Laerskool Randhart Graad 4: Eksamenafbakening Mei 2018
Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B – Begrip en taalleer
Taalleer:
Leer die volgende soos aangedui uit die Platinum Afrikaans Huistaal, ALLE
taaloefeninge wat reeds gedoen is asook die gegewe notas.
Onderwerp Leerderboek Afgerolde
notas
Tydsvorme Tema 1 – C Oefen taal: Taalfokus 1.3
Tema 3 – A Luister en praat: Taalfokus 3.1
Tema 4 – A Luister en praat: Taalfokus 4.1
√
Enkelvoudige sinne Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.3
Bywoorde Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.1 √
Byvoeglike
naamwoorde
Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.1 √
Lettergrepe en
klankgrepe
Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2
Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2
Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4
(Koppeltekens)
Tema 4 – B Lees en skryf: Werk met
Woorde (Deeltekens, kappie)
Tema 6 – C Oefen taal: Taalfokus 6.3
√
Geslag Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.2 √
Sinonieme en
antonieme
Tema 1 – C Oefen taal: Werk met woorde
Tema 5 – B Lees en skryf: Taal in konteks √
Vokaalgroep 1, 2 en
3
Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.3 en 2.4
Moet vokaalgroepe kan toepas met
meervoude en verkleiningsvorme
√
Poësie (Gedigte) Tema 5 – A Luister en praat: Woordeskat en
Teks 1: ‘n Gedig (Lappies) √
Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel.
As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die
verskil maak.
Engels: 24 Mei Paper 2 – Section A and B
Study the following from your tablet as well as your language book:
Language structure Tablet
Alphabetical order P8
Punctuation P44
Nouns
Proper
Common
Countable
Uncountable
P9, 45
Tenses
Past
Present
Present progressive
Future
P11, 23, 38, 59
Synonyms P13
Antonyms P20
Adjectives P18, 19, 52, 59
Adverbs P29, 60
Prepositions P28
Verbs P51
Subject, verb, object P52
Plurals P53
Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei Leer slegs uit jou handboeke en slegs die inligtingsdele.
Kwartaal 1:
Bl. 3 (Die lewensprosesse van lewende dinge)
Bl. 5 (Slegs gedeelte oor gis.)
Bl. 12 (Slegs sleutelwoorde)
Bl. 16 (Slegs sleutelwoorde)
Bl. 19 (Verskille tussen diere)
Bl. 33 – 35 (Grasveldhabitatte, woudhabitatte, rivierhabitatte, seehabitatte)
Bl. 42 (Skuilings kan natuurlik of mensgemaak wees)
Bl. 44 (Diereskuilings is strukture)
Kwartaal 2:
Bl. 56 (Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse)
Bl. 58 (Verandering van toestand)
Bl. 60 (Verandering van toestand vervolg)
Bl. 62 (Slegs sleutelwoorde)
Bl. 64 (Meet temperatuur – slegs inligtingsdele)
Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende uit jou Wiskundeskrif (Groen boek).
1. Heelgetalle en getallesinne
2. Optel, aftrek en numeriese patrone
3. Tyd
4. Vermenigvuldiging en deling
5. 2D- en 3D-vorms
6. Datahantering
7. Gewone breuke
8. Lengte
Onthou: Volg jou Wiskunde resep – oefen, oefen, akkuraatheid, spoed,
konsentrasie, inspanning, versigtigheid en jy sal verseker die vrugte pluk. Sterkte!
Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende soos aangedui in die afbakening:
LW: Die eerste bladsynommers by die tabletbladsye is Samsungtablette en die
tweede bladsynommer is Apple-/Lenovo-/Huawei-/Vodaphone-/Mecertablette.
Handboek-
bladsye
Tablet-
bladsye Onderwerpe en eenhede
Eerste kwartaal: Geografie
2
5/6
Onderwerp 1: Plekke waar mense woon
Eenheid 1: Mense en plekke – Woordbank
1. Plekke om in te woon
3 6/8 Paragraaf bl.3: Die meeste mense... op die land.
6, 7 7/9,
8/9
3. Geboue in verskillende plekke – Boumateriaal. (Kyk ook
in skrif)
8 8/10 4. Geboue en hulle gebruike.
10 8/10 5. Paaie en voetpaadjies; woordbank
12
8/10
Eenheid 2: Bakens en hoe om die pad te verduidelik
1. Bakens
14, 15 9/10 3. Om die pad te verduidelik.
16, 17
9/11
Eenheid 3: Mense en hulle behoeftes
Woordbank
1. Wat alle mense benodig.
18 9/11 Woordbank (klinieke)
Eerste kwartaal: Geskiedenis
25
12/15
Onderwerp 2: Plaaslike geskiedenis
Eenheid 1: Hoe ons oor die hede in ʼn plaaslike
omgewing uitvind
2. Plaaslike geskiedenis.
26
13/16
Eenheid 2: Hoe ons oor die hede in ʼn plaaslike
omgewing uitvind
1. Hoe ons oor die verlede uitvind.
Tweede kwartaal: Geografie
40,41
17, 18/
20 - 22
Onderwerp 3: Kaartvaardighede
Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte
42, 43
18, 19/
22, 23
Eenheid 2: Tekens, sleutels en kaarte (toepas)
Woordbank en toepassing van kaartwerk.
