15
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 12 Tyd: 60 minute Punte: 50 Kontekstuele toets (Drama en Poësie) AFDELING A: DRAMASTUDIE - PALJAS VRAAG 1: Meerkeuse vrae Kies elke keer die korrekte antwoord en skryf slegs die ooreenstemmende letter neer, bv. 1.1 G 1.1 Wie woon by die stasie met die naam Toorwater? A: Manuel B: Jan Mol C: Dominee D: Hendrik 1.2 Hoe behandel die kinders op die bus vir Willem? A: Hulle geniet dit baie as hy met sy hande beduie. B: Hulle spot hom as hy geluide maak om te kommunikeer. C: Die meeste van die kinders dink Willem is ‘n slim kind. D: Willem se pogings om te kommunikeer, word geignoreer. 1.3 Die McDonald gesin is arm in vergelyking met Frans. Watter een van die volgende is NIE ‘n aanduiding daarvan NIE ? A: Hendrik kan nie oorbelle vir Katrien bekostig nie. B: Die gesin moet ‘n outydse koolstoof gebruik. C: Daar is ‘n motoragtersitplek op die stoep as rusbank D: Hendrik se motor is gewoonlik stukkend. 1.4 Waarom is Hendrik so ontsteld toe hy die sirkustrein op sy stasie sien? A: Hy het presies geweet wat aangaan. B: Hulle het hom nie genoeg betaal nie. TAAK 9

Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 12

Tyd: 60 minute Punte: 50

Kontekstuele toets (Drama en Poësie)

AFDELING A: DRAMASTUDIE - PALJAS

VRAAG 1: Meerkeuse vrae

Kies elke keer die korrekte antwoord en skryf slegs die ooreenstemmende letter neer, bv. 1.1 G

1.1 Wie woon by die stasie met die naam Toorwater?A: Manuel B: Jan Mol C: DomineeD: Hendrik

1.2 Hoe behandel die kinders op die bus vir Willem?A: Hulle geniet dit baie as hy met sy hande beduie.B: Hulle spot hom as hy geluide maak om te kommunikeer.C: Die meeste van die kinders dink Willem is ‘n slim kind.D: Willem se pogings om te kommunikeer, word geignoreer.

1.3 Die McDonald gesin is arm in vergelyking met Frans. Watter een van die volgende is NIE ‘n aanduiding daarvan NIE?

A: Hendrik kan nie oorbelle vir Katrien bekostig nie. B: Die gesin moet ‘n outydse koolstoof gebruik.C: Daar is ‘n motoragtersitplek op die stoep as rusbankD: Hendrik se motor is gewoonlik stukkend.

1.4 Waarom is Hendrik so ontsteld toe hy die sirkustrein op sy stasie sien?A: Hy het presies geweet wat aangaan.B: Hulle het hom nie genoeg betaal nie.C: Hy voel soos die eienaar van die stasie.D: Niemand het hom iets laat weet nie.

1.5 Hoekom is die sirkustrein op die stasie?A: Die sirkusmense het ‘n plek nodig gehad om te oornag.B: Die lokomotief het gebreek; nou wag hulle vir ‘n ander een.C: Iemand het die trein op die verkeerde stasie afgehaak.D: Uniondale se stasie was te besig om hulle te akkommodeer.

TAAK 9

Page 2: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

1.6 Na watter tipe musiek luister Hendrik en Nollie as hulle op die stoep sit? Watter antwoord is VERKEERD?

A: Romatiese, nostalgiese musiekB: Klassieke sang oor die liefdeC: Liedjies wat vyandigheid aanwakkerD: Liedjies oor mense wat van mekaar hou

1.7 Watter raad gee Oudokter vir Hendrik in verband met Willem?A. Hy moet beter gebare gebruik.B. Willem moet 'n goeie pakslae kry.C. Emma moet aandag aan hom gee.D. Hendrik moet ophou raas met Willem.

1.8 Waarom is Hendrik omgekrap as Willem na twee jaar weer praat?A: Willem se eerste woord is “Manuel”B: Jan Mol is saam met hulle in die skuurC: Die polisie het hom gedwing om te praatD: Hy het gedink Willem sal “Mamma” sê

1.9 Die diepere betekenis van die stasienaam Lydenburg is:A: Plek waar die gesin ophou vergeet het.B: Niemand weet meer wat aangaan nie.C: Plek van swaarkry en moeilike tye.D: Plek van moeilikheid en botsings met die gereg.

1.10 Wat beteken "Beëlsebub"?A: EngelB: DuiwelC: NarD: Stasiemeester

1.11 Na die volstruisdans kom baie van die gaste by Hendrik se huis bymekaar. Wat sê dit vir die leser?

A: Die gemeenskap voel spyt oor die manier hoe hulle Hendrik-hulle behandel het.B: Die gemeenskap ondersteun Jan Mol en wil vir Hendrik wys hoe hulle voel.C: Al die volstruisdans-gaste, het opgepak en het nêrens heen om te gaan nie.D: Die gemeenskap wil kom uitvind of Nollie en Emma gelukkig bymekaar is.

