Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
2015/09/29
1
Die oorlog teen die uitroei van witluis.
Watter koeëls het ons en wat kos ʼn beheer
program?
Petrie de Kock
BASF
Wes- & Noord-Kaap (Wingerd)
VinPro/Winetech Inligtingsdae
150 years
Inhoud
• Hoe kan witluise beheer word ?
• Produkte geregistreer vir beheer
• Koste van beheer
• Samevatting
IPM = geïntegreerde plaagbestuur
Hoe beheer ons witluise?
Biologiese Beheer
Chemiese BeheerVerbouïngspraktyke
IPM
2015/09/29
2
Verbouïngspraktyk: Onkruidbeheer Verbouïngspraktyk : Mierbeheer
Hoe beheer ons witluise?
Biologiese Beheer
Chemiese BeheerVerbouïngspraktyke
IPM
Biologiese Beheeropsies
Coccidoxenoides perminutus
Leptomastix dactylopii
Anagyrus pseudococci
Cryptolaemus montrouzieri
2015/09/29
3
Biologiese Beheeropsies
Coccidoxenoides perminutus
Cryptolaemus montrouzieri (Mulsant)
Brahm Jonker
BioBee Integrated Crop Solutions
082 077 5940
Anagyrus pseudococci
Biologiese Beheeropsies
VMB –XL
Paringsontwrigting :
a – Mannetjie
b - Wyfie
Hoe beheer ons witluise?
Winter Somer
Biologiese Beheer
Chemiese BeheerVerbouïngspraktyke
IPM
Agri-Intel – Agriculture Intelligence | © Copyright Agri-Intel (Pty) Ltd
Produkte geregistreer :
2015/09/29
4
Aktiewe bestandeel Chemiese Groep IP kode
carbaryl carbamate 4 Med-Hoog
chlorpyrifos organophosphate 4 Med-Hoog
dichlorvos organophosphate 8 Hoog
dimethoate organophosphate 4 Med-Hoog
methidathion organophosphate 8 Hoog
mevinphos organophosphate 8 Hoog
profenofos organophosphate 4 Med-Hoog
prothiofos organophosphate 4 Med-Hoog
imidacloprid chloro-nicotinyl 2 Med
thiamethoxam neonicotinoid ?
Chemiese Beheer : Winter Chemiese Beheer : Winter
Toediening
Dien toe as ‘n voldekbespuiting teen ongeveer 6500 liter spuitmengsel per hektaar.
Dien slegs toe as ‘n enkel laat korrektiewe behandeling as ‘n aanvulling tot die standaard bespuitingsprogram.
Dien 2 bespuitings toe met ‘n tussenpose van 14 dae voor knopbars.
Moenie na knopbars, veral nie na blom toedien nie, om enige risiko tevermy dat die wyn ‘n bysmaak mag ontwikkel.
Dien toe as ’n hoë volume voldekbespuiting gerig na die stam en arms en gebruik 1,5 - 2 l spuitmengsel per stok afhangende van grootte.
Toediening : Winter
2015/09/29
5
Chemiese beheer : Somer Chemiese Beheer : Somer
Agri-Intel – Agriculture Intelligence | © Copyright Agri-Intel (Pty) Ltd
Kruiperbeweging Kruiperbeweging
MONITERING
2015/09/29
6
Toediening : Dichlorvos
Hoë Volume:
Gebruik 4000 tot 6000 liter spuitmengsel per hektaar in lente en
somer. Tensy anders aangedui, begin toediening wanneer die
plaag opgemerk word, gewoonlik aan die basis van jong lote,
gedurende Desember. Deeglike benatting is noodsaaklik.
Gebruik alleenlik as ‘n aanvullende bespuiting op die standaard
program.
Toediening :
Witluis, Bladspringers en onderdrukking van Argentynse mier :
75 ml (36 g ai/100 l)
Slegs somerbespuiting:
Witluis: Dien toe sodra Witluisbeweging waargeneem word. Dien toe as 'n hoë volume bespuiting ten einde optimum bedekking te verseker. Herhaal na 21 dae indien nodig.
Bladspringers: Dien toe wanneer Bladspringers waargeneem word. Dien toe as ’n dekbespuiting teen 500 – 750 l/ha om goeie blaarbedekking te verseker. Herhaal toedienings met ’n tussenpose van 14 – 21 dae. Dien ’n maksimumvan 3 toedienings per seisoen toe. Gebruik slegs vir die beheer van die vektorwat aster vergelingsiekte oordra.
Moet nie tydens ogieswel en binne 4 weke na bot toedien nie, aangesienDURSBAN* 480 EC fitotoksies kan wees vir jong wingerd blare.
Toediening : Toediening :
2015/09/29
7
Koste van beheer
• Winter
– Produk (middel)
– Toediening
• Arbeid
• Trekker koste
• Somer
– Produk (middel)
– Toediening
• Trekker koste
Koste van Beheer
Trekker : R 93 tot R 273 / uur
Arbeid : R 13-37 / uur (min.)
R 3 134 tot R 6 828 / ha
Spuit : 60 – 75 man-ure / ha
Koste van Beheer
Koste
Biologies :Parasiete & Predatore R 780 – R 1600 / ha
Paringsontwrigting R 3 200 / ha
Koste van Beheer **Produk Koste per ha Koste / stok
Chlorpyrifos R 1 012.00 R 0.34
Chlorpyrifos (1) R 1 410.00 R 0.47
Prothiofos R 2 208.00 R 0.74
Dimethoate R 750.00 R 0.25
Methidathion R 564.70 R 0.20
Imidacloprid R 690.00 R 0.23
Imidacloprid(1) R 1 620.00 R 0.54
Chlorpyrifos(1) R 380.00 R 0.13
Dichlorvos R 230.00 R 0.07
Movento R 124.30 R 0.04
Prev-Am R 153.50 R 0.05
**NB : slegs ‘n aanduiding, berus op aannames
2015/09/29
8
Samevatting
• ‘n Geïntegreerde Beheer Strategie
• Afwisseling van “Chemie”
• Begin by Hoë Druk
• Roteer Strategie
Dankie vir u aandag