Download pdf - Malutima 20130807

Transcript
Page 1: Malutima 20130807

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Seun blus brand in huis

DIÉ huis se sitkamer in Buitestraat het aan die brand geslaan. Gelukkig is die brand geblus voordat dit na die res van die huis kon versprei. Foto: Marguerite Vermeulen

Marguerite Vermeulen

ALLAN HERBERT (17), watVrydag ’n brand in hul sitkamergeblus het, is vir rookinasemingin die hospitaal behandel. Hy is

intussen ontslaan.’n Brand het Vrydag in Arthur en

Petro Herbert se huis ontstaan. AJ(3), Allan se jonger broer, was buitetoe die brand ontstaan het terwyl hulhuishulp, Lydia, wasgoed opgehanghet.“Ons weet nog nie wat gebeur het

nie,” het Arthur, die seuns se pa, mi-nute ná die brand gesê.Hy is ’n polisieman en die eien-

dom behoort aan die staat, dus word

die brand ondersoek en is ’n dossierby die polisie geopen.Hul ma, Petro, het vertel sy mag

nie eintlik private oproepe by diewerk ontvang nie, maar iemand van’n vreemde nommer het aangehouom haar te bel.Toe sy eindelik antwoord, het

nooddienste gesê haar sitkamer isaan die brand.“Ek het dadelik my man gebel en

gesê ons moet ry,” het sy vertel.

Volgens Petro was die nooddiens-te gou op die toneel en het ER24Allan na die MediClinic Hooglandgebring.Hoewel hy skroeimerke op sy

wang het, moes hy vir rookinase-ming behandel word.Petro is baie dankbaar haar kin-

ders het nie erg seergekry nie en datdie brand net die sitkamer verwoeshet.“ ’n Mens dink altyd dit is iets wat

nie met jou kan gebeur nie,” het sygesê.Gelukkig het die gesin ’n sieke-

fonds om die seun in die hospitaalte hou en ook versekering vir hulhuis.

Page 2: Malutima 20130807

2 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Spyseniering & Voertuie

Herbert: [email protected] | 078 099 0635 Besigtiging: Woensdag 14 Aug. (08:30 - 16:30)

Likw

idasie-&

Surplusb

ates

Datum: Donderdag 15 Augustus 2013 om 10h30Adres: Krugerlaan 1, Estoire, Bfn GPS: S 29°06.767’ E 026°16.567’

Behoorlik gemagtig deur die Likwidateurs in die saak van Geo-Rock International (Edms) Bpk. (In Likwidasie) - Meesters-verwysingsnommer:K09/2013 & FDC in die sake van: Coolic Events Management and Consulting; Tlake Trading CC & Pinky SempeVending Operations, sal Aucor die

volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

VOORWAARDES: Elke kopermoet registreer om te kan bie. ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R5000.00 is betaalbaar per bank- of bank-gewaarborgde tjek, debiet- of kredietkaart of EFO. GEENKONTANTWORDAANVAAR! Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucormag bie namens dieverkoper tot die reserweprys. ‘n Dokumentasiefooi van R2 000 (BTW ingesl.) is betaalbaar op elke voertuig. Bewys van residensiële adres & ID vir

FICA- registrasie. Besoek www. aucor.com vir reës, fotos & volledige lys. Afslaer: Paul Portelas

Spyseniering- & Bakkery-toerusting- Industriële Oonde- & Broodoonde- Industriële Versappers- & Mengers- Broodpanne & Oondtrollies- Broodvertoonmandjies- & Rakke- Deegdrukkers, Broodgietvorms- Konveksie- & Pizza-oonde- Broodsnyers- Enkel- & Dubbeldeur-vertoonyskaste

Slaghuis- & Andertoerusting- Vleissae, Vleismaelers, Worsstoppers- Gas & Elektriese Braaiers- & Roosters- Draaispitoonde- Vleisrokersisteme- Vleis- & Kaassnyers

Drukkokers, Elektriese insekdoders, ens.Voertuie, Bakkies,Motorfiets & Karavaan- 2010 Mercedes-Benz C180 Kompressor BE- 2x 2010 Mitsubishi Triton 2.4 MPi 4x2 D/K- 2x 2009 & 2008 GWM 2.2 MPi- 2008 Toyota Corolla 1.6 Professional- 2007 Fiat Strada 1.7 TD EL- 2006 Renault II 1.9 DCi Coupe Dynamic- 2005 Volkswagen Polo 2.0 Highline- 2x 2006 Peugeot 206- 2005 Peugeot 307- 2004 Mitsubishi Colt 2800TDi Rodeo4x4D/K- 2003 Volkswagen Polo 1.6 Comfortline- 2003 Mercedes-Benz C270 CDi- 2002 Nissan 2.0 Hardbody 4x2- 2008 Jailing JH150 GY Bike (Nie-lopend)- Jurgens Exclusive B Karavaan

property|w

heels|m

ovablesaucor.com

- Hang-, Paal-, Platvorm- & Porsieskale- Vlekvryestaal-voorbereidings- en Spatkant-tafels, Enkel- & Dubbelwasbakke- Vleiskoekiedrukkers, Vertoonverwarmers &BainMaries- Slaaibedienings-trollies & -tafels- Roller-worsverwarmers- Impuls- Vakuumseelmasjiene, Verpakkings-masjiene- Snyborde, Aartappelkskyfiesorteertafels,Drukaksieskale, Bordverwarmers- Groentesnyers & Industriële- Aartappel-skillers & -wassers, Kooktafels

Toebehore&AnderToerusting- 42 KVA Stiltipe Kragopwekker- 25, 40 & 50kg Ysmasjiene, Springmielie-masjiene, Toebroodjieroosters, Koffie-masjiene, Koordlose ketels, Stoomysters,

| Spyseniering | Slaghuis | Voertuie |

ALTESAAM 67% van die menings wat lesersvan Maluti op sy webblad (http://maluti-news.co.za) gelug het, dui daarop dat die le-sers “miskien” aan sosiale media verslaaf is.Altesaam 33% het laat weet hulle is nie aan so-siale media verslaaf nie. Niemand het aange-dui hulle ken iemand of is self aan sosiale me-dia verslaaf nie.Besoek gerusMaluti se webblad en lug joume-ning.

