TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
DIE twee susters Elaine Runga-
samy en Mandy Esau ontken dit
ten sterkste dat hulle n onderne-
ming se registrasie- en BTW-nom-
mer vervals het om skenkings vir
behoeftiges te verkry.
Dit is na aanleiding van die berig
Hostel n kwelpunt in Maluti van
13 Augustus waarin beweer word
die dokumente is vervals.
Sandlana Smit, lid van die
premier se ingrypingspan, s nadat
hy bewus geword het van drie
susters se moeilike lewensomstan-
dighede het hy toegesien dat die
ou Spoorweg-hostel hul tuiste word.
Die hostel is in drie wooneenhede
verdeel: een vir Rungasamy en
haar gesin, n ander vir Esau en
haar gesin en die derde een vir hul
suster, Adrian.
Rungasamy s hulle was werk-
loos en het geldelik swaar gekry.
Ons weet hoe dit is om nie kos
te h nie. Dit gaan nou beter.
Omdat ons so swaargekry het, het
ons besluit om iets aan die
gemeenskap terug te gee.
Volgens die susters het hulle oral
skenkings gevra en tafels, stoele en
kombuistoerusting ontvang. Hulle
ontvang gereeld groente en dies
meer waarmee hulle daagliks
maaltye vir behoeftiges kook.
Rungasamy het aan Maluti ges
die besigheidsregistrasienommer
was haar onderneming sn, maar
het later ges di nommer behoort
aan n man wat sy goed ken en
ges het sy kan dit gebruik.
Die BTW-nommer is blykbaar
haar man se persoonlike belasting-
nommer.
Volgens Esau het sy n trollie vir
die Winter Knights-projek van die
Bethlehem-Tafelronde by n
supermark gesien waarna hulle om
n skenking aansoek gedoen het.
In hul aansoek aan die Tafelron-
de staan dit hulle probeer alles
moontlik om die tussentuiste oop te
hou en dat hulle daagliks sowat 45
kinders versorg. Di dokument is in
Maluti se besit.
Smit s die LUR vir maatskaplike
ontwikkeling, Sisi Ntombela, is
bewus van die omstandighede.
Ons is in die proses om hulle te
registreer.
Smit s Maluti en Tafelronde voer
n vendetta teen die mense. Dit is
nie die geval nie. Tafelronde verkies
geskrewe aansoeke met n registra-
sie- en BTW-nommer van alle
instansies waaraan skenkings
gedoen word.
So word die uitdeel van sken-
kings nie gedupliseer nie. Sken-
kings word reeds deur een van die
ander geregistreerde nie-winsge-
wende instansies aan inwoners van
Atbaraweg gedoen.
) Lees ook berig op bl. 4.
Tussentuiste nie geregistreer
Lynda Greyling
n BIETJIE meer as n jaar nadat
n groep vroue-aktiviste n
memorandum waarin n hof vir
seksuele misdrywe versoek is,
by die landdroskantoor in
Bethlehem ingedien het, is di
hof Vrydag heropen.
Michael Masutha, minister van
justisie en korrektiewe dienste,
het Vrydag n gedenkteken
onthul om die hof amptelik te
open.
Dit was Masutha se eerste
besoek aan die Vrystaat.
Di hof vir seksuele misdrywe
is die 17de hof in die land.
Adv. Praise Kambula, hoofdi-
rekteur: bevordering vir die regte
van kwesbare groepe, het ges
vir baie mense, hetsy vroue,
kinders of mans wat gemolesteer
en verkrag is, kleef daar n
stigma aan hulle.
Om sake vir die slagoffers te
vergemaklik is daar n private
ingang by die landdroskantoor
sodat hulle nie met die oortreder
of publiek gekonfronteer hoef te
word nie.
Voordat die saak begin, sal die
slagoffer eers inligting ontvang
van die prosedures wat gevolg
gaan word. Dit sal slagoffers
meer op hul gemak stel.
Tydens die hofsaak sal die
slagoffer in n vertrek wees waar
privaatheid gebied word en die
slagoffer dan met behulp van
kringtelevisie getuig. Daar is n
televisieskerm in di vertrek,
asook in die hofsaal.
Tydens die getuienislewering
kan kenmerkende eienskappe
van die aangeklaagde, soos n
liggaamsdeel waar byvoorbeeld
n letsel is, op die skerm
vergroot word sodat die slagof-
fer die oortreder makliker kan
uitken.
Masutha het ges hulle wil
teen die einde van 2015-16
toesien dat 57 streekshowe n
seksuele misdrywehof het.
Hy het die instansies wat
gespesialiseerde dienste aan
slagoffers verskaf vir hul
bydraes bedank.
Die instansies bied n
eenstopdiens wat ons hand
versterk.
N die bekendstelling is n
imbizo in Bohlokong gehou
waarop inwoners vrae aan
Masutha, asook John Jeffery,
adjunkminister van justisie, en
die ander afgevaardigdes kon
vra.
Spesiale hof open
N die bekendstelling van die hof vir seksuele misdrywe by die landdroskantoor in Bethlehem is die hof waar
die misdrywe verhoor sal word, besoek. n Voorbeeld van die prosedure wat gevolg word (sien ook die televisie
skerm op die agtergrond) is ten toon gestel. Op die regsbank is landdros Basi Mhlatsi en voor saam met die
aanklaer en beamptes is adv. Praise Kambula (tweede van links). Nog fotos op www.malutinews.co.za.
Foto: Lynda Greyling
2 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014
MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 3
A COUPLE of Eastern Free Staters
received awards at the Department of
Water and Sanitations (DWS) provincial
Women in Water Awards.
Finalists from the four categories Water
Conservation, Adopt a River, Education
and Awareness and Community Develop-
ment attended the 12th awards function in
the Martie Lotz hall in Clarens.
This year Womens Month was celebra-
ted under the theme Celebrating the
60th anniversary of the Womens Charter
and 20 years of freedom: Together moving
a non-racial, non-sexist South Africa
forward.
Mantombi Mbele of the Refilwe Vegeta-
ble Project in Harrismith won the first prize
in the Water Conservation and Water
Demand Management Category.
Mbele told Maluti she was overwelmed
with the award and prize of R10 000 she
had received.
In the Community Development Category
Tofo Selloane and Moliehi Letseli from
Qwaqwa received second place.
The other projects that won prizes are
the Batjha Community-Based Organisation
from Bloemfontein (first), Kweetse Ya Noka
(second); Community Development Catego-
ry: Mantsopa Mothers Agricultural Primary;
Water Conservation and Water Demand
Management: Thuthukani Vegetable Project
(second), Khanyiso Vegetable Project
(third); Education and Awareness Category:
Vergezocht Farm (first) and Badjha
Community-Based Organisation.
As the DWSs core function, the Water
Conservation and Demand Management
Category was sponsored with a R10 000
cash prize, trophy and certificate for the
winner, R5 000 cash prize, trophy and
certificate for the second prize and
R2 500 cash prize and certificate for the
third-place winner.
Womens role honoured with awards
TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy
and certificate to Mantombi Mbele (right) of the Refilwe Vegetable Project. Photos: Lynda Greyling
TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy
and award to Tofo Selloane of the Ubuhlebezulu Project in Qwaqwa.
Finalists from the four categoriesWater Conserva
tion, Adopt a River, Education and Awareness and
Community Development attended the 12th awards
function in theMartie Lotz hall in Clarens.
4 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014
Hof vir seksuele
misdrywe uitkoms
Lynda Greyling
SO n bietjie meer
as n jaar gelede
het n groep
vroue-aktiviste n
memorandum by
die hof ingedien waarin versoek
word om weer n spesiale hof
vir seksuele misdrywe daar te
stel.
Vir hulle was dit onrusbarend
hoeveel van die misdrywe hier
plaasvind.
Kort-kort lees n mens van die
misdrywe teenoor vroue en
kinders. Selfs mans loop deesdae
deur. In Suid-Afrika is baanbre-
kerswerk op di gebied gedoen,
aangesien wetgewing deesdae
ook mans wat slagoffers is,
beskerm.
Vrydag is n nuwe hof vir
seksuele misdrywe deur Michael
Masutha, die minister van justisie
en korrektiewe dienste, in
Bethlehem bekend gestel.
Met die viering van Vroue-
maand die maand was dit n heel
gepaste tyd.
Net vroer die week het n
bekende sokkerspeler, n boorling
van Bakenpark, by sy vrou se
werkplek aangekom, n mes
uitgepluk en haar gesteek. Dit
was blykbaar nie die eerste keer
nie. Die vrou was vreesbevange
en haar kollegas
verskrik.
Dit was maar
een openbare
voorval. Die
soort misdrywe
vind daagliks
plaas. Baie slagoffers is te bang
om uit die situasie te ontvlug.
Masutha het vertel hoe hy in
Johannesburg met n vuurwapen
aangehou en beroof is. Hoe hy n
jaar lank oor sy skouer geloer het
en bang was. Toe word hy n
tweede keer beroof. Dit was vir
hom n keerpunt en hy het besluit
om nie weer terug te kyk nie,
maar positief te bly.
Slagoffers van seksuele
misdrywe voel dikwels vuil. Hulle
voel weerloos, asof almal weet
wat gebeur het.
Die spesiale hof vir seksuele
misdrywe is so ingerig om die
slagoffer te alle tye te beskerm
en hulle te help om weer mens-
waardig te voel.
Daar is bykans weekliks
gevalle van verkragting of
molestering.
n Mens kan net hoop met die
nuwe hof en die wyse hoe dit
gehanteer gaan word, sal oortre-
ders so gestraf word dat ander
misdadigers n les daaruit kan
leer en die soort misdaad kan
afneem.
Verdagte skadeloos
VERDAGTE, Bethlehem:
DIT is genadiglik eindelik
bekend wie se motor die wit
motor met n ouerige man
en sy hond as insittendes is
waarvan op Facebook berig is.
Dit het nou bekend geword
die verdagte is n 80-jarige
oudonderwyser wat met sy
labrador van ewe gevorderde
jare rondry om n bietjie met
ander honde te kommunikeer
deur middel van n kort
blafsessie en dan kan die hond
die opwinding geniet.
Die labrador vind dit baie
moeilik om te beweeg, haar
graf is reeds gegrawe en haar
doodskis staan ook gereed.
Terselfdertyd verskaf die
ontmoeting ook n bietjie
opwinding aan die ander
honde veral vir die arme
diere wat heeldag in klein erwe
ingehok is.
Die mens wat die situasie
deur Facebook bekend
gemaak het, moet egter ook
geluk gewens word met sy of
haar oplettendheid en dat hy
of sy dit openbaar gemaak
het want, toegegee, dit kan
tog na n verdagte handeling
lyk.
deur
Lynda Greyling
Briewe /
Letters
LEON GARBADE, president
of Round Table Southern
Africa:
ON behalf of Round Table
Southern Africa I would like to
express my sincere gratitude
for the tremendous support we
received in the form of media
coverage for this years Winter
Knights Fighting Cold cam-
paign in Maluti.
The value of your publicity
is held in high esteem by our
organisation.
The publicity plays a major
role in communicating the
details of our fundraising
events to your readers.
We are thrilled to report that
we received an overwhelming
response of donated blankets
and warm clothing.
So, once again, our sincere
thanks to you and your
readers for helping the Winter
Knights of the Round Table
bring hope and smiles to
those less fortunate in your
community this is the true
measure of the success of
this campaign.
Winter Knights cause
helped by publicity
VYF Malutilesers kan elk die
boek, Hannon Bothma, Maklik
Mooi, wen. Al wat jy hoef te
doen is om een van Marlize
Bosch se jonkblywenke wat in
Maluti verskyn teSMSofMalu
ti se webblad by www.maluti
news.co.za te besoek. SMS
Mal, gevolg deur jou naam,
van, nommer en antwoord na
45527.
DAAR is baie soorte vroue di
wat op hul ho hake klik-klak en
di wat op leerstewels kan vastrap.
Vroulikheid is iets wat jy uitstraal
en vir almal moet wys. Skoonheid
kom in verskillende rokgroottes,
liggaamsvorms en ouderdomme en
verander soos jy ouer word. Elkeen
se skoonheid l in daardie uniek-
heid wat haar van ander mense op
die planeet onderskei. Ja, daar is
sekerlik eienskappe waarmee jy
minder tevrede is, maar die geheim
is om jou mooiste eienskappe tot
hul reg te laat kom en so te
beklemtoon dat niemand jou foute
sal raaksien nie.
Te veel vroue is so selfbewus
oor hul tekortkomings en so op die
negatiewe gefokus dat hulle hul
beste bates miskyk en handdoek
ingooi nog voordat hulle hul
skoonheidspotensiaal bereik het.
Dikwels het iemand n unieke
eienskap wat haar asemrowend
mooi maak, maar omdat sy net op
haar foute of waarvan sy nie hou
nie, konsentreer, sien sy nie haar
ander mooi eienskappe raak nie.
Hou op om mooi lyk en mooi
voel te bre vir spesiale geleenthe-
de; jy kan elke dag n kompliment
ontvang wat sommer weer jou hart
vinniger laat klop of jou binneste
verbly. Gaan sit aan jou lippe, dra
daardie ietsie blinks, al is dit vir die
dag, en krul jou hare as jy wil.
