Download pdf - A.S. & T.S. TRUST

Transcript
Page 1: A.S. & T.S. TRUST

Daar sal verseker moet word dat die nuutste voordeligeontwikkelings in navorsingsmetodiek toegepas word, datdie benadering eietyds is en dat die merkwaardigetegnologiese uitvindsels van ons tyd ten volle benut word.Ek dink aan die prestasies op die gebied van, byvoor­beeld, afstand-waameming(remote sensingleadie:haas on­beperkte moontlikhede wat die gebruik van modemerekenoutomate in die navorsing skep. Elektroniesewaamemingstegnieke en die toepassing op baie gebiedevan stelselontledingmetodes (systems analysis) het diebosbounavorsing totaal hervorm en moet ook by onsvolledig ingevoer word sodat die navorsing 'nbevredigende inligtingste1se1 vir bestuur kan voortbring.Dit is vandag essensieel dat bosbounavorsers kennis dravan programmering, die bou van wiskundige modelle,simulasie en ook van rekenoutomaat eksperimente.

Indien die uiteensetting oar die bosbounavorsingwat hier aangebied word aanvaarbaar is, sal dit heelduidelik wees dat die navorsingsafdeling van dieDepartement nooit die hele veld sal kan dek nie. Diesamewerking van buite-instansies sal ten volle benutmoet word. navorsingsprogramme word reeds in dieFakulteit van Bosbou, die Wattelnavorsingsinstituut endie Houtnavorsingseenheid van die WNNR uitgevoer ensal waarskynlik nog uitgebrei moet word. Projekte vangespesialiseerde aard, wat nie deur navorsers van dieDepartement behartig kan word nie, sal ook aan in­dividue1e deskundiges of werkgroepe uitbestee moetword.

Suksesvolle navorsing kan lei tot die publikasie van'n groot aantal waardevolle tegniese verhandelings, wategter dikwels vir die besige bestuursbeamptes on­toeganklik of selfs onverstaanbaar is. Voorsiening sal

A.s. & T.S. TRUST

The advantages of close collaboration betweenautonomous kindred societies led to the organisation ofthe Associated Scientific and Technical Societies ofSouth Africa in 1920, enabling the establishment of acommon home in "Kelvin House" in Johannesburg,largely due to the generous financial help ofthe Chamberof Mines. The membership of the Societies has mean­while grown remarkably and the seven foundationsocieties have been joined by twenty others with varyinggrades of membership. They now represent over twentythousand scientists, engineers and technicians dispersedthroughout South Africa. A number of branches alreadyoperate in other centres and require improved localservices.

SOUTH AFRICAN FORESTRY JOURNAL NO. 92 MARCH 1975

dus ook gemaak moet word vir die oordra van dieresultate van navorsing na die praktyk. Om dit tebewerkstellig sal na my mening, skakelgroepe vanbeamptes - die beplanners - ontwikkel moet word. Indie boskunde sal die bedryfsplanbearnptes hierdie diensmoet verrig en, om dit doeltreffend te kan doen, sal hulleopgelei moet word om die tegniese verhandelings te kanvertolk en daaruit te ontneem wat toepaslik is in diebeplanning waarmee hulle besig is. In die houtkunde saldaar beplanners vir ontwikkeling en bestuur van saag­meules, verduursamings- en ander inrigtings moet wees.In bewaringsbosbou sal daar, naas die navorsers,bewaringsbeamptes moet wees wat bergopvanggebiede,natuurreservate, wildernis- en ontspanningsgebiedebeplan. In die Wes-Kaap en Natalse bosstreke is reedssulke bewaringsbeamptes benoem, Terwyl sulkebeamptes op beplanning sal konsentreer kan hulle egteronder omstandighede ook beperkte navorsing of bestuuronderneem.

Ek het my menings oor die bosbounavorsing en watdaar te doen staan om dit behoorlik weer op dreef tebring onomwonde uiteengesit. Dit maak nie saak of mybenadering reg of verkeerd is nie. As ek net daarin ge­slaag het om by u nadenke te stimuleer, sal ek baietevrede wees en ek sal dit waardeer as u kommentaar witlewer oor my opvattings.

Die benoeming van 'n Loodskomitee vir Bos- enHoutnavorsing deur die Departement om 'n meesterplanvir bos- en houtnavorsing op te stel is 'n bewys daarvoordat daar in die Departement en in die bedryf as geheeldie begeerte en wit bestaan om die bosbounavorsingweereens te verhef tot die elikser vall die bedryf - enaldus die onmoontlike, moontlik te maak!!

The eventual provision of suitable facilities andservices for their members in all large centres is aninescapable duty of societies who aspire to be national inscope. At the same time industry and the public canreasonably be asked for help, because they are theultimate beneficiaries of the valuable voluntary workorganised by such societies.

. The A.S. & T.S. Trust was formed to promotecontinuous co-operation between members and thepublic. The Board of Trustees is therefore composed ofsenior members of the Associated Societies together withwell-known public personalities. Subscribers will havethe opportunity to influence developments by discussionand criticism.

Contributions by members will encourage donationsby the public.

5

Recommended