Download pptx - 7 Mei 2014

Transcript

PowerPoint Presentation

7 Mei 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Matteus 6 25 Daarom s Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 27 Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng? 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.

LectioLuister na God se Woord

OratioS vir God wat jy hoorPsalm 405 Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend tot duister magte en tot mense wat hulle met skyngode ophou nie. 6 Here my God, U het baie wonderlike dinge gedoen; U dink altyd aan ons; daar is niemand soos U nie. Ek sou daarvan wou vertel en daaroor praat, maar dit is te veel om op te noem.

LectioLuister na God se Woord

Psalm 4017 Laat almal wat by U hulp soek, jubel en bly wees oor U, laat di wat op u hulp staat maak, altyddeur s: Die Here is groot! 18 Ek is hulpeloos en arm, maar die Here dink aan my. U is my hulp en my redder; my God, moet tog nie talm nie!LectioLuister na God se Woord

OratioS vir God wat jy hoorPsalm 46

11Bedaar en erken dat Ek God is,hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

12Die Here, die Almagtige, is by ons,die God van Jakob is vir ons n beskutting.LectioLuister na God se Woord

OratioS vir God wat jy hoorIntersessie

Jou keuse vandag.Dat almal vandag in vrede die verkiesing sal kan meemaak.Bid dat God se hand in mense se lewens sal werk.Bid vir die wil van God in ons land.Bid dat die leiers wat verkies word deur God aangeraak sal word.Bid spesifiek virAmen!

Amen!