44, 45 19/23 Eenheid 3: Ruitverwysings (toepas)
46 19/23 Eenheid 4 Kompasrigtings
48
20/24
Eenheid 5: ʼn Kaart van Suid-Afrika
Woordbank
1. See en land op die kaart van Suid-Afrika
49 20/24 2. Provinsies en stede op die kaart van Suid- Afrika
Provinsies is baie belangrik. Ken die 9 provinsies op
ʼn kaart asook die 2 oseane aan beide kante van
Suid-Afrika.
50, 51 20/24 Eenheid 6: ʼn Aardbol en kaart van die wêreld
Woordbank
2. Vastelande, oseane en lande
Ken die 7 kontinente van die wêreld op die kaart.
Tweede kwartaal: Geskiedenis
56
57
58, 59, 60,
61
22/23
23
23/24
Onderwerp 4: Leer by leiers
Woordbank en wat is ʼn goeie leier (eienskappe)
2. Ander eienskappe wat ʼn goeie leier kan hê
Eenheid 2: Lewensverhale van leiers
Woordbank
Die lewensverhaal van Nelson Mandela
Wat was Nelson Mandela se eerste werk?
Waarom het Nelson Mandela so baie jare in die tronk
deurgebring?
Wanneer is Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat?
Wanneer was Nelson Mandela president van Suid-
Afrika?
Wat het Nelson Mandela gedoen, nadat hy nie meer
president was nie?
Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer die volgende uit jou handboek:
KWARTAAL 1: PSW
Eenheid Handboek Tablet Wat jy moet leer
Eenheid 1:
Persoonlike
sterkpunte
Bl. 3 Bl. 14 Sleutelwoorde
Paragraaf 1 bo-aan bladsy.
Eenheid 7:
Minder
suksesvolle
ervarings
Bl. 11 Bl. 43,
46, en
47
Sleutelwoorde
Ken die 6 WENKE VIR
SELFVERTROUE.
Eenheid 13: Hoe
om na jou eie
liggaam om te
sien en dit te
respekteer
Bl. 21 Bl. 72 Ken voorbeelde van hoe jy jou eie
liggaam kan respekteer en versorg.
(Het dit in skrif ingeplak)
Eenheid 20:
Strategieë om
konflik te vermy
Bl. 34 Bl.109 Sleutelwoorde
Ken slegs die verskillende maniere
hoe om KONFLIK IN DIE SKOOL
TE VERMY.
(los konflik in die gesin op)
KWARTAAL 2: PSW
Eenheid 1:
Verstaan
verskillende
emosies
Bl. 51 Bl. 152 Sleutelwoorde
Eenheid 4:
Verstaan jou eie
emosies
Bl. 56 Bl. 166 Gepaste maniere om jou emosies
uit te druk
Lees alles deur tot voor aktiwiteit
4.1
Eenheid 7:
Verstaan en
neem ander se
emosies in ag
Bl. 60 Bl. 181 Sleutelwoorde
Weet wat is EMPATIE – paragraaf
2 bo-aan bladsy
Eenheid 13:
Voordele en
uitdagings om in
Bl. 69 Bl.212 Sleutelwoorde
Ken voorbeelde van groepwerk wat
lonend kan wees.
‘n groep te werk Ken uitdagings van saamwerk in ‘n
groep
Eenheid 18:
Toepaslike
reaksies op
afknouery
Bl. 77 Bl.
237
Sleutelwoorde
Ken maniere hoe om jouself teen ‘n
bullebak te beskerm.
KWARTAAL 1: SKEPPENDE KUNSTE
Eenheid Handboek Tablet Wat jy moet leer
EENHEID 3:
Kort
ritmepatrone
Bl. 6 Bl. 25 Sleutelwoorde
Ken die note se name en hoeveel
dit tel.
EENHEID 6:
Beweeg op ‘n
maatslag
Bl. 10 Bl. 39 Ken slegs die verskillende maniere
van hoe jy bewegings kan uitvoer.
Bv. Spring, rol, huppel, kruip ens.
EENHEID 12:
Ritmes met
slaginstrumente
Bl. 18 Bl.67 Ken slegs die verskillende
instrumente se name (dis in jou
skrif)
EENHEID 22:
Gesin en maats
Bl. 37 Bl. 118 Sleutelwoorde
Ken slegs die kleure
Weet ook watter kleure is primêre
en watter is sekondêr
KWARTAAL 2: SKEPPENDE KUNSTE
EENHEID 6:
Klankprente wat
op temas
gebaseer is.
Bl. 59 Bl.177
-178
Sleutelwoorde (ken net die 3
sleutelwoorde op die bladsy)
EENHEID 12:
Melodieë wat
verskille in
toonhoogte en
nootwaardes
demonstreer
Bl. 68 Bl. 210 Slegs die sleutelwoorde – weet hoe
die instrument gespeel word. (niks
anders oor die instrumente hoef
geleer te word nie)
Bv. Die Membranofone word geslaan,
die aërofone word geblaas ens.
Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,
maar deur volharding. (Samuel Johnson)
________________ ________________ ________________
K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl
Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof
Laerskool Randhart Graad 5: Eksamenafbakening Mei 2018
Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B
Leer slegs uit jou handboek of tablet en jou Afrikaanse taalleerskrif. (Onder
die datum word die bladsynommers altyd geskryf.)
Afdeling A: Leesbegrip (15 punte)
Begrip van verskillende leesstukke word getoets.
Bv. Fabels, kortverhale, spotprente, legendes of mites moet gelees en vrae
beantwoord word oor die teks.
Afdeling B: Taalstrukture en –konvensies (25 punte)
Taaltrots uitgedeel in 2017 en in kwartaal 1 van 2018 plus die volgende taalfokusse
en vrae wat volg onder elke taalfokus:
Inhoud Tablet Handboek
Ontkennende vorm Bl. 5 nr. 2b Bl. 5 nr. 2b
Lidwoorde Bl. 17 nr. 4
Taalfokus 2.2
Bl. 17 nr. 4
Taalfokus 2
Leestekens Bl. 27 – 28
Taalfokus 3.1 – 3.3
Bl. 27 – 28
Taalfokus 1 – 3
Onderwerp, voorwerp en gesegde Bl. 18
Taalfokus 2.3
Bl. 18
Taalfokus 3
Tydsvorme Bl. 36
Werk met sinne
nr. 1 – 5
Bl. 36
Werk met sinne
nr. 1 – 5
Sinonieme en antonieme Bl. 25
Werk met woorde
nr. 4 – 5d
Bl. 25
Werk met
woorde
nr. 4 – 5d
Deelwoorde Bl. 57
Taalfokus 6.2
Bl. 58
(in geel blokkies)
Bl. 57
Taalfokus 2
Bl. 58 nr. 2
Idiomatiese uitdrukkings
(In “Tref met taal” blokkies) Bl. 52, 62, 72, 82 Bl. 52, 62, 72, 82
Hulpwerkwoorde van tyd en
hulpwerkwoorde van wyse
Bl. 68
Taalfokus 7.2
Bl. 68
Taalfokus 2
Woordvorming: basisvorme,
samestellings en voegsels (voor- en
agtervoegsels)
Bl. 17
Taalfokus 2.1
Bl. 17
Taalfokus 1
Afleidings
Bl. 38
Taalfokus 4
Woordsoorte: Byvoeglike naamwoorde Bl. 28
Taalfokus 3.4
Bl. 28
Taalfokus 3
Selfstandige naamwoorde Bl. 77
Taalfokus 8.1
Bl. 77
Taalfokus 1
Voorsetsles Bl. 36 werk met
woorde nr. 1-5
Bl. 36 werk met
woorde nr. 1 – 5
Voornaamwoorde Bl. 37
Taalfokus 4.2
Bl. 37
Taalfokus 2
Enkelvoudige sinne: Sinsuitbreiding en
Saamgestelde sinne
Bl. 67
Taalfokus 7.1
Bl. 67
Taalfokus 1
Deurlopende assessering Bl. 70 Bl. 70
Grondlynassessering Bl. 10 Bl. 10
Leer hard en kom vrae vroegtydig as daar enige vrae is.
Sterkte en geniet dit, want Afrikaans is ʼn fees!
Engels: 24 Mei Section A: Comprehension
Learners’ comprehension will be tested using various reading texts.
Section B: Language
Study the following from your study sheets and textbook:
Language
Study sheet Textbook and Tablet
Simple Future Tense Study sheet Page 79, 82, 2, 56, 82, 133
Punctuation Study sheet Page 3, 126, 36, 129, 135
Articles Study sheet Page 3
Concord Study sheet Page 6, 18, 44, 86, 91, 94, 137, 140,
146
Question form Study sheet Page 24, 26, 49, 135, 148
Countable and
uncountable nouns
Study sheet Page 6, 21, 51, 54, 138
Prepositions Study sheet Page 23, 60, 117, 151, 158
Verbs and irregular
verbs
Study sheet Page 6, 41, 56, 145
Plurals Study sheet Page 125, 130, 146, 151, 164, 167, 54
Adverbs Study sheet Page 15, 79, 82, 97, 102, 153, 154,
161
Apostrophe Study sheet Page 32, 34
Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei Leer die volgende uit jou handboek:
Kwartaal 1
Onderwerp Eenheid Inhoud
1 3: Soorte diere Gewerweldes (endoskelet) en
ongewerweldes (eksoskelet)
2 2: Beweging Spiere, gewrigte, senings en
ligamente.
3 1: Strukture Raam– en dopstrukture
4 1: Voedsel en voeding Fotosintese, wat plante nodig het
om te groei en hul eie kos te maak
(leer bladsy in skrif by 27 Feb.)
5 1: Groei en ontwikkeling Bevrugting: In– en uitwendig
Kwartaal 2
6 1: Metale Eienskappe van metale. Mengsels
van metale(allooie) en
bedekkingsmetale
Beplan en voer ‘n ondersoek uit (In
skrif: 17 April – moet kan toepas)
2: Nie-metale Eienskappe
7 1: Ander eienskappe van metale Magnetisme en metale
Metale wat roes en hoe om dit te
keer
2:Gebruike van metale Gevallestudie: Herwin metale
8 1: Kombineer materiale Meng en stol. Meng, droog en bak
9 1: Eienskappe en gebruike van
materiale
Gips, beton, weefstowwe, keramiek
en glas, plastiek
Prefix and suffix Study sheet Page 3, 63, 120
Adjectives Study sheet Page 29, 30, 34, 39, 44, 49, 54, 70,
72, 90
Figure of speech
Rhyme Study sheet Page 37, 42
Alliteration Study sheet Page 39, 44, 154
Personification Study sheet Page 36, 37, 38, 40, 42, 43, 106, 108,
154, 155
Simile Study sheet Page 108
Wiskunde: 28 Mei Leer slegs uit jou skrif en aantekeninge boek.
Heelgetalle:
Afronding
Plekwaardes en getalwaardes
Dalende en stygende orde
Vermenigvuldiging
Deling
Optel
Aftrek
Woordsomme
Breuke:
Van somme
> ; < en =
Optel en aftrek van breuke
Herleiding na verskillende breuke
3D-vorms
Lengte (Herlei en meet)
Simmitrie
2D-vorms
Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek:
Geografie:
Onderwerp 1 – Vaardighede met kaarte
Eenheid 1 – 3 (Toepassing van eenhede. Aktiwiteite in jou skrif kan as riglyn
gebruik word.)
Onderwerp 3 – Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
Eenheid 1 – 3
Geskiedenis:
Onderwerp 2 – Jagter-versamelaars en herders in suiderlike Afrika
Eenheid 1 – 3
Onderwerp 4 – Die eerste boere in suiderlike Afrika
Eenheid 1 en 2
Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer alle werk uit jou handboek. NB! Leer ook alle sleutelwoorde.
PSW
Kwartaal 1
1. Selfkonsep
Eenheid 1: Die invloed van ander mense op die selfkonsep.
Eenheid 4: Persoonlike suksesse as bydraende faktore tot ‘n positiewe
selfkonsep.
2. Terugvoer
Eenheid 7: Gepaste maniere om terugvoer te gee en te ontvang.
Eenheid 10: Positiewe en negatiewe terugvoer.
3. Emosies
Eenheid 15: Vaardighede om emosies op ‘n positiewe manier te hanteer.
4. Verhoudings
Eenheid 21: Veilige en onveilige verhoudings.
Eenheid 24: Slegte en goeie verhoudings.
Kwartaal 2
1. Kinderregte
Eenheid 1: Skending van kinders se regte.
Eenheid 4: Reaksie op skending van kinders se regte.
2. Mishandeling
Eenheid 10: Uitwerking van mishandeling op persoonlike gesondheid.
Eenheid 13: Strategieë om mishandeling te hanteer.
Skeppende Kunste
Kwartaal 1
1. Ritmes
Eenheid 3: Ritmepatrone van verskillende nootwaardes
Eenheid 6: Ritme of tydmaat
Eenheid 20: Notasie van ritme op ‘n enkellynnotebalk
2. Die Kleurwiel
Eenheid 23: Kleur jouself in.
Kwartaal 2
1. Afrika-liggaamsversierings
Eenheid 24: Ruimte en tekstuur in kuns
Eenheid 27: Ndebele-kralewerk en -kuns
Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,
maar deur volharding. (Samuel Johnson)
________________ ________________ ________________
K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl
Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof
Laerskool Randhart Graad 6: Eksamenafbakening Mei 2018
INTERNE EN PROVINSIALE VRAESTELLE Ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat graad 6-leerders interne, sowel
as provinsiale vraestelle skryf in Engels, Wiskunde asook NW en Tegnologie. Die
provinsiale vraestelle moet geskryf word op die datum wat deur die GDO
deurgegee is. Vergewis u self dus baie mooi van die inhoud sowel as die datums van
eksterne vraestelle.
Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B
Afdeling A: Leesbegrip (25 punte)
Afdeling B: Taalstrukture en –konvensies (15 punte)
Alle werk soos in die Afrikaans 1 skrif gedoen volgens die handboek / tablet.
Leer die volgende:
Oefen taal:
Tema 1: Basisvorme, klank- en lettergrepe en skrifbeelde bl.7 en 8.
Tema 2: Klank- en lettergrepe, voegwoorde en alfabetiese volgorde bl. 20 en 21.
Tema 3: Leestekens en skryftekens, voornaamwoorde, sinsoorte, idiome bl.31, 32
en 33.
Tema 4: Direkte en indirekte rede, leestekens en skryftekens bl.44 en 45.
Tema 5: Basisvorme, voor-en agtervoegsels, afleidings en samestellings bl. 56.
Tema 6: Bywoorde en aksenttekens bl. 67 en 69.
Tema 7: Idiome, ontkenning, afkortings en akronieme bl. 79, 80 en 81.
Tema 8: Voorsetsels bl. 93.
Tema 9: Simplekse en komplekse, meervoude en verkleinwoorde, saamgestelde en
veelvoudige sinne bl.103, 104 en 105.
