NUUSFLITS:
18 Junie: Betesda Kos-en- Kunsmark 19 Junie: Vadersdag 20 Junie: Gebedsvuur 22 Junie: Denim & Diamonds 24 Junie: Skole sluit 27-30 Junie: GLOW Kidz vakansieprogram
9:00 Familiediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
Deuroffer: Arbeidsbediening
19 Junie 2016, VADERSDAG, Nasionale biddag vir blindes UITSTUURSONDAG
12 Junie 2016 12 Junie 2016 Bergsig Boodskap
Bediening aan studente is vir die kerk ’n belegging in die geestelike vorming van môre se leiers. Die fondse word gegee vir bediening van studente op verskillende plekke. Die grootste gedeelte van fondse gaan na die Moederkerk in Stellenbosch wat verantwoor-delikheid aanvaar vir die bedie- ning waar die grootste konsen-trasie studente is.
KONINKRYKSTYD
Oupa-en-Ouma
dag • VANDAG
10:00 in die saal
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els
Deuroffer: Studentebearbeiding
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els
GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius & Mizelle Prinsloo
18:00 Aanddiens Ds. Johan Els
12 Junie 2016, Biddag vir jeug & kategese
Wanneer vier ons Ko-ninkrykstyd?
Hierdie seisoen sluit Pink-ster af en lei later die sei-soen van Advent in.
Die uitdaging van Pase en Pinkster is om die krag van die opstanding as werk-likheid te verkondig, te be-ly, te ervaar en uit te leef.
Wat vier ons in Konink- rykstyd?
In hierdie seisoen vier ons die vestiging van die heerskappy van God se Koninkryk en handelinge van die Drie-Eenheid (Skepper, Verlosser / Bevryder en Trooster) in elke faset van ons lewe en die wêreld. Ons taak is
dus om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, in die lewe van elke dag uit te leef.
Koninkrykstyd herinner ons telkens aan die eenheid en interaksie tussen ‘belydenis en lewe’; tussen ‘teks en konteks’; tussen ‘kerk en
wêreld’; tussen ‘die reeds
en die nog-nie’; tussen ‘woord en daad’ en om dit alles sinvol te integreer.
Kortweg gestel: in die Ko-ninkrykstyd kry ons kans om te dink hoe #elkEEN ons lewens moet bestuur. Wanneer ons praat oor ons lewe sluit dit tyd, talente, vermoëns, besittings, finan-
sies EN VERKONDIGING VAN DIE EVANGELIE in.
Vandag se tema is Oorvloed teenoor skaars-heid en die skriflesing kom uit Genesis 1 & 3. (Tema 9 van “Ek glo”).
Ons ondersoek in die ere-diens vandag twee maniere van dink oor hoe God voor-sien.
Regstelling uit verlede week se
Bergsig Boodskap: Die Attie van
Wyk plaasskool is in 1976 gestig. In ’n snel veranderende wêreld moedig ons Bergsig se lidmate
aan om die agente te wees wat die seisoen van menswaar-
digheid dryf deur te omarm, respekteer, te luister en lief te hê.
Bergsigprojekte oor grense
BENODIG u ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die
sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker
daar is geen oortredings nie.
Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of
e-pos: [email protected]
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke
wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsig-Uitreikhulp
Bergsigprojekte op ons voorstoep
BETESDA-BOEKRAK
Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse.
Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer
gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou
kans om die nuutste fonds op te raap.
Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die dameskleedkamer. Boeke kan heelweek gekoop word.
Thailanduitreik 25 Junie tot 6 Julie 2016
Die trekking van die gelukkige wenner vir die Loeriesfontein slagskaap is gedoen. Baie baie geluk aan Leanna Coetzee.
Die span is ernstig besig met geestelike voorbereiding – bid asb vir hulle.
Baie baie dankie vir almal se liefdevolle ondersteuning en gebede.
Thailand-dinge ...
Soek skenking asb.: baie groot pajamas vir dame wat hospitaal toe moet gaan en nie oor fondse beskik om dit self aan te koop nie. Ons skat in die rigting van ’n nom-mer 44 ongeveer.
Enige huishoudelike toerusting wat u kan skenk is wel-kom. Dit is vir ʼn gesin in Fisantekraal wie se huis afgebrand het.
Merk dit asb. duidelik met: Liezl / Fisantekraal.
FISANTEKRAAL CENTRE FOR DEVELOPMENT: BEHOEFTES EN GEBEDSVERSOEKE JUNIE 2016
• Enige vrywilligers wat hulp wil verleen vir ons sertifi-
kaatseremonie op die 21ste Junie deur: sop te kook,
te bedien en skoon te maak na afloop van die geleent-
heid.
• Ons wil graag meer sigbare naamborde buite die ge-
bou opsit, indien dit iets is wat jou besigheid sou kon
borg of mee assisteer, kontak ons gerus.
• Ons het reeds 12 “Frail Carers” wat hul opleiding voltooi
het sedert ons begin het met hierdie kursus en nog 10
dames wat binnekort hul kursus sal voltooi. Kontak ons
gerus indien jy CV’s soek van goed opgeleide ver-
sorgers.
• Nog vrywilligers om te help met die call centre
opleiding. Ons wil graag iemand uit die bedryf hê wat
op so ’n manier baie waarde kan toevoeg tot hierdie deel
van ons opleiding. Betrokkenheid op hierdie wyse vereis
gewoonlik 1 sessie per week, van ongeveer 1.5-2 ure
lank. Beskikbaarheid elke 2de week kan ook geakkom-
modeer word.
• Nog plasingsvennote – plaaslike besighede wat by
FCD sal aanklop vir CV’s van gepaste kandidate vir
posisies in onder meer: kleinhandel, bakkerye, be-
jaarde versorging, call centre en basiese administra-
sie.
• VOORBIDDING: Vir ons fasiliteerders – voltyds, deel-tyds en vrywilligers. Dat God in hulle die nodige wysheid, liefde en energie sal voorsien wat nodig is om die studente toe te rus.
Pos gesoek: Ontvangs / Admininistrasie / Verkoopsverteenwoordi-ger / Au Pair / Nasorg van 'n kleuterskool Minimum salaris R6000. In, of rondom Durbanville. Ingrid Breytenbach 076 977 4934
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te
word of e-pos na: [email protected]
KNIELTYD: 12 Junie
Het jy ’n behoefte aan gebed? Liewe lidmaat
Die Gebedsbediening neem die inisiatief om aan ere-diensgangers die geleentheid te bied om na elke erediens
saam met jou te bid. Enigiemand wat die behoefte het aan
emosionele en geestelike gebedsondersteuning, fisiese
genesing of voorbidding, is welkom om by die gebedskamer (onder die trap na die galery) aan te meld.
Jy kan ook vir Jaco (073 017 6662) of Chanel (072 907
4505) van Vuuren kontak, indien jy behoefte het aan
gebed by jou woonplek.
Ons wil jou aanmoedig om van hierdie geleentheid gebruik te maak om deur gebed en liefde bedien te word. In God
se Woord word:
getuig van gebedsverhoring
ons uitgenooi om ons behoeftes in gebed, smeking en danksegging aan God bekend te maak
ons opgeroep om te volhard in gebed ons verseker dat gebed ʼn kragtige uitwerking het.
Hierdie geleentheid is dalk God se afspraak met jou,
waardeur jyself, jou wêreld en omstandighede verander
kan/gaan word.
In Christus is ons meer as oorwinnaars!
Liefde van Mizelle, Jaco, Chanel en Jacorine
GEBEDSVUUR
Die genade van grys wees
10:00
20 Junie
Almal bo 60 welkom by hierdie
spesiale GEBEDSVUUR!
Biddag vir jeug en kategese Ons kom met dankbare harte voor U.
Dankie dat U vir ons die geleentheid gee om in jongmense se lewens te kan inspreek.
Dankie dat U nie net vir ons die opdrag gee nie, maar U gee ook vir ons die Heilige Gees om ons te help.
Here ons kom lê nou elke jongmens voor u voete neer. Mag U hulle beskerm, met liefde omvou en hul elke dag herinner hoe spesiaal hulle is.
Mag elke persoon wat in ’n jongmens se lewe inspreek net uit U hart praat. Mag elke persoon wat met ’n kind werk se dade en woorde in U wil geskied.
In Jesus se wonderlike naam bid ons dit.
NAAM ADRES REDE BID VIR
Danetta Smit-Bosman La Gratitude 29, 021 975 6003 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Dirk Potgieter Loerieslot 11, 083 452 1431 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Helena Lückhoff La Gratitude 38, 021 976 3385 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Hugo Kotze Hermonstraat 21, 021 975 6678 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Susan Agenbach La Gratitude 64, 021 976 1840 Operasie Herstel en bemoediging
Juliana Snyman Hibiscuspark 11, 021 975 3801 Operasie Herstel en bemoediging
Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging
Herman Erasmus Lindenbergweg 8, 021 976 3321 Ernstige motorongeluk Herstel en bemoediging
Neels Langenhoven Tiekiedraaistraat 27, 021 979 5103 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
George Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging
Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging
Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging
Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn
Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Mediese behandeling Dank vir beterskap
Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
Ons bid ook vir die vervolgde kerk vandag. Sien die blokkie oor Ramadan op bladsy 2 vir meer inligting.
