Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Graad 3
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Tekens wat ons waarsku
Openbare veiligheid
Party tekens help om ons te
beskerm en tewaarsku teen
gevaar..
Ons kry padtekensen algemene
waarskuwingstekens
Algemene waarskuwingstekens
Bespreek waar jy al sulke tekens gesien het..
Gif. Virus.
Dit kan ons waarsku of inligting gee.
Bouperseel. Vlambaar.
PadtekensPadtekens gee ook vir ons inligting of waarsku ons teen gevaar.
‘n waarsku-wingsteken is
altyd driehoekigmet ‘n rooi rand!
Oppas daaris gevaar.
Die pad isnat.
Voetoorgang Padwerke
Is hierdie tekens ‘n waarskuwingsteken of ‘n inligtingsteken?
Maak nou jou eie waarskuwingsteken. Dink aanveiligheid op die skoolterrein