5
Wiskundige geletterdheid Graad 10 Opdrag : Finansies Naam en van: Gr. 10 ____ Vraag 1: [14] Hieronder is ‘n strokie wat Elaine vir haar inkopsie by Shop ‘n Go ontvang het. Gebruik die inligting en beantwoord die vrae wat volg. 1.1 Hoeveel items het Elaine gekoop? (2) 1

tiaanstander.weebly.com€¦  · Web viewHoeveel kleingeld moet hulle vir Elaine gee?(2) Noem die item wat beskou word as ‘n nul-belasting item op die strokie. Waarom is daar nie

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Wiskundige geletterdheidGraad 10

Opdrag: Finansies

Naam en van: Gr. 10 ____

Vraag 1: [14]

Hieronder is ‘n strokie wat Elaine vir haar inkopsie by Shop ‘n Go ontvang het. Gebruik die inligting en beantwoord die vrae wat volg.

1.1 Hoeveel items het Elaine gekoop? (2)

1.2 Bereken A, die prys per eenheid van die mikrogolf – springmielies. (2)

1.3 Bereken die totale bedrag verskuldig na afronding indien Shop ‘n Go die total tot die

naaste 5 sent afgeront het. Waarom dink jy rond hulle dit af tot die naaste 5 sent?

(3)

1

1.4 Hoeveel kleingeld moet hulle vir Elaine gee? (2)

1.5 Noem die item wat beskou word as ‘n nul-belasting item op die strokie. Waarom is daar

nie BTW gehef op die item nie? (3)

1.6 Hoeveel BTW het Elaine in totaal vir haar inkopies betaal? (2)

Vraag 2: [11]

Bestudeer Me. Visagie se begroting, ‘n ma van drie kinders. Sy verdien ‘n netto salaris van R18

350 per maand na aftrekkings. Bestudeer die inligting onder en beantwoord die vrae wat volg.

2.1 Noem al die vaste uitgawes. (4)

2.2 Me. Visagie het bereken dat die waarde van A is R2202,00. Toon aan hoe sy die

berekeninge gedoen het. (2)

2.3 Bereken die totale uitgawes (B). (3)

2.4 Hoeveel geld het sy oor nadat sy al haar uitgawes betaal het? (2)

2

Vraag 3: [15]Bestudeer die elektrisiteitsrekening en beantwoord die vrae.

3.1 Bestudeer die inligting en bereken die volgende:3.1.1 Wat is die tarief wat hulle hef vir 40 ampère enkelfase-elektrisiteit? (2)3.1.2 Bereken die waarde van A, die bedrag verskuldig (BTW uitgesluit) vir die 40 ampère

enkelfase-elektrisiteit. (2)

3

3.2 Die totale bedrag gehef vir riool was R11,28, BTW ingesluit. Vir huishoudelike riool word ‘n vaste bedrag C, gehef. Bereken C, die bedrag wat vir riool (BTW uitgesluit) gehef word.

3.3 Volgens die rekening is die totale BTW betaalbaar R140,96.

3.3.1 Verduidelik waarom hierdie bedrag nie 14% van die total verskuldig is nie. (2)

3.3.2 Toon, met berekeninge, hoe die BTW van R140,96 bereken is. (3)

3.4 Gebruik die volgende formule om die jaarlikse belasbare waarde van eiedomme te bereken. Die maandelikse koste (sonder afslag) is R732,38.

Jaarliksebelasbare waarde=12×belasbare waarde (E)0,0189

(3)

Totaal: 40 Punte

4