Niemand hoef n slagoffer van
vaalheid te wees nie; grimering kan
jou o laat glinster en jou glimlag
pragtig versier.
Grimering behoort jou nie
onherkenbaar te maak nie. Die
regte grimering is veronderstel om
jou foute te verbloem en jou mooi
eienskappe nog mooier te maak.
Elke vrou kan veel mooier wees
as sy weet hoe om haar grimering
korrek aan te wend en as sy weet
watter produkte en kleure vir haar
unieke gesig geskik is.
As jy ook soms onseker voel oor
wat om met jou voorkoms te doen,
laat iemand jou leer. Jy sal die res
van jou lewe daarby baatvind, want
mooi wees is maklik en lekker as jy
net weet hoe.
n Besige program kry dikwels
die skuld vir n onversorgde
voorkoms. Party vroue meen daar
is nie tyd nie en party voel hulle
het niemand of geen rede nie om
voor mooi te maak. Staak die
negatiwiteit, elke dag is spesiaal; jy
sal nie glo hoe n mens se uiterlike
jou innerlike kan omskep en
benvloed nie.
Onthou, weinig mense word
soggens mooi wakker; ons moet
maar daardie botteltjies en buisies
nader trek om die vlinder uit haar
kokon te laat kom.
Transformasie kan so eenvoudig
wees soos om jou middelpaadjie te
verander na n skuins kuif. Hoe
gering ook al, dit is nooit te laat om
jouself te herontdek nie.
Verandering is nie maklik nie,
maar dit is die lewe se enigste
konstante. Dit open deure en skep
nuwe moontlikhede.
Ons is uniek vrou omdat ons
tegelykertyd sterk en broos kan
wees. Tog het ons almal iets in
gemeen: Ons wil almal mooi voel
en rens, op die regte plek en in
die regte geselskap, soos n prinses
lyk en behandel word. Wie weet,
dalk is dit daardie titsel maskara of
leksel naelpolitoer wat die begin is
van jou Aspoesterverhaal.
) Verwerk uit die boek Hannon
Bothma Maklik Mooi deur Ryno
Mulder, beskikbaar by Niins Health
and Skincare Clinic teen R180.
Laat die mooiste jy blom
MARLIZE BOSCH van Niins Health
and Skincare Clinic.
SY wou nie geskenke vir haar verjaardag h nie. Lenie Malan, oudhoof van
die Tingelingkleuterskool, het haar vriendinne gevra om 67 minute lank te
kom pannekoek bak, kolwyntjies versier of lekkergoedkrale maak. As inwo
ner vanBergpraghetMalan besluit omdie eetgoed saammet ander geskenke
aan die inwoners van die Charlotte Theronjeugsorgsentrum langs Bergprag
se huise te gee. Sy het vooraf vir elke vriendin n houer gegee met n foto
van een van die kinders daarby sodat hulle kon weet vir wie hulle iets koop.
Van die vriendinne wat pannekoek gebak het, is van links Riekie Odendaal,
Sandra de Beer, Christa Volman, Eunice de Villiers en Adine Scheepers.
SANDLANA SMIT, lid van die premier
se ingrypingspan wat probleme in die
provinsie moet oplos, is aangestel om
n behoeftebepaling vir behuising vir
minderheidsgroepe te doen.
Smit het aan Maluti ges nuwe
huise se planne word by die groottes
van gesinne aangepas.
Huise word stylvoller beplan.
Songeisers en ander omgewingsvrien-
delike artikels is deel van die bouplan-
ne.
Die vorms wat minder gegoede
mense moet invul, is duidelik vir
minderheidsgroepe gemerk.
Mense wat aansoek wil doen en van
die voorlopige behoeftebepaling deel
wil wees, kan hul naam, van en die
dorp waarin hulle bly na 082-974-7990
SMS of na 086-590-9781 faks.
Armes kan baat by
behoeftebepaling
MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 5
vervaardigers ingevoer. Diens,
gehalte, prys en kundigheid maak
van Agri-Onderdele n krag om
mee rekening te hou.
Agri-Onderdele sal van Maandag
van sy nuwe verkoopstuiste op die
hoek van Thompson- en Naud-
straat sy bedrywighede voortsit.
logistieke en voorraadbestuurvoor-
dele in, asook n vars, nuwe
voorkoms.
