15
Waar het die tyd heen gegaan? Groot genade!

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

  • Upload
    tirzah

  • View
    88

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus. 2014 Besondere aandag aan kinders Op God se manier !. Samuel na huis van Issai. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Waar het die tyd heen gegaan?

Groot genade!

Page 2: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

2014Besondere aandag aan

kindersOp God se manier!

Samuel na huis van Issai

Page 3: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

7Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike (=hart), maar die Here na die innerlike.”(1 Sa 16:7).

Waar julle skat, is daar sal julle hart ook wees.” (Lk 12: 34)

Page 4: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe. (Mt 16:26).

Page 5: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

“Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige. (Sag 4:6).

Want met U loop ek ’n bende storm, en met my God spring ek oor ’n muur. (Ps 18:30 & 2 Sam 22: 30).

Hoe????

Page 6: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

1) Dit begin by jouself!5Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. 6“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet... (Dt 6: 5 – 6). Daders van die Woord!En Agríppa sê vir Paulus: Jy beweeg my byna om ’n Christen te word. (1933). (Hd 26:28). Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. (Op 3:20).

Page 7: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Saggies, soos met Petrus (Jh 21)Skielik en hard soos met Paulus (Hd 3)

Page 8: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

2) Die Gees gebruik die Woord Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. (2 Ti 3:16-17).

Bybel is God se standaard (onderrrig in waarheid)

Page 9: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

3) Grootste nood = sonde

Wees my genadig, o God,in u troue liefde,wis my oortredings uitin u groot barmhartigheid!Was my skoon van my skuld,reinig my van my sonde!Ja, my oortredings ken eken van my sonde bly ek altyd bewus.6Teen U alleen het ek gesondig,ek het gedoen wat verkeerd is in u oë.U uitspraak is dus regen u oordeel regverdig. (Ps 51:3-6).

Page 10: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Lei hulle na herstel in Jesus Christus

Doop

Katkisasie

Jeugbyeenkomste

impliseer nie outomatiese verhouding met Here nie!

Page 11: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus
Page 12: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

4) Nie net bely, maar ook gedrag!

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. (Gal 5:22-23).

Page 13: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Kinders wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is ’n baie belangrike gebod. En daar is nog ’n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.” En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil. (Ef 6:1-4).

Page 14: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

5) Julle huwelikslewe - rein!

Sal twee saamloopas hulle dit nie afgespreek het nie? (Am 3:3)

Neem ‘n besluit… Kry hulp… Doen nodige!

[Vergeet nie om te vergewe]

Page 15: Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” (1 Sa 16:7).