12
HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail: [email protected] Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/02/2012 VERWELKOMING Baie dankie vir die voorreg om weer aan die begin van die jaar hierdie brief aan u te rig. Welkom aan almal wat nuut is by ons - ons hoop dat u gou sal tuis voel, en dat u verbintenis met DF verrykend en mooi sal wees. Ons herinner almal aan ons gebruik om elke maand op die eerste Woensdag, wat in die skoolkwartaal val, ‘n brief vir u te stuur. Dit word ook op die webwerf geplaas. Harde kopieë word aan die leerders gegee - vra tog maar vir u kinders daarvoor! So probeer ons u op hoogte hou van wat by die skool gebeur. Thank you for the privilege of addressing this first letter of 2012 to you. A hearty word of welcome to all new- comers. It is our genuine hope that you will feel at home soon, and that your membership of the DF family will be enriching and prosperous. We remind you that we write a letter to you on the first Wednesday of every month during each school term. It is also published on the web site. This should keep you informed of the latest school events. GELUKWENSINGE Verlede jaar se Graad 12’s het die hele DF gemeenskap rede gegee om weer eens trots te wees: Die top 10 kandidate is: Talana Matthee 87% (609), Lisé Crouse 83,4% (584), Louis Keyter 83,3% (583), Nikki de Ridder 82,6% (578), Jeanroux Horn 80,7% (565), Janien Raubenheimer 79% (553), Martin Stolk en Tiani Wilken 78,1% (547), Marinus Prinsloo 77,4% (542), Marlise Keller 75.3% (527). 80 Kandidate slaag met toelating tot B-graad, 29 tot Diploma-studie en 1 tot Hoër Sertifikaat. 1 Kandidaat het nie geslaag nie. (Slaagpersentasie 99,1%) Prof Jonathan Jansen – Vice-Chancellor of the UOFS – recently wrote an excellent article in a sup- plement to “Die Burger, which emphasises the importance of „Academic Excellenceversus “Mediocrity, which schools can so easily “slip into. Under the present system, he states, pupils should not even consider enrolling at a university without at least a 70% aggregate! Food for thought and certainly a motivation for our learners to continue to excel! Hier volg die opsomming van die ander grade se uitslae: Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians % pass 95.8 93.8 91.2 A-total 5 5 8 Learners 96 97 125 GRADE 11 GRADE 10 GRADE 8 GRADE 9 106 93.4 6

VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH

Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail : [email protected] Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/02/2012

VERWELKOMING Baie dankie vir die voorreg om weer aan die begin van die jaar hierdie brief aan u te rig. Welkom aan almal wat nuut is by ons - ons hoop dat u gou sal tuis voel, en dat u verbintenis met DF verrykend en mooi sal wees. Ons herinner almal aan ons gebruik om elke maand op die eerste Woensdag, wat in die skoolkwartaal val, ‘n brief vir u te stuur. Dit word ook op die webwerf geplaas. Harde kopieë word aan die leerders gegee - vra tog maar vir u kinders daarvoor! So probeer ons u op hoogte hou van wat by die skool gebeur. Thank you for the privilege of addressing this first letter of 2012 to you. A hearty word of welcome to all new-comers. It is our genuine hope that you will feel at home soon, and that your membership of the DF family will be enriching and prosperous. We remind you that we write a letter to you on the first Wednesday of every month during each school term. It is also published on the web site. This should keep you informed of the latest school events.

