7
SONDAG 05 MAART 2017 EREDIENSTE 08:15 (Doop) & 10:00 Prediker: Dr. Anton Fick Tema: My Geloofsreis 6: Die Geloofsfamilie-Polsslag Teks: 1 Kor 12 : 12-31 Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk en kuier lekker saam. Herderleiers drink koffie in die Anneks ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys PROMISELAND 08:15 Kleuterhoekie - Kerkhuis Kategese Gr 0 tot Gr 1 Kerkhuis Kategese Gr 2 tot Gr 5 - Saal VGK DIENS 15:00 - Saal INSYNC Kategese Gr. 6 tot Gr 11 - Lokale 17:00 Diens Kerkgebou 18:00 Prediker: Dr. Wicus van der Merwe KUIERKERK 18:00 in die Kapel Prediker: Dr. Anton Fick Tema: My Geloofsreis 6: Dieperdelf! EREDIENSTE 08:15 & 10:00 Prediker: Dr. Wicus van der Merwe Tema: My Geloofsreis 7: Die Gemeenskap-Polsslag ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys KUIERKERK 18:00 Prediker: Dr. Anton Fick Tema: My Geloofsreis 7: Dieperdelf! Maandag 06 Maart 18:00 Coram Deo - Anneks 19:00 DivorceCare - Saal Dinsdag 07 Maart 19:00 EEIII - Personeelkamer Woensdag 08 Maart 08:00 tot 08:30 Kantoor Stiltetyd 10:00 Bybelstudie - Kapel 19:00 Alpha Kursus - Saal Donderdag 09 Maart 14:00 Kookkuns & Naaldwerkklasse - Saal 18:00 Coram Deo 2 - Anneks 19:00 Huweliksvoorbereiding (4) - Saal Vrydag 10 Maart 05:45 Mannebyeenkoms - Kapel Saterdag 18 Maart - Maandag 20 Maart #Imagine (Alle jongmense!) Dinsdag 21 Maart (Vakansiedag) Menseregtedag Sondag 26 Maart 17:00 Gebedsvennote - Saal Donderdag 30 Maart 10:00 Kruinjare Funksie Vrydag 31 Maart Skole Sluit tot 17 April SONDAG 12 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS Neem asb kennis dat Kotie Kriel, ons sekretaresse, vir vier maande met kraam- verlof is. Ons sê welkom aan Madelyn Minnaar wat in die tyd aflos. (sien foto)

SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

SONDAG 05 MAART 2017EREDIENSTE 08:15 (Doop) & 10:00Prediker: Dr. Anton FickTema: My Geloofsreis 6: Die Geloofsfamilie-Polsslag Teks: 1 Kor 12 : 12-31Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk en kuier lekker saam.Herderleiers drink koffie in die Anneks

ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel)Preacher: Rev. Barend Buys

PROMISELAND 08:15Kleuterhoekie - KerkhuisKategese Gr 0 tot Gr 1 KerkhuisKategese Gr 2 tot Gr 5 - Saal

VGK DIENS 15:00 - Saal

INSYNC Kategese Gr. 6 tot Gr 11 - Lokale 17:00Diens Kerkgebou 18:00Prediker: Dr. Wicus van der Merwe

KUIERKERK 18:00 in die KapelPrediker: Dr. Anton FickTema: My Geloofsreis 6: Dieperdelf!

EREDIENSTE 08:15 & 10:00 Prediker: Dr. Wicus van der MerweTema: My Geloofsreis 7: Die Gemeenskap-Polsslag

ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel)Preacher: Rev. Barend Buys

KUIERKERK 18:00 Prediker: Dr. Anton FickTema: My Geloofsreis 7: Dieperdelf!

Maandag 06 Maart 18:00 Coram Deo - Anneks 19:00 DivorceCare - Saal

Dinsdag 07 Maart19:00 EEIII - Personeelkamer Woensdag 08 Maart08:00 tot 08:30 Kantoor Stiltetyd10:00 Bybelstudie - Kapel19:00 Alpha Kursus - Saal

Donderdag 09 Maart14:00 Kookkuns & Naaldwerkklasse - Saal18:00 Coram Deo 2 - Anneks 19:00 Huweliksvoorbereiding (4) - Saal

Vrydag 10 Maart 05:45 Mannebyeenkoms - Kapel

Saterdag 18 Maart - Maandag 20 Maart #Imagine (Alle jongmense!)

