43
MEGANIESE TEGNOLOGIE GRAAD 12 PRAKTIESE ASSESSERINGTAAK (PAT) 2016 Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Western Cape · Web viewDie PAT moet onder gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie CAPS Graad 10 - 12). 2.2 Assessering van die PAT Deurlopende

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Meganiese Tegnologie 25 DBO/PAT 2016

NSS

MEGANIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12

PRAKTIESE ASSESSERINGTAAK

(PAT)

2016

Hierdie dokument bestaan uit 26 bladsye

INHOUD

Inhoud

Bladsy

1. INLEIDING / AGTERGROND

3

2. ONDERWYSER RIGLYNE

4

2.1Administrasie van PAT

4

2.2Assessering van PAT

4

2.3Moderering van PAT

5

3.LEERDERRIGLYNE

5

3.1 Instruksies aan die leerder

5

3.2Fase 1: Termyn 1: Dwarspen-hamerkop

6

3.3Fase 2: Termyn 2: Motorstut / Bokkie

8

3.4Fase 3: Termyn 3: Kompressie en silinderlekkasietoetse

11

3.5Fase 4: Termyn 1 – 3: Dwarspen-hamersteel

19

4.AFWESIG / NIE-INHANDIGING VAN TAKE

21

5.TYDGLEUWE

21

6.VERKLARING VAN EGTHEID

22

7.LYS VAN HULPBRONNE

23

7.1Boeke / Elektroniese media

23

7.2Toerusting en masjiene

23

7.3Gereedskap

23

7.4Materiaallys

24

8.SAMEVATTING

24

9.BYLAE A: Rubriek (Toleransies)

25

1.INLEIDING / AGTERGROND

Die 16 Nasionale Kurrikulumverklaring-Vakke wat ’n praktiese komponent insluit, omvat almal ’n Praktiese Assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:

· LANDBOU:

Landbou-Bestuurswetenskap, Landbou-Tegnologie

· KUNS:

Dans, Ontwerp, Drama, Musiek, Kuns

· MBW:

Lewensoriëntering

· WETENSKAPPE:Rekenaartoespassingstegnologie, Inligtingstegnologie

· DIENSTE:

Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme

· TEGNOLOGIE:Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie, MeGANIESE TEGNOLOGIE en Ingenieursgrafika en Ontwerp.

Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te neem. Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en beslaan 25% (100 punte) van die totale promosie/sertifiseringspunt uit ’n moontlike 400 vir die vak.

Die PAT word oor die eerste drie termyne van die jaar geïmplementeer. Dit word as een uitgebreide taak beskou en word in verskillende fases ingedeel. Die beplanning en uitvoering van die PAT verskil van vak tot vak.

Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê, MEGANIESE TEGNOLOGIE is dan ook geen uitsondering nie. Dit word beklemtoon dat die doel van Praktiese Assesseringstaak nie is om opgeleide ambagsmanne op te lei nie, maar om ’n leerder ’n wyer vakkennis te gee. ’n Nasie is ware rykdom lê in sy mannekrag en die doel van onderwys moet dan wees om die talente van leerders te ontwikkel sodat die leerder ’n bydrae tot die gemeenskap kan maak. Dit kan gedoen word deur die gebruik van wetenskaplike en tegnologiese hulpmiddels.

Om ’n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE voor te berei, moet die ontwikkeling fokus op:

· Kweek van ’n aanleg wat selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om logiese afleidings te maak. Dit kan gebruik word om kreatiwiteit saam met verbeelding te ontwikkel;

· ’n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf en tekeninge weer te gee; en

· ’n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid vir besluite te aanvaar wat deur ervaring beïnvloed word.

Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. ’n Grondige kennis van ingenieurswetenskap is belangrik om die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die nodige praktiese kennistoepassingsvermoë vir die verlangde prosesse toe te rus. Daar is nie ’n plaasvervanger vir die praktiese werk wat in ’n werkswinkel gedoen word nie en die fokus moet dan wees om die teorie en die praktyk in lyn te bring.

