23

Vuur gedefinieer:

  • Upload
    taro

  • View
    46

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Vuur gedefinieer: Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Vuur gedefinieer:
Page 2: Vuur gedefinieer:

Vuur gedefinieer:

Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. Wikipedia

Page 3: Vuur gedefinieer:

Vuur gedefinieer:

Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. Wikipedia

Vuur is bloot ’n chemiese reaksie wat teen so ‘n snelle tempo plaasvind dat ons die resultaat daarvan kan waarneem.

Page 4: Vuur gedefinieer:
Page 5: Vuur gedefinieer:

Joh_16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster (HG) nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

Page 6: Vuur gedefinieer:

Joh_16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster (HG) nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

Joh_7:39 En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

Page 7: Vuur gedefinieer:

Luk_12:49 Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was!

Page 8: Vuur gedefinieer:

Act 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.

Act 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.

Act 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees...

Page 9: Vuur gedefinieer:

Act_1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.Luk_4:14 En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het ‘n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan;Rom_15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!Rom_15:19 deur die krag van tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God, sodat ek die evangelie verkondiging van Christus volbring het van Jerusalem af en rondom tot by Illírikum;

Page 10: Vuur gedefinieer:
Page 11: Vuur gedefinieer:

1 Thes. 5: 19BLUS: (G4570): extinguish

Mat_12:20 - rokende lamppit nie uitblusMat_25:8 - Maagde se lampe is uitMar_9:44 - hel se vuur nie uitblusMar_9:46 - hel se vuur nie uitblusMar_9:48 - hel se vuur nie uitblusEph_6:16 - vurige pyle van die bose uitblusHeb_11:34 - geloofshelde wat vuur kon

uitblus

Page 12: Vuur gedefinieer:
Page 13: Vuur gedefinieer:

Ef. 4:30BEDROEF: (G3076): to be sad: - cause grief, grieve, be in heaviness, (be) sorrow (-ful), be (make) sorry

Page 14: Vuur gedefinieer:
Page 15: Vuur gedefinieer:

Luk_11:13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes (G13690 - present/gift) aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid (G154 – vra, smeek, smag, begeer, nodig hê)?

Page 16: Vuur gedefinieer:

Act_4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.Act_8:15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, Act_8:17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.

Page 17: Vuur gedefinieer:

Act_4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.Act_8:15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, Act_8:17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.Act_15:8 En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons.

Page 18: Vuur gedefinieer:

Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente

Page 19: Vuur gedefinieer:

Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente

Die H.G = persoon = bly binne elkeen individueel = ons liggame = Tempel van die H.G.

Page 20: Vuur gedefinieer:

Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente

Die H.G = persoon = bly binne elkeen individueel = ons liggame = Tempel van die H.G.BLUS die Gees (vuur) nie uit nie = Soos Simson = Gees verdwyn sonder dat jy dit agterkom

Page 21: Vuur gedefinieer:

BEDROEF die H.G. nie = persoonlik een op Een = nie iets doen wat die H.G. as persoon, hartseer maak nie

Page 22: Vuur gedefinieer:

BEDROEF die H.G. nie = persoonlik een op Een = nie iets doen wat die H.G. as persoon, hartseer maak nieDeelagtigheid = slegs as jy dit begeer, smeek, smag en van Vader vra met opregte hart = geskenk van Vader

Page 23: Vuur gedefinieer: