KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 17 MAART 2015 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
X1PTMQB9-KN030315
Jana Smit
KROONSTAD. – Die rehabili-tasiewerk aan twee paaie hierhet Woensdagoggend (11/03)amptelik begin toe ’n boonstelaag teer opgebreek is.Die rehabilitasie begin by
Suidweg, wat later Cross-straat(die hoofstraat) word. Reitz-straat sal ook herbou word.’n Herwinningsmasjien met
penne het gisteroggend met dieopkapping van die teer inSuidweg begin.Die eerste deel van die
opknapping word van die sirkelaf in Suidweg vir 200 m suidgedoen.“Ons werk volwydte aan
albei bane gelyk,” het DeonKarsten terreinagent: Sedtrade,gesê.Hy het gesê die boonste
190 mm teer word verwyder.“Die volgende laag word met
bitumen en sement gestabili-seer. Daarna word ’n nuwe laagklipslag van 150 mm gegooi,waarna ’n nuwe teerlaag van40 mm bo-oor gegooi word.”Voordat dít egter kan gebeur,
moet munisipale verspreidings-lyne (elektries, Telkom, wateren op plekke, riool) eers geskuifword. ’n Subkontrakteur sal diédeel van die kontrak behartig.Sekere paaie is weens die
rehabilitasiewerk gesluit.Inwoners van Wilgenhof,Panorama en Suidrand moetvir die rehabilitasietydperk Vander Lingenstraat of die pad oordie robotbrug gebruik om nadie sentrale sakegebied te ry.Die tweede sluiting strek van
die kruising in Cross- enReitzstraat tot by Thessen-straat. By dié sluiting sal daaregter slegs in halfwydtesgewerk word. Die moontlikheiddat Sedtrade, die kontrakteur,in die nag sal kan werk, is nieuitgesluit nie. Hy wag virtoestemming daarvoor.Karstens sê die presiese
tydsduur van die projek sal vandie pas waarteen munisipaledienste geskuif word, afhang.Hy sê hoewel paaie in die
omgewing gesluit is, is winkels
by die Panorama-Plaza steeds oop.Arthur McKenzie, segspersoon
vir die gemeenskap, werkers enSedtrade vir die Reitz- en Cross-straatprojek, vra verskoning virdie ongerief, soos die stof engeslote paaie, wat die projekveroorsaak.“Daar is egter nie ’n alternatief
nie. Die pad is in ’n hagliketoestand,” sê McKenzie.Hy sê swak paaie sal beslis nie
beleggers na die dorp lok nie enbeleggings is nodig in Kroonstad.Hy het mense se geduld en
samewerking gedurende die projekgevra.“As ons nou met ’n paar maande
se frustrasie uithou, sal ons laterdie vrugte pluk. Vervoer is diehartklop van die ekonomie.”Inwoners word genooi om
McKenzie te bel met voorstelle omdie proses te vergemaklik. Klagteskan ook by hom aangemeld wordby 072-689-7289.
Paaie só opgeknap
SPASKI GELDENHUIS, DAraadslid, Donderdagoggend (12/03) by Suidweg waar begin is om die teer op te kap. Foto’s: Jana Smit
JAN VLOK (operateur van Wirtgenherwinningsmasjiene) en Deon Karsten(terreinagent: Sedtrade) kort voordat daar met die opkap van die teer in Suidweg begin is.
ARTHUR MCKENZIE, segspersoon vir die gemeenskap, werkers en Sedtrade vir die projek.
DOG GROOMING PARLOURTruterstr. 5
(By Kroonstad Dierehospitaal)Tel. 056 215 1957Sel. 076 809 7064Ons gaan haalen lewer af.
X1PTPN5D-KN030315
Penny’s GuesthousePenny’s Guesthouse28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499
Contact: Penny 082 853 [email protected]
X1PTHW6M-KN030315
13 Reitz Street, KROONSTAD 9499Tel. 056 212 4511/2
Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760
G L A S SM A S T E R S I N
X1PTL1UH-KN030315
Tel: 056 213 2324 /6X1PTL46K-KN170315
You’ve tried the rest, now use the best!
Venetiaanse blinders:• Praktiese oplossing• Beheer lig en privaatheid• Wye verskeidenheid
the interior shopthe interior shopthe interior shop
Professionele
binnenshuise
advisering
Grootste meubel- en gordynvertoonlokaalin die Noord-Vrystaat.
Plascon- en Dulux-voorraadhouersDecor Centre 056 2131 707Paint Centre 056 2131 690
6-18 maanderekeninge beskikbaar
Cross-straat 130Kroonstad
X1PVGTFM-KN170315
2 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
X1PTPK4K-KN170315
Jana Smit
DRIE bendeverkragters is in die streekhofop Kroonstad vir 120 jaar tronk toegestuur vir die verkragting van ’n24-jarige vrou en aanranding op haarbroer.
Die mans is tot 40 jaar gevangenisstrafelk gevonnis vir verkragting, aanrandingmet die opset om ernstig te beseer enroof.
Die vrou en haar broer was in Oktober2010 saam met twee vriende na ’n taverneop pad toe vyf onbekende mans hulleoorval het. Die twee vriende kon daarinslaag om te ontsnap, terwyl die broer ensuster deur die mans aangeval is. Diebroer is aangerand totdat hy op die grondneergeval het, waarna die suster in diebors gesteek en van haar selfoon beroofis.
Sy is toe herhaaldelik in ’n veld byGelukwaarts om die beurt deur die vyfmans verkrag. Later kon sy daarin slaagom te vlug.
Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoord-voerder, sê ’n deeglike ondersoek hetgevolg wat tot die vonnisoplegging vandrie van die mans gelei het.
Die slagoffer, wat in Midrand woon, het
by haar broer in Maokeng gekuier toe dieaanval plaasgevind het.
Thakeng sê ’n opgeleide polisiehond hetgehelp om baie van die fisieke bewyse teversamel.
Met behulp van die hond, wat gebruikword vir die uitwysing van liggaamsvloei-stowwe, is DNS op die toneel versamel.
Speur-a.o. Charles Motitmi van dieKroonstad-polisie se eenheid teen gesins-geweld, kindermishandeling en seksuelemisdrywe (GKS) het die saak ondersoeken al vyf verdagtes vasgetrek. Twee vandie beskuldigdes is vrygespreek.
Mokete Jacob Lekitlane (20), LebohangNakedi (20) en Raseleke Cervas Motikoe(18) is elk tot 20 jaar gevangenisstrafgevonnis vir verkragting, tien jaar viraanranding met die opset om ernstig tebeseer en tien jaar vir roof. Die ondersoekis deur speur-a.o. Lizette Mouton van dieGKS afgehandel en voor die streekhofgebring. Rudi Smith was die landdros enMazwi Mazwi het vir die staat opgetree.
Bevelvoerder van die Kroonstad-GKS,kapt. Herna Els, het gesê hulle waardeerdie samewerking wat hulle van getuiesontvang het. “Hulle het die hofsaakverskeie kere bygewoon sonder omontmoedig te raak,” het sy gesê.
Drie swaar gestraf
“MOET nooit te belangrik wees nie. Weetwaar jy vandaan kom. Moenie kompetisienajaag nie, jaag doelwitte. En baie belang-rik, doen waarin jy glo en weet waar joukrag vandaan kom.”
Dít was die woorde van Victor Campher,senior adjunkhoof van die HoërskoolKroonstad, verlede Maandag (09/03) in syafskeidsgroet.
Ná bykans 17 jaar het Campher die laastekeer sy blou baadjie vir ’n saalopeningaangetrek.
Hy is deur die Vrystaatse onderwysdepar-tement na die Hoërskool JM Setiloane aswaarnemende hoof vir die eerste tweekwartale gesekondeer.
Hy is later die dag ook ná die afhandelingvan etlike formaliteite deur dr. KM Tshaba-lala van die onderwysdepartement na diéskool vergesel.
“Victor Campher se vertrek gaan ’n
besliste leemte laat by die Bloues.“Hy was nie net adjunkhoof nie, maar
ook departementshoof van wetenskap en hetook lank die eerste rugbyspan afgerig.
“Hy was SAOU-verteenwoordiger van dieKroonstad-streek en ook die voorsitter vandie Griffons-hoërskolerugbyvereniging.
“Nietemin wens ons hom alles van diebeste toe en weer baie geluk met dieaanstelling,” sê die skoolhoof, WilliamDrinkwater.
Met die aankondiging van sy vertrektydens saalopening het die Bloues soos eenman opgestaan en spontaan hande vir diéonderwyser geklap.
Ná 33 jaar in die onderwys is hy nie netbekend vir sy vakkennis en handhawingvan dissipline nie, maar hy sal ook deuralmal by die Bloues onthou word vir syonnutsige skewe glimlag en vlymskerp sinvir humor.
Adjunkhoof groet Bloues
’n GROOT oomblik vir van links dr. KM Tshabalala van die onderwysdepartement, Victor Campher, senior adjunkhoof van die Hoërskool Kroonstadwat dié skool verlaat, enWilliamDrinkwater,skoolhoof van die Bloues. Foto: Verskaf
Cell: 082 5333 000 12a Reitz Street
SPORTS INJURIES AND ARTHRITIS
PAIN RELIEF SPRAY100% HERBAL
PAIN RELIEF CREAM100% HERBAL
AFRICANHERBALSTORE
99
R49
R35
100ml
100ml
While stock lasts
· MUSCULAR PAINSAND ARTHRITIS
X1PVFD5M-KN170315
KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 3
Jana Smit
KROONSTAD. – Die eienaar van ’nkleuterskool in Brandstraat vreesdie gevolge wat rou riool voor enin die skoolerf vir kinders segesondheid kan inhou.Om dié rede hou sy die kleuters
die afgelope weke binne.Lizette Mommen, eienaar van die
Babahuis, sê die munisipaliteit wastwee weke gelede by hulle om dieverstopte mangat oop te maak. Dieprobleem is egter allesbehalweopgelos.Die riool het verlede week langs
die sypaadjie afgestroom.“Ons moet nou noodgedwonge die
kinders binne hou. Ons kan nie dathulle dit buite waag nie,” sêMommen.Christelde Delport, ’n inwoner, sê
die stank van die riool, watduidelik binne haar huis geruikkan word, is onuithoudbaar.“Almal in die omgewing kla. Dierou riool begin op die grasperkdeursyfer.”Delport was baie bekommerd oor
haar vyfjarige seun, Alexandré, wataan asma ly, se gesondheid. GertFourie, Delport se buurman, sê dierioolkwessie is “elke week seprobleem”.Hy sê hy moet sy honde ten alle
koste van die rioolwater af weghou.“Ek is bang hulle suip die water.”Madiba Khojane, woordvoerder
vir die Moqhaka-munisipaliteit, hetteen druktyd nie op navraegereageer nie.
Rou rioolwater wek kommer
TIEKA POSTHUMUS en Gert Fourie, inwoners van Brandstraat, by die rioolaan die kant van die pad.
SÓ loop rioolwater in die voorerf van die kleuterskool Babahuis.
RIOOLWATER dam agter in Christelde Delport se erf op. Die reuk is onuithoudbaar. Foto’s: Jana Smit
‘Die rou riool beginop die grasperk
deursyfer.’X Christelde Delport
VEILING VAN HUISBehoorlik daartoe gelas deur Dr. Sonja Serfontein, sal ons die ondergemeldevaste eiendom per publieke veiling verkoop op die perseel by:
TOBIE MULLERSTRAAT 15, PHILIPPOLIS,OP DINSDAG
24 MAART 2015 OM 11:00EIENDOM: Die eiendom wat verkoop word is geleë op Gedeelte 1 van Erf 44 en Gedeelte 2 van Erf 43,Philippolis, grootte 196 m². Die verbeterings bestaan uit 3 slaapkamers, badkamer met 'ndubbelwasbak en muurverwarmer, woonkamer met kaggel, kombuis met ingeboude gasstoof. Dievolgende artikels word ingesluit: Houtkas in kombuis, houtkas in hoofslaapkamer, watertenk, allegordyne en blinders.Ellenberger & Kahts voer alle veilings in ooreenstemming met beide die FICA-wet van 2001 en die Wet opVerbruikersbeskerming van 2008 (CPA) uit. Hierdie wette is beskikbaar op www.gov.zaTERME: 10% deposito op toeslaan van die bod en 'n aanvaarbare waarborg vir die balans koopprys binne 14 dae. Volledige verkoopsvoorwaardes sal net voordie veiling in die openbaar uitgelees word.
VIR VERDERE BESONDERHEDE SKAKEL DIE AFSLAERS:051 430 1511/082 567 1718 Ons gee die pas aan!
X1PVCX5H-KN170315
X1PUNUWH-KN100315
4 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
MARTIE CLAASEN, Kroon-stad:
EK was baie aangenaam verrastoe ek die berig oor die mangat opdie hoek van BenMerwis- en Fou-riestraat in die Kroonnuus van 10Maart gelees het.
Diemangatwas meeras ses jaar’n gevaar vir inwoners en ’n on-ooglikheid in die omgewing.
Ons betoon ons dankbaarheidso min – daarom my innige dankaan Jeanne Hattingh, DA-wyk-raadslid, wat onvermoeibaar ge-ywerhet vir diemangat se herstel.