Werk met woorde, sinne en taal. bl.9, 54 en 65.
Deurlopende assessering bl. 11, 12, 24, 36, 48, 60, 72, 84, 96 en 108.
Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling
tel. As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding
gaan die verskil maak.
Engels: 24 Mei Section A: Comprehension test
Comprehension of different text types will be tested.
Section B: Language
Study from your text book and workbook.
Concept Textbook Tablet
theme Workbook
Pronouns p 3, 25 1 and 3
Simple past tense p 7 1
Subject and verb concord p 8 1
Countable nouns (a, an) p 8 1
Can and may p 13 2
A, an, the p 15 2
Present progressive tense p 18 2
Adjectives (degrees of comparison) p 18, 67 2 and 7
Alphabetical order p 23 3
Capital letters for proper nouns p 26 3
Prepositions p 27, 37 3 and 4
Homophones (book says homonyms, it’s
wrong!!)
p 27 3
Determiners (first, second…) p 33 4
Must, can p 33 4
Past progressive tense p 37 4
Don’t, doesn’t p 37 4
Simple present tense p 46, 53 5 and 6
Nouns showing belonging p 47 5
Compound words p 47 5
Term 2
Concept Textbook Tablet
theme Workbook
Uncountable nouns p 53 6
This, that, these, those p 54 6
Adjectives p 56 6
Regular and irregular verbs p 57 6
Nouns that only have plurals p 63 7
Adverbs p 66 7
Connecting words p 66, 78 7 and 8
Possessive pronouns p 67 7
Antonyms
Phrasal verbs p 78 8
Must, should p 88 9
Future tense p 89 9
Adverbs of degree p 90 9
Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei
Kwartaal 1: Lewende en lewende dinge en verwerking:
Onderwerp 1 – Eenheid 1:
Plante en voedsel
Hoe fotosintese plaasvind
Plante stoor voedsel as stysel
Toets van stysel
Onderwerp 2 – Eenheid1:
Voedingstowwe in kos en voeding
Ken al die voedselgroepe volledig. Die
funksies van vitamiene en minerale baie
belangrik
Onderwerp 3 – Eenheid 1:
Hoekom ons voedsel verwerk
Ken al die redes deeglik
Onderwerp 3 – Eenheid 2:
Metodes van voedselverwerking
Ken al sewe maniere om voedsel te verwerk
baie goed
Onderwerp 4 – Eenheid 1:
Verskillende ekostelsels
Ken al die ekostelsels baie goed (Gebruik
skrif ook as opsomming)
Onderwerp 4 – Eenheid 3:
Voedselwebbe
Dele van ‘n voedselweb
Kwartaal 2: Materie en materiale en verwerking
Onderwerp 5 – Eenheid 1:
Die rangskikking van partikels
Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
Onderwerp 6 – Eenheid 1: Mengsels Mengsels van vastestowwe, mengsels van
vastestowwe en vloeistowwe en mengsels
van vloeistowwe
Skeiding van mengsels Handsortering
Filtrering
Verdamping
Afsakking en dekantering
Onderwerp 7 – Eenheid 1:
Oplossings as spesiale mengsel
Oplossings en oplosbare en onoplosbare
stowwe
Eksperiment volgorde volledig kan
verduidelik
Eenheid 2:
Oplosbare en onoplosbare stowwe
Die verskil tussen smelting en ‘n oplossing
Skei oplossings Moet al die skeidings metodes kan beskryf
Vaardigheidsfokus
Meet volume en massa
Eenheid 3:
Versadigde oplossings
Volledig beskryf
Volg die stappe van ‘n wetenskaplike
ondersoek
Eenheid 4:
Tempo van ‘n oplossing
Temperatuur
Roer
Korrelgrootte
Onderwerp 8 – Eenheid1:
Mengsels en waterhulpbronne
Waterbesoedeling deur oplosbare,
onoplosbare en deur lewende kieme
Eenheid 2:
Die belangrikheid van vleilande
Vleilande is belangrike ekostelsels
Vleilande en biodiversiteit
Vleilande en watergehalte
Onderwerp 9 – Eenheid 1: Skoon
water
Prosesse om water skoon te maak
Hoe munisipaliteite water skoonmaak
Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende konsepte:
Kwartaal 1:
Heelgetalle tot by 999 999
Getalsinne
Optel (5-syfer getalle)
Aftrek (5-syfer getalle)
Gewone Breuke 1 en 2
Tyd
Eienskappe van 2D-vorms
Datahantering
Getalpatrone
Kwartaal 2:
Heelgetalle tot by 999 999 999
Vermenigvuldiging (4-syfer met 2-syfer)
3D-voorwerpe
Patrone met meetkundige vorms en voorwerpe
Simmetrie
Deling (3-syfer deur 2-syfer)
Langdeling (4-syfer deur 2-syfer)
Desimale Breuke 1 en 2
Kapasiteit en volume
Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek:
Geskiedenis
Kwartaal 1
Onderwerp 2 – Mapungubwe
Eenheid 2 – Die goue renoster en ander goue voorwerpe
Eenheid 3 – Goedere waarmee handel gedryf is
Eenheid 3 – Reise na die kus toe
Eenheid 4 – Wêrelderfenisterrein
Eenheid 4 – Die Orde van Mapungube
Kwartaal 2
Onderwerp 4 – Ontdekkingsreise
