2
Baie geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar: Maandag 11 November Vrydag 15 November Morné Botha, Kleinbron Mews 64 Myburgh du Plessis, Rustenbergweg 20 Kleintjie Bröde, Gardeniaweg 2 Lydia Laubscher, Green Sleeves 6 Tiaan Laing, Rust & Vredestr 14 Johan Louw, Raphaelstr 24 Mario Nigrini, Andrew Murraystr 19 Sonja van Breda, Rubyslot 5 Daan Oosthuizen, Noritarylaan 39 Saterdag 16 November Rikus van Rooy, Sandsteenstr 35 Wicus Burger, Sandstonestr 14 Dinsdag 12 November Daneel Laubscher, Green Sleeves 6 Elize Swart, Illinoisstr 30 Nelmarie le Roux, Ridgeworth Place 9 Lorinda Nieuwoudt, Illinoisstr 2 Rezel van der Merwe, Marmerstr 4 KERKKANTOOR: Maandae-Vrydae 09:00-12:00 Mountainviewrylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530. Tel: (021) 919-4220 , Faks: 0866959801 E-pos: [email protected] BANKBESONDERHEDE: NGK Bellville-Uitsig, ABSA, 1450580909, Takkode 632005, (Verwysing moet ingevul word) WEBTUISTE: www.uitsigkerk.co.za FACEBOOK: “Vriende van Uitsig Gemeente” Baie welkom aan nuwe intrekkers wat vir die eerste keer by ons inskakel. Kontak gerus vir Amanda by die kerkkantoor, weeksdae tussen 09:00 - 12:00, vir navrae oor hoe om by ons in te skakel. LIDMAATSKAP ONTVANG VAN LIDMATE WAT BY ONS GEMEENTE AANGESLUIT HET. BAIE WELKOM AAN: Stefan Stemmet, Merendal 2, Eversdal - oorgekom vanaf La Belle Gemeente 08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer. 09:00 – Kerk: Francois Swart Lof- en aanbiddingsdiens - Almal welkom! “Dankie-sê vir 2019” (Saamgestel deur Petri Gilbert) Teedrinkgeleentheid: Wyke 295-315 Blokleidster: Monica Havenga Deuroffer: VCSV 08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer. 09:00 – Kerk: Louis Minnaar Belydenis van geloof en Nagmaal “Aanhou om aan te hou” Rom 5:1-5 Teedrinkgeleentheid: Wyke 180-253 Blokleidster: Elna Sullivan 19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Hoe om ‘n gewyde lewe te leef” Deut 14 Deuroffer: Straatwerk EREDIENS VANDAG EREDIENS VOLGENDE SONDAG SIEKES Francois Kruger, Richmondstraat 37 Radie Koegelenberg, Wyoming 6 Andre Beeton, Zinniastr 28 Cobie Hugo, Sandsteenstr 34 ONS BID VIR MEKAAR 22 ste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tes 2:1-5;13-17 GEBED VIR VANDAG WOORDBEDIENING PLAASWERKERS Vandag Roosboom: Francois Swart Bloemendal: George Theron Sondag 17 November Roosboom: Johan Barnard Bloemendal: Arend Louw “Leer om te besef wat jy het… voordat die tyd jou laat besef wat jy gehad het.”

SIEKES EREDIENS VANDAG - Uitsig Kerk · Morné Botha, Kleinbron Mews 64 Myburgh du Plessis, Rustenbergweg 20 Kleintjie Bröde, Gardeniaweg 2 Lydia Laubscher, Green Sleeves 6 Tiaan

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SIEKES EREDIENS VANDAG - Uitsig Kerk · Morné Botha, Kleinbron Mews 64 Myburgh du Plessis, Rustenbergweg 20 Kleintjie Bröde, Gardeniaweg 2 Lydia Laubscher, Green Sleeves 6 Tiaan

Baie geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar:

Maandag 11 November Vrydag 15 November

Morné Botha, Kleinbron Mews 64 Myburgh du Plessis, Rustenbergweg 20

Kleintjie Bröde, Gardeniaweg 2 Lydia Laubscher, Green Sleeves 6

Tiaan Laing, Rust & Vredestr 14 Johan Louw, Raphaelstr 24

Mario Nigrini, Andrew Murraystr 19 Sonja van Breda, Rubyslot 5

Daan Oosthuizen, Noritarylaan 39 Saterdag 16 November

Rikus van Rooy, Sandsteenstr 35 Wicus Burger, Sandstonestr 14

Dinsdag 12 November Daneel Laubscher, Green Sleeves 6

Elize Swart, Illinoisstr 30 Nelmarie le Roux, Ridgeworth Place 9

Lorinda Nieuwoudt, Illinoisstr 2

Rezel van der Merwe, Marmerstr 4

KERKKANTOOR: Maandae-Vrydae 09:00-12:00 Mountainviewrylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530. Tel: (021) 919-4220 , Faks: 0866959801 E-pos: [email protected]

BANKBESONDERHEDE: NGK Bellville-Uitsig, ABSA, 1450580909, Takkode 632005, (Verwysing moet ingevul word)

WEBTUISTE: www.uitsigkerk.co.za

FACEBOOK: “Vriende van Uitsig Gemeente”

Baie welkom aan nuwe intrekkers wat vir die eerste keer by ons inskakel.

Kontak gerus vir Amanda by die kerkkantoor, weeksdae tussen 09:00 - 12:00, vir navrae oor hoe om by ons in te skakel.

LIDMAATSKAP ONTVANG VAN LIDMATE WAT BY ONS GEMEENTE AANGESLUIT HET. BAIE WELKOM AAN:

Stefan Stemmet, Merendal 2, Eversdal - oorgekom vanaf La Belle Gemeente

08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer.

09:00 – Kerk: Francois Swart Lof- en aanbiddingsdiens - Almal welkom!

“Dankie-sê vir 2019” (Saamgestel deur Petri Gilbert)

Teedrinkgeleentheid: Wyke 295-315 Blokleidster: Monica Havenga

Deuroffer: VCSV

08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer.

09:00 – Kerk: Louis Minnaar Belydenis van geloof en Nagmaal “Aanhou om aan te hou” Rom 5:1-5

Teedrinkgeleentheid: Wyke 180-253 Blokleidster: Elna Sullivan

19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Hoe om ‘n gewyde lewe te leef” Deut 14

Deuroffer: Straatwerk

EREDIENS VANDAG

EREDIENS VOLGENDE SONDAG

SIEKES Francois Kruger, Richmondstraat 37

Radie Koegelenberg, Wyoming 6 Andre Beeton, Zinniastr 28

Cobie Hugo, Sandsteenstr 34

ONS BID VIR MEKAAR 22ste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tes 2:1-5;13-17

GEBED VIR VANDAG

WOORDBEDIENING PLAASWERKERS

Vandag Roosboom: Francois Swart Bloemendal: George Theron

Sondag 17 November Roosboom: Johan Barnard Bloemendal: Arend Louw

“Leer om te besef wat jy het… voordat die tyd jou laat besef

wat jy gehad het.”

Page 2: SIEKES EREDIENS VANDAG - Uitsig Kerk · Morné Botha, Kleinbron Mews 64 Myburgh du Plessis, Rustenbergweg 20 Kleintjie Bröde, Gardeniaweg 2 Lydia Laubscher, Green Sleeves 6 Tiaan

KONTAKBESOEKE: Lidmate is welkom om die leraars of die kerkkantoor te skakel indien hulle

‘n besoek verlang.

Pastorale spreekkamer vir individue, huwelike, families en groepe in gemeente. Lidmate is

welkom om met Francois ‘n afspraak te maak.

PREDIKANTESPAN

Kinderkerk (Voorskoolse kinders) Vanoggend tydens die oggenddiens in die

Vistenk.

Juniorkategese (Gr 1 – 6) Vanoggend na die familiemoment in die Kleuterskool. Afsluiting 09:30 tot 10:15.

BAIE DANKIE aan almal betrokke vir die puik samewerking en al die

verversings met die afsluiting van die Omgeegroepe en Seniors Aktief.

Dit was ‘n heerlike gesellige oggend. Liefde Groete Anna Kotze

SOS - KOSKAS Ons koskaste is nou dolleeg! Indien jy die vermoë het om

nie-bederfbare kosse soos blikkies vis, vleis, pasta, pap, suiker, koffie, tee en melk te skenk

bring asb na die kerkkantoor. Elkeen se bydrae word opreg waardeer.

Behou die humor Jackie Kruger is beskikbaar om na jou dier te kyk wanneer jy weggaan met vakansie of vir ’n naweek. Kontak haar by 0768648697.

Mansstudent beskikbaar om na jou huis/diere te kyk wanneer jy weggaan. Kontak Armand Schutzler by 0829062063.

Studentekamer in Stellenbosch beskikbaar in vol gemeubileerde twee slaapkamerwoonstel binne ‘n sekuriteitskompleks vanaf 1 Januarie 2020. Groot genoeg vir dubbelbed en studeertafel/hoekie met

ingeboude kaste en boekrak. Stap afstand vanaf Universiteit en middedorp (2km). R4900-00 per maand (sluit krag in). Kontak Daniël Louw by 082 789 9148 vir navrae.

Vakature: NG Kerk Parke-gemeente (Kraaifontein) se kontemporêre musiekbediening vir eredienste (orkes) wag aansoeke in vir die pos van musiekleier. Die geskikte kandidaat: Beskik oor 'n roeping om

die Here op hierdie wyse te dien, passievol en entoesiasties oor musiek in die erediens, maar met spesifieke fokus op die begeleiding van die gemeente. Beskik oor voldoende musikale vaardighede, ervaring en teoretiese kennis. Moet weekliks saam met die begeleiers en sangers oefen en leiding

neem daarmee. Beskik oor toepaslike kwalifikasie en/of ervaring. Beskik oor goeie menseverhoudings. Kandidate moet beskikbaar wees vir 'n onderhoud en oudisie. Vergoeding onderhandelbaar na gelang

van die strukturering van die pos. Aansoeke (wat 'n volledige CV insluit) kan gerig word aan [email protected] Sluitingsdatum 11 November 2019

Rig navrae aan ds. Charl Stander 084 234 1155 .

Huishulp, Meisie Mkheto is opsoek na werk, 3 dae per week (Maandag, Woensdag, Vrydag). Sy werk al vir die laaste 5 jaar by Adele Pretorius, nr 0836648700 en 20 jaar in Ridgeworth/Stellenridge

area. Sy is baie betroubaar, lojaal en goed met diere. Skakel gerus vir Adele indien jy belangstel.

NG Kerk in SA het twee poste beskikbaar in die kantoor van die Sentrum vir Publieke Getuienis, Bellville. ‘n Admin koördineerder en ‘n kontrakpos vir ‘n navorsing en sosiale media beampte. Volledige beskrywings van hierdie twee poste is by die kerkkantoor beskikbaar of kontak vir Amanda

om vir jou per epos aan te stuur indien jy sou belangstel.

GELEENTHEID VIR DIENS

DAGBOEK

Orkesoefening - Oefening Woensdag 17:30

Lofdanse - Alle vroue is Maandae om 18:30 welkom by die lofdanse in die kerk. Kontak René by 0721249116 as jy wil kom saam dans.