Danksy haar toedoen, is toe-stemming by die munisipaliteitgekry dat die DA die mangat her-stel, terwyl dit eintlik die munisi-paliteit se plig was om dit te doen.
Baie dankie, Jeanne, vir jou on-vermoeide ywer in die verband.Wees verseker dit wordwaardeer.
BEESFILET met rooiwynsous:
Benodigdhede vir filet:1 beesfilet2 knoffelhuisies, fyngedruksap van 2 suurlemoene30 ml olyfoliesout en varsgemaalde swartpe-
per na smaak
Metode:Verhit die oond tot 180 °C.
Smeer die filet met die knoffel,suurlemoensap en olyfolie in engeur met sout en peper. Plaas ditop ’n roosterrak in ’n oondbak indie oond. Vir mooi pienk filet:Vir elke 500 g, bak vir 15 minute,plus ’n ekstra 15 minute.
Rooiwynsous:250 ml goeie rooiwyn250 ml goeie beesvleisaftreksel60 ml bottersout en swartpeper na smaakBring die rooiwyn en aftreksel
tot kookpunt in ’n kastrol. Kookdie sous af tot ongeveer 250 ml.Voeg die botter eetlepel vireetlepel by en klits elke keergoed. Geur met sout en peper.
Nama ya kghomo1 fillet2 knofolo, remamoro tsa 2 sirilamunu30 ml oli ya olive
Beesfilet geurigmet rooiwynsous
Letswai le pepere tsa ntshoBeha onto 180 °C. Pukitla fillet
ka konofolo, moro tsa sirilamunule oli tsa olive. Tshela letswai lepepere. Beha nama ka raka yaonto. Peha nama metsotso 15 ka500 g nama.
Moro ya veine e kgubedu:250 ml veine e kgubedu250 ml beef stock (boloko ya
kgomo baa tshela 150 ml metsi)60 ml botoro.
Mokgwa:Peha veine e kgubedu le beef
stock. Peha hantle ba etsa moro250 ml fehla. Tshela botoro yamoro. Fuduha hantle. Tshelaletswai le pepere. Tshela hodimofillet.
Jana Smit
SASOLBURG. – Meer as driemaande nadat ’n 35-jarigepastoor ’n 16-jarige meisie nabewering verkrag het, is hy inhegtenis geneem.
Die slagoffer het glo verledejaar einde November ’n oproepvan die pastoor ontvang. Hy hethaar meegedeel sy dogter is sieken haar versoek om haar tebesoek. Hy het die meisie byhaar huis gaan oplaai en na ’nwoonstel in Vaalpark gebring.
Hulle is die huis in waar diepastoor die meisie aangesê hetom hom te volg, omdat hy glovir haar diamante wou wys.
In die slaapkamer het hy nabewering met geweld haar klere
uitgetrek en haar verkrag.Daarna het hy die slagoffer
huis toe gebring. Die volgendedag het sy ’n vriendin van dievoorval vertel.
Verlede week is die slagofferby die skool deur die skoolhoofen die pastoor se vrou gekon-fronteer. Die meisie se ma isontbied, waarna sy ’n klag by diepolisiekantoor in Vanderbijlparkingedien het. Die klag is na diepolisie se eenheid teen gesinsge-weld, kindermishandeling enseksuele misdrywe verwys.
Die beskuldigde word in dieselle van die Zamdela-polisiekan-toor aangehou. Die ondersoekbe-ampte konst. Tlhoriso Sefafe vraenigeen met inligting om hom by016-974-6033 of 072-190-6204 te bel.
Verkragting ondersoek
Herstel vanmangat verbly
TREK die dansskoene aan en skoffel saamten bate van die viervoetiges.
’n Country-dansparty word op Saterdag 28Maart in die Kroonstad-klub gehou. Toegangvir vroue is twee blikkies katkos en virmans is dit twee blikkies hondekos. ’n Eteword teen R35 per persoon en R15 virkinders bedien. ’n Kontantkroeg is beskik-baar. Bel BA van Zyl by 056-213-2376.
Diere só gehelp
KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 5
IN geval van nood, skakel:
Ambulans (provinsiaal): 10177Netcare: 082911ER 24: 082124Vergiftingsentrum: 080-0333-444Selfone (alle netwerke): 112Gee dié inligting as jy ’n oproep maak:
1. Identifiseer jouself.2. Sê presies waarom jy bel.3. Gee presiese aanwysings of naastestrate en bakens aan die operateur.4. Meld enige komplikasies aan.5. Kry die operateur se naam en vra homom die gegewens te herhaal. Wag totdathy die oproep beëindig.
6 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
1190880_390x198
In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. Excludes Expressand Northam Local store.Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark,Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, whereapplicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not beavailable at all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288.Cellphone rates apply.
PRICESVALID17 -22MARCH2015AT PICK NPAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETSSA E
Dinu2Ply Toilet TissueAssorted 9s Per Pack
4190SAVE R8
Maggi2-MinuteNoodles Assorted73g Each
290SAVE R12580
PnPPure Sunflower Oil 2 Litre
PnPTiramisuCake 20cm Each
8990
FRESH
PnP Four Seasons Salad 200g
R17
SpekkoParboiled LongGrain Rice 2kg1870
SAVE3.90
NestléMilo 500gTin
3990SAVE R6
NolaMayonnaiseAssorted 730g-780gEach
1790SAVE R5
SkipIntelligentWashingAuto Powder2kg orConcentratedLiquidDetergent900ml Each
3990SAVE R15
FloraMediumorLight 50%FatSpread 1kg Tub orPro-activ Low FatSpread 525g TubEach
3690
SimonsbergCreamCheeseAssorted 230g Each
R23
Also at HYPERMARKETS
OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.
PnP Fresh ChickenBraaipack 8s or 16s
Per kg
R35PnPBulk Thick CutMatured Rump Steak VacuumPacked
Per kg
R89Selected products on thispage have been styled forphotography
Buyany6andget thecheapestone
FREEVALID1MARCH-6APRIL
Excluding candy coated or marshmallow eggs.For terms and conditionsvisit www.picknpay.co.za
Nescafé CaféMenuAssorted 10s
3990SAVE R10
Per Pack
Exclusiveto
Pick n Pay
WELCOMEBuyaid
EnterpriseBack Bacon 250g
Each 2590
WIL jy iets oor mielieproduksie engrondkunde weet? Vra ’n gr. 11-leer-ling van die Hoërskool Kroonstad.Hul leerplan vir dié kwartaal handeloor mielieproduksie en grondkunde.
“Grond is een van die natuurlikelandboukundige hulpbronne en is eenvan die produksiefaktore waarsonderlandbouproduksie onmoontlik is.Daarteenoor is mielies een van diebelangrikste gewasse wat in diestreek verbou word. Die grond dienas medium vir die plantegroei. Veleeise word aan die grond gestel en dietoenemende bevolking plaas al hoemeer druk op hierdie beperktehulpbron.