GELUKWENSINGE

Verlede jaar se Graad 12’s het die hele DF gemeenskap rede gegee om weer eens trots te wees: Die top 10 kandidate is: Talana Matthee 87% (609), Lisé Crouse 83,4% (584), Louis Keyter 83,3% (583), Nikki de Ridder 82,6% (578), Jeanroux Horn 80,7% (565), Janien Raubenheimer 79% (553), Martin Stolk en Tiani Wilken 78,1% (547), Marinus Prinsloo 77,4% (542), Marlise Keller 75.3% (527). 80 Kandidate slaag met toelating tot B-graad, 29 tot Diploma-studie en 1 tot Hoër Sertifikaat. 1 Kandidaat het nie geslaag nie. (Slaagpersentasie 99,1%)

Prof Jonathan Jansen – Vice-Chancellor of the UOFS – recently wrote an excellent article in a sup-plement to “Die Burger‟, which emphasises the importance of „Academic Excellence‟ versus “Mediocrity‟, which schools can so easily “slip into‟. Under the present system, he states, pupils should not even consider enrolling at a university without at least a 70% aggregate! Food for thought and certainly a motivation for our learners to continue to excel! Hier volg die opsomming van die ander grade se uitslae:

Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians

% pass 95.8 93.8 91.2

A-total 5 5 8

Learners 96 97 125

GRADE 11 GRADE 10 GRADE 8 GRADE 9

106

93.4

6

Page 2: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

GRAAD 11 GRAAD 10 GRAAD 9 GRAAD 8

1 Elzaan van Eeden Alichia Kapp Judi van Eeden Marcélle Jacobs

2 Kim Harris Danica Loock Danaé Bouwer Mariska Stolk

3 Anchen Erasmus Zuandré Willemse Lize Marié Coetzee Gabrielle Welgemoed

4 Jade-Chloé van De-venter Bianca Liebenberg

Talita Booyens Dannika Didloff Mieke Gerber

5 Karel Prinsloo Schalk Kotze Danelle Stroebel

6 Christene du Toit Roelien Redelinghuys

Jeandré Els Helene Greyling

7 Toshka Barnardo Simoné Ferreira Raymond Malan Megan van Rensburg

8 Cornelius Greyling Mercy Kannemeyer Nina Dippenaar Jaco Momberg

9 Carl Barnard Anja Niemand Chris Hattingh Mikhail Goulding

10 Lizé de Jager Amoré Jordaan Zuné Botha Jacques Welgemoed

TOP 10 - 4th Term 2011

GHOLF: Drie van DF se seuns het aan die PEGC Ope (OP Junior Gholf) deelgeneem en uitstekend gevaar. Jacques Smith was die wenner van die dag en ook die wenner van die o/14 afdeling, Rushane Peters behaal die 2de plek in die o/16 afdeling. Stephan Smith - 3de in die o/16 afdeling. INTERKLEURE ATLETIEK BYEENKOMS: WENSPAN MET MEESTE PUNTE VOLGENS ATLETIEK SUID-AFRIKA SE PUNTE-TABELLE: 5. o/14 Jaguars (Blou span) 32 283 punte 4. o/15 Red Bulls (Rooi span) 39 645 3. o/16 Soldiers (Groen span) 44 289 2. o/19 Outlaws (Oranje span) 45 414 1. o/17 Phantoms (Wit span) 45 678

Aflosbeker: ( A & B-spanne se punte is in berekening gebring ) 1. o/17 Phantoms 2. o/19 Outlaws 3. o/16 Soldiers 4. o/14 Jaguars 5. o/15 Red Bulls Geesbeker: Gr 12 - Outlaws - Oranje Span

Nuwe rekord: Seuns o/17 200m: Brian Wolmarans 23.60min. Vorige rekord: B Kapp 23.9 - 1994. P Steinman 23.9 - 2000

Welgedaan aan almal!

