3
glasdeur in (sieD foto ·hi . met sit agter om musk:ie .... te hall. Nagventilasie . vorm -van '0 bolig of h plaasde glashortjies is 00Jr;c te beveel. . Geed gepJaasde tuin· teligte verhoog Die all '" (Vervolg op bl. s3. bndbouw"ltbbd:- 10 'n M9deme plaashuis 5005 die van die Theunissens Philadelphia, maak gebruik van yollengtehortjles op wae spore wegskuifbare glasdeure. Fete: John Wame/ REGS: Revel Fox se restourasieplan vir die huis is 'n binnehof gebreek vir Iig. Die stoep is verbreed en geskikte meubels ingerig as "vertrek sonder mure". 810100" deeltes op die argiteksplan dui harde vloeroppervlaktes (tei plaveiseJ) vJei, Vollengtebortjies voor deure kan van die outydse soort wees wat oopklap en vasgren-' del (sien foto p. 81) of dit kan 5005 'n waenhuisdeur op 'n spoor hardloop. Bedags bedek dit dan 'n stuk muur en snags 'n glasdeur, of neem in ·die 50- mer heeltema.1 die plek van die hede kos gewerk word. En sry- gende elektrisiteitskoste kan u miskien Dorreed om terug te keer na die wee van die hout- of koolstoof! Die plaashuis is woon- en werkplek. vir die boervrou haar man. Afgesien van 'D telefooD en lessenaar in die studeerkamer, sal oak beptan moet word vir 'n veilige vir vuurwa- pens en ammunisie. 'n klein brandkas, 'D handewasbak eD 'n keldertjie. Beplan oak vir veiligheid. Mooi hortjies voar vensters en glasdeure kan verseker dat die plaasmense nog lank met oap deure en vensters slaap! ••••• •• : •• .. :-: :. .:.,:: ••.•• : ••••••.••. :'••••••.•. ::.:'.: .• :.:,:.•.••• =: •••.• :'.: ••• •••..• : •. : .• ••• :: •.•• :•• ::: •.••.•..• .:..... .-. - .. ' " .... .. .... - ... .. _.. ' - :': . :-.-:: :::.:-.:. :r1\IE plan van '0 plaashuis !1.Y versk.il van van '0 Die agterdeur is oorbeeld belangriker' en er in gebruik as die voor- I. '0 Ingangsportaal met bbele deure. een of albei dl!!ure, en si! voor die vensters is onontbeerlik waar las van v ee ondervind word. Goed ge- ventileerde kombuis· en werk- . tes, verkieslik kruisdeur· met vensters weerskante. koel en voorkom dat skerp sreuke deur die hele huis yt:rsprei. Vir lugsuiwering kan "I'k 'D stoofkap of elektriese geinstalleer word. Dit . beslis wenslik om die ee1:- ek apart te hOll van '0 kom- is WaM met groot boeveeJ-

So moet 'n plaashuis Lyk

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Afrikaans article - Onderhoud met argitek Revel Fox in Landbouweekblad 1978 10 Februarie. Architecture article in South African publication

Citation preview

Page 1: So moet 'n plaashuis Lyk

glasdeur in (sieD foto ·hi .met sit agter om musk:ie....te hall. Nagventilasie .vorm -van '0 bolig of hplaasde glashortjies is 00Jr;cte beveel. . ~

Geed gepJaasde tuin·teligte verhoog Die all '"

(Vervolg op bl. s3.bndbouw"ltbbd:- 10

'n M9deme plaashuis 5005 die van die Theunissens _v~Philadelphia, maak gebruik van yollengtehortjles op waespore v~or wegskuifbare glasdeure. Fete: John Wame/

REGS: Revel Fox se restourasieplan vir Ka~etvlei._ln die ~u,~d~huis is 'n binnehof gebreek vir Iig. Die stoep is verbreed engeskikte meubels ingerig as "vertrek sonder mure". 810100"deeltes op die argiteksplan dui harde vloeroppervlaktes (tei

plaveiseJ)

vJei,

Vollengtebortjies voor deurekan van die outydse soortwees wat oopklap en vasgren-'del (sien foto p. 81) of dit kan5005 'n waenhuisdeur op 'n

•spoor hardloop. Bedags bedek~ dit dan 'n stuk muur en snags

'n glasdeur, of neem in ·die 50­

mer heeltema.1 die plek van die

hede kos gewerk word. En sry­gende elektrisiteitskoste kanu miskien Dorreed om terug tekeer na die wee van die hout­of koolstoof!

Die plaashuis is woon- enwerkplek. vir die boervrou ~n

haar man. Afgesien van 'D

telefooD en lessenaar in diestudeerkamer, sal waars~oak beptan moet word vir 'nveilige b~repIek vir vuurwa­pens en ammunisie. 'n kleinbrandkas, 'D handewasbak eD'n priva~e keldertjie.

Beplan oak vir veiligheid.Mooi hortjies voar vensters englasdeure kan verseker datdie plaasmense nog lank metoap deure en vensters slaap!

• •••••~•• : :~'.- •• _:~/:::~:.. :-: • :. .:.,::••.••:••••••.••.:'••••••.•.::.:'.:.•:.:,:.•.•••=:•••.•:'.:•••,~.:•••..•:•.:.•~.:•••::•.••:••:::•.•~•.•..•.:..... ~\:".:.'.=--'-:.:",::{::: .-. -.. ' " ....

.. ::/:.~.::.:~:::.... -...

