15
Roodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS Wiskunde W 6 en 7 Termyn 3: Jaar Pre-prep Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk?? Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Herhaalde byvoegings 2. Getalpatrone 3. Ruimte en vorm 4. Breuke 5. Afronding 6. Simmetrie 7. Meeting INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart. 1

 · Web view'n Stuk tou is 130cm lank. Hoeveel van die tou moet afgesny word, sodat die stuk wat oorbly, 88cm lank is? Jaco het een lang stuk tou. Hy sny dit in 3 stukke wat onderskeidelik

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Roodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS

Wiskunde W 6 en 7 Termyn 3: Jaar Pre-prep

Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig

Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??

Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud.

1. Herhaalde byvoegings

2. Getalpatrone

3. Ruimte en vorm

4. Breuke

5. Afronding

6. Simmetrie

7. Meeting

INSTRUKSIES:

· Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek.

· Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart.

· Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi.

· Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen.

· STERKTE en geniet dit!!!

Groete

Mev

Wiskunde week 6-7

Optel en vermenigvuldiging

2 + 2 = 4 is ook gelyk aan 2x2 = 4

2 + 2 + 2 = 6 is ook gelyk aan 2x3 = 6

2 + 2 + 2 + 2 = 8 is ook gelyk aan 2x4 = 8

Daarom kan ons sien dat, as ons herhaaldelik byvoeg, kan ons ook vermenigvuldig om dieselfde resultaat te kry.

Bv. 1 kat het 2 oë 1x2 = 2

2 katte het 4 oë 2x2 = 4

Hoeveel oë het 3 katte? 2x3 = 6

Vraag 1

1.1 Voltooi die tabel hieronder

Katte

1

3

5

7

8

9

10

11

12

1x2 = 2

Kinders

2

3

4

5

6

7

8

9

10

Vingers

2x10 = 20

1.2 Voltooi die volgordes

3

13

33

53

55

57

59

100

105

120

163

166

169

Vraag 2 Vorms

2.1 Kyk na die vorm in die eerste blokkie. Soek die vorm wat dieselfde is in die ry en omkring daardie vorm.

2.1 Teken ‘n motor met ‘n vierkant, reghoek en sirkels.

VRAAG 3 Soek die vorms in die prentjie

VRAAG 4 Afronding

Rond die volgende getalle af na die naaste 10

12 ≈

15 ≈

29 ≈

125 ≈

101 ≈

123 ≈

99 ≈

144 ≈

1 ≈

110 ≈

Vraag 5 Kleiner as, Grootter as of Gelykaan.

Skryf ˃ ˂ ꞊

a. 23 + 2 _____ 2 + 23

b. 100 – 5 ____ 100 + 5

c. 60 _____ 30 + 20

d. 67 _____ 76

e. 13 + 20 _____ 43

f. 131 _____ 313

g. 56 _____ 60 + 5

h. ____

i.

j. _____ 7 + 5 + 10

Vraag 6 Simmetrie

6.1 Teken die ander helfte van die prentjie.

Vraag 7 Breuke

Kyk na die vorm en skryf dan die breuk neer vir die gedeelte wat ingekleur is

_______ _______ _______

________ ________ ___________

_________ ________ _______

__________ __________ _________

Vraag 8 Meting

8.1 Lengte:

a. 'n Stuk tou is 130cm lank. Hoeveel van die tou moet afgesny word, sodat die stuk wat oorbly, 88cm lank is?

b. Jaco het een lang stuk tou. Hy sny dit in 3 stukke wat onderskeidelik 20cm, 25cm en 55x lank is. Hoe lank was die tou voor hy dit gesny het?

8.1.2 Gebruik jou liniaal. Teken lyne wat die volgende lengtes is.

a. 55mm

b. 130mm

c. 13cm

d. 165mm

e. 10cm

8.1.3 Teken 'n vierkant met alle kante gelyk aan 7cm

8.2 Massa en kapasiteit:

a. Hoeveel 5kg pakkies mieliemeel kan gevul word vanaf 'n 80kg sak mieliemeel?

b. 15 liter water word gepomp uit 'n drom wat 35 liter in het. Hoeveel water bly oor in die drom?

c. Die bestanddele van mnr Bekker se roomkoek is soos volg:

2 koppies meel3 teelepels bakpoeier

1 koppie suiker1 teelepel suurlemoen geursel

125 g botter 1 koppie room

2 eiers

· Om 2 koeke te bak,het hy hoeveel koppies meel nodig?_________________

· Om 2 koeke te bak, het hy hoeveel gram botter nodig?__________________

· Om 3 koeke te bak, het hy hoeveel koppies suiker nodig? _______________

· Om 3 koeke te bak het hy hoeveel koppies room nodig?__________________

8.3 Vergelyk volgens grootte:

8.3.1 Teken ‘n sirkel om die vis wat die grootste is.

8.3. 2 Teken ‘n reghoek om die potlood wat die langste is.

8.3.3 Teken ‘n driehoek om die vervoermiddel wat die hoogste is.

8.3.4 Teken ‘n vierkant om die kortste gereedskapstuk.

8.3.5 Teken ‘n ovaal om die kombuis item wat die swaarste sal weeg.

8.4 Onderstreep die regte Rangtelwoord

Hoeveelste in die ry is die grootste vis? Eerste / Tweede / Derde

Hoeveelste in die ry is die langste potlood? Eerste / Tweede / Derde

Hoeveelste in die ry is die hoogste vervoermiddel? Eerste / Tweede / Derde

Hoeveelste in die ry is die kortste gereedskapstuk? Eerste / Tweede / Derde

Hoeveelste in die ry is die swaarste kombuis item? Eerste / Tweede / Derde

8.5 Skryf die volgende in stygende volgorde. (Van klein tot groot)

1cup, 300ml, 25ml, 2 liter, 100ml.

10cm, 100mm, 5cm, 6mm, 1m, 110cm.

Vraag 9 Getalvolgorde

9.1 Verbind die nommers en kleur die prent mooi in.

11