Agri-Onderdele skakel in by sy
sustermaatskappy Prodist in
Pomona, Gauteng, se meganisa-
sievoorsieningsketting. Voorraad
word van verskeie oorsese
hoek van Thompson- en Naud-
straat (skuins oorkant Afgri se
handelstak) in Bethlehem. Die
verhuising na die nuwe perseel en
adres maak die onderneming
toegankliker vir die plaaslike
gemeenskap (toonbankverkope) en
as maatskappy hou dit beter
Frik Hefer (hoofbestuurder:
meganisasie, Prodist) het in 2012
n werkbare groeiplan en strategie
daargestel en sedertdien het
Agri-Onderdele reeds drie nuwe
afsetpunte in Bronkhorstspruit,
Bergville en Winterton oopge-
maak. Nog vele meer afsetpunte
wat as die Agri-Onderdelekonsep
bekend staan, is reeds vir die
2014-15-boekjaar ter tafel gel.
Met n kundige verkoopspan wat
gesamentlik 100 jaar se ondervin-
ding deel en toegang tot die
nuutste tegnologie en verskafferon-
dersteuning het, is die klant in
goeie hande.
Dienslewering is die dryfkrag
agter ons groei en die tevrede
klant is waaraan ons ons sukses
toeskryf, gerugsteun deur n
pakhuisspan wat die ontvangs en
versending van voorraad hanteer,
asook n toegewyde administratie-
we span wat verseker alles verloop
glad. Ons grootste bate is ons 16
personeellede, of soos ons onsself
noem: die Agri-span.
N nagenoeg 30 jaar verskuif
Agri-Onderdele van Louwstraat 3 in
Bethlehem na sy splinternuwe
pakhuis en verkoopstuiste op die
AGRI-ONDERDELE is n gevestig-
de handelsnaam in die landboube-
dryf.
Die Agri-Onderdele-sakekonsep
het n die geskiedkundige same-
smelting van die destydse Safari-
onderdele en Werlie-onderdele, wat
uitsluitlik kleinhandelondernemings
was, ontstaan. Met n ryk geskie-
denis wat oor nagenoeg drie
dekades strek, lewer Agri-Onderde-
le steeds uitmuntende diens aan
die boer en groothandelaar in die
landboubedryf. Dit voorsien nie net
vervangingsonderdele vir Massey-
Ferguson-, Fiat- en Ford/New
Holland-trekkers nie, maar is ook n
handelaar vir Perkins en Sauer-
Danfoss, asook n wye reeks
grondslytonderdele wat bekende
handelsname soos Belotta, Zircon
en Agpoint insluit.
Laers, sprockets, kettings en
V-bande wat onder meer die
handelsname NBR en ARG insluit,
vorm deel van Agri-Onderdele se
wye verskeidenheid produkte in sy
transmissiereeks.
Agri-Onderdele het van kleinhan-
delaar ontwikkel tot die bekende
groothandel- en kleinhandelmaat-
skappy wat landwyd bekend is.
Onderneming verskuif na nuwe perseel
AGRIONDERDELE verskuif n 30 jaar na sy nuwe pakhuis op die hoek van Thompson en Naudstraat. Die perso
neellede, die onderneming se grootste bate, is van links, voor: Tanja Boshoff, Heleen van Zyl, Eduard Lephuting,
Josias Dhlamini, ThomasNgozo, AndrewMosia, Geelbooi Dhlamini en BraamCronj; agter: SusanMtombeni, Simon
Msimanga, Willie van der Merwe, Luther Heidenreich, Naas Human (takbestuurder), Willie Fourie en Carmen van
den Bergh (aankoopbestuurder). Afwesig: Louis Jordaan (finansile bestuurder).
6 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014
KAN n mens generiese medisyne
gebruik? Die vraag word gereeld aan
aptekers gevra.
Melanie Janse van Rensburg, n
apteker van die Village Square-apteek,
was die spreker op die Asrivier-tak van
die Vroue-Landbou-unie (VLU) se
maandelikse vergadering. Sy het ges
die aktiewe bestanddele in generiese
medisyne is dieselfde as di van gewone
medisyne. Dit kan goedkoper verskaf
word, want hulle bespaar onder meer op
die ontwikkelingskoste van gewone
medisyne.
Sy het verduidelik wat die verskil
tussen akute en kroniese medisyne is.
Janse van Rensburg het ook vertel
watter soort medisyne elkeen in sy of
haar medisynekas moet aanhou.
Baie mense sukkel met osteoporose
en n klomp wenke is verskaf om
voorkomend op te tree.
