Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
ROODEPARKSKOOLTERMYN 3 WERKKAARTERoodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte – DCAPS Afrikaans Huistaal: W 3,4&5 Termyn 3: Jaar 3
Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??
Liewe Leerders die werkkaart dek die volgende leerinhoud.
1. Begripstoets 2. Woordeskat3. Afkortings, indirekte rede en voegwoorde4. Advertensie 5. Bywoorde6. Manlik en Vroulik7. StrokiesprentINSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart . Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self
voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit !!!
Groete
Mev. M. Cornelius
Aktiwiteit 1: Lees en Begrip
Lees die teks aandagtig en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Songolôlo en sy baie bene
Beantwoord die volgende vrae.
1. Wie het lank gelede verskillende diere gemaak?
2. Waar het die diere na hulle mooi bene gestaan en kyk?
3. Hoeveel bene het die Skepper in die begin vir Songolôlo gegee?
4. Wie het vir Songolôlo gespot?
5. Hoeveel bene het hy by gekry?
6. Wie het vir hom gesê hy lyk deftig met sy ekstra twee bene?
7. Wat het hy by die watergat prober doen?
8. Wie het die hardste by die watergat gelag?
9. Het hy toe nog bene bygekry?
10.Wat doen hy as iemand naby hom kom?
Aktiwiteit 2: Woordskat
Leer woordeskat oor ons dorp, winkels en persoonsname.
Leer die woorde hieronder in die woordskatkis en toets jou woordeskat in die volgende
aktiwiteite.
Woordskatkis
1. slaghuis
2. kafee
3. bakkery
4. supermark
5. bloemis
6. groente- / vrugtestalletjies
7. kerk
8. boekwinkel
9. biblioteek
10.brandweerstasie
11.skool
12.hospitaal
13. sportwinkel
14. garage/vulstasie
15. lughawe
16. poskantoor
17. klerewinkel
18. bank
19. apteek
20. haarkapper
21. restaurant
22. fabriek
23. woonbuurte
A. Beantwoord die vrae.
1. As jy blomme vir iemand wil koop, gaan jy na ‘n
2. Boeke neem jy by die uit.
3. Jy koop kruideniersware by die .
4. Mense wat siek is, gaan na die .
5. As jy jou hare wil sny, maak jy ‘n afspraak by die .
6. Vleis koop jy by die a) ; broodrolletjies by die b)
en vrugte by die c) .
7. Wil jy medisyne koop, gaan jy na die .
8. As jy lus is vir uiteet, bespreek jy plek by die .
9. ‘n Vliegtuig vertrek vanaf die .
10.Pos die brief by die .
B. Skryf die woord/ persoonsnaam wat pas in die oop spasie.
1. Hy sorg dat al die padreëls gehoorsaam word.
Dokter; verpleegster; werktuigkundige; bloemiste; bakker;slagter; kassiere; apteker; verkeerskonstabel;
klerk; bibliotekaris
2. Hy herstel ons stukkende motors .
3. Die ondersoek jou en ‘n
versorg jou in die hospital.
4. As jy bank toe gaan om geld te deponeer, doen jy dit by die
5. Hy is die hoof van die plek waar jy boeke uitneem.
6. By die kan jy lekker broodjies koop.
7. Hy meng en verkoop medisyne.
8. Koop by haar blomme.
9. By die supermark sal ‘n jou bedien.
10.By die slaghuis bedien die jou.
Aktiwiteit 3: Werk met afkortings, indirekte rede en voegwoorde.
A. Gee die woord vir die volgende afkortings:
1. Ma.
2. Di.
3. Wo.
4. Do.
5. Vr.
6. Mnr.
7. Mev.
8. str.
9. dr.
10.h.v.
11.gr.
12.bv.
13.Jan.
14.Mej. /me.
15.Mrt.
16.Apr.
17.Jun.
18.Jul.
B. Skryf die volgende sinne oor in die indirekte rede.
1. Peter sê: ”Daar is baie huise in ons dorp.”
Peter sê daar baie huise in dorp
2. Lindiwe vrae: “Wie van julle woon in Loopstraat?”
Lindiwe vra van in Loopstraat .
Julle kan nou die patroon volg.
3. Die man vra:”Waar is die apteek?”
Die man vra .
4. Die kind wil weet: “Het jy die valskermspringer gesien?”
Die kind wil weet .