Dinsdag 21 Maart (Vakansiedag)Menseregtedag

Sondag 26 Maart 17:00 Gebedsvennote - Saal

Donderdag 30 Maart 10:00 Kruinjare Funksie

Vrydag 31 Maart Skole Sluit tot 17 April

SONDAG 12 MAART 2017

BELANGRIKE DATUMS

BELANGRIKE DATUMS

Neem asb kennis dat Kotie Kriel, ons sekretaresse, vir vier maande met kraam-verlof is. Ons sê welkom aan Madelyn Minnaar wat in die tyd aflos. (sien foto)

Page 2: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

Ouderdom:13 - 18 jaarGroepleiers, Vrywilligers van alle ouderdomme welkom Datum: 18 -20 Maart Kampkostes : R550 Tieners R570 Groepleiers

Vervoer: GRATIS - vertrek van Constantiakruin Kampterrein: Vrystaat - Nampo Park Bothaville Aanlyn registrasie eindig die 15de Maart 2017 (itickets.co.za) Vir meer inligting kontak gerus vir:Madelyn Minnaar : 011 475 1440 Stuur jou kind vir 'n nasionale jeugaksie ervaring

Mariaan de Jager 082 261 7289Joshua Engelbrecht 082 550 6299Salome Joubert 082 877 3969Sussie Ludick 083 355 3583Gerhard van Blerk 082 462 0034Hennie van Blerk 082 415 8614Sharlotte Kotze 082 453 4447Dollie Smith 082 851 4876Mariaan De Jager 082 261 7289Daniel Schenk 083 325 7847 Mariet van Wyk 082 554 0225Tanya Meyer 071 411 0842Winston Klein 082 553 5045Hester Hill 011 679 3324

Meld asb alle sterfgevalle en ernstige siekte by die kerkkantoor aan!

PROMISELAND & INSYNC

#IMAGINE KAMP

GEBEDSVERSOEKEIn die hoofportaal op die tafel is 'n

houthouer waarin jy 'n gebedsversoek kan plaas. 'n Span getroue bidders sal dan saam met jou help dra aan jou las. Indien jy wil hê iemand moet jou kontak

om saam met jou te bid, skryf jou naam en telefoonnommer by.

Dankie-sê: Wanneer jou gebed verhoor is, steek 'n kersie aan as getuienis. Daar is

ook 'n boek waarin jy kan skryf van hoe jou gebede verhoor is.

Ons wil in ons gebede vir die Here dankie sê vir milde reëns die afgelope week!

Kontak: Elmarie 083 307 6949 Lizelle 084 407 2596

Die winter is net 'n paar maande weg en ons wil hierdie jaar die komberse uitdeel voordat dit koud word. Om die proses vir die gemeentelede makliker te maak, gaan ons hierdie jaar die komberse aankoop uit

donasies wat gemeentelede vir die doel gee.

Ons doen 'n beroep op donasies met die verwysing: "H&H Kombers" in ons rekening

of 'n kontant inbetaling by die kerkkantoor. Indien u egter wel komberse het wat u wil skenk, kan dit in die Hulp en Hoop houer in

die voorportaal van die kerk geplaas word. Byvoorbaat dankie vir die bydrae!

Ons kinders se geloofsreis het afgeskop en is goed op dreef. Enige nuwe intrekkers ,kontak ons gerus ons wil jou kind leer ken. Net 'n herinnering van hoe Promiseland & InSync ingedeel word:Kleuterkerk - Uit die doeke tot 5 jr - Agter die kerkhuis tydens die eerste diensGr0-1 - In die kerkhuis tydens die 1ste diensGr2-5 - In die saal tydens die 1ste & 2de diensGr 6-11 Kategese 17:00 en Insync erediens 18:00 in die kerkgebou

GEMEENTERAAD

HULP & HOOP: KOMBERSPROJEK VOORBIDDING

Ons maak vir die tweede keer bekend dat Thea Cronjé tot diaken verkies is

Page 3: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

Liewe Lidmaat

Hierdie inisiatief se doel is om ons gestuurdheid na verwondes hande en voete te gee sodat dit ons help om gewoontes te vorm waarvolgens ons lewe. Op die geloofsreis is daar sewe prentjies waarna verwys word as polsslae. Uit die liefdevolle hart van die Drie-Enige God, klop Sy hart wat lewe gee! In elke polsslag sal jy die hartklop van God hoor en beleef!

Hierdie polsslae gaan in die eerste kwartaal uitgepak word. Elke polsslag wil jou as gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter gewoontes jy daaruit ontwikkel en hoe die praktyke van daardie gewoontes gaan lyk. Hierdie geloofsreis dien as die ruggraat van Constantiakruin se geloofsgroei en word daarom van Kleuterkerk af al gevolg. Die selgroepe gaan spesifiek saamreis rakende die inhoud van elk van die polsslae. Elke week sal daar ‘n kort inleiding tot die komende Sondag se polsslag in die Familienuus verskyn wat ‘n goeie aanduiding sal gee waaroor gepreek gaan word. Geniet elke oomblik van hierde reis en die seën wat dit op jou verhouding met God en ander gaan hê.

Hierdie komende week kuier ons by die My Gemeenskap-Polsslag. Om Vrugte te dra in die konteks waarheen die Here my stuur. Maak gerus gebruik van 'n persoonlike aanslag deur na jouself te verwys in ek-stelling.

Ek sien in Matt. 5:13-16 dat ek as gelowige status ontvang as sout en lig vir die wêreld. Ek word uitgestuur om in my omgewing, waar ek werk, leef en beweeg effek te hê. Ek as gelowige hou in gedagte dat my teenwoordigheid op ’n bepaalde plek ’n Koninkryk impak moet hê, juis in die gewone dag tot dag handelinge. Ek sien my wêreld as die juiste plek waarheen ek gestuur word en my vrug iets wat die mense rondom my kan geniet. Ek sien die vrug van die Gees in Gal. 5 as die instrumente waarmee ek Koninklike geur aan my omgewing gee.

Gebruik Jer. 29:1-11 om ’n idee te kry oor hoe God kyk na die plekke waar gelowiges woon, werk en leef.

GELOOFSREIS

Page 4: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

KERMIS Ons almal moet asseblief Woensdag die 9de Augustus aanteken! Dis ons groot Kermisdag en dis 'n vakansiedag. Ons is besig om 'n Kermiskomitee saam te stel. As jy graag hierop wil dien, gee jou naam deur aan die kerkkantoor!

Ons versoek dat almal wat ons in die verlede so getrou met handewerk gehelp het en all-nuwe helpers (brei, hekel en klere maak) asb nou al begin! Daar is net VYF maande oor!

En dan is daar ook goeie nuus - daar is die vorige aand (Dinsdag 8 Augustus) weer 'n Produksie van die Heiliges!

Die leraars gaan eersdaags begin oefen en die aand behoort nog beter te wees as twee jaar gelede!

MobieGMobieG internet gebaseerde berading.

MobieG het ‘n manier ontwikkel om berading te bied vir enige kind met ‘n selfoon waar hulle ook al in ons land, of selfs in die wêreld mag wees.

Tans het hulle reeds meer as 500 mense per dag wat op een of ander manier kontak maak. MobieG is reg op ons voorstoep, in Constantia Office Park, geleë, en benodig

persone wat kan kom help met berading.

Jy kan kies watter aand in die week vir jou geskik is, om by hierdie berading betrokke te raak. Hulle bied opleiding aan, dus al vereiste vir belangstellendes is dat jy ouer as 21j aar moet wees,

en ‘n hart van omgee.

Belangstellendes kan Dr Willem Wiid kontak by [email protected].

BYBELSTUDIE

Tema:Ons kyk na Fillipense!Aanbieder: Dr Herman Breytenbach

Datum: 08 Maart 2017Waar: In die Kapel om 10:00

Die datums wat ons saamkuier is: 8 Maart,15 Maart en 22 Maart (Afsluiting)

LYDENSTYD

Ons het Lydenstyd Woensdagaand begin met Aswoensdag. Vir die volgende 40 dae bou dit op na Paasnaweek toe. Ons is gevra: wat gaan jou opoffering (Vas) in hierdie 40 dae wees? Dit moet iets van jou vra! Dink en bid daaroor want dit gaan jou help om Jesus op sy Lydensweg te volg.