Vehicles Bakkies Coupes SUVs
MPVs Mini Busses Salvage Vehicles
VIEWING: 25 August (8:00 - 16:30) GPS: S 2906.767 E 02616.567 Herbert: 078 099 0635
Visitwww.aucor.com:
BANK REPOSSESSION
VEHICLE AUCTION
Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOF OF ADDRESS & ID. Registration deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque, debit or credit
card or EFT. No Cash! Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public auction. Terms & conditions apply. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An
authorised financial services and credit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. SUBJECT TO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Aucor may bid
to the reserve price on behalf of the seller. Auctioneer: Jacques vd Linde
Date: Tuesday, 26 August @ 10h30 Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein
FORTERMS, CONDITIONS, FULLUPDATED LISTING&PHOTOS
Viewing: 26 August from 8:30 - 15:00 GPS: S2743.760O02300.654 Jakoef Jacobs: 083 780 0055
Visit:www.aucor.com
MININGEQUIPMENT&
FLEETAUCTION
MINING
Date:Wednesday, 27 August Venue: SishenMine, Hendrik van Eck Street, Kathu
CONDITIONS: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID.A refundable deposit of R10 000 is payable bank guaranteed cheque or EFT.NOCASHWILLBEACCEPTED. A documentation Fee
of R2 000 (Incl. VAT)will be payable on each lot sold. All offers excludeVAT. Duly instructed, Aucorwill by public auction. Aucormay bid on behalf of the seller.Auctioneer: Jacques vander Linde
80xHiluxBakkies (10 - 99) 2xQuantumMiniBusses (09 -08)
22xDyna&MercedesTrucks (10 -96) 10xManitou&TCMForklifts
@ 10:30
@ 12:00
SISHEN MINE
Motors Pumps Transmissions I-Beam&Stainless Steel Structures
Compressors NewSpares Welders ConveyorBelting
FORTERMS, CONDITIONS, FULLUPDATED LISTING&PHOTOS
Generies net so goed
MELANIE JANSEVANRENSBURG (regs), n apteker, het oor termi
nologie, medisyne wat n mens in jou medisynekassie moet aanhou
en osteoporose op die AsrivierVLUtak semaandelikse vergadering
gepraat. By haar is Alta Steyl (links) en Martie Bondesio. Foto: Verskaf
OP uitnodiging van die bestuur van die
Basotho Cultural Village het lede van die
Sonskyn- en Goggabie-volkspelelaers
en die Sonbesies-volksanggroep van
Bethlehem op Saterdag 2 Augustus n
vertoning op die African New Year
Festival gelewer.
Die lid van die provinsiale regering belas
met sport, kuns, kultuur en ontspanning,
Mathabo Leeta, was die eregas op die
fees.
Die volkspelers en sangers is met luide
toejuiging deur die meer as 1 200 fees-
gangers vir hul vertoning bedank.
Hulle is dit eens dit was tot dusver een
van die hoogtepunte van die volkspele-
jaar.
Die Volkspelebeweging vier vanjaar sy
100ste bestaansjaar.
Matsoso Moshoeshoe, hoof van die
museum wat die uitnodiging gerig het, het
gevra die groep moet volgende jaar weer
deelneem.
Volkspele baie
gewild op fees
LEDE van die Sonskyn en Goggabievolkspelelaers en die Sonbesies
volksanggroep het in die Basotho Cultural Village opgetree. Van links
is, voor: Anita du Plooy en Anton Bothma; agter: Erene Olivier, Pieter
Olivier, Matsoso Moshoeshoe, Karin Grnewald en Niki du Plooy.
Foto: Verskaf
MARJERIE MARX van die Bethlehemaftreeoord glo daaraan om besig
te bly. Sy hou veral daarvan om te brei en toe sy onlangs van n wit
plakkerskamp in Welkom hoor, het sy truie vir die kinders begin brei.
Sy het al n hele paar klaar en is steeds flink aan die brei.
Foto: Lynda Greyling
Help nood met truie verlig
Besoek malutinews.co.za vir nuus,
fotos en videos of blaai deur vorige
aanlynweergawes van die koerant.
DIE Horskool Voortrekker se eerste
rugbyspan het die liga gewen deur
die afgelope naweek met Hentie
Cilliers se span in die eindronde van
die Griffonsliga af te reken.
In n harde wedstryd het Voortrek-
ker oortuigend met 33-13 gewen. Die
hele span het oor die jaar heen
uitstekend gespeel. Die afgelope
sewe jaar is Voortrekker se eerste
span onder die toptwintig rugbyskole
in die land. Voortrekker dring deur na
die Vrystaat-Noord-Kaap-halfeindron-
de wat op Saterdag 23 Augustus by
Voortrekker plaasvind.