Praktiese toepassings in die werkswinkel moet derhalwe ’n interessante en ’n uitdagende ondervinding wees wat die leerder fisies en intellektueel beproef. Die leerders moet hul inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid ten toon stel. Leer deur toe te kyk moet beperk word. Leerder moet verantwoordelikheid gegee word om die stimulus aan te wakker en vertroue te kweek.

2.ONDERWYSER RIGLYNE

2.1Administrasie van die PAT

Onderwysers word versoek om kopieë van die verskeie Fases en assesserings kriteria van die PAT dokument te maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uit te deel. Die Praktiese Assesseringstaak vir Graad 12 word ekstern opgestel en gemodereer en intern geassesseer.

Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fases van die PAT aanheg (verwys na die CAPS dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor. Wanneer formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te administreer.

Die PAT (alle fases) moet binne die eerste drie termyne afgehandel word. Die PAT moet onder gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie CAPS Graad 10 - 12).

2.2Assessering van die PAT

Deurlopende ontwikkelingsterugvoer word benodig om te verseker dat die nodige leiding en ondersteuning aan die leerder gegee word. Dit sal verseker dat die leerder doelgerig werk.

Beide formele en informele assessering moet op verskillende fases waaruit die PAT bestaan toegepas word. Informele assessering kan toegepas word om slegs die vordering van die fase te monitor waarin die leerder betrek word. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser gedoen word en dit moet gerekordeer word.

2.3Moderering van die PAT

Gedurende die moderering van die PAT moet die vaardigheidstake (fases 1 – 4) tesame met die assesseringsvereistes en punte behaal aan die moderator oorhandig word.

Die moderator kan die leerder versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat aangeleer is, te verduidelik tydens die modereringsproses.

Met die voltooiing van moderering, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep op of af aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering.

3.LEERDERRIGLYNE

3.1INSTRUKSIES AAN DIE LEERDERS

· Die Praktiese Assesserings Taak (PAT) bestaan uit 4 Fases, een per termyn oor termyn 1 tot 3. Fase 4 moet in die eerste termyn begin word en in die derde termyn voltooi word.

· Alle fases moet voltooi word. In fase 1 word dwarspenhamerkop gemaak. Die steel word in fase 4 vervaardig (termyne 1 – 3).

· Leerders word versoek om aktief in alle praktiese assesserings take deel te neem.

· Leerders wat nie saam werk nie, sal punte verloor of selfs ʼn nul punt ontvang vir die betrokke afdeling van die werk.

· Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal uit die werkswinkel verwyder word en aan addisionele korrektiewe take onderwerp word om veiligheidsbewustheid te bevorder.

3.2FASE 1: TERMYN 1: DWARSPENHAMER

Die hamersteel word in Fase 4 hanteer as gevolg van die beskikbaarheid van die nodige masjinerie, byvoorbeeld te min draaibanke vir die aantal leerders. Dit gee die leerders die geleentheid om deur die jaar op die masjinerie te werk.

Figuur 1: Dwarspenhamerkop

3.2.1 Fase 1: Spesifikasies

BESKRYWING

MATERIAAL

GROOTTE

HOEVEELHEID

Dwarspenhamerkop

Enige van die volgende:

· Aluminium

· Sagtestaal

16 x 16 x 75 mm

1

3.2.2 Fase 1: Gereedskap en toerusting

· Handgereedskap

· Bore en tappe

· Staanboor

· Freesmasjien

3.2.3 Fase 1: Prosesse

· Vyl die kante van die materiaal haaks en merk die gat en die kante af

· Boor die 8,5 mm gat en tap die gat – M10 x 1,5

· Frees die dwarspen gedeelte van die kop

· Vyl die dwarspen kante en poleer

3.2.4 Fase 1: Tydgleuf

· Aanvangs datum: Januarie 2016

· Voltooiings datum: Maart 2016

3.2.5 Fase 1: Assessering

· Merkstaat: Tabel 1

· Rubriek: Bylaag A

VAK: MEGANIESE TEGNOLOGIE

SKOOL:

JAAR: 2016

ONDERWYSER:

GR: 12

AANTAL LEERDERS:

DATUM BEGIN:

DATUM VOLTOOI:

PROJEK: FASE 1 : DWARSPENHAMERKOP

BLADSY: VAN

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

Vyl een sykant en een kopkant plat

5

Merk die gat vir boorwerk en ook die dwarspenprofiel af

10

Boor en tap die gat vir hamersteel passing

10

Opstel van freesmasjien

10

Frees die dwarspen

5

Afmerk en vyl die kante volgens die tekening

5

Afwerking

5

Tyd (-1 vir elke dag laat)

TOTAAL

50

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER:

HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF:

HANDTEKENING VAN HOOF:

HANDTEKENING VAN MODERATOR:

Tabel 1: Merkstaat: Dwarspenhamerkop

3.3 FASE 2: TERMYN 2: HEGTING: MOTORSTUT (“MOTOR TRESTLE”)

As gevolg van die uiteenlopende behoeftes van die leerders en die beskikbaarheid van materiaal en toerusting word die ontwerp van die motorstut aan die leerders en onderwysers oorgelaat. Die vervaardigingsprosesse moet volgens die fasette in die merkstaat wees. Die volgende voorbeelde word gegee:

Figuur 2: Motorstut / Bokkie – voorbeeld 1

Figuur 3: Motorstut / Bokkie – voorbeeld 2

Figuur 4: Motorstut / Bokkie – voorbeeld 3

3.3.1 Fase 2: Gereedskap en toerusting benodig

· MIG/MAG sweismasjien

· Boorpers

· Boorpunt

· Bolpenhamer

· Senterpons

· Ingenieurswinkelhaak

· Staalliniaal

· Kraspen

· Afmerkblou

· Hoekslyper

· Guillotine

· Draadborsel

· Vyl

· Veiligheidstoerusting

3.3.2 Fase 2: Tydgleuf

· Aanvangs datum: April 2016

· Voltooiings datum: Junie 2016

3.3.3 Fase 2: Assessering

· Merkstaat: Tabel 2

· Rubriek: Bylaag A

VAK: MEGANIESE TEGNOLOGIE

SKOOL:

JAAR: 2016

ONDERWYSER:

GR: 12

AANTAL LEERDERS:

DATUM BEGIN:

DATUM VOLTOOI:

PROJEK: FASE 2: Motorstut

BLADSY: VAN

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

Voorbereiding van materiaal vir die pype

15

Boor van gate op die pype

15

Voorbereiding van sykante / pote

10

Voorbereiding van basis

10

Hegsweis van alle onderdele

20

Buig en hegsweis bopunt van die verstelbare pyp

5

Permanente sweis van alle voeë

10

Akkuraatheid en werking

10

Afwerking

5

Tyd (-1 vir elke dag laat)

TOTAAL

100

TOTAAL

50

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER:

HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF:

HANDTEKENING VAN HOOF:

HANDTEKENING VAN MODERATOR:

Tabel 2: Merkstaat: Motorstut

3.4FASE 3: TERMYN 3: INSTANDHOUDING

KOMPRESSIE- EN SILINDERLEKKASIE TOETSE

3.4.1Inleiding

Die onderwyser moet aan die leerders verduidelik watter kennis en vaardighede gedurende die fase geassesseer word, asook die tyd vir die voltooiing van die fase.

Aktiwiteituitkomste:

· Leerders pas teoretiese kennis in die praktyk toe

· Veiligheid, gereedskap, instandhouding en stelsels en beheer

· Korrekte gebruik van gereedskap en toerusting

· Gebruik van toerusting om lae kompressie en ander foute in die enjinsilinder te diagnoseer

Neem kennis:

· Hierdie take moet onder die toesig van die onderwyser en leerder geskied en geassesseer word terwyl die take uitgevoer word.

· Leerders moet op die gegewe werkkaart vrae beantwoord, bevindings noteer en redes vir sekere aksies gee terwyl die taak voltooi word.

3.4.2Fase 3: Kompressietoets vrae:

· Beantwoord die vrae op WERKAART 1.

3.4.3Fase3: Kompressietoets prosedure:

· Gebruik die spesifikasiehandleiding om lesings vir die enjin wat jy gebruik, te verkry.

· Doen ʼn droë-kompressietoets op ‘n viersilinder-vierslagpetrolenjin en rekordeer die bevindings op WERKAART 2.

· Neem kennis: Leerders moet redes gee en die handelinge rekordeer wanneer die taak voltooi word.

3.4.4Fase 3: Silinderlekkasie toets:

· Gebruik spesifikasiehandleiding om lesings vir die enjin wat jy gebruik te verkry.

· Voer eksperiment / simulasie uit en rekordeer die bevindings op WERKAART 3.

· Neem kennis: Leerders moet redes gee en die handelinge rekordeer wanneer die taak voltooi word.

WERKAART 1:

FASE 3: KOMPRESSIETOETS: VRAE

NAAM:

EKSAMENNOMMER:

VRAE

ANTWOORD

PUNT

TOTAAL

1. Wat is enjin-kompressie en hoe werk dit?

4

2.Wat kan die uitwerking van laekompressie in ʼn enjin wees?

4

3. Wanneer moet die kompressie in ʼn enjin nagegaan word en hoekom?

4

4.Noem die TWEE kompressietoetse wat op ʼn petrolenjin uitgevoer word.

2

5.Wat is die doel van om olie in die silinder te spuit?

2

TOTAAL: Kompressietoets vrae

16

WERKKAART 2:

FASE 3: KOMPRESSIETOETS: PROSEDURE

NAAM:

EKSAMENNOMMER:

PROSEDURE

REDES

PUNT

TOTAAL

Kry enjin op werktemperatuur

2

Verwyder vonkproppe

2

Watter aksie moet plaasvind voor die vonkproppe verwyder word?

2

Verwyder lugfilter

2

Verwyder HS draad van spoel

2

Maak versneller volledig oop

2

Doen kompressietoets op elke silinder en rekordeer lesings

4

Vergelyk met vervaardigers spesifikasies

2

Wat is die verskil tussen ʼn kompressietoets en ʼn silinderlekkasietoets?

2

TOTAAL: Kompressietoets prosedure

20

WERKKAART 3:

FASE 3: SILINDERLEKKASIE TOETS: PROSEDURE

NAAM:

EKSAMENNOMMER:

PROSEDURE

REDES

PUNT

TOTAAL

Draai enjin tot BDP no. 1 silinder ontbrand

2

Koppel lekkasie toetserpyp aan silinder

2

Maak saamgepersde lug oop

2

Neem lesing van meter

2

Luister by luginlaat

2

Luister by uitlaat

2

Luister by olie hervulgat

2

TOTAAL – Silinderlekkasie toets prosedure

14

TOTAAL – Kompressietoets vrae (WERKKAART 1)

16

TOTAAL – Kompressietoets prosedure (WERKKAART 2)

20

TOTAAL – Silinderlekkasie toets prosedure (WERKKAART 3)

14

GROOTTOTAAL

50

3.4.5Fase 3: Gereedskap en toerusting:

· Handgereedskap

· Viersilinder-vierslag-petrolenjin

· Kompressietoetser

· Silinderlekkasietoetser

· Vervaardigers spesifikasies vir die enjin

3.4.6 Fase 3: Tydgleuf

· Aanvangs datum: Julie 2016

· Voltooiings datum: Augustus 2016

3.4.7 Fase 3: Assessering

· Merkstaat: Tabel 3, 4 en 5

· Rubriek: Bylaag A

VAK: MEGANIESE TEGNOLOGIE

SKOOL:

JAAR: 2016

ONDERWYSER:

GR: 12

AANTAL LEERDERS:

DATUM BEGIN:

DATUM VOLTOOI:

PROJEK: FASE 3: KOMPRESSIETOETS

BLADSY: VAN

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

KOMPRESSIETOETS VRAE

Wat is enjin-kompressie en hoe werk dit?

4

Wat kan die uitwerking van laekompressie in ʼn enjin wees?

4

Wanneer moet die kompressie in ʼn enjin nagegaan word en hoekom?

4

Noem die TWEE kompressietoetse wat op ʼn petrolenjin uitgevoer word.

2

Wat is die doel van om olie in die silinder te spuit?

2

TOTAAL

16

Tabel 3: Merkstaat: Kompressie- en silinderlekkasie toetse: Vrae

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

KOMPRESSIETOETS PROSEDURE

Kry enjin op werkstemperatuur

2

Verwyder vonkproppe

2

Watter aksie moet plaasvind voor die vonkproppe verwyder word?

