31
Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS ’N WILDSBOK

Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

  • Upload
    vohanh

  • View
    301

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Soos ’n wildsbok

wat smag na water

Smag my siel na u o Heer

U alleen is my

hartsverlange

En ek bring aan U die eer

SOOS ’N WILDSBOK

Page 2: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

U alleen is

my krag en skild

Aan U alleen

wy ek nou myself

U alleen

is my hartsverlange

En ek loof U as my Heer

SOOS ’N WILDSBOK

Page 3: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Heer my Rots

net op U vertrou ek

en ek volg U elke dag

U aanbid ek o Here Jesus

en ek loof U vir altyd

SOOS ’N WILDSBOK

Page 4: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Vredevors

en Verlosser Heer

voor U lê ek my lewe neer

U aanbid ek o Here Jesus

en ek loof U vir altyd

SOOS ’N WILDSBOK

Page 5: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer
Page 6: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Sing vrolik, hef die stem na bowe; regverdiges, verhef die HEER! Dit pas opregtes God te lowe en uit te jubel tot sy eer. Laat die psalmgesange

- stem van sterk verlange om die HEER te dank - by die smeltend-skone harp- en sitertone, liefde en lof verklank!

Page 7: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Sing nuwe sange, nuutgebore uit aandrif van die skoonste kuns; trompetgeklank deur tempelkore moet danksê vir Gods nuwe guns. Wat ons toegeseg is

/ in Gods Woord wat reg is, het ons hart verbly; en Gods almagsmerke

/ sien ons op sy werke - waar en reg soos Hy.

Page 8: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Ek sal van ganser harte, HEER, u wonders groot maak en U eer. Ek sing omdat ek in U bly is, aan wie my lofsang toegewy is

Page 9: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Die hart van hul wat U bely, sal in u naam standvastig bly. Dié wat U soek in stil vertroue, is by U veilig en behoue.

Page 10: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Laat ons sing

van ons Verlosser,

Hy wat wys hoe liefde lyk.

Deur sy kruisdood het die Here

self sy hand na ons gereik.

Page 11: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 219 : 1 (vervolg)

Sing, o sing van ons Verlosser,

aan die kruis het Hy gely.

Deur sy dood bring Hy versoening,

van ons skuld maak Hy ons vry.

Page 12: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 219 : 2

Laat ons praat met almal om ons

oor die hoop wat in ons leef.

Jesus Christus het in liefde

al ons sonde ons vergeef.

Sing, o sing van ons Verlosser,

Hy oorwin die dood en hel.

Ons het deel aan sy oorwinning -

oral wil ons dit vertel.

Page 13: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 219 : 3

Laat ons sing oor

Hom wat t’rugkeer

aan die einde van die tyd:

"Bruidegom, die bruid verwag U -

altyd tot u lof bereid."

Page 14: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 219 : 3 (vervolg)

Sing, o sing van ons Verlosser,

Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -

"U, die Heerser oor die wêreld,

Seun van God, o hoor ons lied."

Page 15: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer
Page 16: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 184 Wie homself gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemel. 5 En wie so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.” 6 “Elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, van My afvallig maak, vir hom is dit beter as hy met ’n groot meulsteen aan sy nek in die

diep see verdrink.

Page 17: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 185 En wie so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”

Page 18: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 1125 Daardie tyd het Jesus gesê: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan kindertjies bekend gemaak het. 26 Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. 27

“My Vader het alles aan My toevertrou, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; en ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom wil bekend maak.

Page 19: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 1128 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30 My juk is sag en my las is lig.”

Page 20: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

M A A K

D I S S I P E L S

V

A

N

A

L

D

I

E

N

A

S

I

E

S

Ek is MET julle al die dae

Aan My is gegee alle MAG

Leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het

Doop hulle in die Naam van die Vader, Seun, Heilige Gees

Gaan ...

Page 21: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 185 En wie so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”

Page 22: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer
Page 23: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Mag God nou deur sy Gees

in julle werk

Jul uit sy ryke heerlikheid bekragtig

Sodat in julle woon die Christus magtig

En jul in liefde vasstaan, stewig sterk

Page 24: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Mag jul begryp hoe wyd

die liefde strek

Hoe diep en hoog

– ver ons verstand te bowe!

Mag julle wat met almal saam gelowe

Dit in Gods volheid

ken en klaar ontdek

Page 25: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Aan Hom wat kragtiger

in ons kan werk

As wat ons bid of dink

– aan Hom, die Here

Bring ons in Christus ewig, ewig ere!

Amen! Aan Hom die ere in die kerk

Page 26: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer
Page 27: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

O Heer, u laaste woorde

digby Jerusalem,

kom deur die loop van eeue

soos met u eie stem:

Page 28: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 485:1 (vervolg)

"Aan My, wat dood oorwin het,

is alle mag gegee;

die heil wat Ek gebring het

gaan deel dit verder mee!"

Page 29: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 485:2

O Heer, u laaste woorde

as eerste sendeling,

het oor die hele wêreld

bevrydend uitgekring:

"Gaan oral en verkondig,

deur lewe, woord en doop,

vergifnis van die sonde,

verlossing uit die dood."

Page 30: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

L 485:3

Maak deur u laaste opdrag

wat soveel vreugde bring,

ons arbeid tot 'n seën;

laat liefde ons ook dring.

Bring mense tot bekering,

wil u gemeente bou.

En laat ons, Heer, u lering

van harte onderhou.

Page 31: Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u … · Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Matteus 185 En wie so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”