4
01 Mei Sondag Tirzah Ramage. 02 Mei Maandag Daphne Botha, Zune Calitz, Corlé Davel, Robert de Bruin, Valesca Ferby, Deon Toerien, Chris Viljoen. 03 Mei Dinsdag Adriaan Ackermann, Shirley Burger, Adele Da Veiga, Kris Human, Theunis Meyer, Bianca Myburgh, Gert Robbertse, Wessel Strydom, Ina Willemse. 04 Mei Woensdag Johanna Bosman. 05 Mei Donderdag Cobus Burger, Nita Burger, Helena Hattingh, Ivan Hinds, Esme Moss, Gaye- Melody Robbertse, Andre van Helden. 06 Mei Vrydag Engela Corbett, Dup du Plessis, Adri Fourie, Ruben Hattingh, Amanda Louw, Madelein Moolman, Stefan Oosthuizen, Reghardt Rautenbach, Leni van Helsdingen, Francois van Tonder. 07 Mei Saterdag Blackie Bester, Landi Bezuidenhout, Florence Malan, Alma Pienaar, Michelle Pienaar, Freek Pretorius, Diniel Vorster, Roxanne Williams. Verjaarsdae van die komende week

Verjaarsdae van die komende week - albertonsuid.com · Shanique van der Merwe babadogtertjie van Shaun en Angelique van der ... 3 Junie (Vrydag) Frank ... Tannie Anna Jordaan 010

Embed Size (px)

Citation preview

01 Mei

Sondag

Tirzah Ramage.

02 Mei

Maandag

Daphne Botha, Zune Calitz, Corlé Davel, Robert de Bruin, Valesca Ferby, Deon

Toerien, Chris Viljoen.

03 Mei

Dinsdag

Adriaan Ackermann, Shirley Burger, Adele Da Veiga, Kris Human, Theunis

Meyer, Bianca Myburgh, Gert Robbertse, Wessel Strydom, Ina Willemse.

04 Mei

Woensdag

Johanna Bosman.

05 Mei

Donderdag

Cobus Burger, Nita Burger, Helena Hattingh, Ivan Hinds, Esme Moss, Gaye-

Melody Robbertse, Andre van Helden.

06 Mei

Vrydag

Engela Corbett, Dup du Plessis, Adri Fourie, Ruben Hattingh, Amanda Louw,

Madelein Moolman, Stefan Oosthuizen, Reghardt Rautenbach, Leni van

Helsdingen, Francois van Tonder.

07 Mei

Saterdag

Blackie Bester, Landi Bezuidenhout, Florence Malan, Alma Pienaar, Michelle

Pienaar, Freek Pretorius, Diniel Vorster, Roxanne Williams.

Verjaarsdae van die komende week

01 Mei 2016

Kwartaal tema: Lewe Voluit in Jesus se Naam

Ter wille van die langnaweek en Pinkster hervat die reeks eers weer op Sondag 22 Mei.

Vergaderings: FBK vergadering 16 Mei om 18h30 in die Raadsaal. Sentrale Kerkraadsvergadering 23 Mei om 19h00 in die Raadsaal. Gebedsbediening: Kom doen voorbidding vir die erediens elke Sondag vanaf 08h00 in die Gebedskamer (Laaste lokaal van eerste ry kategeseklassies) Kerkraadsake By die Kerkraadsvergadering van 18 April 2016 is die volgende ouderlinge en diakens herkies om te dien tot 21 Mei 2020. Hulle moet asb. antwoord voor of op 08 Mei. Die bevestiging sal op Sondag 22 Mei geskied: Ouderlinge JP(Johan) Klut as ouderling op Sentrale Kerkraad N (Niko) Louw as ouderling op Sentrale Kerkraad C (Christo) Phyffer as ouderling op Bedieningskerkraad Diakens W (Wybrand) de Kock as diaken op Bedieningskerkraad IT (Iwan) Pienaar as diaken op Bedieningskerkraad Doop vandag Shanique van der Merwe babadogtertjie van Shaun en Angelique van der Merwe. Hayleigh Luiz dogtertjie van John en Surika Luiz.

Ds. Corneil du Plessis

Dankbaarheidsfonds

Die Sentrale Kerkraad het ’n Dankbaarheidsfonds in die lewe geroep as deel van ons gemeente se 50ste Feesjaar. Bydraes tot hierdie fonds kan in die gemeente se gewone rekening betaal word met die verwysing: Dankbaarheidsfonds. Die fonds staan nou al op R 62,200 Baie dankie aan almal wat reeds bygedra het!

BELANGRIKE DATUMS – HIERDIE KWARTAAL

5 Mei Hemelvaart 8 Mei Erediens met ds. Dirkie van der Spuy (Pinkster afskop)

Aand 19h00 met Jak de Priester

9 – 12 Mei Pinksteruitreike

15 Mei Pinksterfees met ds. Elza Meyer (Nagmaal)

3 Junie (Vrydag) Frank Opperman met “Die Klaagliedere van ds. Tienie Benade” (Fondsinsameling)

Hemelvaart – Donderdag 5 Mei Ons vier Donderdag ons Here Jesus se Hemelvaart:

* Inloop nagmaal – Kom enige tyd van 05h00-07h00 * Hemelvaartsdiens - 08h00 (Ds Corneil du Plessis) * Hemelvaartsdiens – 19h00 (Ds Corneil du Plessis)

Die Kerkkantoor sal gesluit wees as getuienis dat die viering van die dag vir ons belangrik is.

Pinksteruitreike Ons gaan op 9-12 Mei met liefde van ons Here Jesus sigbaar en tasbaar uitreik na die gemeenskap rondom ons. Help ons asseblief om instansies of groepe in ons gemeenskap te identifiseer waarheen ons kan uitreik. Ons kan op die meeste 8 geleenthede inpas (saans en gedurende die dag).

BAADJIEPROJEK

Dis weer tyd om die koue teen te werk en ‘n baadjie te borg vir slegs R100. Vir R100 kan jy ’n hawelose kind of volwassene hierdie winter help om warm te bly!

Skandeer (scan) die Snapscan QR kode hier langsaan en vul “Baadjie” in as verwysing. Jy kan ook by die kerkkantoor inbetaal of ’n internet betaling doen met “Baadjie” as verwysing.

Die geborgde baadjies sal tydens ons Pinksteruitreike versprei word en ook later met behulp van welsynsorganisasies soos die CMR.

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan!

Sop Bekers Die sopkombuis benodig dringend bekers. Dit moet verkieslik koffie bekers wees. Bekers kan afgegee word by die Kerkkantoor. Kerkkantoor ure: 08h30 tot 13h30 Maandae tot Vrydae.

Datum Tyd Gebeurtenis

02 Mei Maandag

OPENBARE VAKANSIEDAG

05 Mei Donderdag

05h00-07h00

08h00 en

19h00

Hemelvaartdag Inloopnagmaal (Ds. Willem Strauss) Hemelvaartdiens (Ds. Corneil du Plessis

08 Mei Sondag

08h00 09h00 09:00 09:00 10:30 10:15 19:00

Pinkster Afskop Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens Ds. Dirkie van der Spuy Loftjokkers Lofland ICON Tee Skink - Confessio Jak de Priester (Bring asseblief ’n dankoffer saam)

LIEF EN LEED

Susan van Zyl 011 869 1787, Tannie Anna Jordaan 010 216 9058/079 491 4654,

Gert Coetzee 011 869 7222, Lizanne Joubert 073 456 2982.

• Judith en Johan Germishuis se 5 jarige seuntjie Herman se toetse wys dat hy 'n "mild obstructive

sleep apnee" het wat beteken hy hou op asemhaal terwyl hy slaap en sy suurstof vlakke daal dan. Hy

val ook onder die "Autism spectrum disorders" met iets soortgelyk aan Aspergers. Hy sal dadelik met

die nodige behandeling begin.

• Rosalette en Johan Botha se seuntjie Chris van 4 jaar oud is gediagnoseer met Limfloblastiese

Leukemie en is besig met eerste blok behandeling wat ten einde loop volgende Vrydag wanneer ‘'n

lumbaalpunksie en beenmurg sal ondergaan om te besluit hoe die behandeling verder moet verloop.

Hy en hulle het ons gebede baie nodig. Dit gaan ‘'n voorgestelde drie jaar van behandeling wees.

• Ernest en Mariaan Hough se vader Johny is steeds in intensief maar dit lyk of daar 'n effense

verbetering ingetree het hierdie week..

• Tannie Rona Muller is steeds in die hospitaal na haar operasie.