“Die grond moet dus volhoubaarbestuur word sodat maksimumproduksie uit die grond verkry kanword sonder dat die grond benadeelword. Die grond moet ook bewaarword sodat ons nageslag ook daaropkan produseer,” verduidelik Frikkievan Zyl, departementshoof vanlandbou.
Landbouleerlinge het met die hulpvan grondkundige Bates Booyens vanOmnia profielgate in die mielielandebestudeer.
Die uitwerking van konvensionelebewerkingsmetodes is vergelyk metdie nuwe neiging van geen bewerking(no till-bewerking).
Die mielielande wat bewerk is,asook die mielielande wat geenbewerking gehad het nie, is regteenoor mekaar geleë. Albei die landebeskik oor medium-potensiële gronden het buiten die bewerkingsmetodedieselfde behandeling en hoeveelheidreën ontvang.
Alvorens die profielgate gegrawe enbestudeer is, was dit opvallend datdie onbewerkte grond se mielies meergevoelig was vir die buitengewoonhoë temperature en lae reënval dieafgelope ruk.
“Tydens die ontleding van dieprofielgate het die leerlinge vasgesteldat die mielielande wat bewerk is,oor baie meer vog beskik het in dieondergrond as die onbewerktemielielande. Wortelverspreiding in diebewerkte mielielande was dieper endie wortelontwikkeling was ook beter.
“Alle grond is nie geskik vir geenbewerking nie. Dié spesifieke grondbehoort meer gereeld ge-rip te word.Gereelde rip-bewerkings en goeiereënval met inagneming van goeiebestuurspraktyke kan daartoe lei datmielie-opbrengste van sowat ses tonper hektaar geproduseer kan word,”het Van Zyl gesê.
Grondbekyk
HENRI JOHNSON is nie deur die blarenie, hy kyk eerder aandagtig na die profielgatontledings. Foto: Verskaf
KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 7
Tel . 056 212 1518 a/u - 056 212 1861 k/u Faks: 056 212 2907Saterdae ingeslui t Steynstraat 23 - Regoor bibl ioteek
Carla082 786 2819
VerhuringsRizé
082 934 2731
SusanEienaar
082 371 3795
DRINGEND OP SOEK NA HUISE, MEENTHUIS ENWOONSTELLE - HET GOEDGEKEURDE HUURDERS!
VERKOPE
‘EXPERIENCE makes the DIFFERENCE’
Wespark R890 000Bitter netjiese 5-slaapkamer-huis, 2 badkamers, sitkamer,eetkamer, TV-kamer met lugreëling, mooi kombuis,swembad, boorgat, besproeiing, dubbelmotorhuis, afdakvir 2 motors. Veilig omhein.
Jordania R1 360 000Pragtige, moderne siersteenteëldakhuis, 4 slaapkamers,3 met ingeboude kaste, sitk-/eetkamer met Jetmaster,TV-kamer (oop plan na kombuis). Pragtige nuut-opgeknapte kersiehoutkombuis met aparte opwas,studeerkamer, dubbelgeriewe, dubbelmotorhuis(elektries), palissade voor met elektriese hek. Jacuzzi intoegeboude area, 2 Wendy-huise, huishulptoilet.SLEGS GOEDGEKEURDE KOPERS.
Elandia R860 0004 slaapkamers, 2 badkamers, kersiehoutkombuis metaparte opwas, sitkamer, eetkamer, TV-kamer met braai,dubbelmotorhuis, omhein, boorgat, swembad.
VERHURINGSBesigheidsperseel: R6 500 p.m.Kantore beskikbaar. Onderhandelbaar.
X1PTLB1B-KN170315
Murraystr. 24 • KroonstadTel. 056 215 1110 • Faks: 086 524 [email protected] • [email protected]
EIENDOMME / PROPERTIES
VERHURINGS: 056 215 1110
Soek huise en woonstelle om namens ute verhuur.
ONS SOEK PLASE OMNAMENS U TE VERKOOP
HOSPITAALSTRAAT: R3 500 p.m.
VIR DIE BELEGGER. GOEIE HUUR- INKOMSTELAER KROONHEU-WEL: R430 000.
3 slk, badk, sitk, kombuis, spens en woonstel.
PRYS VERLAAG • MOREWAG: R520 000.3 slk, sitk, mooi kombuis, badk, m/h en
buitekamers. Baie netjies binne.
BRENTPARK: R460 000.3 slk (2 slk met ingeboude kaste), 1 badk, aparte toilet,sitk, eetk, kombuis met nuwe ingeboude kaste.
JOHAN 071 4422 100
X1PTL283-KN170315
PROUDLY SOUTH AFRICAN
EN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSEEN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSE
EIENDOMMEPROPERTIESEIENDOMMEPROPERTIESS.AS.A
Tel. 056 212 2050Gemagtigde Verskaffervan Finansiële Dienste
FATD 14558
Spesialiseer in korttermynversekering, wat insluitlandbou-, kommersiële en persoonlike versekering.
GHOLFDAE:21 MAARTGHOLFDAE:21 MAART
DKD -Monthly MedalBuiteklub -Klubborg
44 President StreetKroonstad
Tel. 056 212 2050Fax. 056 212 2501
After hours:056 212 7698
E-mail:[email protected]
Web:saproperty.za.net
Te huur1. Wilgenhof – BorchardR11 000 p.m.
2. Jordania – AcasiastraatR13 000 p.m.
3. Wilgenhof – Sarel CilliersR14 500 p.m.
4. Jordania – SeringstraatR9 500 p.m.
Nuutgelyste huiseMeyerstraat - R525 000Vorsterstraat – R680 000Seringstraat – R840 000
Breytenbachstraat – R840 000Kareestraat – R1,26 miljoenBeyerstraat – R504 000De Wetstraat – R714 000Hulshofstraat – R892 000Rulestraat – R525 000
Kemsleystraat – R630 000
MotorversekeringU premie verlaagmaandeliks soosu voertuigwaarde
verminder.Skakel ons vir 'ngratis kwotasie.
ELANDIA
R1,26 miljoen3 slaapkamers,
swembad, boorgat.KROONHEUWEL
R714 0004 slaapkamers,2,5 badkamers,
woonstel, boorgat.SUIDRAND
R525 0003 slaapkamers,
badkamers, swembad.
JORDANIA
R1,26 miljoen4 slaapkamers,mooi onthaalarea.
KROONHEUWEL
R892 0003 slaapkamers, woonstel,
swembad.MÔREWAG
R630 0003 slaapkamers,
boorgat.