.. _..' :.~ -:': . :-.-:: :::.:-.:.

:r1\IE plan van '0 plaashuis!1.Y versk.il van di~ van '0

~swoning. Die agterdeur isoorbeeld belangriker' en

er in gebruik as die voor­I. '0 Ingangsportaal met

bbele deure. een of albei sif~

dl!!ure, en si! voor die venstersis onontbeerlik waar las vanv ee ondervind word. Goed ge­ventileerde kombuis· en werk­

. tes, verkieslik kruisdeur·met vensters weerskante.

koel en voorkom dat skerpsreuke deur die hele huis

yt:rsprei. Vir lugsuiwering kan"I'k 'D stoofkap of elektriese~aiers geinstalleer word. Dit. beslis wenslik om die ee1:­

ek apart te hOll van '0 kom­is WaM met groot boeveeJ-

Page 2: So moet 'n plaashuis Lyk

~kb~. to FHJruarie 1'7'

. ;-:', . :', " ..

-A81

Page 3: So moet 'n plaashuis Lyk

LOOKS

Met min 6f baie geld kan 'D

mens 'n luukse-kwaliteit vanlewe skep. Luuksueus betekennie duur nie; dit is bloat diemooiste, gerieflikste. meespraktiese en beste\ beant­woarding aan jlll behoeftes metjuI soort kontant. En bly 'nmens op '0 plaas, beteken ditook dat jy nie 'n valse stads­atmasfeer in jou huis sal pro­beer skep me, maar met trotsen verbeelding aansluit by dieeie, egte karakter van die -om~ge~ng. ~

80: Kanetvfei van die Conra­dies, naby Worcester, is 'n toon­beeld van 'n ou huis wat met minstrukturele veranderings gerieflikgemaak is. In pIaas van die on­praktiese nou stoep rondom.-hetdie argitek '0 buite-onthaalruimtenaby die swembad geskep. Dub­bele glasdeure met vollengtehor­tjies loop uit al die aangrensendevertrekke uit op 'n beskutte, ge­pfaveide sit-e:et-stoep onder 'n

prieel. Foto: Revel Fox.

huis wat verkeerd front of ver­trekke wat ongerieflik geplaasis..

In hoi!rei!nvalgebiede kanklam mure die kapseer wees•m.aar probeer eers die prob!eemoplos met oap dreineringspypein dreineringslote om die hois.soos di~ waarmee oorstroomdelanderye gedreineer word.. vooru 'n andersins goeie huis_ ge~

wonne gee. Die huis moet oakliefs hoog bo grondvlak gebouwees. Vir klam mure sonder 'nvogwerende laag daarin bagrondvlak is spesiale, duur be­handeling nodig.

,

werklik gerieflik is. byvoor: .~. Daardie DOU, oneindige stoepbeeld: die vleisbraaiplek moet random die huis - '0 regte rooigroot, wyd en veral hoog ge- olifant (dis roOs gewoonlikDoeg wees. Die beste gebruik·· rooi!) - moet opgekap word,moet van '0 mooi uitsig'..--g~ want dit beteken niks. Virmaak· word - geen onooglike effektiewe skaduwee· in dietennisomheining mag ~n blik somer m~t 'n stoep ruim wees.op blou berge bederf we! ..... Verbreed dit op een plek, le

..; plaveisel 'tm rig dit met 'nprieel, witgeverfde tarets enstoele en moai plante in baliesin as beskutte, skaduryke eet-,kuier- en sitplek.

As daar egter emstigertekortkominge is wat ingewik­kelde en uitgebreide opknap­pingswerk gaan vereis~ ·moet uheroorweeg. Die basiesevereistes 5005 elektriese her·bedrading. behoorlike load­gietery, isolasie teen hitte entoebehare soos ingeboude kastekos al klaar genoeg, wat nogte re as daar gespook meetword met· fundamentele enstrukturele swakhede, soos '0

RESTOURASIE

Kies praktiese vloerbedek­kings: duursame plaveisel vanbaksteen, kleiteels of leiklip virbuitewoonruimtes; vir gange,badkamers, kambuis·, apwas­en werkareas keramiekteels ofviniel; en pleks van volvloe.r­tapyte in eet- en woonkamerseerder duursame, afwasbarevloerteels met die oog op kaswat val.

Baie ou huise met groat ver­trekke, hoe plafonne en. hopepaJqllek het die potensiaal omin gerieflike modeme waningsomgeskep te word.

..

oMOEJ 'N,

lAASHUIS [YK:-~2

(Vervolg van be 78)heid van die inwoners

re,. maar is onontbeerlik wan·~ buite onthaal \\'ord, altydD erief op 'n plaas en vlei '0

n i boom of- randakkertjie;oos min ander dinge. .

oBaie buitedeure (vir vrye be·,ft;ing) is beslis '0 bate. Die~i.kste soon deur om uitdi studeer-. kinder-, gasteka­mer en ander kamers na buitete aat loop. is 'n dubbele glas­deirr.

aste is geneig om langer tekUier en met groter vrymoe­

heid kleingoed saam te'ng na 'n plaas. Rulle moet5 kan beweeg sonder om in­uk op die nonnale plaas­

lewe te maa.k.Dit is oak gebruiklik dateDse op 'n plaas hul eie

ermaak verskaf. Hulle be­oort dit in en om die hills tean doen 'met geriewe war

bOllWUkblad. 10 hbru:arie 1971 83