NGK Wellington-Noord
MacCronestraat 11 – Wellington – 7655 Tel/Faks: 021 873 2763 I Pastorie: 021 873 2765
Bankbesonderhede: ABSA, Wellington: 430 580 019 www.facebook.com/wellingtonnoord
E-pos adresse: Francois Human: [email protected]
Johann Crous: [email protected] Marita Coetzee: [email protected]
Marius Otto: [email protected] Johann Enslin: [email protected]
Jandré Viljoen: [email protected]
13 M
aart
201
6
lydenstyd
Welkom by vandag se erediens!
VANDAG SE PROGRAM Predikant
Ds. Francois Human Orrelis
Johann Enslin 09:30 Erediens
Dienswerkers: Johan van Wyk en Theo Heydenrych DEUROFFER: Jeugwerk – Die visie vir die Taakspan vir Jeug en Familie is om vir
alle generasies ruimte te maak binne die kerk. Daarvoor doen ons navorsing, fasiliteer gesprekke en ontwerp prosesse wat gemeentes self kan gebruik om in hulle eie konteks hierdie uitdaging die hoof te bied. Die Taakspan ondersteun dit met materiaal wat ontwikkel word en kursusse wat aangebied word. Voorbeelde hiervan is KIX-bediening, Pad-langs ouerskap en Kontak Kategese, die gemeente-pakket en die reuse tienerfees (#imagine). By die Vennootskap vir Familiebediening dink gemeentes saam oor hoe hulle familiaal kan werk. Kontak gerus die Jeugkantoor met jeug – en familieverwante sake.
10:45 Kategese 19:00 Gesamentlike diens: Passiespel: Moederkerk (19:00 vir 19:30)
(Geen aanddiens by Noordkerk)
GAAN BESOEK GERUS ONS WEBBLAD: www.wellingtonnoord.co.za of ons FACEBOOK-BLAD: www.facebook.com/wellingtonnoord
Sp
Sa
VeMa
p
Pomo
pringka
akkie-v
UitvoeBes
ergader Maart om pastorie. beskikba
konsistoDagbestortefeuljeoet asb te
we
asteel t
vir-‘n-p
erende stuur Maandag19:00 by Notules
aar in dieorie. Die tuur asooe Voorsitteenwoorees.
te huur
pakkie
g 14 die is
e
ok ers rdig
Din
@R300
OnthokruideOns wwat overskavoorpoby diedie voDANKIstel onvoorsie
nsdag 15 M
Vrydag
0 Te kooen slaaof kag
ou ons niersware
wend die ns maand
af. Die saortaal. Die
e kerkkantooorportaa
E vir gerens in staat en.
SenioMaart om
18 Maart
Hop @ R350ai om in te
ggel hout in
sakkie-vie aankoop
kruideniedeliks , okkies sal
e sak metoor afgegl langs die
eelde sakom aan
or Lidmm 11:30 vir
Skool !! Hou lek
HOUTKR0 per krat –e plant, of sn te stoor
r-’n-pakkip volgens ersware ap die oomu vind in
t gekooptgee word,e mandjiekies wat meer sorg
ate Funr 12:00 in
Sluit!!! kker vakan
RATTE – baie lekksommer o
ie proje die lysie
aan vir dimblik aann die mate kruiden, of kan oe neergesons terug
gbehoewe
nksie die Onth
nsie en re
ker vir kruiom braaivle
k waar in die sake kospakn 15 gesiandjie in niersware ok Sondasit word. B
g ontvangendes te
aalsentru
eis veilig!
e eis-
u kkie. kkies nne die kan g in
BAIE g.Dit kan
um.
Pre
Her Mohaadie 1 Kgeb Jy kontnie.en t Jy ewee
dev
De
'ndieva
Die op Wwarvan
ediking
re maak u
et ons groal? Liggaam
Here, en d
or 12 sê dbruik jou o
kan lewe atdek – wat. Hierdie lte bemoed
en ek is dees. Wees d
Indien u g
ebietordervoltooi en ebietorder
Onderwere maand aaan die Paarl
So baaanmer
byeenkomWoensdagarm klop vir 'n onderw
g – 6 M
nog wond
oei? Hoe m jy moet dat hulle d
dat die liggp verskille
as oorwinnt is my maniggaam wadig.
eel van die deel van d
Degraag u mar wil gee k weer by dr vorms is ikerkkanto
rp wat ontsngespreek.l en hy is diaie vrae wokings gema
ms is in die kaand 16 Masy medeme
werp wat on
Maart 2
derwerke?
moet die opstaan –
deel word v
gaam watende manie
naar want nier van doat mekaar
liggaam –die liggaam
ebietor
aandeliksean u asb v
die kerkkanin die voor
oor beskikb
Deprestellend ma. Luc Schee spreker: S
ord gevra enaak omdat
kerksaal, Keaart 2016. Lens. Kom lu
ns gewoonl
2016 – 1Ek is dee
Wat se vra
kerk groe– in aksie kvan die gro
t tot aksieere, maar
Christus hoen? Ons
r moet vers
– as jy nie dm van Chris
rdersDankoffeir ons so ‘nntoor inharportaal ofbaar.
essie-onar ook onv
eepers is 'n Selfdood: n net so dikonkunde d
erkstraat, WLuc Scheepuister assebik koue rilli
1 Kor. 1el en doen aag is dit?
ei? Groei okom en viroei van die
e kom besHy wil jou
het dit vir elkeen is asorg moet
daar is nie stus want G
r per n vorm
andig. f by die
nderstevermydelik
kliniese sieis dit 'n opl
kwels wordeel van ons
Wellington ers het 'n hblief en leengs gee.
12 my deelDit bestaa
ons deur lr die wêrele liggaam v
staan uit vgebruik.
jou moontanders en t ook daar
gaan ons God het jo
Ons volgeDinsdag
konsistor
euningsis, word
elkundige lossing?
d s is.
om 19:15 hart wat r meer
an – jy is ‘n
idmate vad vertel, vvan Christu
verskillend
tlik gemaahoef ons nwees om
jou mis, wou ‘n wond
Byende Bybeg 15 Maartie. Enigee
ons aa
sgroep
n wonderw
an ander kveral van dus.
de liggaam
ak. U en enie soos amekaar aa
waarvan jy derwerk ge
belskoelskool g
t om 18:30-en is baie wan te sluit.
werk!
kerke te gadie Liefde v
msdele – G
ek moet gander te wean te moe
ook deel kemaak.
ol geleenthe-19:30 in d
welkom om.
aan van
God
aan ees
edig
kan
id is ie
m by
KOMMUNIKASIE
Verjaarsdae! Hendrik Blom (20) – Johan van Rooyen (20) – Anika van der Vyver (20) – Henry Scott (21) – Flip Hugo (21) – Elmine van Rooyen (21) – Liesel Rossouw (21) – Albertus Buckle (21) – Yolanda Hanekom (22) –
Hannes van Huyssteen (22) – Amanda Swarts (22) – Anina le Roux (22) – Paul Avenant (23) – Sonja du Toit (23) – Su-Mari van Niekerk (23) – Hester van Staden (24) – Dedrei Hoffman (24) – Christine van
Schalkwyk (24) – Maggie-Louise Bauermeister (24) – Johan Steyn (25) – Freddie van Rensburg (26) – Dippie Steyn (26) – Anna Hugo (26) – Karen Boraine (26) – Daan le Roux (26)
Paasnaweek 2016 Paasnaweek (25 en 27 Maart): Goeie Vrydag – diens om 09:00
en Paasdiens om 09:30. Kom deel in die “kern” van ons Christelike geloof. Lidmate,
Besoekers, Kuiergaste, Vreemdelinge.......Welkom
G-Voucher se klerebank
Daar is ‘n groot vraag na mansklere. Daar is ‘n groter getal mans
as vroue wat gehelp moet word met klerasie. Ons kry baie damesklere in
maar nie mansklere nie. Die groottes wat gesoek word vir broeke is 30-40 en
skoene – (baie groot nood) no. 6 tot 9. Klere kan by die terrein afgelewer
word. Vir verder navrae skakel Clifford by - 078 866 2439