KROONHEUWEL
R504 0003 slaapkamersplus motorhuis.
X1PTTKDU-KN170315
TO report sewer stoppages,water leakages and electricityproblems, contact the MoqhakaCall Centre on 056-216-9321.
8 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za
Geklassifiseerdwww.olx.co.za
Waar kopers en verkopers
mekaar ontmoet
eksklusief aanlyn by
OM TE ADVERTEER SKAKEL
ALGEMENE
KENNISGEWINGS
KERKKENNIS-
GEWINGS
1205
NG GemeenteKoppies-WeltevredePaaskonferensie 2015Tema: Die wonder van
die kruisPrediker: Ds. Piet du Toit
Waar:NGK Koppies-WeltevredeWanneer: 3-5 April 2015Kontak Daleen Erasmus,weeksdae 8h30-12h00
056 777 1762Eie verblyf,
etes kan bespreek wordR35 middagetes,R25 aandetes
PERSOONLIKE
DIENSTE
SPYSENIERING
& LOKALE
1401
KINDERVERMAAK
1405
CASTLE MANIA -JUMPING CASTLES /SPRINGKASTELEContact/ Kontak082 307 6535
JUMPING CASTLESFor hire
082 652 7741FREE DELIVERY
SPRINGKASTELETE HUUR
Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447
FINANSIEEL
1420
DEBT COUNSELLORSKroonstad
083 493 6875
GESONDHEID &
SKOONHEID
1430
IPLIntense Pulsed Light
> Pigmentation treatment> Reduces appearance offine wrinkles, fine veins,acne and narrows pores> Permanent hair removal* The hair does not haveto be long, can be shaved
the night before.Alecia - 082 851 1503
PERSOONLIK
1460
ENKELLOPENDE MAN51 JAAR OUD van
Kroonstad - dames tussen30 - 55 kan mySLEGS SMS na074 192 7788
OPLEIDING &
OPVOEDING
1480
EKSTRA KLASSE INLEWENSWETENSKAPvanaf Graad 10 tot 12Studiehulp. SkakelRietha 082 927 6804
PROFESSIONELEOPGELEIDE
ONDERWYSERESwat spesialiseer in
Leer- en Leesprobleme -in Afrikaans en EngelsKontak Susan Hugo by
082 863 4535 ofby 056 212 1338
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing
018 292 1615www.bertsbricks.co.za
ALLERLEI
1655
25 % AFSLAG OPALLE BLINDERS
beskikbaar byTop CarpetsSkakel Bianca056 212 5507
4 PERDEKRAG PETROLGRASSNYER in goeiewerkende toestand.
R 1 200 onkaSkakel 083 409 4640
ABC MEATKROONSTAD - Besoekons vir mededingende
vleispryse - 076 332 7429Wimpie en Cheeky
RV PAND WINKELKoop/ Verkoop van2de handse meubels
asook pand van goedere40 Brandstr - 073 771 0338
RYOBIKRAGOPWEKKER tekoop - Splinternuut nogin verpakking. PG 2700.2.5 KVA, 2500 Watts -4 stroke "aircooled"
12 Liter tenk loop 10 ureop een tenk. Trek
verskillende elektrieseapparate gelyktydig.
Skakel Peet 082 257 0348
SOMERUITVERKOPING
Op alle los en leer matte...10% AFSLAG!
Top Carpets 056 212 5507
TE KOOP:1) "STATIONERY"CABINET" R 750
2) "FILING CABINET"R 750 - Heeltemal volledig
en netjies, soos nuutSkakel 056 777 1740
082 566 2750
VALSRIVIER HENGELVir 'n verskeidenheid
hengelgerei kom besoekons te Brandstraat 40
GESOEK OM
TE KOOP
1675
SOEK goeie gebruikte"canopies" sowel as
bagasie waentjies om aante koop vir kontant.
SKAKEL 018-4628993of 082 821 4245
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
TUIN &
BESPROEIING
1825
INSTANT LAWN/KIKUYU-KITSGRAS:
Middenspruit-kitsgrasplaas, 10 kmbuite Kroonstad opViljoenskroon-pad.Gras gelaai op plaas:
R10 per rolR12 per rol afgelewer
in Kroonstad.Louwna 083 285 1065
VRUGBARE ROOITUINGROND:Afgelewer perkubieke meterUitstekend virgrasdeklaag.
Louwna 083 285 1065
ALLERLEI
1845
AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer
matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.
Kontak Johan Hattingh082 893 3673
BRIDGE ELEKTRIES/LOODGIETERS
Alle Elektriese InstallasiesHerstelwerk
Bedrading-Sertifikateasook geyser vervangings
056 215 1932073 771 0338
DIENS EN HERSTELVAN OMKAP- ENNAALDWERK
MASJIENE - OpgeleideBernina/Elna tegnikus
Neil Coetzee076 759 6384
GBK CONSTRUCTIONPlaveisel, Bouwerk,
Teëlwerk, Houtvloere, Seëlvan dakke. Gideon Koertze
072 333 9693
H2O INSTANDHOUDINGGeysers Installering.
Loodgieterwerk. Oprig vanafdakke. Teël & verf werk.
Alwyn 078 496 0462
HENDRIE'SHERSTELWERKE -Loodgietersdienste,
Skoonmaak envervanging van geute
Diens van swembadpompe,filters, regmaak van pypeStaalwerk, afdakke, hekke,
staalomheining,diefwering. Pensioenarissekwalifiseer vir spesialeafslag - 076 648 5989
KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -
ook was-en herstelwerk
Skakel 082 783 1396.
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 23 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.
SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)
Skakel Dave Jordaan082 573 9927
MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,
geysers, gutters, paving,drains, leaking roof
repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:
Daniels - 073 361 1552.
STOOFDOKTERSpesialiseer in die
volgende:Algemene herstelwerk,Verfwerk, "Plumbing",Elektriese installerings.Ek bied oplossings vir joukopsere! Skakel Johan
082 088 2864
SOEK, KOOP, VERKOOP
KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 9
STOOFDOKTERSit Eskom jou ligte af,
Stofie sit dit weer vir jouaan! Kontak my vir meerinligting by 082 088 2864
WAS VAN VOLVLOERE-/LOS MATTE banke &motorsitplekke.Skakel Top Carpets
056 212 5507
VERVOER &
BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir
algemene vervoerwerken trekke - 083 570 7356
of 073 157 7248
J&M TRANSPORT -Bel vir trek en vervoerdienste asook takke en
bourommel - Marlo Botha078 934 2686
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
MOVE SAFE (1.3 ton)Netheid en veilig is onsleuse. Kantoor meubels,meubels en Algemenevervoer plaaslik. GeenVullis, Bou materiaal of
Rou materiaal asb.Kontak Gerus: Ford of
Riekie. Sel: 072 853 2702/079 149 1187
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568 &074 294 0491
Afsaag van bome,verwyder bourommel,takke en vullissakkeKaggelhout te koop.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
WE FINANCE YOU"DEBT REVIEW.BLACKLISTED, ITC"CARS AVAILABLE
0763099909 or0767527446
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
1 SLP WOONSTELGoedgedacht - Dadelikbeskikbaar. R 1 850 pm.Eie privaat tuintjie -Louise 072 410 7719
"BACHELOR"WOONSTEL
(Fairweather Heights)Noordaansig metPlesseymeter.
Onderdak parkering ekstrabeskikbaar. R 2 250 pmSkakel 082 550 7624Gemeubileerdook beskikbaar.
TE HUUR
3205
2 STORE TE HUUR(SENTRAAL)
Skakel083 635 3372
MEENTHUISE
TE HUUR
3325
EDELKROON-2 SLPK MEENTHUIS
met stoep en tuin (115m)Skakel PG Kleynhans
082 564 3422
BETREKKINGS
GESOEK
3670
HUISWERKER ISOPSOEK NA WERKMaandag tot VrydagBaie hardwerkend.Skakel 082 228 4391
HUISWERKER ISOPSOEK NA WERKvir Dinsdag & DonderdagKan baie hard werk.Skakel 072 463 8488
I'M LOOKING FORBABYSITTING WORK.Can look after children orbabies. Can sleep-inif needed - 084 449 6952
ALGEMEEN
3680
BETREKKINGJUKSKEIPARKKROONSTAD
Vakature bestaan vir 'ninterne skoonmaker te
Jukskeipark. Pligte behelsonder andere onderhoud en
skoonmaak vanVakansieoord se
geboue/wooneenhede enfisiese pligte mag insluit.
Sluitingsdatum:20.03.2015
Aansoekvorm is byJukskeipark Hillstraat 99Kroonstad beskikbaar.
BHA BoshoffUitvoerende Beampte.
JukskeiparkIndien u nie terugvoer tenopsigte van u aansoek kry
binne 10 dae nasluitingsdatum nie, kan uaanvaar dat u aansoek
onsuksesvol was.
RV-PANDWINKELOns is opsoek na vrou ofmanspersoon vir verkope
en algemene werk.Handig CV in by winkel
te Brandstraat 40
SEKRETARESSE -(Voldagpos)
Versekering en admin posbeskikbaar. Vereistes:Jong dames persoon.
Kode 8 lisensie. Matriek.Tik en Rekenaarvaardig.Faks CV na 086 524 9689
VITAL CASTINGSOpsoek na manspersoonword benodig vir voormanen smelt pos. Moet bereidwees om skofte te werk.Ouderdom tussen 30 - 45
Stuur CV [email protected] offaks na 086 548 9567
VACANCIES(DENTAL SURGERY)1) RECEPTIONIST
Requirements:Lady 25 - 35 age
- Computer Literate- Telephone skills(answering calls)- Good in Englishspeak/ write
- Must have Matric2) GENERAL WORKER:
(Man and Women)Requirements:
Lady or man 25 - 35 age- Good communication
skills with people- Matric
- Dental Surgeryexperience
Closing date: 20.03.2015Send CV to fax:
086 750 1770 or email [email protected]
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
BOEDEL WYLEELIZABETH CHRISTINAMEYNTJESBOEDELNR: 1325/2015
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:ELIZABETH CHRISTINAMEYNTJESGebore op: 24 Maart 1930Identiteitsnommer:300324 0033 085Huwelikstatus: OngetroudOorlede op: 24 Augustus 2014Adres: Symond straat 65,KroonstadBoedelnommer: 1325/2015
KREDITEURE en DEBITEURE inbogemelde boedel wordhiermee aangesê om binne 'ntydperk van DERTIG (30)DAE vanaf datum vanpublikasie hiervan hul eiseteen die boedel in te stel enhulle skulde aan die boedel tebetaal.
DU PLESSIS LE ROUX INGPOSBUS 1136KROONSTAD9500TEL NR: 056 212 6541MNR LE ROUX/ M21.14
BOEDELS:
LIKWIDASIE EN
DISTRIBUSIE4205
BOEDEL WYLE:JE BORNMANBOEDELNOMMER:2930/2013
In die bestorwe boedel vanwyleJACOBUS EGNASIUSBORNMAN'n meerderjarige man metIdentiteitsnommer241009 5006 085,woonagtig teHuis Simfonie,Viljoenskroon, 9520Boedelnommer: 2930/2013
Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 20 Maart 2015ten kantore van dieMeester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.
I MALHERBE-NORVALProkureur vir EksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTADTel: 056 212 4275
BOEDEL WYLE:F ASMALBOEDELNOMMER:3878/2010
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle:Fareed AsmalGebore op: 24 September 1950500924 5144 080In lewe: SakemanDatum van dood: 6 Mei 2009Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metYasmin AsmalIdentiteitsnommer:581223 0208 087Adres: Turnerstraat 21,KroonstadBoedelnommer: 3878/2010
Kennis geskied hiermee datdie Eerste en Finale LikwidasieDistribusierekening inbogemelde Boedel in diekantore van die Meester vanDie HooggeregshofBloemfontein en die LanddrosKroonstad vir 'n tydperk vaneen en twintig (21) dae vanafdatum vanaf publikasiehiervan ter insae sal lê vir allepersone wat daarby belanghet.
Indien geen beswaar daarteenby die Meester van dieHooggeregshof binne diegemelde tydperk ingedienword nie, sal dieEKSEKUTEUR(S) totuitbetaling daarvolgensoorgaan.
EKSEKUTEURDE HART, KRUGER,BASSON & SCHOEMANPROKUREURSPOSBUS 250/ 323KROONSTAD9500TELNR. (056) 212 2131VERWYSING:FJ SCHOEMAN
BOEDEL WYLE:PT NCHAKEBOEDELNOMMER:1425/2014
In die bestorwe boedel vanwylePAULUS THABO NCHAKE'n meerderjarige man metIdentiteitsnommer571110 5823 089,woonagtig te5781 Constantia, Maokeng,Kroonstad 9499 enlangslewende gadeMARGARET LOMILE NCHAKE,Identiteitsnommer560206 0773 080Boedelnommer: 1425/2014
Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 20 Maart 2015ten kantore van dieMeester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.
I MALHERBE-NORVALProkureur vir EksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTADTel: 056 212 4275
ST PETER CLAVER HIGH SCHOOL,OLD CONVENT, KROONSTAD
Due to the expansion of the school, St Peter Claver HighSchool, a Catholic Independent English-medium school is
inviting applications from qualified teachers with theappropriate qualifications and experience, specialising in
either of the following subject combinations:
1. Mathematics (Gr 8 – 12)2. English ( Primary School Section, Senior Phase)
Closing date for applications: 20 March 2015
Candidates are to deliver their applications in a sealed envelope toSt Peter Claver High School office at the Old Convent, addressed tothe Head of School OR e-mail to [email protected].
The application must include a letter of application, CV and details ofthree recent referees. If the applicant receives no response within 10days after the closing date, the application was not successful.Successful candidates are expected to assumeduty inApril 2015.
X1PVDXK1-KN170315
10 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
www.profreeze.co.za
CURVED GLASS CABINETS
BEVERAGE COOLERS
DELIVERY VEHICLES
WALL CHILLERS
SUMMER SPECIAL OFFERS!
OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509
Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein
FIND US ON
Martin du Preez - [email protected]
WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms
• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories
• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers
• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets
• Beverage coolers• Polystyrene sheets
Etienne Pienaar - [email protected]
Antionette Swanepoel – [email protected]
Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]
GLASSDOOR COLDROOMS
AFRI SAFARI PORTABLE RANGE
PRO FREEZETM
QUALITY PRODUCTS
ICE MACHINESX1PTPM31-KN030315
KROO
NNUU
S14
1003
4
Kroonstad-takAlwyn NelHillstraat 18, KroonstadTel: (056) 212 4129
Om aan ’nONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ’nFAMILIE te behoort.
Praat met Alwyn, jou plaaslike verteenwoordiger in verband met al jou begrafnisversekering en begrafnisbehoeftes:
In ‘n familie deel mense met mekaar. Dis iets wat AVBOB goed verstaan. Oor die afgelope sewe jaar hetAVBOB meer as R 4,0 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordeleaan sy polishouers toegeken.Die verbeterde begrafnisvoordele* sluit in:• ‘n GRATIS basiese begrafnis of verassing• GRATIS vervoer van die oorledene binne die landsgrense van Suid-Afrika
Hoekom? Want AVBOB is ‘n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘n FAMILIE, en FAMILIE kom eerste. Altyd.
•••••••••••••••
*Terme en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. VFD 20656.*Begrafnisvoordele vir polishouers is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ‘n vlak 2 SEB bydraer.
DIE kantoor van dieSuid-Afrikaanse Na-sionale Bloeddiens(SANBD) in Kroon-stad hou op Donder-dag 26 Maart by dieCheckers-sentrum ’nPaasfees-bloedskenk.
Mense kan tussen10:00 en 20:00 by dieSANBD-tak bloedgaan skenk.
Gladness Sathek-ge, woordvoerder, sêhulle mik na 60 een-hede bloed dié dag. Sysê die dag beloof ver-rassings vir die helegesin.
Sathekge sê die na-derende Paasfees envakansie is tradisio-neel ’n tyd wanneerverskeie padongeluk-ke plaasvind, wat dievraag na bloed ver-hoog.
“Dit is ook ’n tydwanneer bloedinsa-meling moeilik is,omdat skole, tersiêreinstellings en onder-nemings toe is. Daaris dan nie altyd by-draes tot ’n veiligebloedvoorraadvlaknie.”
Sathekge doen ’nberoep op skenkersom bloedskenk-ge-leenthede te benut.
Skenkers moet tus-sen die ouderdommevan 16 en 65 jaar oudwees, meer as 50 kgweeg, gesond wees en’n seksueel-gesondeleefstyl handhaaf.
Skakel 056-212-2862vir meer inligting.
Bloedhiergeskenk
DEEL KUNDIGHEID OOR VEE: ’n Ekspo wat deur die Vrystaatboranklub en die Meat Mastervennootskap gereël is, is Vrydag by die KroonBomaveilingkompleks buite die dorp aangebied. Die beste vee van 20borantelers en agtMeatMastertelers is op die geleentheid gesien. Verskeie sprekers het opgetree en telers het ook die geleentheid gehadom hul beeste te bemark. Van links is Danie Jonker (WellfedKrippe),George Visser (LandbouRadio), Wilco du Toit (PratosBorane: Lichtenburg) enNilsPieterse (ook vanPratosBorane)wat die geleentheid bygewoon het. Foto: Jana Smit
Tobie MyburghAFSLAERS BK
bied namens Black Ginger 200 PTY'n VERHURINGSTENDER aan vir dieplaas Mooipan, Ventersburg-distrik
SluitingsdaSluitingsdatum:tum:DonderDonderdagdag, 26 Maar, 26 Maart 2015 om 13:00t 2015 om 13:00
Plase word gesamentlik verhuur:Mooipan 721, Ged. 1 – 417,7139 ha en Mooipan 721. Ged. 2 – 417,7139 ha
Totale grootte: 835,4278 haDie saai- en veeplaas bestaan uit +/- 668 ha droë lande en 167 ha veld.Netjiese doringdraadheinings verdeel in 5 kampe, almal met water.
Goeie beeskrale.Netjiese 4-slaapkamer-woning met nodige
buitegeboue en skuur.
Navrae en besigtiging:Jaco Hamman 082 990 8600Nelis van Tonder 082 807 7227
Voorwaardes:·Voetstoots·Kontant/bankgewaarborgde tjeks/EFT·Bekragtiging Vrydag 27 Maart 2015om 15:00·Volledige tendervoorwaardesbeskikbaar by kantoorwww.tobiema.co.za
Roete+/- 12 km buite Ventersburg,rigting Kroonstad, draai regs bygroot bord 'Mooipan', +/- 8 km opgrondpad. Plaas op linkerkant27°59'55.44”S 27°13'55.56”E
X1PVCYB1-KN170315
Nelson Mandelarylaan 23, Potch Industria
LIGGING: Perseel 236 is geleë van Jan Kempdorp af ± 23 km op Delportshoop-pad (R370). Net duskant afdraaibord naWarrenton, draai regs. Volg grondpad, perseel aan linkerkant. Sien wegwysers.
EIENDOM:1. PERSEEL 236 GROOT : 96,0651 ha
'n Gedeelte van Perseel 1 Vaalharts-nedersetting B. Bekend as perseel 26 (B3/1).Goeie bewoonbare woonhuis met buitegeboue, afdakke, werkswinkel en groot voerstoor.Verbeterings:
Die geboue is hoofsaaklik van steen, staal en sink en vertoon goed.Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts-waterskema. Daar is tans ± 50,3 ha lusern en ditInlysting en indeling:
word besproei met 2 x 3-toring-spilpunte, 2 x 1-toring-spilpunte, 1 x 6-toring-spilpunt (½- sirkel). Die water word opgegaarin 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Toegeruste boorgat. Dierestantgedeelte, naamlik ± 45,8 ha bestaan uit uitvalgrond en veldweiding.
2. PERSELE 233 en 234: GROOT: 67,305 ha.Die persele vorm 'n eenheid en word as 'n eenheid verkoop.'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as perseel 26 (B9/7).LIGGING: Ongeveer 3 km noord-wes van perseel 236 aangrensend aan wildkamp.
'n Bewoonbare woonhuis met woonstel, garages en store. Verder is daar 'n groot sink-/staalvoerstoor,Verbeterings:± 900 m².
Die persele vorm 'n eenheid en is gesamentlik ingelys vir 25,7 ha. Aanplantings bestaan uitInlysting en indeling:± 49,5 ha lusern, onder 'n 4-toring- en 'n 5-toring-spilpunt. Restant gedeelte is uitval en opstal.Water word opgegaar in 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Verder isdaar 'n sterk toegeruste boorgat.
3. PERSEEL 231 GROOT: 54,837 ha'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as Perseel 26 (A11).LIGGING: Skuins oorkant persele 233 en 234 (sien noordekant)
'n Standaard woonhuis van steen en sement met buitegeboue.Verbeterings:Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts- waterskema. Tans is daar ± 34,09 ha lusern enInlysting en Indeling:
dit word besproei met 'n 5-toring-spilpunt. Daar is ook infrastruktuur vir 'n 2-toring-spilpunt. Verder is daar ± 275pekanneutbome op uitvalgrond aangeplant. ± 18 maande oud. Die water word opgegaar in 'n 36-uur-opgaardam engepomp met 'n ETA 100 – 315- sentrifugale pomp met elektriese motor. Gedeelte van die uitvalgrond nie bewerkbaar nieen baie klipperig.NOTA: Pompe, elektriese motors en toerusting by damme vorm deel van die persele en word nie apart verkoop nie. Diespilpunte word egter apart verkoop .
SPILPUNTE: 1 x 6-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Senter, 1 x 1-toring- Senter 360, 1 x 1-toring.Onbekend, 1 x 4-toring-Agrico, 2 x 5-toring-Agrico.
IMPLEMENTE: 2008 Case 89 – 20-4x4-trekker (nie-lopend), Piket-koringplanter (goeie toestand), 13-tand-skeurploeg('ripper'), 2 Vetsak- en 1 Hartland-sleepwaens.
AFSLAERS/AUCTIONEERS
THOMASVAALHARTS
BESPROEIINGSPLASEIn opdrag van die likwidateurs in die insolvente boedel
SALANIQUE BOERDERY BK (In Likwidasie)CK 2006/125123/23/K18/2012 SAAK NR: 757/2013 word per
openbare veiling die onderstaande bates verkoop.Op DINSDAG 24 MAART 2015 om 10:00op PERSEEL 236, BEKEND AS 26 B3 (1)
BESPROEIINGSPERSELESPILPUNTE -IMPLEMENTE
VERKOOPSVOORWAARDES NAVRAE1. BTW is betaalbaar. Sertifikaat en ID-dokument. GERRIT THOMAS 082 859 72322. FICA-dkumentasie: Bewys van adres. ROBERT THOMAS 083 626 92163. Volledige verkoopsvoorwaardes op die dag van veiling. KANTOOR: 018 294 56164. Onderhewig aan veranderings FAKS: 018 297 62405. Kontant, tjek, internet. (Internetfasiliteite beskikbaar) Webwerf: www.thomasautioneers.co.za
X1PV6GG9-KN170315
KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 11
GRETHA WIID, bekende spreker en skrywer oor huwelikskwessies, was Woensdagaand (11/03) die spreker op ’n geleentheidby die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies). Die tema was’n Vrou na aan God se hart. ByWiid (middel) is Hendriette Scheepers (links) en Juanita Kriel, onderwysers by die Rooiskool.
Foto: Elaine Herbst
Praat op geleentheid
X1PVCXXH-KN170315
X1PVDX6H-KN170315
X1PVDWNW-KN170315
12 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015
Tinkie Hattingh
DIE Afrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies) het ná dieFezile Dabi-skole-atletiekkam-pioenskappe in Sasolburg ’nmedaljeoes soos min huis toegebring.
Die skool het algeheeltweede, naas die HoërskoolSasolburg, op die kampioen-skappe geëindig.
Die Rooies het in geheel diemeeste medaljes van al dieskole ingeoes.
Die skool spog met 87medaljes, waarvan 34 goue,31 silwer- en 22 bronsmedal-jes is.
Altesaam 45 atlete hetgekwalifiseer om aan dieVrystaat-interhoërkampioenskap-pe deel te neem.
Die Rooies het sewe plekkeonder die 50 beste prestasiesbehaal.) Vir die volledige uitslaegaan na www.kroonnuus.co.za.
Tinkie Hattingh
DIE Afrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies) het ná dieFezile Dabi-skole-atletiekkam-pioenskappe in Sasolburg ’nmedaljeoes soos min huis toe
Die skool het algeheeltweede, naas die HoërskoolSasolburg, op die kampioen-
Die Rooies het in geheel diemeeste medaljes van al die
Die skool spog met 87medaljes, waarvan 34 goue,31 silwer- en 22 bronsmedal-
Altesaam 45 atlete hetgekwalifiseer om aan dieVrystaat-interhoërkampioenskap-
Die Rooies het sewe plekkeonder die 50 beste prestasies
Vir die volledige uitslae
RykeRykeoes viroes virRooiesRooies
ARMIN LOUW in aksie. Foto’s: Tinkie HattinghKOSIE SMITH spring ver.DYLAN STIEMMIE rek en strek om nog verder te kan spring.
GHETTO ROOTS PROMOTIONS (GRP)will present a soccer tournament from28 March to 11 April.
A total of 16 teams will compete in
the event.Letela Nkatho of the GRP invites
interested parties to join in the fun.The games will be played on the sports
grounds of the Kananelo School inMaokeng.
For more information call Nkatho on078-030-9147.
All invited to join in soccer tournament fun Besoek
www.kroonnuus.co.za
vir nuus en foto’s.
Donderdag: 19 Maart 2015Tyd: 09:00Plek: Hoërskool Kroonstad se Landbouterrein
09:00 – Registrasie • Koffie/TeeSprekers: Gerard Scholtemeyer – Proteiënnavorsingsraad
ABSAOesversekeringSenwes – Thys Grobbelaar – Graanpryse enmarkvooruitsigte
Besoek proewe: LNR-sojaproewe, haelproef, mielieproef enbespuitingsproef14:00 - Middagete – steakbraai
Navrae: Ferdi Klopper – 082 559 7346
Hiermee word u vriendelik uitgenooi naRenosterkop-studiegroep in samewerking
met Edenville Boerevereniging seGroen Landbou-dag.
X1PVCYWR-KN170315