VEILINGDISTRIK FRANKFORT
25 Julie 2017 @ 11:00 te hoek van
Barrett & Beckwith Straat, Frankfort
TREKKERS & MOTORS- 1995 New Holland 100-90 Trekker
- 2011 Case Magnum 340 Trekker
- 2009 Isuzu KB300 TDF Bakkie
- 2006 Isuzu LAW Bakkie
- 1998 Isuzu KB250D Bakkie
- 2007 Honda TRX Motorfiets
SLEEPWAENS- 2011 Dubbelas Dubbeldeur
Beeswa
- Torsion Sleepwa met
Dubbeldekker
- 2 Wiel Sleepwa met Katrol
- 2016 Zeus Precision Spreader
- Planter Toerusting
- Hopper
- Bakkieshyser
- Rolsif
- Gravitasietafel
- Radium Kalkstrooier
- 2 Wiel Waterkar
- Burger Kompos Masjien
- 2001 Falcon 7m Vurkhyser
Baallaaier
- Trekker Aangedrewe Grawer
Spiraal
ALLERLEI
Erf 543, 544, 904 & 903, geleë te hoek van Barrett & Beckwith Straat. Die Erwe sal as 'n eenheid te koop aangebied word:
TOTALE GROOTTE: 9876 m²
- 2009 Drotsky Hamermeule
- Drotsky Elektriese Meule
- 2009 Rolo Menger
- Kompressor
- Kragopwekker
- Vuurvegter
- 2006 John Deere W107
Outomatiese Selfaangedrewe
Grassnyer
- 3 Punt Lemskraper
- Claas Lusern Snyer
- Bossiekapper
EN NOG VELE MEER!!!
Kontak Besonderhede
Tel: 056 515 1181 Sel: 082 335 1320 Epos: [email protected]
AFSKRIF VAN ID ASOOK BEWYS VAN ADRES (NIE OUER AS 3 MAANDE) LOSBATES: R 5000.00 deposito betaalbaar per KD/DT kaart, Tjek of EFT.
Besigtiging: DAG VOOR VEILING vanaf 08:00 tot 17:00 asook oggend van veiling vanaf 08:00. 5% KOPERSKOMMISSIE + BTW.
Die veiling word aangebied in terme van wet 68/2008 naamlik CPA. BEHOU DIE REG VOOR OM ENIGE ITEMS BYTEVOEG OF TE VERWYDER!!!
AFSKRIF VAN ID ASOOK BEWYS VAN ADRES (NIE OUER AS 3 MAANDE) EIENDOM: 10% Deposito met die val van die hamer. Waarborge binne 30 dae na
bekragtiging. Volledige voorwaardes by Afslaer beskikbaar. Bekragtiging binne 7
kalender dae. SLEGS 7.5% KOPERSKOMMISSIE + BTW.