2

Verwyder lugfilter

2

Verwyder HS draad van spoel

2

Maak versneller volledig oop

2

Doen kompressietoets op elke silinder en rekordeer lesings

4

Vergelyk met vervaardigers spesifikasies

2

Wat is die verskil tussen ʼn kompressietoets en ʼn silinderlekkasietoets?

2

TOTAAL

20

Tabel 4: Merkstaat: Kompressie- en silinderlekkasie toetse: Prosedure

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

SILINDERLEKKASIE TOETS PROSEDURE

Draai enjin tot BDP no. 1 silinder ontbrand

2

Koppel lekkasietoetser pyp aan silinder

2

Maak saamgepersde lug oop

2

Neem lesing van meter

2

Luister by luginlaat

2

Luister by uitlaat

2

Luister by olie hervulgat

2

TOTAAL – MERKSTAAT 3

14

TOTAAL – MERKSTAAT 2

20

TOTAAL – MERKSTAAT 1

16

GROOTTOTAAL

50

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER:

HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF:

HANDTEKENING VAN HOOF:

HANDTEKENING VAN MODERATOR:

Tabel 5: Merkstaat: Silinderlekkasietoetsprosedure

3.5FASE 4: DWARSPENHAMERSTEEL

Figuur 5: Dwarspenhamersteel

3.5.1 Fase 4: Spesifikasie

BESKRYWING

MATERIAAL

GROOTTE

HOEVEELHEID

Dwarspenhamer steel

Enige van die volgende:

· Aluminium

· Sagte staal

Ø 16 x 185 mm

1 elk

3.5.2 Fase 4: Gereedskap en toerusting

· Handgereedskap

· Bore en tappe

· Staanboor

· Freesmasjien

· Draaibank en snybeitels

3.5.3 Fase 4: Prosesse

· Vlak beide kante van die as af

· Senterboor beide kante

· Draai tot verlangde diameters

· Frees heksagoon / seskant op een punt

· Voltooi die karteling, taps en skroefdraad volgens die tekening

3.5.4Fase 4: Tydgleuf

· Aanvangs datum: Januarie 2016

· Voltooiings datum: Augustus 2016

3.5.5 Fase 4: Assessering

· Puntestaat: Tabel 6

· Rubriek: Bylaag A

VAK: MEGANIESE TEGNOLOGIE

SKOOL:

JAAR: 2016

ONDERWYSER:

GR: 12

AANTAL LEERDERS:

DATUM BEGIN:

DATUM VOLTOOI:

PROJEK: FASE 4 : DWARSPENHAMERSTEEL

BLADSY: VAN

NAME VAN LEERDERS

FASETTE

PUNTE

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

Afvlak en senterboor

5

Draai 10 mm diameter

15

Bereken draaddiepteM10 x 1.5

5

Sny M10 x 1.5 draad op senterdraaibank

15

Bereken indeksering

5

Bereken snydiepte

15

Sny heksagoon

10

Kartel handvatsel

10

Sny gleuwe op handvatsel

10

Montering

10

Tyd (-1 vir elke dag laat)

TOTAAL

100

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER:

HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF:

HANDTEKENING VAN HOOF:

HANDTEKENING VAN MODERATOR:

Tabel 6: Merkstaat: Fase 4: Dwarspenhamersteel

4.AFWESIG / NIE-INDIEN VAN TAKE

Indien ʼn leerder versuim om enige van die fases (Fase 1 – 4) van die Praktiese Assesserings Taak sonder ʼn geldige rede te voltooi, sal die leerder tyd gegee word tot drie weke voor die aanvangsdatum van die finale einde van die jaar eksamen om die uitstaande taak in te dien. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT vereiste te voldoen, sal ʼn nul aan die leerder vir daardie PAT komponent toegeken word.

ʼn Leerder se uitslae word as onvoltooid beskou sou hy / sy nie enige komponent van die PAT ingedien het nie. Gebaseer op die Hoof van die assesserings liggaam se besluit, sal hy / sy ʼn volgende kans gegun word.

Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT vereiste te voldoen, sal die punte vir daardie komponente uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes in terme van die voltooide take.

5.TYDGLEUWE

Januarie:Fase 1:Begin die vervaardigings taak (terminologie)

Fase 4:Fase 1 (hamerkop) vorm ʼn deel van fase 4, maar sal slegs in fase 1 geassesseer word

MaartFase 1:Voltooi die vervaardigingstaak aan die einde van die eerste

termyn

April:

Fase 2:Begin die sweisstaak (hegting)

Fase 4:Projek onder konstruksie

Junie:

Fase 2:Voltooi die sweisstaak aan die einde van die tweede termyn

Julie:

Fase 3:Begin die instandhoudingstaak

Fase 4:Projek onder konstruksie

Augustus:Fase 3:Voltooi die instandhoudingstaak aan die einde van die derde

termyn

Fase 4:Voltooi aan die einde van die derde termyn

6. VERKLARING VAN EGTHEID

NAAM VAN SKOOL:

NAAM VAN LEERDER:

(VOLLE NAME EN VAN)

EKSAMENNOMMER:

NAAM VAN ONDERWYSER:

Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is en nie vantevore vir moderering ingedien is nie.

______________________________

____________

HANDTEKENING VAN KANDIDAAT

DATUM

Sover my kennis strek is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die werk wat aangebied is sy of haar eie is.

________________________________

____________

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER

DATUM

7. LYS VAN HULPBRONNE

7.1Boeke:

Goodwin, C., Lategan, A. & Meyer, D. 2013: Meganiese Tegnologie Graad 12: Future Managers: Cape Town

7.2Toerusting en Masjiene:

· Draaibank

· Freesmasjien

· Boormasjien

· MIG sweismasjien

· Boogsweismasjien

· Kragsaag

· Slypmasjien

· Vierslagpetrolenjin

· Guillotine

· Hoekslyper

· Lugkompressor

· Lugspuitpistool

· Veiligheidstoerusting

7.3Gereedskap:

· Handgereedskap

· Afmerkgereedskap

· Kompressietoetser

· Silinderlekkasie toetser

· Presisie meetgereedskap (mikrometer; skuifpasser; wyserplaattoetser)

· Snytappe en snymoere

· Freessnyers

· Draaibankgereedskap

7.4Materiaallys:

ITEM NO.

BESKRYWING

MATERIAAL

GROOTTE

HOEVEELHEID

1.

Dwarspenhamerkop

Enige van die volgende:

· Aluminium

· Sagtestaal

16 x 16 x 60

1 van

2.

Dwarspenhamersteel

Enige van die volgende:

· Aluminium

· Sagtestaal

Ø 16 x 185

1 van

8.SAMEVATTING

Met die bogenoemde in gedagte, mag jy saamstem dat as ontwerpers, makers en verbruikers, moet ons elke geleentheid aangryp om ontwerpe, beide oud en kontemporêr en binne die natuur, waar te neem, te analiseer en te bespreek, met die hoop om ons gedagtes te verbreed en ons ontwerpvaardighede te ontwikkel.

BYLAAG A

TOLERANSIE

DRAAIWERK

VYLWERK

Gemeet op 4 plekke

FREESWERK

Gemeet op 4 plekke

DIAMETER

LENGTE

+ 0,03

+ 0,09

+ 0,09

+ 0,09

- 0,03

- 0,09

- 0,09

- 0,09

AFWYKING

7

0,03 = 100%

0,09 = 100%

0,09 = 100%

0,09 = 100%

6

0,06 = 80%

0,18 = 80%

0,18 = 80%

0,18 = 80%

5

0,09 = 70%

0,22 = 70%

0,22 = 70%

0,22 = 70%

4

0,12 = 60%

0,27 = 60%

0,27 = 60%

0,27 = 60%

3

0,18 = 40%

0,36 = 40%

0,36 = 40%

0,36 = 40%

2

0,21 = 20%

0,45 = 20%

0,45 = 20%

0,45 = 20%

1

0,24 = 0%

0,54 = 0%

0,54 = 0%

0,54 = 0%

2

29

16

16

8

33

M10 x 1.5

ø10

6

16

180

25

25

25

Ø16

SKOOLSTEMPEL

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Kopiereg voorbehou Blaai asb om