Ander wedstryde wat ook op 23
Augustus sal plaasvind, is:
09:00: o.15-Volksblad-liga
Rooiskool teen Noord-Kaap.
10:15: o.19-Colts-liga Bultfontein
teen Vaalharts.
11:40: o.19-Iriwa-liga Wilgerivier
teen Kathu.
13:00: o.19-Shimla-liga Voortrek-
ker teen Noord-Kaap.
14:30: Griffons speel n opwar-
mingswedstryd teen Oos-Vrystaat.
Trekkers pluk vrugte van harde werk
MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 7
PRICES VALID 19 - 24 AUGUST 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS
In Gauteng, Mpumalanga and Limpopo. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.
Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit.
www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop
1186588_390X198
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
26
90
Sunfoil
Sunflower
Oil 2 Litre
SaskoWhite
PremiumBread
700g
R
9
SAVER10
22
70
Huletts
White
Sugar
2.5kg
SAVER4
Make the healthy choice
20
Earn Vitalitypointson
every HealthyFood
purchase
25
%
Get
up to
cashbackon over
10000 HealthyFood
items
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised
nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.
To activateHealthyFood,
visit discovery.co.za
Look for VIT on the shelf label
to identifyHealthyFood items
16
90
SeaHarvest Lemon&
Herb or Classic Hake
Bakes360g Each
BUY
2
FOR
32
95
PnP Plums
Loose Sell Per kg
32
95
PnPNectarines
Loose SellPer kg
29
95
PnP Imported Grapes
Assorted 500g Each
PnPGateaux
Cake Assorted
Each
55
90
R
47
SAVER13
RamaSpread for Bread
40%Fat Spread 1kg Tub
R
34
LancewoodMild
Cheddar Cheese 450g
SAVER10
42
90
Baby Soft2Ply
Toilet Tissue
Assorted 9s Per Pack
79
90
DouweEgberts
Instant Coffee
Assorted 200g
(Excluding Decaf)
Each
16
90
Allsome
Parboiled
Rice 2kg
SAVER3
Get10%EXTRAairtime, every time,
when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.
P
R
y.
Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised nancial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
*SIMcard50c
B
u
y
-
a
i
d
a
c
c
e
p
t
e
d
p
B
u
y
A
s
k
i
n
s
t
o
r
e
f
o
r
d
e
t
a
i
l
s
PRICECUTS
H
U
R
R
Y
!
6
D
A
Y
S
O
N
L
Y
Selected products on this page have been styled for photography
R
52
Bulk Stewing Beef
Bone in
Per
kg
Meat prices cut to the bone
Our Butchery
BUTCHERS
BEST
BUYS
R
89
Toks& Tjops Braai Pack
Consists of: Lamb Loin
Chops, Ultimate Braai
Master Boerewors and
Porterhouse Steak Per kg
If its not fresh
enough for you,
its not good
enough for us.
SAVER14
44
90
Skip Intelligent
Washing Powder
2kg Flexi Bag
RIKA VAN DER MERWE (75) van Bethlehem
en Johan Moolman (65) van Hennenman is
onlangs as twee van die toptien finaliste vir
Solidariteit Helpende Hand se Silwerkroon-
eerbewys aangewys.
Rika is inwoner van Christenburg,
nedersetting buite Bethlehem vir behoeftiges
waarin sy vrywillig gaan woon het om haar
hulp en tyd aan behoeftige mense af te
staan.
Johan is die voorsitter van die Omgee-
groep in Hennenman wat drie dae per week
gekookte ete aan 60 bejaardes in die
gemeenskap verskaf.
Michelle Burger, Helpende Hand se
projekorganiseerder van die Ouma-en-Oupa-
projek, vertel hulle verrig albei ongelooflike
werk in hul gemeenskappe.
Rika neem gereeld inwoners van Christen-
burg na klinieke toe en sien toe dat hulle hul
medisyne drink. Sy gee katkisasielesse vir
die kinders, hou elke oggend vir die inwoners
Bybelstudie, versorg die verswaktes, rel
doeke van inwoners en maak seker die be-
jaardes word gebad en hulle vereensaam nie.
Die Here het my hierheen geroep om n
verskil te maak, s Rika. Ek s altyd vir my
kinders hulle gaan my op my rug hier uitdra.
Ek is baie gelukkig. Sy glo die belangrikste
les wat sy by Christenburg geleer het, is wat
ware mededeelsaamheid is.