Ongeluk eis leweLynda Greyling

’n VRAGMOTORBE-STUURDER is dooden ’n 33-jarige manernstig beseer in ’nvragmotorongeluk opdie Paul Roux-pad.Vanessa Jackson,

woordvoerder vanER24, sê die

ongeluk het Sondag-oggend vroegtussen twee vragmo-tors op die N5sowat 25 km buiteBethlehem plaasge-vind.Na bewering het

die een vragmotorvir die anderuitgeswaai, waarna

die sleepwa dieander vragmotorgetref het.Die vragmotor het

omgeslaan, teen ’nwal afgegly en teentwee bome totstilstand gekom.Die vrag van die

vragmotor het deurdie bestuurskajuit

getrek wat tot diedood van diebestuurder gelei het.Mathata Monchwe

is deur personeelvan ER24 behandelwaarna hy na dieMediclinic Hooglandgebring is.Karien Collett,

woordvoerder vandie MediclinicHoogland, sêMonchwe wasaanvanklik in diekritiekesorgeenheid,maar is intussen na’n gewone saaloorgeplaas.Monchwe het aan

Maluti gesê hy ensy kollega was vanKuruman af op padDurban toe met ’nvrag mangaan.Hy het geslaap

toe die ongelukplaasgevind het enhet bygekom nadatdie vragmotor diebome getref het.

DIE personeellede van korrektiewe dienste op Bethlehem en ander kollegas het vanMarie-tjie Viviers, hoof van Bethlehem se korrektiewe dienste, afskeid geneem. Van links is Mzin-geli Ngqubuka (Bethlehemse korrektiewedienste), Viviers, EuniceTsolo (hoof: Virginia-ge-vangenis) en David Breed (hoof: Ficksburg-gevangenis).

MARIETJIE VIVIERS, hoof van Bethlehemse korrektiewe dienste, het ná 41 jaar dietuig neergelê.Sy het haar loopbaan aan Virginia se kor-

rektiewe dienste begin.Sy het in verskeie gevangenisse gewerk,

waarvan die grootste gedeelte in Kroonstadse vroue-gevangenis.Sy is in Januarie 1999 as hoof vanBethle-

hem se korrektiewe dienste aangestel.Sy beplan om haar op Kleinmond in die

Wes-Kaap te vestig.

Hoof lê tuig ná 41 jaar neer

Lesers kan nou ook bydrae tot koerant maakWEES ’n burgerjoernalis. Droom jy daarvanom ’n joernalis te word? Nou is jou kans.Malutiis een van Volksblad se plaaslike koerante wat

’n nuwe blaadjie omgeslaan het met ’n nuwewebontwerp wat jou die kans bied om ’n bur-gerjoernalis (citizen journalist) te word.Met die nuwe ontwerp kan lesers hulle gratisregistreer om foto’s, video’s, geleenthede,nuuswenke, misdaadvoorvalle, ensomeer, telaai.Jy het oë en ore waar ons nie altyd kan weesnie. Jy weet wat lesers se harte vinniger sallaat klop.Ons het nie genoeg plek in die gedrukte koe-rant om elke week alles te plaas wat in die ge-meenskap gebeur nie. Aan die web is egtergeen einde nie.Al jou gemeenskapsnuus is steeds beskikbaarmet foto’s, video’s, meningspeilings, enso-meer. Met die nuwe ontwerp verskyn die storiewat laaste gelaai is eerste. Jy sal nie hoef tesoek vir die nuutste nuus uit jou kontrei nie.Dié verandering komsaammet die bekendstel-ling van Maluti se mobi site wat jou toegangtot jou koerant op jou selfoon gee. Besoek dienuwe webwerf vandag by http://www.maluti-news.co.za/ of op jou selfoon by maluti.mobi.

Lesers stem so. . .

Page 3: Malutima 20130807

MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 3

Boer nou by huisBYKANS drie maande nadat’n jong boer van Aberfeldy ern-stig in ’n motorongeluk beseeris, is hy ontslaan.

Hannes van Reenen, dieenigste seun van Japie enMargery van Reenen vanAberfeldy, was op 4 Mei saammet Conrad McLeod in ’n on-geluk digby Aberfeldy betrok-ke. Albei mans het uit die mo-tor geval en was bewusteloos.

Conrad het later bygekom,Hannes gehelp en hulp ont-bied.

Hannes is aanvanklik in dieMediclinic Hoogland opge-neem. Ná drie weke is hy nadie Mediclinic Bloemfonteinoorgeplaas waar op hom ge-opereer is om sy kakebeen teheg wat op twee plekke erggebreek het.

Ná twee weke daar is hy nadie Life-Pasteur-rehabilitasie-hospitaal oorgeplaas waarmet rehabilitering begin is.

Hannes was 47 dae in ’n ko-ma en het ernstige breinbese-rings opgedoen.

Sy ma was die hele tyd byhom, terwyl sy pa terug plaastoe is.

Hannes het verlede Maan-dag die eerste keer gepraat.Hy kan nog nie loop en self eetnie. Hy kry deur ’n buis in symaag kos.

Sy ouma Margery Marx vandie Bethlehem-aftreeoord sêdie dokter en personeelledenoem hom die living miracle.

Net 10% van pasiënte watsulke breinskade opdoen, oor-leef dit.

Hannes het dit nie net oor-

leef nie, hy vorder stadig maarseker.

“Dit is alles te danke aan aldie gebede wat net weer be-wys wat die krag van gebed is.Die Here het beslis nog ’n doelop aarde met Hannes.”

Hannes is Vrydagoggendontslaan en kon huis toe gaan.Sy ouers moes kort- kort stil-hou sodat hy omgedraai konword.

Dr. Spuy du Preez en tera-peute van Harrismith sal metsy behandeling voortgaan.

Die Van Reenens se huismoes intussen verander enaangepas word en ’n nuwevertrek, waarin Hannes ondermeer oefeninge moet doen,moes aangebou word.

Marx sê die gemeenskapwas besonder goed vir hulle.Skenkings vir boumateriaal en

dies meer is ontvang, bure hetbouers verskaf en iemand wathulle goed ken, het die elek-triese werk gedoen.

Hannes sal ook twee manshê wat hom heeltyds gaan ver-sorg.

Daar is ’n trustrekening indie naam van sy tannie RinaJelliman gestig. Mense watbydraes wil maak, kan haar by082-498-3180 bel.

Carina Beukes en haarvriendinne reël ook ’n aandmet Adam Tas op 10 Oktoberom die fonds te steun. Dit salin die Laerskool Harrismith sesaal gehou word.

Dit is nie net ouma Marjerywat opgewonde is omdat Han-nes huis toe gaan nie. In dieEliza Liddell-tehuis vir bejaar-des is ouma Corrie van Ree-nen net so opgewonde.

HANNES VAN REENEN voordie ongeluk.

HANNES VAN REENEN nádie ongeluk in die rehabilita-siesentrum in Bloemfontein.

HIERsingCasper KnoetseNeemmyop vlerke.

JORDANIA het die afgelope week ’n melodrama, Die Penneblikkie, aangebied. Dit het meestalnostalgieseAfrikaansemusiek bevatmet dramatiese dekor en kostuums. Die gehoor het telkema-le gelag toe ’n baie ‘jong’ oumaamper geval het en toe dieWallabie-hakauitgebeeld is. Skerpsinni-ge humor het dan ook die spot met talle situasies by die skool gedryf. Die akteurs was meestalonderwysers en ouers, hoewel ’n paar ballerinatjies hul opwagting saam met hul juffrouens ge-maak het. Casper Knoetse was Oupa en Tanya van Niekerk was Ouma. Hulle het die melodramamet Tussen treine geopen. Foto’s: Marguerite Vermeulen

ZETNI VAN RENSBURG het met Abel de Beerop die maat vanMamma dis my kêrel! gedans.

Hou prettig melodrama

Page 4: Malutima 20130807

4 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Deur die Kruisdood is jy geredLEES Efesiërs 1:3 tot 10.

“Deur die bloed van sy Seunis ons oortredinge vergewekragtens die ryke genade vanGod . . . ”

In Brooklyn, New York, is ’ninwoner van die dorp op diepunt om in ’n apteek vir sy aankope te betaal,vertel D.C. Dixon.

’n Speurder sit sy hand op die man se skou-er en sê vir hom: “Ek neem jou in hegtenis.Kom saam met my.”

“Wat het ek gedoen?” vra die man geskok.“Jy weet wat jy gedoen het,” antwoord diespeurder.

“ ’n Paar jaar gelede het jy uit die Albany-tronk ontsnap en ’n tyd in die westelike stategaan woon. Jy is getroud en toe het julle hier-heen verhuis. Ons hou jou al geruime tyd dop.”

Sonder verdere verweer erken die man dit.“Dit is waar. Ek het nie gedink julle soek náal die jare nog na my nie. Voordat jy my weg-neem, kan ons asseblief by my huis langsgaan? Ek wil net graag met my gesin praat.”Die speurder stem in.

By die man se huis gekom, kyk die man nasy vrou: “Was ek nie ’n getroue man en ’ngoeie pa vir die kinders nie? Het ek nie hardgewerk om vir ons ’n goeie lewe te versekernie?”

“Natuurlik was jy,” ant-woord die vrou verwonderd.“Maar hoekom vra jy al dievrae?”

Hy vertel haar alles watvoorheen gebeur het. Eintlikis hy ’n voortvlugtende wat

nou in hegtenis geneem is. Hy het gehoop syrekord en getuienis as ’n goeie en voor-beeldige man en pa sal die speurder beïndruken hy sal hom vrylaat. Hy bly egter ’n voort-vlugtende en moet sy vonnis uitdien.

God kyk nie na ons prestasies voordat Hyons red nie. Hy kyk na die Here Jesus wat dieskuld van ons verlede aan die kruis gedra enbetaal het.

Sonder eie verdienste, op grond van ons ge-roep tot Hom as Verlosser, word ons gered.Hierdie oorweldigende waarheid, wat byna tegoed is om te glo, is juis tydens Jesus se kruisi-ging gedemonstreer.

Een van die misdadigers wat daar gehanghet, het Hom gelaster deur te sê: “Is jy dannie die Christus nie? Red jouself en ons ook.”

Maar die ander een het gesê: “Jesus, dinkaan my wanneer U in u koninkryk kom.”

Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou, van-dag sal jy saam met My in die paradys wees.”– Ds. Manie Colyn; http://www.kragvirvan-dag.co.za.

Toestel sal helpmet stadiger ry

Lynda Greyling

AI, die berugte groen-spoed-kamera langs Bethlehem sepaaie het menige motoris alrooi laat sien.

Die afgelope tyd is baie ge-praat en geskryf oor die spoedkamera wat wil-lens en wetens op verskeie plekke digby dieingange na Bethlehem opgestel word.

Die uwe het onlangs van Reitz se kant af ge-kom toe ’n swart gevaarte op ’n dubbelsper-streep my verbygesteek het. Ek het die wettigespoed gery.

Maar toe sien ek die meneer agter my magmaar oor ’n dubbele sperstreep ry, ander moto-riste in gevaar stel en nie ’n boete vir ’n spoed-oortreding kry nie, want, sien, sy “maatjie” hethom gehelp.

Die man het so ewe voor die kamera gaanbuk sodat dit nie die swart gevaarte kon af-neem nie.

Is dit dan ’n spietkop wat so maak of ’n werk-nemer van die maatskappy wat gekontrakteeris om die werk te doen?

Ek het uitgevind die man is ’n polisiereservisen dat die kamera opgepas word.

Gaan kyk ’n mens na die tegniese komiteevir standaarde en prosedures vir Traffic Controlen Traffic Control-toerusting (TCSP) moet aansekere standaarde voldoen word. Die “groenboks” waarin die kamera is, moet onder meerstewig geanker wees en op ’n gelyke oppervlakstaan.

Miskien moet Craig Seaman, ’n Suid-Afri-kaanse ingenieur, se uitvindsel eerder gebruikword.

Tegnologie wat motoriste sal help om stadi-ger te ry is op die nasionale vervoerkonferensieuitgestal. Seaman het ’n bord met sensors watmotoriste se spoed meet en dan elektroniesaandui, vir Suid-Afrika se paaie aangepas.

Volgens hom weet hy spoed-kameras help nie regtig ommotoriste se spoed te verlaagnie.

Seaman het in Skotland deur’n duik in die pad gery toe ’n elek-troniese spoedmeter skielik vir

hom flits hoe vinnig hy ry.Hy het geskrik, want soos baie ander be-

stuurders het hy nie agtergekom hoe vinnig hywerklik ry nie.

Ná sy terugkeer na Suid-Afrika het Seamandie toestel ontwikkel wat voertuie se spoedmeet.

Hy het dit op verskeie landgoedere in Preto-ria en Johannesburg op die proef gestel. Diemeter word op ’n losstaande paal geplaas enhet sensors wat die spoed meet van voertuiewat aangery kom.

Die spoedbeperking op die pad, asook diespoed waarmee die motoris ry, word dan op dietoestel geflits.

Sommige mense dink hulle ry maar 60 km/hin ’n 40 km/h-gebied, net om met die toestel ag-ter te kom meer mense ry iets soos 90 km/hop die paaie. Die data het gewys bestuurdersraakl gewoonlik binne ’n week bewus van hoevinnig hulle regtig ry en pas dan hul spoed dien-ooreenkomstig aan.