Eenheid 1 – Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue
Eenheid 1 – Leonardo da Vinci
Eenheid 1 – Galileo Galilei
Eenheid 1 – Nuwe idees en kennis
Eenheid 1 – Buskruit
Eenheid 1 – Magnetiesekompas
Geografie
Kwartaal 1
Onderwerp 1 – Kaartwerk
Eenheid 2 – Lynskaal en woordskaal
Eenheid 2 – Meet die afstande op kaarte
Eenheid 3 – Gebruik kaarte om vrae te beantwoord (Akt. 1.8 en 1.9)
Eenheid 3 – Statestiek oor Suid-Afrika: Gauteng en Vrystaat
Kwartaal 2
Onderwerp 3 – Handel
Eenheid 1 – Koop en verkoop van goedere
Eenheid 1 – Suid-Afrika se invoere en uitvoere
Eenheid 2 – Grondstowwe
Eenheid 2 – Vervaardigde goedere
Eenheid 2 – Vaardighede en dienste
Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer die volgende soos aangedui:
Hoofstuk 1 Sleutelwoorde (NB)
Alles rakende liggaamsbeeld
Bl. 9 + 10
Hoofstuk 2 Die sleutelwoorde kom in kortvrae voor
Slegs kortvrae in hierdie hoofstuk:
- Vaardighede
- Vermoë
- Belangstellings
Potensiaal(definisie)
Bl. 14 + 17
Hoofstuk 3 Definisie van portuurgroepdruk Bl. 20
Hoofstuk 4 Alles rakende bemiddeling
- Definisie
- Stappe
- Reëls
- Vredebewaringsvaardighede
Bl. 24 + 25
Hoofstuk 6 Pas kolom A by B
Sleutelwoorde:
- Melodie
- Komponiste
- Dinamiek
- Tempo
- Artikulasie
- Toonhoogte
- Ritme
Grondbeginsels van tromspel
Bl. 38
Bl. 40
Bl. 44
Hoofstuk 7 Ken die kleurwiel
Monochromaties
Bl. 52
Hoofstuk 8 Tydsbestuur:
- Vaardighede om verantwoordelik te wees
Bl. 64 +
werkboek
Hoofstuk 9 Vorme van afknouery Bl. 68
Engels: 7 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 24 Mei.
Natuurwetenskappe en Tegnologie: 13 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 25 Mei.
Wiskunde: 11 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 28 Mei.
Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,
maar deur volharding. (Samuel Johnson)
________________ ________________ ________________
K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl
Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof
Laerskool Randhart Graad 7: Eksamenafbakening Mei 2018
Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B
Leer die volgende soos aangedui asook ALLE taaloefeninge wat reeds gedoen
is.
ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots
Selfstandige naamwoord Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350 – 352
Soortnaam Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350
Versamelnaam Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350
Eienaam Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350
Abstrakte selfstandige
naamwoorde
Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350
Massanaam Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350
Geslag Module 1:
Aktiwiteit 4; bl.15 Bl. 351, 352 Bl.7
Tydsvorme Module 4:
Aktiwiteit 3; bl.64
Direkte en indirekte rede Bl. 34, 35
Intensiewe vorm Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 353 Bl. 5
Trappe van vergelyking Module 1:
Aktiwiteit 2; bl. 7, 8 Bl. 353 Bl. 6
Lettergrepe Module 1:
Aktiwiteit 4; bl. 16 Bl. 347, 350 Bl. 9
Los en vas skryf van
woorde
Module 3:
Aktiwiteit 3; bl. 47, 48
Bl. 349, 350 Bl. 15
Hoofwerkwoord Module 4:
Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353
Skeibare werkwoorde /
deeltjiewerkwoorde
Module 4:
Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353
Koppelwerkwoorde Module 4:
Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 354
Hulpwerkwoord Module 4:
Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353
Voegwoord Module 4:
Aktiwiteit 3; bl. 63 Bl. 355
Voorsetsels Module 6:
Aktiwiteit 5; bl. 103 Bl. 355
Leestekens
Module 6:
Aktiwiteit 5; bl. 107,
116
Bl. 359, 360 Bl. 21, 22
Letterlike taalgebruik
(denotasie)
Module 7:
Aktiwiteit 5; bl. 124 Bl. 345
Figuurlike taalgebruik
(konnotasie)
Module 7:
Aktiwiteit 5; bl. 124 Bl. 345
Sinsoorte Module 8:
Aktiwiteit 3; bl. 141 Bl. 356 Bl. 28
Voornaamwoorde Module 2:
Aktiwiteit 2; bl. 28, 29 Bl. 352
BAIE BELANGRIK: Leer al jou prosa- en poësie-aantekeninge.
ONDERWERP Anna Atoom
leesboek
Literatuurstudie
-aantekeninge
Poësie-
aantekeninge
Onvoorbereide gedig Bl. 1 – 6
Anna Atoom
bl. 15 – 26
hfst. 4 – 8
bl. 40 – 49
hfst. 16 – 22
Bl. 1 – 6
Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel.
As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die
verskil maak.
Engels: 23 Mei Study only from the textbook, as well as the given notes.
Topic Module Unit
Setting of text 1 3
Nouns 4
Simple present tense 5
Poetry 2 2
Sound effects, typography 3
Finite verbs, complex nouns, pronouns 4
Drama terminology 3 2
Simple sentences 4
Manipulative language 4 3
Adjectives 4
Homophones, homonyms, polysemes 5
Root words, pre- and suffixes 5 4
Sentence structures 5
Spelling of common words 6
Past tense 6 3
Characterisation 5
Elements of a story 6
Active and passive voice 8 4
Question Tags Notes
Poetry Notes
Also list in SuperZero p71 – 74
SuperZero Chapter 7 – 13
Sosiale Wetenskappe: 24 Mei Leer die volgende uit jou handboek:
Geskiedenis
Kwartaal 1
Onderwerp 2 – Die koninkryk van Mali
Eenheid 1 – Geskiktheid van Dromedariskamele
Eenheid 1 – (2.3) Die afname van die handel in goud en sout
Eenheid 1 – (3.2) Redes waarom Islam in Wes-Afrika aanvaar is
Eenheid 2 – (1.1) Hoe het Mansa Musa die Mali-koninkryk bemagtig?
Eenheid 2 – (2.1) Die resultaat van Mansa Musa se pelgrimstog na Mekka
Kwartaal 2
Onderwerp 4 – Trans-Atlantiese slawehandel
Eenheid 1 – (1) Wes-Afrika voor Europese slawehandel
Eenheid 2 – (1) Plantasies in die suide van Amerika
Eenheid 2 – (2) Redes vir die gebruik van slawe-arbeid
Eenheid 2 – (3) Atlantiese driehoekige slawehande
Eenheid 2 – (3.2) Hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer
Geografie
Kwartaal 1
Onderwerp 1 – Kaartvaardighede
Eenheid 1 – (1) Punt-, lyn- en gebiedsimbool
Eenheid 1 – Weet hoe om ‘n kaart te lees
Eenheid 1 – Weet hoe om ‘n indeks en ‘n rooster te gebruik
Eenheid 2 – (1.1) Eienskappe van ‘n goeie sketskaart
Eenheid 2 – (2.1) Wat is ‘n magnetiesekompas?
Eenheid 3 – (1.1) Lynskaal
Eenheid 3 – (1.2) Woordskaal
Kwartaal 2
Onderwerp 3 – Vulkane en aardbewings
Eenheid 1 – (2.1) Die beweging van tektoniese plate
Eenheid 2 – (1.1) Gevaarpunte en die ring van vuur
Eenheid 2 – (2) Hoekom kom vulkane voor?
Eenheid 3 – (1.1) Wat is ‘n aardbewing?
Eenheid 3 – (1.2) Waar kom aardbewings voor?
Eenheid 3 – (3) Gevolge van aardbewings
(3.1) Gevolge vir mense
(3.1.1) Beserings en sterftes
(3.1.2) Siektes (3.1.3) Ontworteling
(3.1.4) Armoede
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: 25 Mei Leer die volgende uit jou handboek:
Kwartaal 1
Onderwerp 1 – Die geskiedenis van geld
Tradisionele samelewings en ruilhandel
Geld en elektroniese banksake
Die rol van geld
Onderwerp 2 – Behoeftes en begeertes
Primêre en sekondêre behoeftes
Onderwerp 3 – Goedere en dienste
Die rol van huishoudings as verbruiker
Herwinning van goedere
Onderwerp 4 – Besighede
Formele en informele besighede
KMMO’s
Soorte besighede
Voor- en nadele van formele en informele besighede
Uitwerking van natuurrampe en siekte-epidemie
Kwartaal 2
Onderwerp 5 – Rekeningkunde-begrippe
Rekeningkunde-begrippe: Kapitaal, bates en laste
Inkomste en uitgawes
Wins en verlies
Finansiële state en transaksies
Onderwerp 6 – Inkomste en uitgawes
Soorte inkomste
Persoonlike uitgawe
Persoonlike netto waardestaat
Verskillende soorte beleggings
Onderwerp 7 – Begrotings
Definisie van begroting en hoe om ‘n begroting op te stel
Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif:
Priemgetalle Oef. 1.6
Saamgesteldegetalle Oef. 1.6
Vierkantsgetalle Oef. 2.1, 2.2
Derdemagsgetalle Oef. 2.3, 2.4
Faktore Oef. 1.19
Veelvoude Oef. 1.17, 1.18
Eksponente Oef. 2.1, 2.5, 2.9, 2.10, 2.11, 2.12, 2.13, 2.14
Loodregtelyne Skrif
Ewewydigelyne Skrif
Kongruensie Skrif
Oef. 4.7 en oef 4.9 (no.5)
Gelykvormigheid Skrif
Oef. 4.6
Driehoeke Skrif
Breuke: Vereenvoudig
Optel en aftrek
Vermenigvuldig
Persentasies
Ekwivalente breuke
Vergelyk breuke
Probleme in konteks
Desimale breuke
Oef. 6.2
Oef. 6.7, 6.8
Oef. 6.9, 6.10
Oef. 6.15, 6.20
Oef. 6.6
Oef. 6.3, 6.4
Oef. 6.12, 6.13
Oef. 6.19, 7.6
Oppervlakte Skrif
Oef. 9.3, 9.4
Omtrek Skrif
Oef. 9.1, 9.2, 9.6
Buite-oppervlakte Skrif
Oef. 10.8
Volume Skrif
Oef. 10.4
Hersieningstoets Bl. 153
Eksamenoefening Bl. 155 – 156
Tegnologie: 29 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif:
Kwartaal 1:
Eenheid 1: Ontwerpprosesvaardighede
Definisies
Ontwerpproses (Ondersoek, Ontwerp, Maak, Evalueer en Kommunikeer)
Handboek bl. 26 – 36
Eenheid 2 en 3: Kommunikasievaardighede
Definisies
Eerstehoekse ortografiese projeksie
Handboek bl. 38 – 51
Eenheid 4, 5 en 6: Meganiese stelsels en beheer
Definisies
Hefbome
Klassifikasie van hefbome
Handboek bl. 52 – 63
Kwartaal 2:
Eenheid 1, 2 en 3: Strukture
Definisies
Doel van strukture
Klassifikasie van strukture
Soorte strukture
Aksienavorsing
Handboek bl. 78 – 95
Natuurwetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif soos aangedui:
Kwartaal 1
Eenheid 1: Die begrip van die biosfeer Ken die aarde se vier sfere
Die sewe lewensprosesse Voeding
Voortplanting
Selrespirasie
Sensitiwiteit
Koolstofsiklus Die maniere hoe koolstofdioksied
teruggeplaas word in die atmosfeer
Die stikstofsiklus Moet kan onderskei tussen nitrifisering
en denitrifisering
Eenheid 2: Angiosperme Ken al die verskille tussen monokotiel en
dikotiel
Sade en spore Moet met mekaar kan vergelyk
Eenheid 3: Wind en insekbestuiwing Wat stel die blomme in staat vir die
bestuiwing by albei?
Geslagtelike voortplanting by mense 1 a – h en 2 a – g (Summatiewe
assessering in skrif)
Eenheid 4: Variasie Kontinue en diskontinue variasies
Genetiesevariasie
Kwartaal 2
Eenheid 1: Fisiese eienskappe van
materiale. Uitwerking op die omgewin
Moet al die fisiese eienskappe kan
benoem en bespreek
Ken al vyf uitwerkings op die omgewing
Eenheid 2: Skeiding van mengsels Suiwerstowwe
Mengsels
Metodes van fisiese skeiding
Sifting en filtrasie
Distillasie
Chromatografie
Sortering en herwinning van materiale Hoe kan ons die hoeveelheid afval
verminder?
Eenheid 3: Sure, basisse en neutrale Smake van stowwe
Sure
Basisse
Neutrale bl 86 – 90
Indikators
Skeppende Kunste: 31 Mei Leer die volgende bronne op die tablet en in jou skrif.
Onderwerp Inhoud
Kwartaal 1
Dramavaardighede Stemontwikkeling:
o Ontspanning
o Asemhaling
o Resonansie
o Artikulasie
Fisiese Ontwikkeling:
o Ontspan, maak jou los en gereed vir die
beweging
o Spieëlwerk
o Beelding
o Lei en volg
Musiekgeletterdheid Musiekalfabet
Soek die note op klavier of klawerbord
Sleutels
Wat is musiek?
Diskantsleutel
Tydsduur
Stele op en af
Nootwaardes
Klap ritmes
Notering
Solfastelsel
Partituur
Kwartaal 2
Dramavaardighede Groep–improvisasie
Wat is improvisasie?
Begin, middel en einde
Ruimtelike ooreenkomste
Lewensoriëntering: 1 Junie Leer die volgende uit jou handboek:
Onderwerp en eenheid Handboek Tablet
Kwartaal 1
Selfbeeld
Eenheid 1 Bl. 2, 3, 4, 5 LO 1 KW1 Selfbeeld
Verandering in Puberteit Bl. 10, 11, 12, 13, 14 LO 2 KW1 Puberteit
Eenheid 4
Groepsdruk
Eenheid 6 Bl. 20, 22, 23, 24 LO 3 KW1 Groepsdruk
Lees en studie
Eenheid 8 Bl. 30, 31
Kwartaal 2
Menseregte in die Suid-
Afrikaanse Grondwet
Eenheid 1
Bl. 42, 43 LO 1 KW2 Menseregte
Skoonspel in sport
Eenheid 2 Bl. 44 LO 2 KW2 Skoonspel in sport
Mishandeling maak seer
Eenheid 5 Bl. 50, 52, 54, 55 LO 3 KW2 Mishandeling
Loopbaanrigtings
Eenheid 7 Bl. 64, 66, 67, 68, 69 LO 4 KW2 Loopbaanrigtings
Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,
maar deur volharding. (Samuel Johnson)
________________ ________________ ________________
K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl
Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof