Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
1
AFRIKAANSMODULE 3
BOELIEGEDRAG
JAAR 4
Boelie is wanneer iemand: • Die heeltyd op jou “pik” en probeer om jou te laat sleg voel. • Sê of doen gemene dinge wat jou ontstel. • Verneder jou die heeltyd.
NAAM: …………………………………… JAAR: ……………….
2
AFDELING A (LEESBEGRIP)
Vraag 1
LEES DIE ONDERSTAANDE ARTIKEL DEUR EN BEANTWOORD DIE VRAE
Ma begin veldtog ( campaign) om skoolboelie te stop
1. Genoeg is genoeg! ‘n Woedende ma het ‘n georganiseerde veldtog begin om die boelie-kultuur in skole te stop.
2. Me. Annelene Potgieter van Port Elizabeth se 14-jarige dogter, Melene was onlangs die slagoffer van ‘n boelie. Melene is op 14 Junie by ‘n privaatskool deur ‘n ander kind aan die keel gegryp, aan haar hare getrek en geslaan. Volgens ‘n doktersverslag was haar wang en neusbrug geswel en was daar naelmerke op haar wang. Daar was selfs snye aan die slymvliese aan die binnekant van haar mond. ‘n Vriendin van Melene is tydens die voorval ook aan die hare getrek en in die gesig geskop.
3. En toe sy boonop verlede week Rapport se berig oor die aanval op Kobus Ehlers(11) van Rustenburg lees, het sy besluit om daadwerklik op te tree. Potgieter het saamgespan met ‘n prokureur, ‘n berader en prokureursklerk om ‘n nie-winsgewende organsisasie te stig om skoolboelies vas te vat. Hulle is besig om hierdie organisasie, Fighting Giants, te registreer.
4. “Ek sȇ gedurig vir ouers en kinders om op hul regte te staan, maar hulle weet nie hoe nie, want hulle ken nie hul regte nie,” sê Potgieter . Fighting Giants wil prokureurs oor die land heen inspan om gratis regsadvies te bied aan die slagoffers van geweld in skole. Potgieter is ook vol planne om geld in te samel om geldelike steun aan slagoffers te verleen. Hulle beplan ook ‘n bewusmakingsveltog by skole sodat kinders weet daar is maniere om boelies te stop.
5. Die department van onderwys het weer besluit om nie te reageer op Rapport se navrae oor boelie-voorvalle in skole nie. Skakel 0826113495 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting oor Fighting Giants.
(Verwerk uit: Rapport 4 Julie 2011)
3
Beantwoord die vrae ten opsigte van die leesstuk.
1.1 Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die korrekte letter (A-D) langs die gepaste nommer neer.
Die volgende woord in paragraaf 1 dui daarop dat hierdie ma, Annelene Potgieter, baie kwaad was ….
A genoegB woedendeC veldtogD boelie. (1)
1.2 Van watter stad in Suid-Afrika is me. Potgieter oorspronklik? (par2)
…………………………………………………………………………………………………………………………………(1)
1.3 Wat het op 14 Junie met Melene Potgieter by die skool gebeur? (par2)
……………………………………………………………………………………………………………………………..(1)
1.4 Verwys na paragraaf 2.
1.4.1. Is Melene die engiste leerder wat ‘n slagoffer van geweld by die skool was?
……………………………………………………………………………………………………………………………..(1)
1.4.2 Haal ‘n sin uit die koerantartikel aan om jou antwoord te motiveer.
………………………………………………………………………………………………………………………………...
…………………………………………………………………………………………………………………………….(1)
1.5 Wat het Annelene finaal laat besluit om iets omtrent boelies in skole te doen? (par3))
……………………………………………………………………………………………………………………………….(1)
1.6 Met watter drie mense het Annelene gewerk om die organisasie, Figting Giants, te
stig? (par3)..................................................................................................................(3)
1.7 Haal een woord uit paragraaf 3 aan as bewys dat Annelene geen winste uit Fighting
Giants sal verdien nie. …………………………………………………………………………………………….(1)
4
1.8 Waarom, volgens paragraaf 4, word kinders baie keer van hul regte ontneem?
………………………………………………………………………………………………………….………………………(1)
1.9 Watter woord in paragraaf 4 dui daarop dat leerders wat van Fighting Giants vir
regsadvies gebruik maak, nie hoef te betaal nie?..........................................................(1)
1.10 Behalwe regsadvies, watter ander funksie het die organsisasie, Fighting Giants?
(par4)…………………………………………………………………………………………………………………….(1)
1.11 Noem een van die twee maniere waarop ons meer inligting oor Fighting Giants kan kry. (par5)…………………………………………………………………………………………………………….(1)
1.12. Wat sal jy doen as jy geboelie word?...............................................................................
…………………………………………………………………………………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………………………………………………….(1)
1.13 Gee die meervoud vir die volgende woorde: (te, s, ers)
1.13.1 Dogter: ………..………………………………….. 1.13.2 Kind: ……………………………………………..
1.13.3 berig………………………………………………... (3)
1.14 Gee die sinoniem vir die volgende woorde uit die leesstuk:
1.14.1 vorige(par3)……………………………………….. 1.14.2 informasie(par5)……………………….(2)
Totaal: 20
5
Vraag 3
Gee die betekenis van die volgende woorde uit die leesstuk maak gebruik van die betekenisse in die raampie
1. Boelie: ………………………Bully……………………………………………………………………………………………………..
……………..………………………………………………………………………………………………………………………….
2. Slagoffer:………………………Victim……………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
3. Doktersverslag: ………………………………… doctor report………………………….………………………….
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
4. Voorval: ……………………Insident…………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
5. Daadwerklik: ……………Now at this moment……………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
6. Nie-winsgewende organisasie: ……………Non profit organisation………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
7. Gratis regsadvies: ………………………Free legal aid…………………...…………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
8. Bewusmakingsveldstog Aware Campaign…………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………………………………………………………
Persoon wat ly of iets moet deur maak a.g.v. ander se belange, Onaangename
gebeurtenis, Mediese inligting van gebeure, Iets wat dadelik gedoen moet word,
‘n Groep mense (besigheid) wat nie geld vra vir hulle hulp nie, ‘n Persoon wat ‘n
ander persoon emosioneel of fisiese seer maak, Verniet inligting verkry van
prokureur vir ‘n saak , om mense te laat weet wat aangaan
6
AFDELING C (TAALWERK)
SOORTNAAM
‘n Soortnaam (Common noun) is ‘n selfstandige naaamwoord en is dinge wat jy kan sien en waaraan jjy fisies kan vat, bv. ‘n stoel, ‘n ketel of roomys.
Eienskappe van van ‘n soortnaam:
*meervoud
*verkleining
*die lidwoord ‘n en die kan voor ‘n soortnaam staan
*geslag (van toepassing op mense en diere)
*tasbaar wees
1. Pas die korrekte soortname by die onderstaande prente.
visstok paddavoete koelerboks duikbrilsnorkel seeperdjie walvis ligtoringskubaduiker roeiboot
a) ………………………………… b)…………………………………...
c)…………………………………. d)…………………………………….
e)…………………………………. f)…………………………………….
7
g)…………………………….
h)………………………….
2. Lees die onderstaande artikel. Gebruik die woorde(soortname) hieronder om die sinne korrek te voltooi.
son strande lewensredder oseaan seekos
sand hoed toekouers branders restaurant
Die ________________ in Jeffreysbaai is baie groot. Mense kom van regoor die
wêreld om hier branderplank te ry. Die __________________ het sagte wit
____________________ om op te lê. Jeffreys het heerlike _______________ waar jy
kan eet. As jy van ____________________ hou, moet hy John Dory’s se calamari
eet. Die __________skyn baie warm in die somer. ‘n Mens moet altyd ‘n
________________ en sonbrandmiddel dra. Daar word jaarliks ‘n groot
branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende ____________________ wat wil
sien hoe die beste branderplankryers deur die water weef. Jy moet nooit alleen
swem nie en altyd seker maak daar is ‘n ______________________ wat jou kan sien.
Jeffreys is die plek om te wees!
3. Vul in die manlike – of vroulike vorm van die woord:
Manlik Vroulik Manlik VroulikAanbieder Leier
ambassadrise RedaktriseGraaf Verpleër
Wolvin HuishoudsterMonnik Bloemis
klaagster EksaminatriseKatmannetjie Skrywer
Spreekster Orreliste
9
WERKWOORDE (verbs)Die werkwoord is die aksie-woord! In Afrikaans kom die werkwoord altyd tweede e naan die einde van ‘n sin. Onthou, daar is hoofwerkwoorde soos gooi en lag asook hulpwerkwoorde soos het en sal. Die hulpwerkwoord moet saam met die hoofwerkwoord gebruik word.Voorbeelde: Teenwoordige tyd: Hy bel die polisie.
Verlede tyd: Hy het die polisie gebel. Toekomende tyd: Hy sal die polisie bel.
