25
METRO OOS ONDERWYSDISTRIK GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL GESKIEDENIS VRAESTEL 2 GRAAD 12 JUNIE 2016 NASIEN RIGLYNE 1

Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Embed Size (px)

Citation preview

Page 2: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

AFDELING A – BRONGEBASEERDE AFDELING

VRAAG 1: BURGERLIKE WEERSTAND IN SUID-AFRIKA, 1970s TOT 1980s

WAT WAS DIE AARD EN DOELWITTE VAN DIE SWARTBEWUSSYN BEWEGING IN SUID-AFRIKA GEDURENDE DIE 1970s

1.1 BRON 1A1.1.1 Swartbewussyn kan soos volg verduidelik word:

Filosofie wat swart trots en waardes voorstaan Swartmense moet hulself bevry van diskriminasie en onderdrukking Aanvaar jouself as swart / selfwaardig / selfesteem / selfbeeld ‘n Beweging wat swartmense bewus wou maak van hul politieke,

kulturele en ekonomiese regte Nie noodwendig oor die kleur swart nie, maar oor swart emanisipasie/

bevryding Enige (1x2) (2)

1.1.2

Suid Afrikaanse Studente Organisiasie (1x2) (2)

1.1.3

Om mense van minderwaardigheid en ondergeskiktheid aan wittes te bevry

Om mense van wit-minderheidsbeheer en Apartheid te bevry Enige ander relevante antwoord (2x2) (4)

1.1.4

Om ‘n gevoel van eenheid en doel te skep in hul vrywording van verdrukking

‘n formidabele front kry die aandag van mense in mag meer as die van ‘n individu.

Swartmense is in staat om mag te bekom in ‘n groep Om die regering bewus te maak van die ondersteuning wat die

beweging kry. Anige ander relevante antwoord Enige (1x2) (2)

1.1.5 Stem saam. Swartes steier onder die juk van Apartheid En is soos “leë skulpe”/doppe verslaan, sonder ‘n sin vir rigting of

doelwitte. Enige relevante antwoord. (enige (1x2) (2)

Verskil

2

Page 3: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Hy neig om ‘n neerdrukkende/ neerbuigende houding teenoor Swartes te hȇ.

Daar was Swartes wat opgestaan het teen apartheid en bereid was om teen die apartheidsregering te veg.

Enige ander relevante antwoord (2x2) (4

1.2 Bron 1B

1.2.1

Biko het ‘n sin vir Swart bewustheid/ trots/ selfvertroue/ vrymoedigheid/ toewyding/ doelgerigtheid/ duidelikheid van analise

Enige (3x1) (3)

1.2.2

Bron 1A: omskryf die filosofie en aard van die Swart Bewustheidsbeweging. Die behoefte om onsself te herdefinieer as ‘n mag om mee rekening te hou/ om die waarde van trots en waardigheid op te hemel/ om op te staan teen onderdrukking wat in Bron B beskryf word.Bron B: karakteriseer die Soweto opstand – Swart leerders beȉnvloed deur Swartbewustheid idees is vervul met trots en selfvertroue en het ‘n gevoel om onderdrukking te beveg.

Enige ander relevante antwoord (2x2) (4)

1.2.3

nuttige Dit verduidelik die filosofie van SB en hoe dit die Soweto-opstand

beȉnvloed het. Dit verduidelik hoe Apartheid Swartmense onderdruk het daarom

was daar ‘n behoefte aan ‘n beweging of filosofie wat op Swart trots kon fokus en ‘n verandering in gesindheid kon maak om onderdrukking te beveg.

Enige relevante antwoord.

Nie nuttig Uittreksels is beperk en gee nie genoeg insig van die idees en

impak van Biko, SASO of SB nie. Bronne oorbeklemtoon die belangrikheid van SB en sy rol in die

Soweto-opstand; meer navorsing word benodig om duidelikheid te kry.

Enige ander relevante antwoord(2x2) (4)

1.3 Bron 1C

3

Page 4: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

1.3.1 Verbanning/ gevangenisstraf/ verbanning landuit/ moord/ banvloek

Enige (4x1) (4)

1.3.2

Die bydrae van SB was belangrik in ‘n tyd toe die vryheidsbewegings onderdruk is deur die staat en sy apartheidsliggame.

SB het swart trots aangemoedig en het die verdruktes aangemoedig om op te staan en te veg vir hul Vryheid.

Enige relevante antwoord (2x2) (4)

1.3.3

Betroubare ‘n Uittreksel uit ‘n toespraak deur die voormalige president, Nelson

Mandela, gehou by die Universiteit van Kaapstad in 2004 Dit is daarom eerstehandse bewyse waarop ons kan staatmaak as

outentieke bewyse, naamlik Mandela bring eer aan Biko en SB. Enige ander relevante antwoord Nie betroubaar Dit is bloot ‘n uittreksel uit ‘n toespraak en beperk dus ons begrip van

Mandela se gedagtes oor Biko. Die uittreksel is nie ‘n omvattende begrip van SB nie en gee dus ‘n

eensydige verduideliking. Enige relevante antwoord (2x2) (4)

1.4 Bron D

1.4.1 1977 (1x1) (1)

1.4.2

Om Swart en trots te wees. (1x2) (2)

1.4.3

Die wit minderheidsregering en sy apartheidsliggame het dalk vir Biko vermoor, maar niemand kan mense verhoed om in sy idees van SB te glo nie.

Sy idees soos om trots en Swart te wees, sou vir ewig voort lewe Enige ander relevante antwoord. (1x2) (2)

1.5

Hoofpunte

Vryheid van minderwaardigheid

4

Page 5: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Bevryding van geestelike slawerny Om Swart en trots te wees. Swart mense wat verantwoordelik is vir hul eie lot Soweto leerders geȉnspireer deur die idees van SB soos om selfgeldend,

dapper en te veg met ‘n gevoel van doel. Soweto as ‘n waterskeiding in die vryheidstryd Mandela vereer die bydrae van Biko en SB Enige ander relevante antwoord (8)

Rubriek

VLAK 1 Kan relevante bewyse of uittreksels nie uithaal op ‘n basiese wyse met betrekking tot Biko, SB en die vryheidstryd nie.

Gebruik bewyse en eie kennis gedeeltelik

0-2

VLAK 2 Bewyse is meestal relevant met betrekking tot die verhouding tussen Biko, SB en die vryheidstryd

Toon begrip Gebruik steeds bewyse en eie kennis op ‘n basiese wyse

3-5

VLAK 3 Gebruik relevante bewyse in eie woorde om n deeglike begrip van die verhouding tussen Biko SB en die vryheidstryd te bewys.

Gebruik omvattende bewyse wat baie goed vertolk word. Gebruik bewyse en eie kennis baie effektief in ‘n

georganiseerde en samehangende paragraaf

6-8

[50]

VRAAG 2: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN OM TOT ‘N VERGELYK TE KOM MET DIE VERLEDE: DIE WVK

HOE HET DIE WVK BYGEDRA TOT NASIEBOU IN SUID-AFRIKA?

5

Page 6: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

2.1 Bron 2A

2.1.1 Nommer 34 van 1995: Aansporing van Nasionale Eenheid en Versoenings Wet, 1995 (1x1)(1)

2.1.2

Om die oorsake en impak van die menseregteskendings wat tussen 1 Maart 1960- 10 Mei 1994 plaasgevind het te ondersoek

Om amnestie te verleen aan persone wat volle bekendmaking van menseregteskendings gemaak het

Publieke verhore wat slagoffers die geleentheid bied om aan geweld of verlies wat hul gely het te vereenselwig

Goedkeuring van vergoeding Stappe te neem rakende rehabilitasie en herstel van menswaardigheid

Enige (3x1)(3)

2.1.3

(a)

Om slagoffer, oortreder en die nasie te herenig deur ‘n proses van herstellende geregtigheid

Enige relevante antwoord (1x2)(2)

(b)

Die oortreder was vryheid van vervolging toegestaan op voorwaarde dat daar volle openbaring was

Enige relevante antwoord (1x2)(2)

2.1.4

Betroubaar

Voorskrif is ‘n uittreksel van Wet no 34 van 1995, soos aangedui in die bron Die bron is dus ‘n eerstehandse bewys en ‘n aanvaarbare bron wat die

doelwitte van die Wet beskryf Enige relevante antwoord (2x2)(4)