C. Verbind die volgende sinne met die voegwoorde tussen hakies.
1. Ek het regs gedraai in Madibastraat. Dit is baie nader. (omdat)
2. Ek het geweet. Hy het genoeg tyd. (dat)
3. Ek loop deur die park. Dit is baie nader. (want)
4. Ek ry met die bus skool toe. Ek sal laat wees. (anders)
5. Ek gaan na die haarkapper. Ek gaan kruideniersware koop. (daarna)
6. Ek wil eers biblioteek toe gaan. Ek wil skryfbehoeftes gaan koop. (dan)
7. Jy moet die inkopies doen. Ek moet na die vergadering toe gaan. (en)
8. Mamma moet vergadering toe gaan. Sy kan nie die inkopies doen nie (dus)
9. Die boeke sal laat wees. Ek moet die boeke ingee. (daarom)
10.Ek sal eers die pille by die apteek gaan koop. Ek sal die telefoonrekening by die poskantoor gaan betaal. (daarna)
Aktiwiteit 4: Kyk krities na ‘n advertensie / brief
Sanet wat 6 jaar oud is het n brief namens haar ma vir Kersvader geskryf. Die apteker
het die brief hieronder in sy apteek opgeplak. Lees die brief en beantwoord dan die vrae
1. Wat word geadverteer?
2. Wie gaan die advertensie raaksien? Gee redes vir jou antwoord.
3. Lyk al die advertensies soos hierdie een? Waarom nie?
4. Pla die foute in die brief ‘n mens. Hoekom nie?
5. Dink jy die advertensie sal die mense se aandag trek? Hoekom?
6. Wat kan hierdie tanderborsel doen?
7. Maak al die foute reg! Sanet het baie foute in haar brief gemaak. Skryf haar brief
sonder foute oor.
Aktiwiteit 5: Bywoorde.
ON
THO
U
Wanner woorde vir ons die antwoord op die vraag hoe gee, noem ons dit
bywoorde, bv.: Die trein stoom die stasie vinning binne. Hoe stoom die trein die
stasie binne? Vinnig.
A. Gebruik die woorde uit die woordblok om die sinne te voltooi. Dit is ook
sinonieme of antonieme.
1. Hulle gaan (lekker) eet in die eetsalon.
2. Die treinwiele beweeg (stadig) oor die spore.
3. Annie moet (sag) skree, anders hoor Lindiwe haar nie.
4. Hulle slaap (maklik) op die harde slaapbanke.
5. Annie wuif (hartseer) totsiens.
Smaaklik; vrolik; hard; vinning; baie; moelik;
vreeslik; stadig; mooi; ywerig
6. Lindiwe het (vreeslik) uitgesien na die vakansie.
7. Party mense klim die trappe (vinnig) af.
8. Hulle gaan die vakansie (ten volle) geniet.
9. Die kondukteur praat (hoflik) met die passasiers.
10.Die kinders help (fluks) met die bagasie.
Aktiwiteit 6: Manlik en Vroulik
A. Gee die vroulike vorm van die volgende woorde.
Wildediere Mak diere
1. olifantbul 2. haan
3. seekoeibul 4. reun
5. leeumannetjie 6. beer
7. rooibokram 8. hings
9. koedoebul 10.katmannetjie
11.kwaggahings
B. Wat noem ons klein dietjies?
1. Die koei het ‘n klein k ; dis ‘n verskalfie.
2. Die perd het ‘n klein v .
3. Die hen het ‘n klein k .
4. Die skaap het ‘n klein l .
5. Die leeu het ‘n w .
6. Die olifant het ‘n klein b ; nie ‘n verskalfie nie.
C. Hier is ‘n paar meervoude en verkleinwoorde wat jy moet onthou.
Meervoud Verkleining
1. olifant a) b)
2. bul a) b)
3. doring a) b)
4. koning a) b)
5. kalf a) b)
6. beer a) b)
Aktiwiteit 7: Strokiesprent.
Beantwoord die volgende vrae oor die strokiesprent wat jy deeglik gelees het.
1. Waaroor moes die kinders ‘n opstel skryf?
2. Wie het tussen die haaie geswem?
3. Igor is ‘n goeie kok. Stem jy saam? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
4. Haal een woord aan wat vir ons sê dat altwee die meisies baie dapper is.
5. Haal drie opeenvolgende woorde aan wat vir ons sê dat Juffrou verras is oor wat
Annie en Mary gedoen het.
6. Wat het Vic gedoen?
7. Waarom was Poena ‘n held?
8. Noem drie dinge wat Tokkie gedurende die vakansie gedoen het.
9. Waarom lyk Tokkie so verbaas?
10. Hoe verskil die dinge wat Tokkie gedoen het van dit wat die ander kinders
gedoen het?