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
Die week se program:
Kennisgewingnota: Op ’n vergadering van die kerkraad gehou 23 Mei 2016 is Marinus de Kok verkies as kerkraadslid.
Waterprojek: Die projek is nou afgehandel en ons samel nie meer water
in nie. Baie dankie vir almal se bydraes!
Finansiële state: tot einde 29 Febr. 2016 is afgehandel en is ter
insae by kerkkantoor beskikbaar.
Professionele onder-rig vir sang, klavier, blokfluit, klavier en klawerbord:
Volwassenes en kinders, Alle ouderdomme.
SANG:Tegniek, Aanleer van liedere, Komposisie ens.
Afrigting vir Eksamens.
Geniet jou talente.
Kontak Lizel Mouton by 082 781 3156 of [email protected]
LIG-Sangbediening:
Ek bedien in Sang en Woord by Kerke (Eredienste en an-der geleenthede), Vrouegeleenthede, Skole, Feeste, Hospitale ens.
Groot getuienis van wat die Here gedoen het!
Van Duisternis na sy Lig! Jes. 61.
Bedien in Kaapprovinsie en verder.
Skakel.vir Lizel by 082 781 3156 of [email protected]
Dus is dit belangrik dat jy jou kind ná die informele diens in die saal sal kom haal. Wan-neer die kinders buite speel is daar GEEN toesig nie.
Werk asb saam met ons om jou kind veilig te hou. Die kleingroepleier mag met hul
klas buite gaan sit, MAAR sodra die klas klaar is MOET al die kinders van Gr.1 – Gr. 6 in die saal wees. Die voor-skoolse kinders bly in hul klassie tot jy hul daar kry.
Vir enige navrae kontak Bea Pretorius
Jou kind se veiligheid is vir ons belangrik…
Die glowKIDZ bediening het die volgende nodig:
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
MUUR VAN VERBINTENIS
Jou finansiële verbintenis word:
*Bevestig
*Hersien of
*Nuut geskep
Allereers behoort elkeen se verbintenis met die le-
wende Christus te wees, uit dankbaarheid. Laat sy Gees u lei en rig voordat u ’n tas-bare verbintenis maak. Dit
is ’n persoonlike toewyding wat geensins gekontroleer
word nie.
Neem dus ’n “steentjie” vanaf
die “muur van verbintenis”, wat in die kerk aangebring is,
as herinnering aan jouself om Durbanville-Bergsig in stand
te hou, om die Koninkryk verder uit te bou.
(Die wat vir jare al maandeliks bydra - neem asb. ook ’n
steentjie. Ons hoop is om an-der te inspireer as hul sien die
bord raak al leër).
Debietordervorms is
beskikbaar.
EFT inbetalings kan gedoen
word.
Zapper & Snapscan kan benut word.
Navrae: Pieter Henning
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure
H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106
Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606
S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]
[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za
Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Wees deel van
Bergsig se
Facebook-blad
Durbanville-Bergsig kerk
- Sy ligdraers
Klik op “hou hiervan”.
(811 hou van Bergsig)
Ontmoet jou leraar Bergsig is ’n makro-
gemeente en dit is nie altyd
moontlik vir die leraars om almal te ken nie, partykeer
het hulle nog nie eers al die
lidmate ontmoet nie.
Dit is belangrik dat die lid-
mate wat wil hê ’n predi- kant moet hulle be-
soek, ons laat weet. Is jy ’n
nuwe intrekker? Is een van
jou gesinslede siek? Het jy probleme of het jy pastorale
hulp en voorbidding nodig?
Het jy jou lewe vir die Here
gegee en wil jy betrokke raak?
Ds. Philip is gemoeid met
geestelike versorging en
ook uitreike.
Ds. Johan is gefokus op
evangelisasie, kleingroepe,
manne, junior en seniorjeug.
Ds. Mizelle fokus op
gesinne, vroue, enkello-pendes en gebed.
Dr. Kobus de Jager hanteer
die seniorbediening in die
gemeente.
Meld by die inligtings-toonbank aan en ons verwys jou na die regte persoon.
Jy kan ook die kerkkantoor bel by 021 976 4106.
Stel jouself gerus voor indien jy nog nie die leraars ken nie. Ons vra dat die gemeente vir die leraars sal voorbidding doen.
Ds. Philip Scholtz Ds. Johan Els Ds. Mizelle Prinsloo Dr. Kobus de Jager
Bespreek
gou net 3
tafels oor
Getuienisweek
Jaco Strydom (sien voorblad van BB) is met ons van
31 Jul tot 3 Aug. as spreker by die getuienisweek.
Ons het ’n voertuig nodig waarmee hy in die week kan ry. As jy dalk kan help bel die kerkkantoor asb.