1. Voltooi die sinne deur die korrekte werkwoord in te vul :
skakel luister spring speel dans stuur laai tik
a. Hy ________________in die water b. Hy _______________ ‘n boodskap op sy foon.
c. Hulle ___________ lekker saam.d. Sy ______________na musiek ophaar slimfoon.
Die persoon ___________ sy slimfoon. f. Hy __________altyd rekenaarspeletjies
10
2. Bars die ballonne wat nie werkwoorde is nie. Trek ‘n kruis deur die ballonne wat ander woordsoorte (part of speech) is.
kou koek luisterltik
hare
belgraploop tande
11
3. Skryf die sinne oor deru die vetgedrukte werkwoorde op die regte plek te plaas.
a)Die skoolhoof die seun se ouers bel.
b)Ons ‘n nuwe mikrogolf gaan koop.
c)Die musiek hard speel
d)Die hartseer fliek haar laat huil.
e)Ek inligting wil soek op Google.
f)Ons skool iPad gebruik in die klas.
TYDSVORME
TEENWOORDIGE TYD
Ek dans elke VrydagaandIn die teenwoordige tyd voer ‘n mens die handeling vandag, nou, elke dag uit.
VERLEDE TYDEk het verlede Vrydagaand gedans.In die verlede tyd is die handeling klaar uitgevoer. Dit word in die meeste gevalle deur het en ge- aangedui.
Teenwoordige tyd Verlede tyd
slaap
koseet lied
vraag selfoon
12
Spring het gespring
het werk werk gehad
Is Was
Kan Kon
Moet Moes
Wil Wou
Vandag Gister
Vraag 2.1
1. Skryf die sinne oor in die verlede tyd.
1.1 Dit is goed om ‘n goeie vriend te hê
……………………………………………………………………………………………………………………………………
1.2 Ek ry per motor skool toe.
…………………………………………………………………………………………………………………………………..
1.3 Die mense let op hoe mooi jy met ander mense werk.
…………………………………………………………………………………………………………………………………
1.4 Musiek en dans bring jou gees en liggaam in voeling met mekaar.
……………………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………………
1.5 Ons bedank almal wat meehelp.
…………………………………………………………………………………………………………………………………..
1.6 Ongelukkig lees ek nie eintlik boeke nie.
………………………………………………………………………………………………………………………………….
2. Skryf die sinne oor in die teenwoordige tyd.
13
2.1 Die skrywer het lank geneem om die boek te skryf.
……………………………………………………………………………………………………………………………………2.2 Die mense het elke dag met die bus gery.
…………………………………………………………………………………………………………………………………..
2.3 Die seuns was almal by die skool.
………………………………………………………………………………………………………………………………….
2.4 Baie mense het aan die bakleiery op die skoolgrond deelgeneem.
………………………………………………………………………………………………………………………………….
…………………………………………………………………………………………………………………………………...
2.5 Die leerders moes vrede maak voordat hulle kon huis toe gaan.
……………………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………………
2.6 Dit sal nooit vervelig by die skool wees nie.
………………………………………………………………………………………………………………….
…………………………………………………………………………………………………………………
Onthou: Werkwoorde wat begin met be-,ge-, her-, er-, ont- en ver- kry nie ge- aan in die verlede tyd nie bv. herkou, erken, ontvang TRAPPE VAN VERGELYKING
14
1. Vul die volgende trappe van vergelyking in:
1.1 Jan kry baie. Sy broer kry _________________. Sy pa kry die _______________.
1.2 Sipho is voorbeeldig. Sy suster is _________________. Sy ma is die _____________.
1.3 Milo is trots. Sy pa is ___________________. Sy broer is die __________________.
1.4 My boek is taamlik nuut. Jou boek is ____________. Sy boek is die ______________.
1.5 Sandra kry weinig. Karla kry ___________________. Paula kry die ________________.
1.6 Hy is bewoë. Sy is ____________, maar ek was die _______________ van almal.
1.7 Ek was opgewonde. My pa was ___________________. My ma was die
___________________
ONTHOU!Die woordjie as dui die vergrotende trap aan
en die dui die oortreffende trap aan.
Bv. Rooi rose is mooier as irises,Maar proteas is die mooiste
Meer en Mees kan nie saam met-er en –ste gebruik word nie
15
Sipho is die langste
Peter is langer
Jan Louw is lank
2. Hier is nog ‘n paar trappe van vergelyking om te voltooi :
Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trapLankTevrede
LekkerderMin
ErnstigerMeeste
KoelModernste
KosbaarGoed
EetbaarderSwakste
GaarLeeg
meer verlateKwater
BesteEerbaar
DigterVroeg
MinderLos
LaerSkeef
NegatiefsteMeer atleties
16
SKRYFWERK: KOERANTBERIG
‘n Artikel is ‘n skryfstuk wat oor ‘n bepaalde onderwerp geskryf is. Dit word gepubliseer in ‘n koerant of tydskrif . Die artikel kan lesers inlig of vermaak oor aktuele onderwerpe.
FORMAAT Die tema of onderwerp moet interessant • Die inligting moet duidelik uiteengesit word. Subtitels kan gebruik word. • Die woorde moet eenvoudig en verstaanbaar wees. • Die styl moet maklik verstaanbaar en interessant wees. Die teikengroep moet in gedagte gehou word. • Feite kan opspraakwekkend wees. • Aanhalings kan gebruik word. • Die slotparagraaf bevat die gevolgtrekking waartoe gekom word.
Wenke: Feite of inligting kan in ’n koerantartikel gegee word. • Daar is ’n ooreenkoms tussen ’n feitlike opstel en ’n artikel. • Die titel vat die onderwerp saam. • ’n Subtitel kan ook gegee word. • Die meeste feite word in die eerste paragraaf gegee. Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe. • Die wie, wat, waar en wanneer word in die volgende paragrawe uitgebrei. Meer inligting – die hoe en die hoekom – kan nou ook gegee word. • Die res van die inligting word daarna in dalende orde van belangrikheid gegee. • Deeglike kennis oor die onderwerp is belangrik. • Die slot vat die artikel saam.
Vermiste meisie in swembad gevind
17
KAAPSTAD. – ’n Sestienjarige meisie wat verlede Vrydag by Milnerton se polisiestasie as vermis aangegee is, is gisteroggend in ’n swembad in Athlone gevind.Sara Kringel (16) het Vrydagmiddag om tweeuur van haar ouerhuis weggeloop. Sy het na ’n vriendin se huis in Athlone geloop. Die vriendin, Geraldine Kriel, en haar gesin was egter vir die naweek weg. Sara het haar in hul agterplaas tuisgemaak. Toe die Kriel-gesin die Maandagoggend teruggekeer het, het hulle haar liggaam in hul swembad aangetref.“Ek weet nie hoekom sy nie teruggekom het huis toe, toe Geraldine-hulle nie daar was nie,” het mnr. Kringel aan Son se verslaggewer verklaar. Volgens Kringel het hulle nie onraad vermoed toe Sara gaan kuier het nie, want die twee is goeie vriendinne. “Ons is stomgeslaan. Sy was ’n gelukkige kind wat alles in die lewe met glimlag aangepak het.” Mevrou Kringel was nie vir kommentaar beskikbaar nie.Volgens die Kriels se bure het niemand onraad vermoed toe hulle Kringel in en uit die huis sien gaan het nie. “Ek het wel gewonder hoekom sy alleen daar bly as die Kriels nie die naweek daar is nie,” het Faith Groenewald, die buurvrou oorkant die straat, gesê.Kriel en Kringel se klasmaats is in ’n toestand van skok en ontvangs tans berading by die skool.Die saak geniet dringende aandag. Sersant Du Plooy van die SAPD-tak in Athlone vra dat enige iemand met verdere inligting die polisie by 021 697 9200 moet skakel. Tyrone Maartens, Table View (aangepas)
1. Lees die koerantberig deur. Kyk of die koerantberig voldoen aan al die vereiste van ‘n goeie koeantberig. ‘n Goeie artikel moet die volgende in hê: Wie, Wanneer, Waar, Wat, Hoekom (Waarom)
Ontleed die artikel en beantwoord die vrae:
1.1 Wie: ___________________________________________________________
1.2 Wanneer: _______________________________________________________
1.3 Waar:___________________________________________________________
1.4 Wat:____________________________________________________________
1.5 Hoekom(waarom)__________________________________________________
________________________________________________________________
WOORDEBOEKGEBRUIK
18
Ons gebruik n woordeboek om die betekenis en spelling van woorde na te gaan en om te weet hoe om woorde korrek uit te spreek. Ons gebruik hoofsaaklik verklarende (explanatory) en tweetalige(bilingual) woordeboeke.
In ‘n verklarende woordeboek word die betekenis van ‘n woord verduidelik, watter tipe woord dit is, waar die klem(emphasis) in die woord vale n uit hoeveel lettergrepe(syllables) ‘n woord bestaan.
In ‘n tweetalige woordeboek word die vertaling van woorde uit een taal in ‘n ander taal gegee.
1. Skryf neer die letters van die alfabet in die korrekte volgorde. Onderstreep die klinkers .
2.Gebruik ‘n verklarende en tweetalige woordeboek om die tabel met die korrekte inligting
Wat beteken die woord
tjom?
Die verklarende woordeboek sê dit
is ‘n vriend of makker
Die tweetalige woordeboek sê dit is ‘n buddy,
pal of mate
trofee(tro –fee)naamwoord (trofeë,trofeetjie)’n voorwerp soos ‘n beker of ‘n skild wat vir iemand gegee word vir ‘n goeie prestasie, veral in sport. Die atleet het ‘n trofee by die byeenkom verower
trefwoord
woordsoort aanduiding
skeiding van lettergrepemeervoude- en verkleiningsvorm betekenisverklaring
voorbeeldsin
trofee naamwoord (trofeë) trophy. **Die atleet het ‘n trofee by die byeenkoms verower. The athlete won a trophy at the event.
trefwoord
woordsoortaanduiding meervoudsvorm vertaling van trefwoord voorbeeldsin in Afrikaans
voorbeeldsin in Engels
19
te voltooi.
Trefwoord inAfrikaans
Woordsoort Aantal lettergrepe
Meervoud Engelse vertaling
Voorbeeld:wedstryd
s.nw twee wedstryde match, game,contest
2.1 afrigter
2.2 krieket
2.3 hardloop
2.4 spier
2.5 fiks
2.6 ondersteuner
2.7 besering
2.8 sokker
2.9 verslaggewer
2.10 koerant
WOORDORDE
20
Enkelvoudige sinne met ‘n onderwerp, gesegde, voorwerp en bepalings: alledaagse bywoorde in die korrekte volgorde (tyd, wyse, plek)
Kyk noun a STOMPI- reël vir woordorde om vir jou te wy hoe on sin saamgestel word.
S *** T O M P *** ISubjectOnderwerp
Hulpwerkwoordof werkwoord
TimeTyd
ObjectVoorwerp
MannerWyse
PlacePlek
Werkwoord(as daar ‘nHulpwerkwoordWas)
InfinitiveInfintief
Wie? Wanneer Wat/Wie? Hoe? Waar? Om te
ONTHOU
Die werkwoord of hulpwerkwoord staan altyd in die tweede posisie in die sin bv. Die kind(WIE?) slaan(WERKWOORD) die bal(WAT?) hard (HOE?) om hoë
punte te kry (INFINITIEF) Gister (WANNEER) het(HULPLWERKWOORD) die kind (WIE?) die bal (WAT)
Hard (HOE?) geslaan(WERKWOORD) om hoë punte te kry.(INFINITIEF) Om hoë punte te kry (INFINITIEF) slaan (WERKWOORD) die kind(WIE?
die bal (WAT?) hard (HOE?)
1. Onderstreep die sinsdele in elke sin soos volg: onderwerp – rooi, gesegde-groen, voorwerp- blou, byvoeglike bepaling – oranje, bywoordelike bepaling- pers
1.1 Mark Zuckerberg help mense oor die wêreld.
1.2 Die vriende gesels in hul koshuiskamers.
1.3 Die sterk man tel die meisie vinnig op.
1.4 Hy en sy vriende bly in Amerika.
1.5 Almal kommunikeer met behulp van rekenaars..
1.6 Fatima skep elke dag ‘n profile fluks op Facebook om vriende te maak.
1.7 Die muis val oor die kat se snor.
1.8 Die muis probeer wegkom.
2. Kyk of jy die sinne volgens die STOMPI- reël kan doen. Begin met die onderstreepte
21
woord(e).
2.1 elke dag, onder die bome, staan, die kinders, en gesels
……………………………………………………………………………………………………………………………………
2.2 met die bal, die hond, hy, hard, gegooi, het
……………………………………………………………………………………………………………………………………
2.3 drink, party, eet, koeldrank, kinders, toebroodjies, hulle, en, hulle
……………………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………………
2.4 rekenaars, vergemaklik, deesdae, mense se lewens
.......................................................................................................................................2.5 die uitvinders, werk, aanhoudend, om ander te be ϊ ndruk
.......................................................................................................................................
3. Maak sinne met die volgende woorde. Die sinne moet ‘n bywoord- of byvoeglike bepaling bevat.
3.1 boelie:……………………………………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………………………………………..
3.2 aanval: …………………………………………………………………………………………………………………….
……………………………………………………………………………………………………………………..
3.3 slagoffer:………………………………………………………………………………………………………………….
…………………………………………………………………………………………………………………..
3.4 slimfoon: ………………………………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………………………………..
3.5 skinder: …………………………………………………………………………………………………………………..