2.2 Bron 2B

2.2.1 Die Verslag oor die WVK, 29/10/2015(1x1)(1)

2.2.2

Apartheid of enige ander aanvaarbare beskrywing (1x2)(2)

6

Page 7: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

2.2.3

“… die einde van een seisoen”, verwys waarskynlik na die menseregteskendings wat tydens Apartheid gebeur het

“… die begin van nog een”…, verwys waarskynlik na die nuwe demokratiese era waar die grondwet mense se lewens as waardevol beskou en dit teen skendings bewaar

Enige relevante antwoord (2x2)(4)

2.2.4

Openbare verhore (menseregteskendings) Versoening Amnestie Enige (2x1)(2)

2.3 Bron 2C

2.3.1

Minister D. Omar (1x1) (1)

2.3.2

Menseregtevergrype wat tydens die Apartheidsera plaasgevind het of enige relevante antwoord

(1x2)(2)

2.3.3

Die lantern verteenwoordig die lig wat die ondersoek na ‘SA se verlede’ sal verlig

Die ‘spookhuis’ in die donker verteenwoordig SA se Apartheidsverlede en menseregteskendings waarop die lantern moet skyn

Enige relevante antwoord (2x2)(4)

2.3.4

Bron 2C en Bron 2B: Die lantern (Bron 2C) simboliseer die ondersoek wat die waarheid oor Apartheid se verlede bloot moet stel; Bron 2B verwys na 20, 000 mans en vroue wat by die verhore oor hul pyn en verlies van geliefdes getuig het.

Bron 2C en 2B: Die huis in die donkerte verteenwoordig ‘SA se verlede’ met sy brutale Apartheidstelsel en die vermoor en verdwyning van honderde politieke aktiviste; Bron 2B erken die honderde wat bereid was om volle bekendmaking as oortreders van menseregteskendings te maak

2.4 Bron 2D

7

Page 8: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

2.4.1

Amnestie was slegs toegestaan op voorwaarde dat die vervolger volle bekendmaking van die voorval van menseregteskending maak

Coetzee het volgens die bron erken dat hy bevelvoerder van die berigte Vlakplaas was waar die moord van anti-apartheid aktiviste beplan en uitgevoer is

Enige relevante antwoord (2x2)(4)

2.4.2

Charity Kondile se ma het nooit die geleentheid gehad om haar kind Sizwe te begrawe nie. Sizwe was vermoor deur Vlakplaas se doodseenheid

Die WVK het aan Coetzee amnestie gegee alhoewel die Kondile familie voel dat hy nie aan hul en die Kommisie vertel het waar Sizwe vermoor en begrawe was nie

Enige relevante antwoord (1x2)(2)

2.4.3

Bruikbaar

Dit gee insig in SA se donker verlede van menseregteskendings- dit was die hoofdoel van die ondersoek

Onthullings deur Coetzee het dit vir hom moontlik gemaak om vrystelling van vervolging te ontvang; anmestie was deel van die proses

Dit plaas klem op die beperkinge waar slagoffers nie geweet het wat met die oorskot van geliefdes ,wat deur Apartheid se berigte doodseenhede vermoor is, gebeur het nie

Enige relevante antwoord

Nie bruikbaar

Beperk omdat slegs een familie se seining gegee word Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie

volledig/omvattend is nie- dit gee meer standpunte oor Coetzee se amnestie en dood

Enige relevante antwoord. (2x2)(4)

2.5

Hoofpunte

Die doelwitte het publieke deelname aangemoedig

8

Page 9: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Tutu het op regstellende geregtighed eerder as vergoedende geregtigheid aanspraak gemaak

Volg die roete van regstellende geregtigheid sodat die nasie ‘genees’ kan word

Die nasie was ingelig deur verhore by te woon of deur inligting deur middel van die media te verkry

Die oortreders het insig gelewer oor hoe aktiviste vermoor is, “vermis” geraak het en waar hul begrawe is

Amenstie is gelewer op die voorwaarde dat die volle openbaring gemaak is Slagoffers is vergoed Daar was beperkinge:

