3
Fotografie deur Desiree Pienaar Photography (Epos: [email protected]) Grafiese ontwerper deur Cup of Tea Creaons ([email protected]) TafelDek Episode 3 Veronika Olivier Thynette Dannhauser Ezmé Hartman

Veronika Olivier Thynette Dannhauser Ezmé Hartmancreative-hobbies.co.za/data/documents/Episode-3-Groen-Groep-rev1.pdf · STAPPE: stap 1 Kies tafeldoekmateriaal en sny die regte grootte

Embed Size (px)

Citation preview

Foto

grafi

e de

ur D

esire

e Pi

enaa

r Ph

otog

raph

y (E

pos:

dig

itale

dge@

mw

eb.c

o.za

)Gr

afies

e on

twer

per d

eur C

up o

f Tea

Cre

ation

s (in

fo@

cup-

of-te

a.co

.za)

TafelDek

Episode 3Veronika Olivier

Thynette Dannhauser

Ezmé Hartman

STAPPE:

stap 1Kies tafeldoekmateriaal en sny die regte grootte.

stap 2Berei eetgerei voor om die handvatsels te spuitverf. Sodra die verf droog is, maak ‘n tou strikkie, en rond af met ‘n rooi hartjie teël.

stap 3Stik ‘n soom vir die tafeldoek.

stap 4Plak ‘n klein polystyrene bal op ‘n groot bal met die No more Nails, om lyfies vir skape te vorm.

step 5Steek ‘n sosatie stokkie in die groot bal, om jou projek beter te kan hanteer.

stap 6Gebruik draad om die bene van die skaap te vorm.

stap 7Gebruik die texture paste om ‘n ‘wollerige’ laag te verf op die balle, en so die wol van die skape voor te stel.

stap 8Gebruik swart akriel verf vir die voorste helfte van die kop-balletjie, om ‘n gesig te vorm.

step 9Verf die gesiggies se detail.

stap 10Skuur die ronde hout basis om seker te maak daar is geen los splinters, en vir afronding.

BENODIGDHEDE:

• Design Team lap vir tafeldoek• Krylon metaal spuitverf• Wilson & Maclagan verskeie groottes polistirene balle en harte• No More Nails gom • Dala Texture paste• Creative Talents hout blokkies• Creative Talents ronde hout basis• Creative Talents Krytverf• Dala Akriel verf• Creative Talent sagte politoer• Unlimited Ideas stensil blare krans• Wilson & Maclagan • The Clay Club Rooi harte• Weggooi glas bottel• Sosatie stokkies• Oil-based ‘SharpiesTM’

1 7

6 15

2

3

4 13 & 14

8 & 9

10 & 11

stap 11Verf die basis van die middelstuk.

stap 12Sodra die verf droog is, vryf in met sagte politoer.

step 13Verf die houtblokkies vir voetstukke vir die skape.

stap 14Plak die skape op die geverfde houtblokkies.

stap 15Stensil die blare krans patroon op die basis van jou middelstuk.

stap 16Gebruik die oil-based Sharpie markers om op die wit eetgerei patrone aan te bring. Jy kan lynsketse teken, of jou gaste se name aanbring.

step 17Druk sosatie stokkies in die polystyrene harte en verf rooi. Verf stokkies goud.

step 18Plak die rooi harte teëls teen die skapie se lyf vas.

step 19Spuitverf die naamkaartjies, skryf jou gas se naam daarop, en plak ‘n rooi hartjie teël.

step 20Plaas hartjie stokkies in ‘n glasbottel wat gespuit is met Krylon ‘chalk spray paint’. K

16a

20

17

16b 19

16