14
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162

Stad in die mis

  • Upload
    selena

  • View
    255

  • Download
    5

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Stad in die mis. DJ Opperman Bl 162. STAD IN DIE MIS Met gespanne spier loop ek deur die mis want om my sluip in dier onder wit duisternis ; ek hoor hom knor en in oop mote waggel sy pilare-pote en sy kantelende rug metaal ; op hoeke van die strate blink - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Stad in die mis

Stad in die mis

DJ Opperman

Bl 162

Page 2: Stad in die mis

STAD IN DIE MIS

1. Met gespanne spier2. loop ek deur die mis3. want om my sluip in dier4. onder wit duisternis;5. ek hoor hom knor en in oop mote6. waggel sy pilare-pote7. en sy kantelende rug metaal;8. op hoeke van die strate blink9. sy oë bloedbelope,10. en met sy hap sluit staal op staal.

Page 3: Stad in die mis

Stad in die mis City in the mist

sluip prowl

wit duisternis fog

mote valleys

knor growl

waggel stagger

kantelende rug tilted back

bloedbelope oë bloodshot eyes

hap bite

staal steel

spier muscle

pilare pillars

WOORDESKAT

Page 4: Stad in die mis
Page 5: Stad in die mis
Page 6: Stad in die mis

EERSTE AFDELING: vanaf 1-4 Stad word uitgebeeld as dier.

• Die spreker is versigtig vir die dinge om hom. Hy is gespanne. • Die spreker loop maar die dier sluip.• Inversie: vir beklemtoning.

• Dit voel vir die spreker asof ‘n dier hom bekruip.• Onder wit duisternis – paradoks – duisternis is donker.• Die dier is ‘n metafoor vir die stad.• Enjambement

Page 7: Stad in die mis

TWEEDE AFDELINGvan vers: 5-7 - beskrywing van die dier

• Mote- plekke of valleie tussen berge. In gedig verwys dit na die strate tussen geboue.

• Die pilare pote is die hoofweë - metafoor• Die kantelende rug metaal is die sinkdakke

van die geboue – metafoor• Kantelende – skewe soos die skewe dakke

van fabrieke • Knor – dit is die geluide wat die verkeer maak

en die ander stadsgeraas.

Page 9: Stad in die mis

DERDE AFDELING : Reëls 8-10 – nader beskrywing – rooi oog; kake

• Bloedbelope oë verwys na die verkeersligte – metafoor

• Die dier hap – verwys na die hysbakke waarin mense klim om na die verskillende vloere van die geboue en woonstelle te gaan. Die deure sluk die mense in wanneer die deure toeklap.

Page 10: Stad in die mis
Page 11: Stad in die mis

Die reëls is kort en afgemete, soos iemand wat doelgerig stap.Dit dra by tot die spanning.

Die ‘dier’ kom al hoe nader.Eers word hy weggesteek in die mis en dan later sien ons hoe hy waggel, hoe sy bloedbelope oë lyk en dan hoe hy “hap” of byt.

Die spreker neem dinge waar deur middel van sy sintuie:Sig – hy sien die waggelpote en oë van die dier.Gehoor – hy hoor die knor geluide van die dier.

Daar is progressie in die gedig.

Page 12: Stad in die mis

Tema van die gedig

• Die stad hou ‘n bedreiging in vir die mense in die stad.

• Dit is ‘n wrede monster wat die weerlose mens wil vernietig.

Page 13: Stad in die mis

Rymskema

• Let op dat die rymwoorde betekenisgewys ook by mekaar pas

• Spier – dier

• Metaal – staal

• Mis - duisternis

Page 14: Stad in die mis

BRONNE: VlymskerpTripple H BronneGuidelinesVersjoernaalLetterkunde studiegids Prente: GOOGLE

E Cronje

Hoërskool KAMPSBAAI