1.12 Watter lewenswaarheid besef Hendrik oor mense?A: As jy saamwerk, gaan alles goed.B: As jy anders is, elimineer hulle jou.C: As jy grappies maak, lag hulle.D: As jy hard werk, beloon hulle jou.

Page 3: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

1.13 Hoe weet ons, aan die einde van die drama, dat Hendrik baie trots op Willem is?A. Willem moet vir die gaste toertjies doen.B. Hendrik vra Willem om 'n toespraak te doen.C. Willem moet Emma vra om klavier te speel.D. Willem moet vir die gaste gaan koffie maak (13)

VRAAG 2: Pas by die stelling

Pas die twee kolomme se inhoud bymekaar. Jy hoef net die nommer en die korrekte antwoord se letter neer te skryf.

2.1 Probeer om Emma te Betas/aan haar te vat

ADramatiese doelstelling

2.2 KatrienB

Manuel word geskiet

2.3 Hy is ‘n newekarakterC

Bertie2.4 Prentjiemooi landskap, maar eintlik is dit ‘n harde wêreld

DToorwater in die middel van nêrens

2.5 Willem en Manuel se vriendskap ontwikkel

EKatrien se manier om vir Frans te sê dat sy hom nie weer wil sien nie.

2.6 “Willempie praat weer”F

Die krisis in die verhaal2.7 Hendrik besef geweld (wa- pens) is nie die antwoord nie

GNollie

2.8 ‘n Gevoel van isolasieH

Jan Mol

IIs tot die einde getrou aan haar man

JVorm deel van die verwikkeling van die drama

KGeniet die isolasie van die Karoo

LDie sirkustrein met die leeu in die hok

(8)VRAAG 3: Verbeter die stelling

Verbeter die volgende stellings. Jy mag slegs EEN WOORD in die sin verander om die stelling waar te maak. Skryf slegs die woord wat verkeerd is en die regte woord neer.

BYVOORBEELD: Suid-Afrika het tien provinsies. Suid-Afrika het nege provinsies.

tien = nege

Page 4: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

3.1 Hendrik was voorheen ‘n stasiemeester van Uniondale.

3.2 Emma begin na 'n lang ruk weer konsertina speel.

3.3 Emma hardloop vir Nollie weg omdat sy bang is.

3.4 Bothma het vir Manuel geskiet.

3.5 Bothma het die Sondagoggend vir Manuel by die kerk verwelkom.

3.6 Die argument tussen Hendrik en Katrien die dag in die veld is deur Willem veroorsaak.

3.7 Dominee begin die skinderstories op die dorp.

3.8 Die tritagonis in hierdie verhaal is Dominee.

3.9 Manuel leer vir Willem allerhande toertjies, byvoorbeeld om handdoeke uit sy mou te trek. (9)

VRAAG 4: Pas die prent by die beskrywing

Pas die beskrywing van die regterkantste kolom by die prent in die linkerkantste kolom.

4.1 ADit staan op verskillende plekke op die werf, buite werking, net soos die gesin se verhoudings.

4.2 BDie wêreld het van die McDonalds vergeet, asof hulle nie meer bestaan nie

4.3 C

Die gesin word deur die gemeenskap verwerp.

4.4 D

Soos die hees stem, is daar fout met gesin.

4.5 E

Swak kommunikasie vorm die sentrale punt.

F Lag is beter as huil.

GWeerspieël die Afrikaner en sy kultuur en simboliseer die geluk wat op hulle wag

HNet so nutteloos is die gesin in terme van hul kommunikasie met mekaar

(5)

TOTAAL AFDELING A: 30

Page 5: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

AFDELING B: POëSIE

Lees elke keer die gedig versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop gebaseer is.

VRAAG 5: Things that go bump in the night Rosa Keet

1 jy los my alleen2 in 'n huis vol geluide3 en hoe minder ek probeer luister4 hoe harder klink die klank5 van 'n onbekende voetstap6 op die donker trap7 bang vaak verdwaal ek laat8 in die gange op soek9 na slaap10 wat om elke naghoek verdwyn11 ek skrik12 vir die naaldekokerstraatlig13 deur skaars bewegende blare14 jou jas aan die kapstok15 is 'n man sonder bene16 ek is bang17 vir die stofsuierslang18 op die vloer van die spens19 en tot jy terugkom20 sleep ek my vlees21 soos 'n kis agter my aan

5.1 Watter gevolge het dit vir die spreker dat sy alleen gelaat word? A: Sy is verplig om na al die naggeluide te luister.B: Die stad se verkeer hou haar uit die slaap.C: Sy is bang en al die geluide maak haar nog banger.D: Die geeste in die huis sleep kiste in die huis rond.

Page 6: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

5.2 Wat is baie ironies wanneer die spreker minder geluide probeer hoor? A: Sy hoor die geluide nog beter.B: Al die geluide verminder skielik.C: Die jas op die kapstok lyk vreemd.D: Die slaap verdwyn net so gou.