1. Die vergoeding was nie genoeg en was beskou as nie genoeg nie2. Baie het nie duidelik het gekry oor wat met hul geliefdes gebeur het nie3. Sommige oortreders het nie volle ‘n volle openbaring gemaak nie

Enige relevante antwoord

Rubric

Vlak 1 Kan nie relevante bewyse uit bron verkry nie of verkry verkry inhoud rakende

WVK of Nasi bou op ‘n elementêre wyse

Gebruik bewyse en eie kennis gedeeltelik 0 - 2

Vlak 2

Bewyse rakende WVK en Nasiebou is meestal relevant

Wys sekere verstaan

Gebruik steeds bewyse en eie kennis op ‘n basiese manier 3 - 5

Vlak 3

Gebruik bewyse in eie woorde en toon deeglike verstaan van WVK en Nasiebou

Gebruik volledige bewyse wat deeglik aansluit

Gebruik bewyse en eie kennis in doeltreffende, georganiseerde en

samehangende paragraaf6 – 8

VRAAG 3: GLOBALISRING: N NUWE WÊRELDORDE

HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN DIE OPKOMENDE LANDE?

3.1 BRON 3A

3.1.1

Brazilië, Rusland, Indië, China, Suid-Afrika (1x2) (2)

9

Page 10: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

3.1.2

2011 (1x1) (1)

3.1.3 Polities

Sy politieke status sal opgehef word, want as lid sal hy met internasionale organisasies saamwerk

Ekonomies: Die land sal voordeel trek uit projekte in gebiede soos landbou ontwikkeling en finansiële instansies.

Enige gespaste antwoord. (2x2) (4)

3.1.4

SA.

Afrika: Suid-Afrka sal die Afrika-program om toenemende strategiese samewerking onder opkomende ekonomieë soos tussen BRICS en Afrika.te verhoog, ondersteun. (2x1) (2)

3.1.5

Dit is eensydig, want dit kom van die Suid-Afrikaanse regering met die bedoeling om BRICS te bevorder.

Dit is eensydig, want dis slegs die SA-regering se siening en laat nie kritiek teenoor BRICS toe nie.

Enige gepaste antwoord. (2x2) (4)

3.2 Bron 3B3.2.1

Afrkia (1x1) (1)

3.2.2

BRICS verteenwoordig die wêreld se opkomende markte. G8 en G20 word oorheers deur ryk wêreld ekonomieë.

(2x1) (2)

3.2.3

Ryk wêreld lande is goed gevestig en hulle dwing hulle ideologieë op opkomende lande af; geen ontwikkeling, eeder ekonomiese verslawing van opkomende lande.

10

Page 11: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

BRICS is gestig om weg te breek van die ryk wêreldoorheersing van beide politieke as ekonomiese wêreldorde.

Enige gepaste antwoord. (2x2) (4)

3.2.4 Oor die hoof sien van Afrika het beteken: Die kontinent was ekonomies irrelevant Dit moes slegs rou material verskaf. Sonder Afrika kon BRICS nie eis nie dat dit namens die opkomende

Wêreld praat nie (3x1) (3)

3.2.5 SA se ekonomiese agteruitgang beteken: Moontlike werksverliese Swak dienslewering Afname in ekonomiese groei Uitdagings ten opsigte van salarisonderhandelinge. Arbeid-onrus enige (2x2) (4)

3.3 BRON 3C

3.3.1

42% (1x) (1)

3.3.2 Beheer oor 42% van die bevolking het die volgende uitdagings tot gevolg: Sosio-ekonomiese uitdagings soos werksgeleenthede, behuising en goeie

opvoeding. Protesaksie ten opsigte van arbeidskwessies en dienslewering. Uitwissing van armoede en om die gaping tussen ryk en arm te verklein. Enige gepaste antwoorde. Enige (2x2) (4)

3.3.3 Bruikbaar Albei bronne wys die status en ontwikkeling binne die BRICS-lande. Hulle gee samevattings van inligting wat die geskeidkundiges kan analiseer

om tot sekere gevolgtrekkings te kan kom. Enige gepaste antwoord.