Miskien sal so ’n toestel motoriste aanmoe-dig om die regte spoed te ry.

Vrydagaand, met die padwerke tussen Win-burg en Senekal, het motoriste hulle min oordie spoedbeperking geskeel. Met die padboue-ry wat snags ook gedoen word, is spoed uitersgevaarlik.

Ek het gesien hoe een van die konstruksie-voertuie voor ’n voertuig inbeweeg, omdat hynie agtergekom het die motor ry te vinnig nie.

Geen wonder nie daar was die afgelopeweek sobaie ongelukkeopdie pad tussenWin-burg en Bethlehem.

Local soccer team in needMAMAFUBEDU, PetrusSteyn:

I AM an avid reader of Ma-luti, even though I have totravel to Reitz to get one, sin-ce it is where I always do myshopping.

I am from Petrus Steyn, Mamafubedu.We have a soccer team (Mamafubedu Uni-

tedWanderers) that has just won the promotionand will be playing in the Castel League during2013-’14.

Our community has been so proud of theteam and will continue to support the play-

ers throughout the season.They face some tough chal-

lenges ahead since their homeground stadium is currently be-ing renovated.

Now, the boys are in seriousneed of transport since they will

be playing their games away from home dueto the stadium renovations.

Wewould like to ask for any kind of donationsfrom the public and private sector.

Transport is our number one priority and big-gest obstacle at the moment. Anyone whocould assist the team can contact Twin Mosiaon 083-986-1855 or 053-313-7738.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

Hoogtepunte op eisteddfodNÁ maande se voorbereidinghet die tyd uiteindelik vir van-jaar se Harrismith-eisteddfodaangebreek.

Met oor die 3 000 deelne-mers aan individuele en groep-nommers beloof dit ’n grootkunste-extravaganza te wees.

Afrikaanse voordrag vindvan Maandag 12 Augustus totWoensdag 14 Augustus by dieKrissie Rassaal (NG kerk Moe-dergemeente) plaas. Die be-oordelaar is Zesta Vorster endie sameroeper Riana Claas-sen.

Die Afrikaanse voordrag be-gin Maandagoggend met 65van Jordania se gr. 7-leerlingeen hul gedramatiseerdespreekkoor.

ʼn Hoogtepunt is twee Afri-kaanse eenbedrywe wat onderdie bekwame leiding van Ther-sia Craven deur die HoërskoolVoortrekker opgevoer gaanword. De Bruyn se Brein wordWoensdag 14 Augustus om11:30 en Dis ek, Anna om12:15 opgevoer. Toegang isgratis. Daar is ’n volledige pro-gram vir al die ander nommerssoos poësie en die gewildespreekkore beskikbaar.

Engelse voordrag vind vanMaandag 12 Augustus totWoensdag 14 Augustus in dieHarriston-skoolsaal plaas. Jill

Venning is die sameroeper enMargaret Vosloo die beoorde-laar in die afdeling.

Musiek – instrumentaal –vind van Maandag 12 Augus-tus totDonderdag15Augustusin die Primêre Skool Harri-smith se saal plaas. Behalwedat dié afdelingmet diemeesteindividuele nommers deur top-pianiste en -blasers spog, isdaar ook ʼn groot groep stry-kers van Bethlehem wat dieDonderdagmiddag deelneemen ’n blaasensemble van diePrimêre Skool Bergville.

Lovemore Music van Irene,Pretoria, hou Woensdag enDonderdag ʼn uitstalling in dievoorportaal van die laerskoolvir aandenkings.

Liezl-Maret Jacobs beoor-deel die instrumentale afdelingen JackieBadenhorst is die sa-meroeper. Vokaal vind opMaandagoggend 12 Augustusen Dinsdagoggend 13 Augus-tus in die Hoërskool Harrismithse saal plaas. Bunny Ashley-Botha wat 27 jaar dirigent vandie Drakensberg-seunskoorwas, is die beoordelaar. Dié af-deling spog met 23 kore en re-vuegroepemetmeer as 900 le-de wat altesaam deelneem.Voorskoolse groepe neem van09:00 tot 10:00 deel, laerskolevan 10:00 tot 12:00 en die

hoërskole van 12:00 tot 13:00.Adel Steyn,wat die eisteddfod-konsert gereël het, is die sa-meroeper.

Die kreatiewe skryfwerk,kuns en fotografie kan vanMaandag 12 Augustus totWoensdag 14 Augustus by dieOu Huis (Primêre Skool Harri-smith) besigtig word.

Vicky Trezona behartig dieuitstalling en sal ook ’n teetuinvir die moeë mammas bedryf.Elizabeth Tweedie beoordeeldie kuns en fotografie.

Die nuwe afdeling vir dansvind op Vrydag 16 Augustus indie Primêre Skool Harrismithse saal plaas. Dansers van sover as Vryheid en Ficksburgneem deel. Daar is meer as100 solo-nommers en 11groepnommers.DeniseEngel-brecht Greyling is die beoorde-laar. Die kostuums is blink endie musiek lewendig.

Janette Henning en UlindiBurger sal toesien dat hul afde-ling die week op ʼn hoogtepuntafsluit.

Besoek die webtuistewww.harrismitheistedd-fod.co.za vir die volledige pro-gramme en besonderhede.

Rig navrae aan Bambie deWet by 083-271-3966 of stuur’n e-pos na [email protected].

MARYN PRINSLOO het haar hart oopgemaak ná haar dogter Odette (24) se tragiesevliegongeluk.Hierdie is die laaste fotowat “diePrinsloo-girls” saamgeneemhet voorOdettese dood. Van links is Chantelle, Maryn, Odette enOumaKumi. Dit is ’n dag voor die ongelukgeneem toe Odette ’n aand op Bethlehem oorgeslaap het, omdat sy vir ’n student nagvlug-opleiding gegee het. Maryn het gesê sy het nooit gedink dit is moontlik om meer trotsop jou kinders te word nadat hulle nie meer daar is nie. Sy het talle boodskappe uit diebuiteland en van hooggeplaastes ontvang nadat hulle die tragiese tyding van Odette sedood twee weke gelede ontvang het. Foto: Verskaf

Maryn maak haar hart oopMarguerite Vermeulen

“DETTA, ons mis jou ver-skriklik, maar sien jou binne-kort.”

Dít is Maryn Prinsloo seboodskap aan haar dogterwat twee weke gelede in ’nvliegongeluk gesterf het.

Odette Prinsloo (24) enJuan Claassen (19) het op18 Julie op die Lanseria-lug-hawe verongeluk terwyl syvlieglesse aan Juan gegeehet.

Op Odette se begrafnishet Maryn nie kans gesienom met die media te praatnie, maar sy het nou haarhart oopgemaak.

“Ek wil steeds nie glo syis nie meer met ons nie,” hetsy gesê.

Maryn en Odette sou oor’n maand gedoop word enMaryn is nou meer vasbera-de as ooit om daarmee voortte gaan.

“Ek bid onophoudelik vir

die krag om my dogter selaaste wens te vervul. Dit is’n volmaakte lewe op ’n vol-maakte aarde.”

Maryn het ook gesê sy isdankbaar vir die jare datOdette haar dogter was endat Odette haar gehelp hetom die waarheid te ontdeksodat sy Jehova God kandien.

“Sy was baie spesiaal. Sywas nie net my dogter nie,maar ook my beste vriendin.Sy het my deur dik en dunbygestaan.”

In die dae nadat Maryndie doodstyding ontvanghet, moes sy dadelik beginreëlings tref het.

Chantelle, Odette se sus-ter, was alleen in Gauteng inOdette se woonstel en ditwas Maryn se grootste kom-mer dat sy die tyding sou kryterwyl sy alleen is.

Maryn vertel sy het oppad na Odette se woonstelby die lykswa verbygery.

Marius, Odette se pa, enChantelle het na die wrakgaan kyk, maar Maryn hetgesê sy wou nie saamgaannie.

“Ek wou nie die wrak sienen dan dalk beleef wat mykind in haar laaste minuteop die aarde beleef het nie.”

Studente, vriende en me-de-Jehova-gemeenteledehet Maryn en Chantelle by-gestaan toe hulle Odette sewoonstel ontruim het.

“My twee dogters was myhele lewe en ek gaan ditbaie moeilik sonder Odetteverwerk.

“Sy was soms my dryf-krag, aanmoediging en in-spirasie om aan te hou enweer te probeer.

“Gelukkig het ek nog eenwonderlike dogter oor en ditis al wat my red.

“Odette se hond, Robbie,haar perde en leeus, en ver-al haar familielede, vriendeen studente, mis haar baie.”

Page 5: Malutima 20130807

MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 5

SAVEONESSENTIALSSOMANYWAYSTO

OURWIN

TERHOTLIST

PLUSEARNPOINTS

PLUSEARNPOINTS

MostTrustedRetailer 2012

MostReputableRetailer 2013

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some storesmay not stock someof these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not beliable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCAREIN GAUTENG, FREE STATE, NORTH WEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

PRICESVALID6-18AUGUST2013ATPICKNPAYSUPERMARKETS,FAMILY STORES,MINIMARKETSANDHYPERS

MMGTHS0042 1180325_39x6

Bulk Country Classic Boerewors

NOWONLY

R4999Per kg

SAVE R7

NOWONLY

R9999Per Pack

SAVE R10

Cuddlers NappiesMidi 52s, Maxi50s, Maxi Plus48s or Junior 44s

Product has been styled for photography

PnP no nameTM Fresh ChickenThighs and Drumsticks

3199NOWONLY

SAVE R11Per kg

R10Dürsots ChoiceBeans inTomato Sauce450g

BUY2 FOR

TRIPLE POINTS

Dairybelle Fruit ofthe Forest YoghurtAssorted 6x100ml

999

NOWONLY

SAVE 4.80

Alpen Nutrific675g

1599

NOWONLY

SAVE R4HulettsWhite Sugar2.5kg

2179

NOWONLY

SAVE 4.20Golden Cloud CakeWheat Flour 2.5kg

1699

NOWONLY

SAVE R5

Joko Tagless Teabags100s

1999

NOWONLY

SAVE 4.90Bobtail Dry Dog FoodAssorted 7/8kg

8749

NOWONLY

SAVE 12.50

Each

Each

Borsmelkdie bestevir baba

Marguerite Vermeulen

WÊRELDBORSVOEDINGSWEEK loop van-dag ten einde. Die afgelope week het hospita-le in die Bethlehem-omgewing probeer om nu-we mammas oor borsvoeding in te lig.Dit val saam met Fedhealth se verklaring

dat selfs die hertogin van Cambridge, Catheri-ne, haar eersteling, prins George, borsvoed.Blykbaar is daar ’n neiging dat ouers eerder

poeiermelk koop as om te borsvoed, maar vol-gens Stefanie du Plessis, ’n dieetkundige vandie Dihlabeng-hospitaal, is dit nie die beste virkinders nie.Dieetkundiges van die Pekolong- en Dihla-

beng-hospitaal het die voordele van borsvoe-ding, borsvoeding en MIV/vigs en persepsiesoor borsvoeding op ’n inligtingsdag vir nuwemammas bespreek. Hulle het genoem datma’s wat hul kinders borsvoed vinniger ná diebevalling herstel en ’n kleiner risiko vir bors-kanker het.Dit hou egter ook talle voordele vir die baba

in, soos dat die baba se kanse om goed tegroei beter is, hy ’n sterker immuunstelsel salhê en dat sy band met sy ma hegter sal wees.

DIE Pekolong- en Dihlabeng-hospitaal opBethlehem het vir die Thabo Mofutsanyana-distrik ’n inligtingsdag vir Wêreldborsvoedings-week aangebied. Van links is Carol Symington,Masabatha Kheo en haar dag oue baba, Amo-helang, en Stefanie du Plessis.

Foto: Marguerite Vermeulen

Voortrekker deurna halfeindstryd

Hannes Nienaber

DIE Hoërskool Voortrekker van Bethlehem endieHoërskool Hentie Cilliers vanVirginia het Sa-terdag hul plekke in die halfeindstryd van dieKovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir me-dium skole) bespreek. Volksblad is ’n medeborgvan die kompetisie. Dié twee spanne sal mekaarop 17 Augustus in die eindstryd van dieGriffons-liga die stryd aansê.Die wenner sal in die halfeindstryd van die

Shimla-liga teen die Vrystaatse A1-liga-kampi-oen te staan kom. Die Vrystaatse eindstrydwordook op 17 Augustus beslis met Louis Botha enJim Fouché wat mekaar sal pak. Die naaswen-ner van die Griffon-liga sal in die streekkompeti-sie se eindstryd teen die verdedigende kampi-oen, die Hoërskool Noord-Kaap, in Kimberley testaan kom.Die Trekkers het vanjaar seker gemaak dat

hulle nie deur Welkom-Gimnasium verras wordnie. Die span van Bethlehem was met 28-10 indie halfeindstryd in die Noordwes-stadion inWelkom baas. Die wenspan se haker, Toffie vanZyl, het veral in die losskrum gewoel. Sy kapteinen Cravenweek-flank, André Janse van Vuuren,was soos gewoonlik weer ’n yster, terwyl die slotHenkoNaudé ook ’n blink vertoning gelewer het.Agterlangs het die losskakel, Tokkie van Zyl,

met sy balverspreiding beïndruk. Hy het spel ge-dikteer, terwyl die senter Junior Smit die Gim-mies opdie verdediging hard gelak het. Die heel-agter, Sechaba Matsoele, was die Trekkers sebeste agterspeler van die dag.Vir Gimmies was sy heelagter, Francois Kui-

pers, uitstekend.) Henties het met 43-16 as oorwinnaar van dieveld gestap. Die wenspan se Cravenweek-agt-steman, Gregan Hull, was weervoorlangs ’n uit-blinker met sy kragtige lopies. Die senter EthanWilliams het 19 punte tot sy span se sege byge-dra. Die stut Kyle Ess verdien ook ’n klop op dieskouer vir sy vertoning in die halfeindstryd.

Page 6: Malutima 20130807

6 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Working in slippers to help othersNO high heels were clicking at the ARC Small Grain Institute’s corridors on Friday. Employees had fun suppor-ting the Reach for a Dream Foundation that has been fulfilling the dreams of children fighting life-threateningillnesses for the past 25 years. The work of Reach For a Dream enables children to experience the fun sideof life. It also inspires the children to believe that tomorrow is worth fighting for. The Reach for Your Slipperscampaign is the latest initiative to help make dreams come true. All you had to do was to buy a R10-stickerand wear your slippers to work on Friday. Photo: Supplied

Ontvang oorkondesDS. RIKUS HATTINGH van die NG kerk Bethlehem-Oosen ds. Dougy Bubb van die NG kerk Efrata op Bethlehemhet elk ’n oorkonde vir hul bydrae tot die jeug van dié dorpontvang. Dit is deur die Bethlehem-Rapportryers, DieVoortrekkers en die Dameskring op die instansies se jaar-likse kaggelvuur-kuieraand toegeken. Tradisionele Afri-kaanse liedjies is gesing en Afrikanerhelde is onthou.Rensché van Wyk van Die Voortrekkers en Mercia Fourievan die Dameskring het die eerbewyse oorhandig.

Foto: Verskaf

Marguerite Vermeulen

’n GOEIE postuur en lekkerbek- koek-lollies is hoog op die Vroue-Landbou-unie (VLU) se agenda.

Die Asrivier-tak op Bethlehem hetverlede week ’n fisioterapeut, LiezelWessels, genooi om vroue op die be-langrikheid van ’n goeie postuur tewys.

“Selfs al is jy 78 kan jy dit steedsdoen,” hetWessels vertel terwyl syoe-feninge gedemonstreer het.

Wessels het vir die vroue gewyshoe om spiere in hul middel te oefen,wat die korrekte manier is om uit ’nstoel op te staan en hoe om van stywespiere ontslae te raak.

Nadat Wessels toegesien het datdie vroue hierdie lesse onder die kniekry, het Danien van der Linde ’n de-monstrasie gehou oor hoe om koek-lollies te maak.

“ ’n Mens vat sommer melkspons-koek en versiersuiker. Dit kom in ’n

voedselverwerker om ’n degie tevorm.”

Van der Linde het gewys hoe dit in’n balletjie gerol en op ’n stokkie ge-steek word. Die balletjies is daarna ingesmelte sjokolade gedoop. Die stok-kies kan nou in appels gesteek wordom staande te bly. Blykbaar is hierdiemodeneiging ’n treffer in Amerika.

Vroue leer vangoeie postuur

VLU-BESTUURSLEDE wat verlede week by Die Punt ’n praatjie gereël het,is Sanette Dorfling, Liesel Wessels (spreker), Alta Steyl en Elise Pieters.

Foto’s: Marguerite Vermeulen

DANIEN VAN DER LINDE het op diegeleentheid ’n demonstrasie gegeewaarin sy gewys het hoe om koek-balletjies te maak.

Page 7: Malutima 20130807

MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 7

Skakel 0860 007 007 vandag om jou afspraak te reël.

Kom gesels gerus met ‘n Old Mutual Finansiële Adviseur of ‘n Makelaar oor jou drome en doelwitte, op weeksdae vanaf 12 – 30 Augustus 2013.

En geniet Mugg & Bean se koffie sonder ophou en ‘n Reuse Muffin, met die komplimente van Old Mutual.

Slegs by deelnemende Mugg & Bean Restaurante beskikbaar: Bloemfontein, Bethelem, Kimberley, Harrismith, Potchefstroom en Welkom.

10009799JB

/A

VERANDER JOU TOEKOMSOOR ‘N KOPPIE KOFFIE

Old Mutual is ‘n Gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer.Besoek www.oldmutual.co.za/coffee vir bepalings en voorwaardes.

Marguerite Vermeulen

VOEDSELVEILIGHEID word noudeur die portefeuljekomitee vir land-bou, bosbou en visserye ondersoek.

Die komitee het verlede week on-der meer Rosy’s Dairy, ’n melkprojekop Bethlehem, besoek.

Volgens Mpho Molete-Matlanyane(35), eienaar van die onderneming,is die departement tevrede met diéprojek.

Sy het in 2011 begin om melk byboere in die omgewing te koop en ditte gebruik om jogurt en ander suiwel-produkte te maak.

“Toe het ek net twee mense indiens gehad. Nou werk hier negemense,” het Molete-Matlanyane ver-tel.

Sy verkoop die produkte goedko-per as kettingwinkels sodat armergemeenskappe dit kan bekostig. Nielank gelede nie het sy ook begin omprodukte aan ondernemings te lewer.

Die komitee wil vasstel of die pro-jekte positiewe veranderings be-werkstellig, of die geld wat beskik-baar gestel is, benut word en watterhindernisse projekte in die wiele ry.

Die komitee het nog projekte in dieVrystaat in Bloemfontein besoek,asook op Vrede, Warden, Reitz, Pe-trusburg en Koffiefontein.

Dit kom nadat die komitee voor-heen by die nasionale departementvan landbou, bosbou en visserye be-swaar gemaak het, omdat sy projek-te nie goed gemonitor en ondersteunword nie.

Komitee kyk naVS-projekte

DIE portefeuljekomitee van die parlement en departement van landbou hetMpho Molete-Matlanyane se onderneming, Rosy’s Dairy, op Bethlehem be-soek. Foto: Marguerite Vermeulen

Marguerite Vermeulen

’n GROENTE-PROJEK net buiteBethlehem gaan nou deur sakeluivan dié dorp bestuur word.

Die lede van Bethlehem se Tafel-ronde 960 en hul 41+-groep het sa-kelui op ’n ontbyt, wat deur die AHIop Bethlehem gereël is, verteen-woordig.

Masechaba se Sidney-groente-projek produseer spinasie, wortelsen beet.

Die kos word aan verskillende or-ganisasies in die omgewing gegeewat minderbevoorregtes help.

Die Maluti-Hooglandskool, die In-termediêre Skool Fouriesburg, dieSonskyndienssentrum, Huis Karee,een van die Charlotte Theron-kin-derhuis se huise, en Youth With aMission (YWAM) vind by die projekbaat.

Elk van dié organisasies gee virkinders en bejaardes kos.

Die meeste mense wat dié groen-

te eet, het geen ander kos nie.Daar is egter heeltydse perso-

neel wat die groente verbou endaarom word borge vir hierdie pro-jek benodig.

Die groente word op Pierre Coet-zee se plaas, Sidney, verbou omdathy grond vir die projek beskikbaargestel het toe die vorige landery teklein geword het.

Personeel van Farmsecure enPwC het die Sydney-projek be-soek.

Sakelui bestuur groentetuineMENSEwat die geleentheid bygewoonhet, was van linksMuller vanRensburg, JohanVoight, FrancoisBernard,ElmaWolmerans (Farmsecure), Pierre Coetzee, Lynne Landman (SuperSport-skakelbeampte), Werner Land-man (PwC) en Graham Bishop. Foto: Marguerite Vermeulen

Page 8: Malutima 20130807

8 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Suid-Afrikaanse wonings – wat woonstelle, komplekse, huise en residensiële landgoedere insluit – gebruik 17% van die elektrisiteit wat in onsland verbruik word. Maar op weeksdae, tussen 5nm en 9nm, styg dié vraag tot soveel as 35%, ’n massiewe toename wat die kragnetwerk ondergeweldige druk plaas.

Waarom gebeur dit?

Die meeste van ons kom van Maandag totVrydag so rondom 5nm by die huis.

Die eerste ding wat ons doen, is om die ligte, televisie en elektriese verwarmers aan te skakel. Daarna volg die oond, die mikrogolfoond en diewasmasjien of skottelgoedwasser. Ons gebruik ook warm water in die kombuis en neem ’n bad of stort, wat beteken dat die geiser bo in die plafonharder werk as op enige ander tyd om die water te verhit.

Miljoene van ons volg min of meer hierdie roetine op presies dieselfde tyd, wat beteken dat Suid-Afrika se wonings meer as ’n derde van dieelektrisiteit gebruik wat weeksdae tussen 5nm en 9nm in die land verbruik word.

Soos die vraag toeneem, doen Eskom alles in hul vermoë om daardie krag te voorsien deur byvoorbeeld gedurende die dag ’n aantalnoodkragstasies te bedryf ten einde vraag en aanbod te balanseer. Dié winter word ons egter genoodsaak om die instandhouding van kragstasiesvoort te sit; gevolglik sal die stelsel onder groter druk verkeer tydens die spitstydperk (5nm tot 9nm).

Hoe kan jy help om die ligte dié winter aan te hou?

Drie eenvoudige dinge:

1. Skakel jou elektriese geiser af tussen 5nm en 9nm; want dié toestel gebruik by verre die meeste elektrisiteit in jou huis, en kan vir tot 50% vanjou elektrisiteitsrekening verantwoordelik wees

2. Moenie die verwarmers tussen 5nm en 9nm aanskakel nie. Dié toestel gebruik baie krag en mag tot 16% van jou maandelikse elektrisiteitgebruik. Trek eerder warm aan, gebruik ’n gasverwarmer, warmwaterbottel en genoeg komberse, om warm te bly

3. Skakel jou swembadpomp tussen 5nm en 9nm af; dié toestel kan tot 11% van jou elektrisiteit gebruik.

Kom ons skakel saam af … en hou dié winter Suid-Afrika se krag aan.

Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer besonderhede oor waardevolle besparingswenke vir die winter, sowel as inligting oor Eskom seenergiedoeltreffende produkkortings.

Eskom Holdings SOC Limited Reg Nr 2002/015527/06

Mohlaleng_1472_A1

Hoe jy kan help om die ligte dié winter aan te hou… veral tussen 5nm en 9nm op weeksdae

1923-2013

Die dryfkrag vir jou wêreld

Marguerite Vermeulen

“ONS soek bloed.”Dit is al wat die Suid-Afrikaanse

Nasionale Bloeddiens (SANBD)vra om lewens te red.

Daarom het die Bethlehem-takverlede week ’n nuwe projek beginwaardeur hy buite normale ureoop was. Skenkers kon van vroegtot laat kom bloed skenk.

Daar is natuurlik ook ’n kompeti-sie tussen Bethlehem se skole ge-hou oor watter skool die meeste

eenhede bloed geskenk het.Selfs leerlinge wat nie aan die

vereistes voldoen het nie, wasdaar om hul maats te ondersteun.

Volgens Rochelle van der Mer-we, woordvoerder van dieSANBD, is Julie ’n besonder moei-lik maand vir die bloeddiens.

Mense skenk blykbaar minderbloed wanneer hulle koud kry.

Die gereelde skenkers raaksoms siek en dit dwing die instan-sie om uit te reik om meer nuweskenkers te kry.

Soek bloed omlewens te red

RIANE OLIVIER het haar kinders gebring ombloed te skenk.Heinrich (17) het die eerste keerkombloed skenkenColette (16)wasook saam.

MBELE SECHABA (18) van die Ntsu- Sekondêre Skool. Hy is in gr. 11en skenk al drie jaar bloed. Foto’s: Marguerite Vermeulen

Braaing for charityALTON PROVIS (right), new owner of theSpringbok Liquor Store in Bethlehem, decidedto sell boerewors rolls in front of the shop atthe end of each month and to donate all theproceeds to a non-governmental organisation(NGO). On Saturday the first one was held inaid of the local SPCA and R5 100 was donatedto them. His brother, Raymond (left), helpedwith the braaing of the boerewors and sosaties.

SKOLE kan nou help om geld in te samelom renosters te bewaar of om groot kattete help.

Die Vliegklub, wat druk aandie jaarlik-se lugskou reël, het nou Bethlehem seskole genooi om beelde te bou.

Die beelde sal dan opgeveil word endie opbrengs aan bewaringsprojekte ge-skenk word.

Laerskoolleerlinge moet ’n dier in diekat-familie bou en hoërskoolleerlinge ’nrenoster.

Leerlinge kan enige materiaal gebruikom dié beelde lewensgroot te bou.

Geld wat met die katte ingesamelword, sal aan Lionsrock geskenk worden geld wat met die renosterbeelde inge-samel word sal aan die Save the Rhino-projek geskenk word.

Daar sal drie pryse van R5 000 elkwees.

Die kat en die renoster wat die hoogsteprys behaal, sal R5 000 wen.

Die beeld wat die mooiste is, sal ookR5 000 wen.

Net tien kinders mag aan ’n beeldbou en die beeld moet lewensgrootwees.

Beelde kandiere helpbewaar

Page 9: Malutima 20130807

MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 9

Page 10: Malutima 20130807

10 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

DIE Laerskool Truida Kestell en Ed-U-College het die eerste keer ’n koorfees by die skool aangebied. Kore van die Laer-skool Jordania en Graanveld, asook Truida Kestell se ensemble, het opgetree. Van die belanghebbendes wat die koorfeesbygewoon het, is van links Jenny Reed, Bernette Erasmus, Pieter Zietsman, Peet Booysen, Linda Keyter, Tersia vander Linde en Benton Nortman.

DIE Laerskool Truida Kestell en Ed-U-College se koorfees het op ’n hoogtepunt afgesluit met die optrede van ’nmassakoorvan die twee skole.

DIE Laerskool Truida Kestell se koor het op die koorfees wat deur Ed-U-College en die skool aangebied is, opgetree. Foto’s: Lynda Greyling

DIE Laerskool Truida Kestell se ensemble het ook deelgeneem aan diekoorfees wat by die skool gehou is.

Sing

uitv

olle

bors

DIEHoërskool Harrismith se koor het ook aan Ed-U-College en die Laer-skool Truida Kestell se koorfees deelgeneem.

DIE Laerskool Harrismith het aan die koor-fees by die Laerskool Truida Kestell deelge-neem.

DIE Laerskool Jordania se koor het aan die koorfees van Ed-U-Colle-ge en die Laerskool Truida Kestell deelgeneem.

DIE koor van die Laerskool Graanveld het die gehoor behoorlik met hulliedjies vermaak, veral toe hulle hul sonbrille uitgehaal en opgesit het.

Page 11: Malutima 20130807

MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 11

DIE meeste mense plant gladnie rose nie omdat hulle dinkdit is baie werk om rose tesnoei. Gelukkig het moderneroostelers die tegniek van ro-se snoei oor die jare heenaan-sienlik makliker gemaak.

Snoei heel eerste die bos ’nderde of die helfte korter – dithang af hoe hoog jy dit uitein-delik wil hê. Vir ’n hoër bos,sny net ’n derde korter. As jydit graag korter en digter wilhê, snoei dit korter. Sny diebos se takke almal ewe hoogaf – jy kan die takke sommerso saam groepeer en ’n klompgelyk afsny.Vormdie boom:Sny die ou

hout so ver as moontlik uit –die dik, houtagtige takke kanheel onder met ’n langsteel-takskêr afgesny word. Roseblom beter en maak mooier ensterker nuwe groei op die nu-wer takke. Sny ook lang takkewat teen mekaar skuur of me-kaar oorkruis, uit. Die vormvan die boom as dit klaar ge-snoei is, moet soos ’n reuse-sopkom wees – takke aan die

buitekant en binnekant moetmin of meer ewe ver uitme-kaar wees sodat die boom ’neweredige, ronde voorkomshet wanneer dit in die lenteblom. Sny alle dooie hout uit– maak seker jy sny tot waardie hout weer lewendig is.Dooie hout sal nie weer groenword nie.

Sny alle sylote van die langhooftakke af. Die boom sal selfweer nuwe sylote by die ogiesuitstoot.

Stroop alle groen en bruinblare van die takke af – jy kandit afsny of met die hand af-trek.Só lyk die klaar gesnoeide

boom. Maak die grond dieplos om die roos en werk kom-pos, grondboontjiedoppe enroosvoedsel soos Vigorosa bydie grond in.

Bedek die roosbedding met’n dik laag grondboontjiedop-pe of fyn droë blare – dit houdie vog binne.

Snoei nou jou rose vir lente

Unwanted books, vinylrecords, comics.

Please phone 079 736 7384 or083 241 3770.

Volledige hout-kombuiskaste, R2 800.

5 kaste met laaie, rakke endeure.

1 volledige dubbelwasbakmet `n mengerkraan.

1 afspoelwasbak, ingebou.Skakel Paul by 082 458 6255.

Almal se Winkel:Ons koop enige antieke engewone meubels aan. Skakel

gerus vir pryse.Johan 082 312 0855.

For all tombstones andrepairs to damagedtombstones, as well asepitaphs, etc. Pleasephone 058 303 4840.

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

VLOERLENGTETAFELDOEKEKandelareEetgerei. Peto Odendaal,Lombardstr. 7. 058 303 2392.

NEED A LOAN?071°446°7284

Spesiale trekker-/bandaangedrewe

sweismasjien in uitsteken-de toestand. Aanbod? Tel.

082 324 7043.

Huis te huur: R5 500 p.m.3 slk, dubbelmotorhuis, af-dak, enkelgeriewe, groot erf,tuindienste. Panorama.Barry de Koklaan 8. Harold083 450 9150.

Op soek na werk ashuishulp. Ma-Vr of 3 dae

per week. SkakelViolet 073 620 7504.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 12: Malutima 20130807

12 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

THOMAS MAPP van die Bethlehem-tenshinkanklub en Nicolas Zhou van Harrismith.

THOMAS MAPP van die Bethlehem-tenshinkanklub en Nicolas Zhouvan Harrismith.

JAC GROBLER van die Bethlehem-tenshinkanklub en NicolasZhou van Harrismith.

JAC GROBLER van die Bethlehem-tenshinkankluben Nicolas Zhou van Harrismith.

JACGROBLER van die Bethlehem-tenshinkanklub enNicolas Zhou vanHarrismith.

DIE Bethlehem-tenshinkan-karateklub het ’n allestyle-karatedagop Bethlehem gehou. Karatekas van oor die Oos-Vrystaat, asookGauteng, het deelgeneem. Sensei Gerhard Wächter sê die kom-petisie was besonder straf en met sensei Andries Oelofse vanKemptonpark moes deelnemers behoorlik hul slag ken.

HUISAD/MA/AUG11/JJ

Koerant met hart The paper with heartI

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Skakel

Johan 081 438 7715

Redene 082 405 5019

vir u advertensiebehoeftes.