Page 3: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

TWEEKAMP: Jamie-Lee Schlemmer is opgeneem in die o/17A OP Tweekamp span. EP CHOIR : Jané de Wet is included in the EP Children's Choir 2012. SWEM: Shana Brown het aan 4 items o/13 deelgeneem en behaal die volgende: 2de plek - Vlinderslag, 1ste plek Rugslag, 2de plek Borsslag en 1ste plek Vryslag. GOLF: Mieke de Ridder took part in the following competitions during the December holidays: Nedbank Junior Challenge at PEGC : Strokeplay (36 holes - 5th (girls)), Boland Junior Champs at Kuilsriver: Strokeplay (36 holes) 20th (A division: 0-9 h’caps), WP Junior Champs at Bellville GC: Strokeplay (36 holes) 17th (A-division: 0-9 h’caps), Griebenow Open at Humewood GC; Strokeplay (36 holes): 3rd (grils). KRIEKET: Mieke de Ridder verteenwoordig die OP o/19 dogters krieketspan wat in Desember 2011 in Kimberley aan die nasionale o/19 dogterskrieketweek deelgeneem het. Sy was ook aangewys as kaptein van die OP-span. Hulle presteer as volg: drie wedstryde gewen, een verloor en een wedstryd het onbeslis geëindig. Mieke het ook die OP Vroue Senior krieketspan verteenwoordig wat in Januarie 2012 teen onderskeidelik Border Kei en SWD gespeel het. Hulle het gewen en een verloor.

Staff E-mail address

Please make use of the following e-mail addresses for specific de-partments: Sport - [email protected] Financial - [email protected] Reception - [email protected] Principal’s office - [email protected] Marketing - [email protected] Library - [email protected]

Page 4: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

DANKIE/THANKS

‘n Groot dankie aan al die leerders wat hul beste gelewer het tydens kleuresportdag by die Oval, ten spyte van moeilike weersomstandighede. DF is werklik trots op julle! Baie dankie ook aan ouers en ander vriende vir jul onbaatsugtige hulp as beamptes! A big thanks to all the learners who did their best at the Oval Interhouse athletics day, despite difficult weather conditions. DF is really proud of you! We also wish to thank parents and other friends for your help as officials - we really appreciate it!

SKOOLGELD Skoolgeld vir die jaar beloop R9 800 per kind. Dit is betaalbaar oor 10 maande (1 Februarie tot 1 November). Betaling geskied óf per debietorderstelsel oor 10 maande óf ‘n eenmalige kontant inbetaling vóór die einde van Januarie. Die sluitingsdatum vir aansoeke om verligting van skoolgeld volgens die glyskaal is 29 Februarie. Skakel mev. Nelson indien u meer inligting hieromtrent benodig. Indien u enige verskuldigde geld aan die skool direk in ons rekening deponeer, moet u asseblief die depositostrokie aan ons faks sodat ons kan sien watter rekening gekrediteer moet word en waarvoor die geld is. Ons bankbesonderhede is: ABSA, tjekrekeningnommer 1640153608, bankkode 630117. Agterstallige rekeninge word ná 90 dae aan die skuldinvorderaars oorhandig.

SKOOLKALENDERS VIR OPENBARE SKOLE 2012/13

KUS PROVINSIES (OOS KAAP, KWAZULU-NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP)

KUS PROVINSIES (OOS KAAP, KWAZULU-NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP)

2012 2013

1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart

2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie

3 16 Julie - 28 Sept 3 15 Julie - 20 Sept

4 9 Okt - 7 Des 4 1 Okt - 4 Des

STUDIEHULPPROGRAM

Vanaf 13 Februarie sal daar studiehulpklasse onder toesig plaasvind. Spesifieke dae en tye sal met leerders bevestig word. Leerders kan self aanmeld vir die studieklas. Ouers kan ook aanvra dat hulle kinders die studieklas bywoon. Onderwysers kan ook leerders verwys wat onder toesig sekere werk moet afhandel. Goeie toesig sal gehou word van die bywoning van leerders en ouers sal in kennis gestel word van nie-bywoning. Senior leerders sal vrywillig by die klasse diens doen om leerders wat met werk sukkel by te staan.

