is by kan-toor beskikbaar.

Verdere navra kan gerig word aan

[email protected]

of SMS 079 431 7945

Wat het alpha vir my beteken … Yvette Bester

Die Alpha kursus gee ‘n mens die geleentheid om antwoorde te kry op al daardie groot vrae wat jy partykeer te bang is om te vra oor geloof.

Saam met die groei in my geloof was dit lekker saamkuier saam met ou en nuwe vriende, gesprekke wat ‘n mens diep laat dink het, lekker lag en par-tykeer sommer ook lekker huil. Daar is geen druk op enige iemand om enige iets te doen of voor ‘n groep te staan en jou storie te vertel nie. Almal van ons loop ‘n pad saam om beter te verstaan wat presies dit beteken om ‘n Christen te wees.

Is dit die moeite werd om ‘n Alpha kursus by te woon?

Verseker!!

BAIE, BAIE DANKIE VIR DIE

KOMBERSE WAT U GESKENK HET!!

Page 2: Shofar  - Sunday 16 06 2013

VOORBIDDING

VOORBIDDING

Indien u voorbidding verlang vir enige aangeleenteid, e-pos u versoek aan:

[email protected] of SMS aan 081 453 4633

BESPREEK

NOU

vir

die

KAMP!! [email protected]

SMS 079 431 7945

Of

Skakel - Marthi

vir

NAVRAE

Naam Telefoon

Isabella van Gass 011 609 5674

Ettienne Bruyns - Elsie Steyn se seun 083 462 5988

Jack en Poppie Olivier - Hul seun Len is baie siek 083 409 8001

Anne Straussner 011 609 5951

Dora Cockeran 074 354 6429

Jill Vorster - Haar suster Linda is siek 701 085 8808

Jill Vorster - Het haar been gebreek 701 085 8808

Johannes Geyser 011 264 0627

Liz Rautenbach 011 454 1008

Rita van Wyk 072 398 8008

Hendrik en Judy Ludick - Hul seun is baie ernstig siek 083 788 1668

Ruben Mew 073 416 2923

Sooi en Tinkie Lombard - Tinkie se broer gediagnoseer met kanker 076 248 4771

Doreen James 083 239 0006

Lenie Homann 079 895 5303

Kleintjie Pienaar 011 609 5840

Etienne Schoonees 082 659 0533

Daan Ferreira 082 436 0175

Danie du Plessis (Dupie) 072 296 4146

Hannes Annendale 011 974 4342

Ds Gert en Monica Hattingh se dogter Saria 011 453 7665

Poppie Cornelissen 083 487 7082

Rita Marais Johnson se vader oorlede 082 072 2494

Page 3: Shofar  - Sunday 16 06 2013

BAIE GELUK AAN ALMAL WAT HIERDIE WEEK VERJAAR

ONS WENS JULLE ‘N WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR TOE

Die ondersteuningsgroep vir Alzheimer lyers en familie vergader op

Dinsdag 18 Junie 2013, 17:00 -18:30 en die Borskanker ondersteun-

ingsgroep vergader op Donderdag 20 Junie 2013, 17:00 -18:30. Die

gasspreker oor die invloed en die voordele van Refleksologie vir alle

borskanker lyers op enige stadium is Hanlie 082 783 6970

Vergaderings is by 169 Vierdelaan h/v Elfde Straat Edenvale.

Besonderhede by: Celia 074 104 4343

Ondersteun deur Alzheimers SA

Naam Verjaar Telefoon

Marius Blomerus 06/16 011 974 7681

Petrus Bouwer 06/16

Chris Saaiman 06/16 011 609 1317

Adéle Van Staden 06/16 080 400 2081

Maria Nelson 06/17 082 642 3903

Anneke Van Schalkwyk 06/17 011 609 6204

Andre Barnard 06/18 011 452 7258

Sera Horn 06/18 011 453 2440

Vincent Bellingham 06/19 011 609 5417

Ruan Le Grange 06/19 011 452 9293

Daniela Le Roux 06/19

Deon Olivier 06/19

Louise Van Wyk 06/19 011 609 2555

Rudolph Botes 06/20 011 976 4775

Colleen Brandt 06/20 011 452 7739

Adèlle De Beer 06/20 082 373 8203

Jean-Pierre Knowles 06/20 079 897 7749

Marie Koen 06/20 011 976 5647

Jacqueline Roos 06/20 082 567 7648

Flip Kotze 06/21

Robyn Austin 06/22

Julia Gomes 06/22 011 425 7641

Page 4: Shofar  - Sunday 16 06 2013

Kerk se besonderhede Vir lidmate wat hulle bydraes direk in die kerk se bankrekening wil inbetaal:

Bank : Absa Bank Bpk., Edenvale, (Takkode 630-642) Rekening naam: Ned Geref Kerk van Tvl Edenvale

Rekening nommer: 650580001 Verwysing: U voorletters en van asseblief.

-----------------------------------------------------------

Besoek deur: Leraar Kerkraadslid

Gemeentelede wat graag besoek wil word en nuwe lidmate wat by die gemeente ingeskakel het en nog nie besoek ontvang het van die Leraar/kerkraadslid nie, word versoek om die vormpie hieronder in te vul en by die deure in die rooi posbusse te plaas.

Naam en Van:

Huisadres:

Telefoonnommer:

Selfoonnommer: