13
95 Week 31-33 Plante Genesis 1: 11 en 12 en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was. God het al die plante op die derde dag geskape. God het die plante met orde geskape, sodat die plantetende diere en die mens wat daarna geskape is, voedsel gehad het om te eet. Gelowiges is rentmeesters van God se skepping. Ons moet die aarde bewerk, bewoon en bewaar. Wat jy alreeds weet van plante Plante kan deur mense gebruik word. Daar is baie plantsoorte wat blomme dra. Blomme het helder kleure en skerp geure uit die volgende dele: kroonblare, kelkblare, stempel, styl, vrugbeginsel, helmknop, Wat leer ons omtrent die bou van blomplante? Blomplante dra blomme. Blomplante dra vrugte. In die vrugte is sade. Blomme kan verskillende kleure hê. Blomme het nie eenderse vorms nie. Plante het water, lug, lig en warmte nodig om te kan groei. Wortels groei na die grond toe.

Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

95

Week 31-33Plante

Genesis 1: 11 en 12

en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.

God het al die plante op die derde dag geskape. God het die plante met orde geskape, sodat die plantetende diere en die mens wat daarna geskape is, voedsel gehad het om te eet. Gelowiges is rentmeesters van God se skepping. Ons moet die aarde bewerk, bewoon en bewaar.

Wat jy alreeds weet van plante

Plante kan deur mense gebruik word.

Daar is baie plantsoorte wat blomme dra. Blomme het helder kleure en skerp geure

uit die volgende dele: kroonblare, kelkblare, stempel, styl, vrugbeginsel, helmknop,

Wat leer ons omtrent die bou van blomplante?

Blomplante dra blomme.Blomplante dra vrugte.In die vrugte is sade.Blomme kan verskillende kleure hê.

Blomme het nie eenderse vorms nie.Plante het water, lug, lig en warmte nodig om te kan groei.Wortels groei na die grond toe.

Page 2: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

96

Blare

Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan gesaag, gegolf of glad wees. Elke blaar het are. Blare met die are langs mekaar, is parallelarig. Blare maak voedsel vir die plante. Om voedingstowwe te maak het hulle water nodig en koolsuurgas uit die lug. Hulle het ook sonlig nodig om goed te kan groei. Die proses word fotosintese genoem.

Ontkieming van sade

die saadlobbe uit.

Naalde

Page 3: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

97

Kom ons lees Mattheus 13: 1 - 8

Die gelykenis van die Saaier

Die saaier Jesus

Die saad Die Woord van God

Die saad val op die pad. Die mense hoor van God, maar die duiwel verkom dat hulle werklik hoor.

Die saad val op rotsagtige plekke. Die mense is bly oor die boodskap, maar dit is nie deel van hulle lewe nie

Die saad val tussen die dorings. Mense hoor en begin soos God se kinders leef. Hulle sukkel om daarmee

Die saad val op vrugbare grond. Die mense leef so dat ander mense kan sien dat hulle kinders van God is.

Page 4: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

98

Bome is die grootse en hoogste plante op aarde. Die grootste lewende ding op aarde is een van die reuse rooihoutbome in Kalifornië. Bome kom in verskillende

bome wat baie oud is.

Die kruin

Die wortels

Die stam

Page 5: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

99

Welwitchia

Groei in die Namib. Baie mense

omtrent 30 cm hoog en 1 m breed. In sy lewe kry die boom, wat soos

Die woestynwind skeur die blare in honderde repe. Die blare val nooit af nie, maar groei en groei net soos ons naels.

Kremetart

metartboom uit die hemel geskop en hy het kruin eerste op die aarde geland. Vandag groei hy nog met sy wortels in die lug, sê hulle. Eintlik is die kremetart een van die dikste bome op aarde. Die grootste kremetart waarvan ons weet was 26 m hoog en sy stam omtrek was 19 m. Omdat sy hout so sag is, verrot die kern maklik. Grotte vorm in die stam en is al as poskantoor en tronk gebruik

Geelhoutboom

Die geelhoutboom is die hoogste boom in Suid-Afrika en die hoogste een waarvan ons weet is 40 m hoog. Hierdie reuse groei in die Tsitsikama-

die Stormsrivier en is ongeveer 700

Hierdie boom groei ook in die woestyn. Die plaaslike bevolking

kom nie graag naby hulle nie.

Hottentotte oor die Namib gevlug

en om hulle teen hulle vyand en die son te beskerm het hy hulle in plante verander.

Interessantebome

Page 6: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

100

Wat het ons geleer?

Plante is lewendig en kan groei. Plante kan bome, struike of kruide wees. Die vorm van plante verskil, byvoorbeeld: tentvorm, balvorm en naaldvorm.

stingels is dikwels groen en breek maklik.

Dit is bladhoudende plante. Sekere plante se blare verkleur in die herfs. Die blare word geel, rooi of bruin en val dan af. Dit is bladwisselende plante. Die takkies van hierdie plante het winterknoppe. Die winterknoppe is gewoonlik bruin. Hierdie knoppe beskerm nuwe blare teen die koue. Blare van vetplante kan baie water hou. Vetplante groei in droë streke.

Page 7: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

101

Verskillende soorte plante

OnkruidOnkruid groei op enige plek

in tuine en landerye.

Struike

as een stingel, byvoorbeeld die hibiskus en asalea.

BomeDie meeste bome, soos palms, is blomplante.

GrasseGraan behoort tot die grasfamilie en verskaf voedsel aan mense en diere. Die blomme het nie helder kleure en skerp geure nie.

VaringsVarings verkies koel, klam, skaduryke plekke soos langs waterstrome en in klowe.

Mosse

op skaduryke, klam plekke soos teen rotse, mure en boomstamme aangetref word. Hulle keer dat grond en water wegspoel.

SeewierSommige soorte seewier kan tot 60 meter lank word. Uit seewier word

medisyne gebruik word.

AlgeDit is waterplante. Sekere visse en ander waterdiere leef van alge.

Plante

sonderblomme

metblomme

Page 8: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

102

Verskillende gebruike vir bome

soveel gebruike as moontlik uit te ken.

.V

Blare

RuikProeSienHoorVoel

Page 9: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

103

In die Bybel lees ons van baie plante en plantprodukte.

Psalm 1: 3

op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy

Lukas 6: 43 - 45

boom wat goeie vrugte dra nie. Want elke boom word geken aan sy eie vrugte.

doringbos nie.

die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want

Genesis 1: 29

die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal

Page 10: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

104

Groente en vrugte

Naam Groente Vrugte Ons eet die

UiBlaarslaai

Koolblare

AspersieAartappelSuikerriet

stingel

GeelwortelsPatatsRadyse

wortels

BrokkoliBlomkool blom

MieliesRys

Koringsade

TamatieLemoenePampoen

vrugte

Sommige plante verskil baie van ons plantegroei hier in Suid-Afrika, omdat Palestina

groeistreek aan te pas. Die mens het die gebruik van die vrugte van die aarde, soos God dit aan ons skenk en ons moet dankbaar wees vir dié gawes

Page 11: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

105

Plante van die Bybel

His

sopp

lant

Palm

iet (

riet)

Gra

naat

Brood

Page 12: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

106

Gelykenisse wat verwys na plante

Jesus het in die Bybel gelykenisse gebruik oor plante soos koring, die vyeboom

(Matt. 13: 34 en 35).

Bespreek: Wat kan soos onkruid in ons lewe wees? Byvoorbeeld sonde: oortredings, leuens en lelike taal.Dit moet verwyder word om die goeie te laat ontwikkel.

wees en die Woord uitdra. Ons moet Jesus se kinders wees en vir Hom werk.

Lees:Matt. 13: 24 Die gelykenis van die onkruid tussen die koring

Lukas 13: 6 Die gelykenis van die onvrugbare vyeboom

Page 13: Week 31-33 Plante - Christelike Biblioteek gr 3... · 96 Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan

107

Bome is nuttig

Bome versier ons tuine en parke. Die koelte van bome beskut mense en diere teen die warm son.Bome dra vrugte waarvan ons kan eet. Bome word afgekap. Die hout moet eers droog word, as ons daarmee wil vuur maak.Meubels word van hout gemaak. Timmerhout word gebruik om huise mee te bou. Houtpale omhein ons huise. In myne word houtpale vir stutte gebruik. Papier word van hout gemaak.Ons boeke word van papier gemaak.

Vrugte

Ons eet vars vrugte, want dit hou ons gesond. Soorte vrugte: appels, lemoene,

Vrugte word soms gedroog. Rosyne is gedroogde druiwe. Soms word vrugte ingelê. Wanneer vrugte skaars is, eet ons ingelegde vrugte.

Wat het ons omtrent die gebruik van groente geleer?

Ons eet blare van plante. Kool, blaarslaai en uie is blare.Ons eet stingels van plante. Seldery, aspersies en aartappels is stingels.Ons eet wortels van plante. Geelwortels, beet, radyse en rape is wortels.Ons eet sade van plante. Grondbone, droë bone, droë erte en lensies is sade.

Wat het ons omtrent die gebruik van blomme geleer?

Blomtuine versier ons huise en parke. Ons rangskik blomme om ons huise binne te verfraai.

se ruiker word van blomme gemaak. Blomkranse word by begrafnisse gebruik.

Plante

Bou van planteOntkieming van sadeWaar kom plante vandaan?