Page 5: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

FEBRUARY 1 Drama rehearsal 18:00 Athletics Zone Meeting Westbourne Oval

2 Drama rehearsal 18:00. Ballroom 16:30-17:30. Academic Prize giving. Boys’ tennis: 1st team vs Grey (a). 2nd vs Alex (h)

6 PTA Meeting Staff room 18:30

7 TOP 10 Outing. Girls’ Cricket - DF 1 vs Pearson B (h). DF 2 vs Linkside (a). Girls’ tennis - 1st team vs Alex (a). 2nd team vs Collegiate (h)

6 & 8 Drama rehearsal 18:00 hall

9 Drama rehearsal 18:00. Ballroom 16:30-17:30. General knowledge. Boys’ tennis: 1st team vs Pearson (a), 2nd team vs Nico Malan (h)

11 Malherbiet Valentine's Ball

13 & 15 Drama rehearsal 18:00

14 Girls’ Cricket - DF 1 vs St Dominic’s Priory (away). DF 2 vs Pearson B (home). Girls’ tennis: 1st team vs Collegiate (h), 2nd team vs Westering (a).

16 Drama rehearsal 18:00. Ballroom 16:30-17:30. General knowledge competition. Boys’ tennis: 1st team vs VP (h), 2nd team vs Daniël Pienaar (a)

17 DFMSC Golf evening Roets Hall. ATKV orators entries close.

17 & 18 Athletics: PE High Schools NMMU

18 1st Team Cricket vs Pearson (h)

20 & 22 Drama rehearsal. ATKV Senior Olympiad close

21 & 22 Primary school visits

22 Drama rehearsal 18:00 hall

23 Ballroom 16:30-17:30. Drama rehearsal 18:00. Talent comp. (Gr 11 & 12). Boys’ tennis: 1st team vs Framesby (h), 2nd team vs Harvest - (h)

23 & 24 C57 proposals close

25 Athletics : Metro NMMU

24 - 26 UCSA camp

27 Drama rehearsal 18:00

28 Beach outing. Girls’ Cricket DF 1 vs Victoria Park (away). DF 2 vs Douglas Mbopa (home)

29 Drama rehearsal 18:00. Parents' evening Gr 7

21 Girls’ Cricket Second League - DF 1 (bye) DF 2 vs Cowan (home). Girls’ tennis: 1st team vs Brandwag (a), 2nd team vs Framesby (h).

10 ATKV-debate: Entries close. Civvie-day.

* Girls’ Cricket Second League - Matches are played on Tuesdays-weather permitting - and practices are on Thursdays 14:20-16:00 / Wedstryde word Dinsdae gespeel - tensy anders gereël weens die weer en oefeninge is op Donderdae 14:20 - 16:00

SECOND HAND SCHOOL CLOTHES

Special thanks to all donations received for school uniforms. Any other unused school items can be handed in at the office where it will be put to good use. Your contribution is

highly appreciated.

Page 6: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

MAART

1 Baldans 16:30-17:30, Toneel repetisie 18:00. Talent kompetisie (Gr 8 -10). ATKV-debat: Eerste uit-dunronde begin

2 WêRELDBIDDAG. Voedselfees OOV

2 & 3 OP Atletiek Kampioenskappe

3 GHOLFDAG. (Shark River)

5 Toneel repetisie 18:00. OOV Vergadering 18:30

7 Voorafnooi oef. 16:00-18:00. Toneel repetisie 18:00

8 Baldans 16:30-17:30. Talent konsert. Kies K57. ATKV-Redenaars: eerste uitdunronde begin Voorafnooi oef. 16-18:00.

9 & 10 Oos Kaap Hoërskole Atletiek kampioenskappe.

10 Gill - Mr Price Sportfees Rugby/Netbal/Hokkie

12 Toetsreeks begin. Toneel repetisie 18:00

14 Toneel repetisie 18:00.

15 Baldans 16:30-17:30

16-17 Despatch Sportfees Rugby/Netbal/Hokkie

19 Toneel repetisie 18:00.

20 VCSV Koffiekroeg. Baldans 16:30-17:30.

21 MENSEREGTE-DAG

23 Skole sluit. Matriektoer vertrek.

23-24 SA Skole Atletiekkampioenskappe: Rustenburg

30 Atletiek : SA Jeug & Juniors. 0/15 Rugbytoer - Hoërskool Outeniqua George terug 4 April

9 Voorafnooi

6 Dogterskrieket - DF 1 vs Pearson A (tuis), DF 2 vs St Thomas (Weg)

GIRLS’ HOCKEY

On the 3rd and 4th of February there will be a compulsory training course for the first and u/16A teams. Cost is R400 per player. Elsie Coetzer, former SA u/18 coach, SA selector and many more, will lead the course. You cannot miss it!

RECYCLING PROJECTRECYCLING PROJECTRECYCLING PROJECTRECYCLING PROJECT Thank you for your wonderful support during the year. Please do not stop collecting and sort-ing your plastic cooldrink bottles, cooldrink tins, cardboard, newsprint and white paper. The glass igloo on the pavement in front of the school has been emptied and we will appreciate it if you could fill it up, once again.

Page 7: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

MA’S WAT OMGEE

Hierdie groepie kom voorlopig op ‘n Dinsdag-oggend om 07:45 in die Malherbietlokaal bymekaar. Iemand wat wil aansluit om saam in die gebed vir ons skool in te tree kan die kantoor skakel of vir mev Carina Meyer 072 3410102.

BALLROOM DANCING Ballroom classes are on Tuesdays 16:30—17:30 with an annual cost of R400 per student per year. For further information please contact Mrs Scholtz at 082 8572850.

GRADE 9 COMMUNITY OUTREACH PROJECT The Grade Nine group has chosen the project “Bread tags for Wheelchairs” as their community outreach project for 2012. The tags attached to loaves of bread are recycled and sold to a company in Johannesburg. The money is then used to buy basic wheelchairs for needy people. The company pays R5,50 a kilogram for the tags and 270kg is needed to buy a basic wheelchair of R1 485.00. Please assist the Grade Nines with this project by collecting the plastic tags and sending it to school.

BROODPROJEK Brood, vrugte ens. word daagliks aan behoeftige leerders verskaf. Indien u belangstel om hierby betrokke te raak, kan u mev Martie Visser (personeellid) skakel.

NUWE PERSONEEL Baie welkom aan mevv. Van Tonder (Geskiedenis en Sosiale Wetenskappe in die plek van mev Mayne), Du Pisani (Lewensoriëntering) en Prince (Sportorganiseerder en bemarker, in die plek van mnr Scriven). Mag julle baie gelukkig by DF wees!

BALLROOM: PARENTS AND TEACHERS GROUP A Parents and Teachers group will be taking place at Victoria Park High School on Monday nights from 20:15 to 21:15. Any staff or parents interested can contact Hadrian Roberts at Victoria Park High. The first lesson is free and the cost per month afterwards will be R200 per person.

VALENTYNSBAL Plek: Skoolsaal, Tyd: 19:00– 23:00 Drag: Formeel

Koste beloop R60 vir een R120 vir twee

Page 8: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

“MY SCHOOL” PROJEK/PROJECT

It is the start to a new year and herewith is a reminder of all the retail outlets that will ac-cept your My School Card.

Ons wil graag aan die ouers wat ons skool in die projek ondersteun, baie dankie sê. Deur net die “My School”-kaart by sekere handelaars te gebruik het die skool verlede jaar ‘n bedrag van R3205.52 geïn. Dit is amper dubbeld meer as die vorige jaar en wil ook die res van ons ouers vra om hierdie projek te ondersteun— dit is regtig ’n moeitelose projek. The more you swipe, the more DF earns. Our target for the year is R6 500.00. Just do it ! If

you need a card please apply on line at www.myschool.co.za. It is an easy process and your card will reach you in the post. Regrettably no hard copy applications are accepted. When you

get a blue MySchool card you can use it at various partner stores These stores will donate a per-centage of your purchase to your chosen beneficiary every time you swipe your card. If you are a holder of MySchool card and you want to receive a monthly statement showing you how much money you have raised. please email or call MySchool to update your contact details, or update your profile online.