Nie Bruikbaar Inligting kan gemanupileer word om ’n sekere boodskap oor te dra. BRICS-lande kan die inligting gemanupileer het om hul beleide te regverdig. Enige gepaste antwoord. (2x2) (4)

3.4 BRON 3D

3.4.1 Die NDB sal die “leners” se vereiste verstaan as ’n opkomende ekonomie. Hulle sal gesprekvoering hê met die “leners”, bedoelende dat die bank nie sal

voorskryf nie.

11

Page 12: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Die NDB is gebaseer op samewerking en nie kompetisie nie. Elke deelnemende land sal een stem het en niemand sal die reg het om te

veto gegrond op hul kapitale aandeel nie. Enige gepaste antwoord. Enige (1x2)

(2)

3.4.2 BRON 3B ondersteun BRON 3C (Statistiek 1):

Bron 3D stem saam met Bron 3C dat die BRICS-lande 42% van die wêreld se bevolking verteenwoordig naamlik 3 Biljoen mense.

Bron 3D stem saam met Bron 3C dat die BRICS-lande verantwoordelik is vir meer as 20% van die BBP (die getal goedere en dienste wat binne een jaar in ’n land gelewer word)

Enige gepaste antwoord. (2x2) (4)

3.5

Hoofpunte

BRICS as alternatief vir die VSA gedomineerde Wêreldbank en IMF. Het nodig om invloed en oorheersing van ryk wêreldlande teen te staan. Goeie betrekkinge om die ekonomieë van opkomende lande te verbeter Samerwerking in plaas daarvan om aan lande voor te skryf. Samewerking in plaas van kompetisie. NDB is gestig om projekte finansieel te ondersteun om groei te verhoog. Alreeds verantwoordelik vir meer as 25% van die globale BBP. Sal verantwoordelik wees vir 62% van die globale ekonomie vir die volgende

3 jaar. Enige gepaste antwoord.

Rubriek

VLAK 1 Kan nie relevate bewyse identifiseer of op ’n eenvoudige manier bewyse aflei rakende BRICS en ekonomiese groei van opkomende ekonomieë nie

Gebruik gedeeltelik bewyse en eie kennis

0 – 2

VLAK 2 Bewyse is meestal relevant rakende BRICS en ekonomiese groei van opkomende ekonomieë.

Bewys ’n mate van verstaan. Gebruik steeds bewyse en eie kennis op ’n basiese manier.

3 – 5

VLAK 3 Gebruik relevante bewyse in eie woorde om deeglike verstaan van BRICS en ekonomiese groei van opkomende ekonomieë te bewys.

6 – 8

12

Page 13: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Gebruik uitgebreide bewyse wat goed verband hou. Gebruik bewyse en eie kennis baie effektief op ’n

georganiseerde en samehangende paragraaf[50]

AFDELING – OPSTEL AFEDELING

VRAAG 4

[Beplan en konstrueer ‘n oorspronklike argument gebaseer op relevante bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede]

SINOPSIS

Kandidate moet aandui of hulle met die akkuraatheid van die stelling saamstem of nie. Hulle moet fokus op PW Botha se kunsmatige hervormings wat daarop gemik is om ‘n inskiklike Swart elite te skep, wit heersing te behou en die totale mislukking om

13

Page 14: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

die eise van die onderdrukte Suid-Afrikaners aan te spreek. Kandidate moet aandui dat hierdie veranderings ‘n golf van volgehoue massa- gebaseerde weerstand begin het. Hulle moet ook fokus op die aard van anti-apartheid weerstand sowel as die volhoubaarheid daarvan deur die 1980’s.

HOOFASPEKTE

Kandidate moet die volgende aspekte by hul opstel insluit:

Inleiding: Kandidate moet ‘n standpunt inneem en fokus op hoe en waarom PW Botha se konstitusionele hervormings gelei het tot grassroots weerstand landwyd en hoe dit gelei het tot die val van Apartheid teen 1989.

UITBREIDING

PW Botha se hervorming van apartheidsbeleide (die Driekamer-parlement en die ‘Koornhof Wette’ in 1983)

Die totstandkoming van die UDF in reaksie op die Driekamer-parlement sisteem

Die eerste veldtog van die UDF – ‘Moenie Stem Nie’ veldtog( Om kleurlinge en Indiӫr te ontmoedig om vir die Driekamer Parlement te stem); ‘Miljoen Handtekeninge’ veldtog ( ‘n Petisie teen Apartheid)

Die verhoogde toename in die interne weerstand; bv. Geweldadigde protes in die Vaal Driehoek

Die Vaal Gemeenskaps Assosiasie organiseer huur boikotte (polisie arresteer die gemeenskapsleiers; die Vaal townshipsbegin ‘n ‘rollende massa aksie’; skole gaan op boikotte)

Die regering verklaar opeenvolgende noodtoetstande in 1985 en 1986 om die weerstand teen Apartheid te keer, maar was onsuksesvol.

Die rol van vakbonde (die stigting van COSATU was ‘n keerpunt in die stryd vir vryheid en demokrasie; die ‘African Food Canning Workers Union roep die eerste nasionale staking

Hierdie stakings was daarop gemik om werkstoestande van die werkers te verbeter wat politieke regte ingesluit het

Onderwysstryde – Education Crisis Campaign, Kongres van Suid-Afrikaanse Studente (COSAS) en NUSAS begin die Education Charter Veldtog, ens.

Die rol van die End Conscription Committee (Blanke Suid-Afrikaanse mans weier om verpligte millitêre diens te doen in die weermag. Baie blanke soldate voel dit is verkeerd om township opstande te onderdruk.)

Die End Conscripyion Veldtog begin die Troepe uit die Township Veldtog (Jong blanke mans weier om opgeroep te word vir die SAW)

Die rol van Black Sash ( Hulle het Apartheid teengestaan, humanitêre hulp verleen aan slagoffers van Apartheid.)

14

Page 15: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Verbruikersboikotte het ‘n belangrike rol gespeel in die weerstand teen Apartheid. (Beïnvloed die ekonomie. Die agteruitgang van die ekonomie het ‘n negatiewe invloed gehad op blanke Suid-Afrikaners)

Die rol en impak van die Massa Demokratiese Beweging (MDM) Teen die end van 1989 het die land onregeerbaar geword en die

apartheidsregering gedwing om te onderhandel met die vryheidsbewegings. Enige ander relevante informasie

SAMEVATTING: Kandidate moet hul argument saamvat met ‘n relevante samevatting. [50]

VRAAG 5

[Beplan en konstrueer ‘n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede]

SINOPSISKandidate moet aandui tot watter mate Suid Afrikaners in staat was om die uitdagings en struikelblokke op die pad na demokrasie, 1989-1994 te oorkom.

Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:

15

Page 16: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

Inleiding: Kandidate moet ‘n standpunt inneem en die verskillende uitdagings en struikelblokke beklemtoon tydens die onderhandelingsproses en hoe die politieke partye gepoog het om dit te beheer d.m.v onderhandelings, kompromieё, skikkings, referendum en ‘n verkiesing.

UITBREIDING De Klerk vervang P.W Botha as president en maak sy keerpunt toespraak

in 1989 Vrylating van politieke gevangenes insluitend Nelson Mandela Ontbanning van die politieke en burgerlike organisasies Groote Schuur Minuut (Gesprekke tussen ANC en NP) Geweld in die Vaaldriehoek Pretoria Minuut Ontmoeting van politieke partye-KODESA 1 (20 Desember 1991):

Verklaring van Voorneme Voortslepende geweld (treingeweld) Die “Slegs Wit-referendum” (1992) KODESA 2 (2 Mei 1992) Boipatong Slagting en gevolge daarvan (17 Junie 1992) Rollende massa aksie deur anti-apartheidsorganisasies om De Klerk te

forseer om die onderhandelingsproses te bespoedig Bisho-slagting en die effekte oor die proses van onderhandelings (7

September 1992) Memorandum van Verstandhouding (Meyer en Ramaphosa) Veelparty Onderhandelingsproses duur voort – “Sunset Clause”

(Sonsondergang Klousule voorgestel deur Joe Slovo (SAKP) Voortslepende geweld: pogings om die onderhandelingsproses te

ontspoor vlam op nadat ooreenkomste bereik is. AWB bestorm die Wêreldhandelsentrum in Junie 1993 St. James Slagting; mense dood by die Heidelberg-taverne Sluipmoord op Chris Hani (10 April 1993) en die impak daarvan op Suid-

Afrika Datum vasgestel van eerste demokratiese verkiesing Finale pad na demokrasie in 1994: geweld duur voort; val van Mangope

en Gqozoen die Bophuthatswana skietery Inkatha Vryheidsparty – Optog na Shell house en Shell house slagting Die grondwet en die Handves van Menseregte; Vryheidsfront en IVP sluit

aan by verkiesings 27 April verkiesings en die Regering van Nasionale Eenheid Nelson Mandela gekies as eerste Swart president Enige ander relevante punt

Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met ‘n relevante samevatting [50]

16

Page 17: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

VRAAG 6

[Beplan en konstrueer 'n oorspronklike argument op grond van relevante bewyse deur analitiese en interpretasievaardighede]

SINOPSISKandidate moet aandui of hulle saamstem of nie saamstem met die stelling. Hulle moet argumenteer of die ineenstorting die enigste faktor was wat die weg gebaan het vir onderhandelinge tussen die Nasionale Party en die African National Congress of nie. Hulle moet 'n standpunt inneem en antwoord op historiese bewyse.

HOOFASPEKTEKandidate moet die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:

17

Page 18: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

• Inleiding: Kandidate moet aandui tot watter mate die ineenstorting van die Sowjet-Unie verandering beïnvloed in Suid-Afrika of ander faktore wat ook bygedra het tot verandering, en hul argument met relevante bewyse ondersteun.

UITBREIDINGSaamstem met die stelling, moet kandidate die volgende aspekte in hul antwoord.

• Die impak van Glasnost en Perestroika• In die 1980's het die Suid-Afrikaanse regering 'n getransformeerde wêreld

orde in die gesig gestaar• Suid-Afrika het geïsoleer as gevolg van sy beleid van apartheid• Die meeste van Suid-Afrika bure het onafhanklikheid bereik• Teen die einde van 1989 verbrokkel die Sowjet-Unie• Die kommunistiese regimes in Oos-Europa in duie gestort• Die Berlynse Muur het geval• Veranderinge in die wêreld het bygedra tot die einde van apartheid• Die ineenstorting van die USSR ontneem die ANC van sy hoofbron van

ondersteuning• Die Nasionale Party eis dat dit die beskerming van Suid-Afrika van 'n

kommunistiese aanslag het onrealistiese geword• Westerse wêreld magte ondersteun die skuif wat Suid-Afrika om sy probleme

vreedsaam en demokraties op te los• Dit het duidelik geword dat die Nasionale Party-regering kon nie wit

heerskappy onbepaald te handhaaf• invloedryke lede van die Nasionale Party het begin besef dat apartheid nie die

antwoord op die behoeftes van wit kapitalistiese ontwikkeling• Daar is geen twyfel dat die voortgesette onderdrukking van swart Suid-

Afrikaners nie sal verseker politieke stabiliteit• Die regering het begin besef dat hervorming nodig is om die ontwikkeling van

'n sterk swart middelklas wat sou optree as 'n "skans teen revolusie 'sluit glo• Die PW Botha se totale strategie 'werk nie• Die veiligheidsmagte en noodtoestand het nie gestop in dorp opstande• Teen die laat 1980's het die Suid-Afrikaanse ekonomie was in 'n toestand van

depressie• PW Botha 'n beroerte en is opgevolg deur FW de Klerk• FW de Klerk begin om te aanvaar dat die swart stryd teen apartheid was nie

'n sameswering van Moskou• Dit het De Klerk in staat te stel om betrokke te raak in gesprekke met die

bevryding organisasies• Op 2 Februarie 1990 aangekondig De Klerk 'n nuwe en net grondwetlike

bedeling '• Dit het die einde van Apartheid• Enige ander relevante antwoord

Slot : Kandidate moet hulle argument met relevante samevatting afsluit. Kandidate moet saamstem wat hulle nodig het om hul antwoord met relevante bewyse te staaf . [ 50 ]

18

Page 19: Web view · 2016-06-13Die bron kan as vooroordelend beskou word omdat die verslag nie volledig/omvattend is nie- dit gee meer ... HOE WIL DIE BRICS-LANDE BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN

TOTAAL [100]

19