5.3 Wanneer sal die verskriklike vrees verdwyn? A: As sy uitvind die jas is wel ‘n vreemde man.B: As sy kan uitvind waarvandaan al die geluide kom.C: As ‘n vreemdeling by haar in die huis kom bly.D: As sy die kis van haar vlees kan toemaak.

5.4 Die woord wat sê dat sy swaar dra aan haar vrees, is: A: bangB: kisC: soekD: sleep

5.5 Die vergelyking in die laaste twee versreëls dui op die spreker se … A: vrees vir die naggeluide en eensaamheid

B: wete dat sy in lewensgevaar verkeerC: ongelukkigheid met haar man wat weg isC: wete dat sy vanaand gaan doodgaan

VRAAG 5 (vervolg): WAAR of ONWAAR

Skryf slegs neer of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is:

5.6 Die wind waai sterk.

5.7 "naaldekokerstraatlig" is ‘n voorbeeld van personifikasie.

5.8 Die atmosfeer wat in die gedig oorheers is een van gespannendheid.

5.9 Die woorde "sleep" en "vrees" is goed aan mekaar geskakel deur die gebruik van paarrym.

5.10 Die tema van die gedig is die krag van ‘n mens se verbeelding en hoe dit ‘n mens se vrese kan verhoog.

Page 7: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

VRAAG 6: Brief Fernel A. Abrahams

1234567

8910111213141516

17181920212324

Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedigsommer so, nes Antjiemaar ek gebruik soms leestekensen ek sal nie vir Mamma “jy” sê niewant dit hoort vir mynes plastiekblomme en wit skoenenie by Ma nie.

Ek het grootgeword, weet Maek skrik soms vir myself want my skoolbaadjie pas nie meer nie my hare is lank ek wil 'n oorring dra ek bid byna nooit nie en ek glo nie sommer net in God nie ek dink, praat, skryf selfs oor die dood - ek wonder of Ma van my verse sal hou –

Ek weet Ma sou wou hè ek moes klein bly –en ek het nie kon nie 'skuus Mammie maar ek is nog Ma se kind grootmenskind

anderster kind Jy KAN die blokraaisel gebruik om jou te help om die antwoorde vir die volgende vrae te vind. Jy moet egter die antwoorde op jou antwoordblad neerskryf (nie net op die blokraaisel nie)

DWARS6.1 Die spreker spreek sy ma direk aan en praat met haar al is sy nie teenwoordig

nie. Wat word hierdie term genoem?

6.3 Watter fisiese eienskap dui aan hoe die spreker verander het? Vind die woord in die gedig.

6.6 Wie anders het "ook" 'n soortgelyke gedig geskryf? Watter woord in die gedig dui dit aan?

6.7 Watter beeldspraak vind ‘n mens in die woorde “bid byna”?

6.9 Dit is duidelik dat die spreker omgee vir sy ma. Watter woord in versreël 1 dui op sy liefde vir sy ouer?

Page 8: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

6.10

Wat bedoel die spreker met "kaalvoet gedig"? Dis ‘n ... gedig.

AF6.2

Die gedig het ‘n unieke drukvorm. Die manier hoe die gedig woord/frase gedruk is, word die ... genoem.

6.4

Watter woord sê dat hy nog sy ma se kind is, al is hy nou 'n volwassene?

6.5

Waarvan is die volgende ‘n goeie voorbeeld? “want dit hoort vir my nes plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie.”

6.8

Watter woord uit strofe 3 beteken "jammer" ?

Page 9: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

EINDE VAN DIE TOETS

G V W P Q V A U S M D G G U T J I A Q YR N E I E Q Q I I N V E R S I E S A X WO U I R M I O E M R E K E R P S J X O KO G S S G X S A P O S T R O O F P Z X GT E A Q T E I S E O K T W N G R J P B JG E R T G O L T L J U W A Z R T G P O SE E E S Q Q O Y J B U N R N A T U Z B ZW E T N D F X B K B S A G W F D F R V TO C I E V G E J A I O T G I I F H K Y NR K L M G O V S E N N S I C E Q I S T QD U L T M D U B K R K G X J B L W V W XG X A O B A W D Q R W N Y F Y D Z W R DQ I R O N S M E I J T N A I W L V Y P Y

Page 10: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

I N W R D Y L K B G Y O P L T Q G K Z JL C K G X O Z G U Q E L Z T K O N M D B

EINDE VAN DIE TOETS

ANTJIEMAMMIEMASPREKEREENVOUDIGESIMPELGROOTGEWORDSKRIKGROOTMENSSKUUSALLITERASIEASSONANSIEVERGELYKING KLANKNABOOTSINGTIPOGRAFIEINVERSIEVERSEGODAPOSTROOF

brief

Page 11: Taak 9 Paljas en Gedigte Toets

pm_FreeSolutionF Tpm_FreeSolution 404C7A05C9A32 1257 585

9