If you want to change your beneficiary to DF Malherbe High School! Change your beneficiary and update your profile online, call MySchool at 0860 100 445 or email them at [email protected]

In Port Elizabeth the following local establishments are also part of the programme and will ac-cept your card Bargain Books - Moffett on Main, Summerstrand and Walker Rylaan Brian Bands Sports Newton Park Golfers Club, Shop M1, Moffet on Main, Walmer Humewood Golf Shop Mugg & Bean Crafty Arts - Walmer Park Duraline - Humansdorp Engen - Aerofill, Beachway Service Station, Bluewater Bay Centre, Cape Road Convenience Centre, Greenacres Auto Centre, Kwa Magxaki Retail Centre, Linton Grange Service Station, Millenium Convenience Centre, Mount Pleasant Motors, North End Service Station, Rink Auto Centre, Tyre & Tube Service Station, Wavecrest Convenience Centre, William Moffett Petro Park, New Brighton Service Station Fascination Books - Greenacres Grant Carelse Optometrists - Humansdorp Inky Shop - Walmerpark Intel Solutions Lanko Travel Ola Milky Lane (Bridge) Reggie’s - The Bridge & Walmerpark RET Butler’s Pharmacy Ribbon and Ink Supplies Supa Quick - Sherwoods - Barry’s Corner, Graaff Reinet, Greenacres, Humansdorp, Linton Grange, Newtonpark, Oliver Cradock, S & S Uitenhage, Sharwoods-Noordeinde, Walmerpark. Tiger Wheel & Tyre. Tile Africa Toys ‘R’ Us Ultimate Stylists Value Furnishers Waltons - Fig Tree Park, Graaff-Reinet, Noordeinde, Uitenhage, Harrowerstraat. Wimpy - Boardwalk, Brookes Pavilion, Greenacres, Metlife Plaza, Moffett Retail Park, Port Alfred, Summerstrand, Sunridge, The Bridge, Time Square, Walmer. Woolworths - Accesspark, Clearypark, Greenacres, PE Gardens, Walmerpark, Sunridgepark, Uitenhage

Page 9: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

MAKRO-KAART Dankie ook aan ons ouers wat hierdie projek so mooi ondersteun het. Ons het R1140.89 ontvang en sal dit ook graag wil verdubbel in hierdie jaar. Ons wil ook die ouers vra om ons te ondersteun in die Makro-kaart projek. Geen vorms word in die proses voltooi nie. U moet net u bestaande Makro-kaart by die Makro kliëntediens koppel aan die skool wat u wil begunstig- ‘n proses wat net etlike minute neem. ‘n Persentasie van die laaste drie maande se transaksies wat aangegaan is sal dan ten gunste van die skool tel! Ons vertrou op u goedgunstige samewerking in bogenoemde projekte!

D6 KOMMUNIKASIE/COMMUNICATION Ons herinner u aan dié metode van elektroniese komm unikasie. CD’s is verlede jaar uitgestuur, en daar is nog by mev Prince beski kbaar - maak asseblief hier-van gebruik! Baie positiewe terugvoering is ontvan g oor die gebruik van hierdie kommunikasie middel. Each family received a CD last year. This is just another innovative way to com-municate with parents. Important information is se nt out by the School Commu-nicator. It is easy to download if you have intern et access. Information will ap-pear automatically on your screen every morning. M rs Prince has extra CD’s, and we are going to order more for our new parents.

* Stel jou talente bloot

*Gebruik geleenthede - neem deel aan aktiwiteite wat die skool bied

*Benut jou tyd effektief

*Wees briljant in alles wat jy doen – of dit huistakies is of ‘n toets skryf

*Belangrik hoe jy jou in die publiek handhaaf – wys selftrots en skooltrots

Mik na hoër persentasie of posisie in sport/akademie – streef altyd na beter

“You miss a 100% of chances you never take”

JY SAL NOOIT WEET WAT JY KAN Hê / WEES AS JY NIE KANSE NEEM NIE!

‘n Samevatting van Schalk Pieterse (Hoofseun - 2002 ) se boodskap aan 2012 se leerders:

Page 10: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

LEEF SO JOU DROME

Ek Ek Ek Ek gaan slaap in die aand met God in gaan slaap in die aand met God in gaan slaap in die aand met God in gaan slaap in die aand met God in my kop,my kop,my kop,my kop,

In die oggend staan ek saam met Hom In die oggend staan ek saam met Hom In die oggend staan ek saam met Hom In die oggend staan ek saam met Hom opopopop

In die dag stap Hy saam sonder om te In die dag stap Hy saam sonder om te In die dag stap Hy saam sonder om te In die dag stap Hy saam sonder om te klaklaklakla

Waar ek nie kan loop, sal Hy my dra.Waar ek nie kan loop, sal Hy my dra.Waar ek nie kan loop, sal Hy my dra.Waar ek nie kan loop, sal Hy my dra. Al my vrese en behoeftes ken Hy so Al my vrese en behoeftes ken Hy so Al my vrese en behoeftes ken Hy so Al my vrese en behoeftes ken Hy so

goedgoedgoedgoed As ek val, en nie wil opstaan, gee Hy As ek val, en nie wil opstaan, gee Hy As ek val, en nie wil opstaan, gee Hy As ek val, en nie wil opstaan, gee Hy

my moedmy moedmy moedmy moed As ek bly is en lag, jubel Hy saam met As ek bly is en lag, jubel Hy saam met As ek bly is en lag, jubel Hy saam met As ek bly is en lag, jubel Hy saam met

mymymymy As ek hartseer en bevange is, troos Hy As ek hartseer en bevange is, troos Hy As ek hartseer en bevange is, troos Hy As ek hartseer en bevange is, troos Hy

mymymymy Deur al die seisoene Deur al die seisoene Deur al die seisoene Deur al die seisoene ---- in winter tot in winter tot in winter tot in winter tot

somersomersomersomer In die dag en die nag In die dag en die nag In die dag en die nag In die dag en die nag ---- al is ek 'n al is ek 'n al is ek 'n al is ek 'n

dromerdromerdromerdromer Gee hy die pas aan wat ek moet loopGee hy die pas aan wat ek moet loopGee hy die pas aan wat ek moet loopGee hy die pas aan wat ek moet loop Al voel ek soms ook heeltemal gestroop Al voel ek soms ook heeltemal gestroop Al voel ek soms ook heeltemal gestroop Al voel ek soms ook heeltemal gestroop Hy is die alfa, die omega, die spil Hy is die alfa, die omega, die spil Hy is die alfa, die omega, die spil Hy is die alfa, die omega, die spil

waarom alles draai waarom alles draai waarom alles draai waarom alles draai In die donker, sal Hy my na die lig toe In die donker, sal Hy my na die lig toe In die donker, sal Hy my na die lig toe In die donker, sal Hy my na die lig toe

laat draailaat draailaat draailaat draai

Page 11: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

SPORT & CULTURE PROGRAMME

MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY

Tennis: Team practice 14:30 - 15:30

Tennis: Girls matches 14:10-18:00

Tennis: Practice for social participants 14:30-15:30

Tennis: Boys matches 14:10-18:00

UCSA Small groups: 13:30– 14:15

Cricket: 1st team matches 08:00-18:00

Cricket: o/14 14:30-16:00

Cricket: Practice all seniors 14:30-16:00 Cricket: Girls’ Matches

Cricket: o/14 matches 14:30-18:00

Cricket: 1st team practice 14:30-16:00 Cricket: Girls’ practice 14:20—16:00

Golf: Practice 14:30-18:00

Golf: 14:30-18:00 (matches)

Acting: 17:00-19:00

Malherbiet meeting: 14:15-15:00

Girls cricket: Practice 14:30

*Acting: 17:00-20:00/21:00

Girls Cricket: Matches

*Acting: 18:00-21:00

Squash: 16:00-17:00 (announcement will be made)

Cabaret: 15:30-16:30

Orators: Per appointment

Acting: 17:00-21:00 (only if needed)

Netball: u/19 15:00 - 17:00 u/14 A & B 15:-00 - 16h30 u/16 C & U/19 C 15:00 - 16:00

Senior Rugby: 16:00-17:00 Optional

Netball: u/19 15:00 - 17:00 u/14 A & B 15:-00 - 16h30 u/16 C & U/19 C 15:00 - 16:00

Senior Rugby: 16:00-17:00 (Optional)

Junior Rugby: 14:30-15:30 (Optional)

Orators: Per appointment Athletics : 14:30-15:30 Netball: u/16 A & B 15:00 - 16:30

Athletics: 14:30-16:00 Junior Rugby: 14:30 –15:30 (Optional) Netball: u/16 A & B 15:00 - 16:30

Ballroom: 15:30-16:30

• Acting: Please note that all learners would not be involved in every rehearsal. Learners will be notified well in advance if needed for rehearsal.

Page 12: VERWELKOMING - D. F. Malherbe...NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2012 2013 1 (09) 11 Jan - 23 Maart 1 (14) 16 Jan - 28 Maart 2 10 April - 22 Junie 2 8 April - 21 Junie 3 16 Julie - 28

To conclude Thank you for all your contributions, support and friendliness thus far in the year (e.g. assistance at athle-tics). DF Greetings P. HAUMAN PRINICIPAL

Toerspan uit argentinië

Cuba Rugby Klub van Argentinië besoek ons op die 7de Maart. Die wedstryd bepalings is soos volg: 13:30 - 0/19C 14:45 - 0/19B 16:00 - o/19A 17:30 - Funksie vir afrigters en toerspan. Ouers en ander ondersteuners is meer as welkom om die wedstryde saam met ons te kom geniet.

DF MALHERBE GHOLFDAG / GOLF DAY

Aangeheg ’n borg skrywe vir ons Gholfdag op Saterdag, 3 Maart 2012. Ons versoek u om asb hierdie groot DF dag te ondersteun. Attached a sponsor letter for our Golf Day on Saturday , 3 March 2012. We need your support for this great day!

NAAM TELEFOON NR

Adv Lilla Crouse (Regs) 082 9550794

Mev René Scholtz (Kultuur)

083 3744310

Mnr Louw Slabbert (Finansies)

082 5663542

Mnr Stephen de Ridder (Geboue)

083 2991733

Prof. Jean Greyling (Voorsitter) (Akademie)

083 5544183

BEHEERLIGGAAM KONTAK BESONDERHEDE Die Beheerliggaam het dit goed gevind om hul kontakbesonderhede aan ouers beskikbaar te stel.

Openbare- en Skoolvakansiedae 2012

1 Januarie Nuwejaarsdag

2 Januarie Publieke Vakansie dag

21 Maart Menseregtedag

22 Maart Publieke Vakansiedag

29 Maart Goeie Vrydag

1 April Gesinsdag

27 April Vryheidsdag

1 Mei Werkersdag

16 Junie Jeugdag

9 Augustus Vrouedag

24 September Erfenisdag

16 Desember Versoeningsdag

25 Desember Kersdag

26 Desember Welwillendheidsdag

27 Desember Publieke vakansiedag

17 Junie Publieke Vakansiedag