Upload
toan
View
39
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Wat leer ons van die tempel?. - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
WAT LEER ONS VAN DIE TEMPEL?
2 Kron 5:13 Die trompetspelers en sangers het saam as eenheid opgetree met lofsang en dank aan die HERE. Met begeleiding van trompette, simbale en ander instrumente, het hulle gesing en met hierdie woorde die HERE geprys: “Hy is goed! Sy troue liefde duur vir altyd!” Op daardie oomblik het ’n wolk die tempel van die HERE gevul. 14 Die priesters kon nie hulle verpligtings nakom nie, want die heerlike teenwoordigheid van die HERE het die tempel van God gevul.
GOD LAAT TOE DAT DIE AANBIDDERS SY OUTORITEIT GEBRUIK
Nou wil ek ‘n tempel bou vir die naam van my God….. 2 Kron 2:4
1 Pet 2:99 But you are a chosen race, a royal priesthood, a dedicated nation, [God’s] own purchased, special people, that you may set forth the wonderful deeds and display the virtues and perfections of Him Who called you out of darkness into His marvelous light.
9 But you are the ones chosen by God, chosen for the high calling of priestly work, chosen to be a holy people, God’s instruments to do his work and speak out for him, = PROKLAMEER
In aanbidding word jou outoriteit beleef en uitgeoefen