GEBEDSVENNOTE

Neem asb kennis. Die geleintheid skuif van 12 Maart na die 26 Maart om 17:00 in die kerkgebou. Indien jou vennoot verhuis het of belydenis afgelê het, wil ons jou graag nooi om weer die reis met 'n volgende jong mens te begin.

Page 5: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

HET 'N WERK / SOEK 'N WERKSOEK 'N WERK

Huis en troeteldiersversorging;Daar is 3 opsies waarna jy kan kyk:* In bly (sluit huis en tuin skoonmaak ) * Daaglikse besoeke ( oggend en aand) * Indien jy klein troeteldiere het bv Budgies, Hamsters ens kan die troeteldiere by my afgelaai word vir 'n vermindere koste Kontak: Suzaann Beukes - Cell 071 249 7323/ Epos: [email protected]

HET 'N WERKHuishulp: Opsoek na ‘n betroubare, inwonende huishulp. Florida Hills, Roodepoort. Maandae - Vrydae. Die persoon moet lief wees vir diere, Afrikaans sprekend, maaltye kan beplan en voorberei, ‘n georganiseerde, sistematiese beplanner wees, ‘n sin hê vir netjiese omgewing en trots wees op haar domein, empatie hê vir bejaardes. Slegs kandidate met verwysings sal oorweeg word. Kontak Drien de Bruin 082 413 7415

Kelners: Caffe Rossini, Eagles Landing, Randpark Ridge benodig kelners vir dagskofte. Opleiding word gegee. Poste onmiddellik beskikbaar. Kontak Anthea Bosch by 0117943564 / [email protected]

Opsoek na BSc Stats/ Wiskunde grads, vir ‘n konsultasie mkp in PtaMkp se kliente is ook in JHB en Sandton -fokus op krediet risiko, stuur gerus CV na Rencha by [email protected]

Fred en Martie se sop kombuis op soek na 'n onderwyser wat op n vrywillige basis volwassenes kan leer lees en skryf. Hulle wil graag ten minste kan Bybel lees. Indien jy geroepe voel hiervoor kontak asb Stephan Naude by 082 948 2883, [email protected]

Afrikaans/English FAL. 'n Vakante pos het ontstaan in die English Fal en/of Afrikaanse departement vanaf die 1ste Maart tot 31 Desember 2017. Die betrokke pos is vir die Juniors (Graad 8 + 9). Indien u belangstel in die aflospos, stuur asb 'n CV na [email protected]

Oudio-Vusuele Ondersteuningstegnikus: om te verseker dat alle oudio-visuele toestelle in gebruik binne in die skool korrek geinstalleer is, en ten volle geintegreer en op gestel is met die skool se IT- stelsel en die WI-FI. Dat behoorlike bate-bestuur van alle oudio-visuele toerusting uitgevoer sal word deur behoorlike risikobestuur en bateregisters . Dat onderhoud van toestelle wat dit benodig, tydig en volgens waarborgooreenkomste gedoen sal word. Epos: [email protected]

ALGEMEENMeenthuis om te deel: Weltevredenpark - Ten volle gemeubileerd, met eie kamer, badkamer en motorhuis. Soek enkeldame van ongeveer 48 - 55, nie roker, sober gewoontes en moet van troeteldiere hou. Gebruik van kombuis en sitkamer. R3 500pm, water & ligte ingesluit. Skakel Desireé 079 886 4974

Hulp & Hoop: Ons soek asb dringend tweedehandse werkende selfone. Dit is vir jong maatskaplike werkers vir hulle werk by die Welsyn.

Page 6: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

HULP EN HOOP ONDERSTEUNINGSGROEPEBERADINGSDIENSTE IN ONS GEMEENTE:Beradingsdienste is gratis beskikbaar vir gemeentelede gedurende die week. Skakel gerus om ‘n afspraak te maak indien jy ‘n behoefte het om te gesels.

BERADING: Daleen Boshoff is steeds beskikbaar op DONDERDAE. Jys baie welkom om haar direk te skakel om 'n afspraak te maak by 082 770 8135. Gemeentelede kan gratis van hierdie beradingsdiens gebruik maak op 'n Donderdag. Onthou asb dat al die Leraars ook beskikbaar is vir gesprekvoering en dat jy steeds welkom is om met enigeen van hulle n afspraak te maak.

KOSSTOOR EN KLEREBANK: Die kos- en klerestoor is oop Maandae van 09:00 tot 10:00 vir die ontvangs van skenkings of vir hulp aan behoeftiges. Enige skenkings welkom. Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695.

MEDIESE STOOR: Die mediese stoor het heelwat krukke, bedpanne, rolstoele, doeke, stutte wat GRATIS aan lidmate geleen word. Maak gebruik hiervan! Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695.

KOOKKUNSKLASSE: Donderdae - 14:00-17:00 Ria Prinsloo 083 676 5653NAALDWERKKLASSE: Donderdae - 14:00-17:00 Willa Kemp 082 463 6143 / 011 472 8339

DIVORCE CARE: Kontak gerus vir Amanda Kruger by 082 416 2486GRIEFSHARE: Kontak gerus vir Magda van Zyl by 083 302 8622

MANNEBEDIENING: Die mannebediening kom elke Vrydag @ 05:45 - 06:45 in die Kapel bymekaar. Onthou jou koffiebeker!

PILATESKLASSE: Pilates en strekklasse word aangebied op Dinsdagoggende van 07:00 - 08:00 in die kerksaal. Kontak Jo-Ann by 083 501 7525 (R50 per klas).

HULP AAN ONS BEJAARDES 74 EN OUER: Susan Oosthuizen is betrokke by ons bejaardes 74 jaar en ouer. Kontak haar gerus by 082 300 9731.

SOS: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR OUERS EN FAMILIE VAN SUBSTANSAFHANKLIKES: Kontak Stephanie Henning by 072 347 3792. Vir meer inligting of besprekings, kontak Patricia Burger by 082 899 6129 of [email protected]

SKULDBERADING: Cloete Kruger is ‘n ervare en geregistreerde skulberader. Hy gee werklik om. Alles is vertroulik, en hy kan help om finansiële skudstres te verlig. Bel hom gerus vir meer inligting by 082 700 5574.

JACOB’S WELL - Werksoekend? Jacob’s Well wil jou help om op die regte manier by die regte plekke aansoek te doen om sodoende jou kanse te verbeter om die regte werk te kry. Ons fokus op: Die formaat van jou CV / waar en hoe doen jy aansoek? / watter tipe omgewing het jy nodig om te presteer? / onderhoudsvaardighede / motivering en berading. Skakel Stephan Naude, gedurende kantoor-ure by 082 948 2883 vir ‘n afspraak.

ABOUT HOPE: "Depressie-ondersteuningsgroep": Kontak Beatie Schoeman by 083 600 4015.

Dankie vir elke kospakkie, klere en speelgoed wat geskenk word!

Page 7: SONDAG 05 MAART 2017 BELANGRIKE DATUMS...gelowige begelei om na te dink oor wat jy spesifiek glo, watter tipe mens dit van jou maak, watter ... Maak gerus gebruik van 'n persoonlike

BEDIENINGSPAN

Kerkkantoor: (011) 475 1440Madelyn Minnaar (Ontvangs) - [email protected]

Elsa Meintjes (Admin Beampte)[email protected]

Webwerf: www.constantiakruin.co.za

Kantoorure: Maandag, Woensdag – 08:30 - 16:00

Dinsdag, Donderdag & Vrydag – 08:00 - 16:00

Leraars: Dr. Anton Fick (Leier- en Gemeenteleraar) 083 967 2275 [email protected]

Ds. Jaco Schoeman (Gemeenteleraar en Network) 082 411 4080 [email protected]

Dr. Wicus van der Merwe (Jeug- en Gemeenteleraar) 082 337 1568 [email protected]

Dr. Theo Marais (Floridapark Bedieningspunt) 082 570 0769 [email protected]

Ds. Barend Buys (Bedryfshoof & English Congregation) 084 671 0129 [email protected]

Louis Kirstein (Multimedia) 083 268 5333

Francois Steyn Musiek Direkteur 072 495 7899 [email protected]

Johann van der Walt Jeugwerker 083 497 3776 [email protected] Nick van der Merwe Bestuurder Geboue en Terreine 082 578 0580 [email protected]

Stephan Naudé Hulp & Hoop 082 948 2883 [email protected]

Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke.Vir elektroniese dankoffer inbetalings of skenkings:

Bankbesonderhede:ABSA Tjek reknr.: 0106 3330 384

Tak: Florida / 63 03 41Baie dankie vir elke bydrae!