Mense kom hier aan met net n plastiek-
sak vol goedjies in hul hand en dit is al wat
hulle besit. Binne n uur nadat ek vir hulle n
kamer gegee het, het hulle alles wat hulle
nodig het. S help die inwoners mekaar. Ek
sal die werk doen so lank as wat ek kan.
Die wenner van die Silwerkroon-eerbewys
sal in September aangekondig word. Om vir
Johan Moolman te stem, SMS 8 na 34384.
Om vir Rika van der Merwe te stem, SMS
10 na 34384. SMSe kos R2 en die
sluitingsdatum is 5 September.
Helpers nou
in toptien
RIKA VAN DER MERWE
8 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014
MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 9
GERARD DE BOER van Solomons
Mica wys hoe om n kindertuinbank
van houtpalette te maak.
Augustus is die regte maand om
die tuin reg te kry vir die lente wat
om die draai is. In Bethlehem kan
dit egter in Augustus nog koud word,
so dit is altyd beter om plante eers
n bietjie later aan te plant. Maak
dus seker al die snoeiwerk is klaar
en dan kan aandag aan uitleg en
aan ornamente gegee word.
Ons het besluit om n kinderbank
uit houtpalette te maak. Die palette
gee aan die bankie n verweerde
voorkoms wat by enige tuin sal
inpas. Begin deur n houtpalet uit
mekaar te haal en maak seker al die
spykers is verwyder. Skuur die
planke af om alle los splinters en
haakplekke te verwyder.
In Foto 1 kan gesien word ons het
begin om die vier pote uit die dikker
balke van die palet te sny. Sny
tappe in die voorste twee pote op n
hoogte van 30 cm en maak dit
effens hor vir die armleuning. Die
agterste pote word ook langer gelos
en met n skuinste gesny sodat die
ruglening daarop kan pas.
Foto 2: Die sitvlak van die bankie
word aanmekaargesit, met die
breedte wat sal pas in die tappe wat
in die pote gemaak is. Gebruik
houtlym en skroewe om n stewige
sitvlak te verseker.
Foto 3: Volgende word die pote
en die sitvlak aanmekaargesit deur
houtgom en skroewe te gebruik.
Maak seker die pote is eweredig
sodat die bank stewig sal staan.
Gebruik die dunner planke van die
palet om die sitvlak en die rugleu-
ning van te maak, asook die
armlening (Foto 4). Dit word in die
regte lengte gesny en dan met
houtlym en skroewe aan die sitvlak
en rugleuning geheg.
Onthou om die bankie met n
houtselaar of vernis te behandel
sodat dit in die wind en weer hou.
Tuinbank vir kinders uit houtpalette gemaak
FOTO 1: Sny pote vir bankie. FOTO 2: Maak die raam vir die sitplek.
FOTO 3: Sit die pote en sitplek aanmekaar. FOTO 4: Gebruik dunner hout om die rugleuning te maak. DIE eindproduk, n pragtige tuinbank vir kinders.
10 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014
TWEE gholfspelers van die
Horskool Witteberg gaan
in George aan die 2014-
Hexangular-gholftoernooi
deelneem.
Retief Tolken is in die
Vrystaatse en Noord-Kaap-
se o.19-span ingesluit. Dit
nadat hy algeheel derde in
die Nomads Schoeman-
park- junior gholftoernooi
geindig het. Hy het ook
eerste in die o.19-afdeling
geindig.
John Craven is in die
o.17-Vrystaatspan ingesluit.
Twee
speel in
George
JOE DE BEER (links), junior
onderkaptein van die Vry
staat, en Retief Tolken van
die Horskool Witteberg.
USUALLY it is women that keeps
on talking and talking, but
recently a retired police warrant
officer visited his old friend
Commando and chatted for more
than 67 minutes in remembrance
of Mandelas birthday.
Herbert Mohlakoana visited
Gert Valtuin, known as Comman-
do, at his house next to the clinic
in Baken Park.
The two have been friends
since 1962. According to Herbert,
Commando was a very popular
person in the 1960s. He was a
learner at the former coloured
school between the former
Roman Catholic Bantu School
(Moshepuwa) and the the Boohlo-
kong Primary School.
He used to work at the abattoir
for some years, selling the
rejected meat which many of the
Bethlehem residents will remem-
ber.
Commando is also known as a
strong footballer of the Fast
Eleven Football Club.
The two chatted about the
good old days when they were
young.
Friends chatted
for 67 minutes
WOHERBERTMOHLAKOANA (left)
and Gert Valtuin. Photo: Supplied
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
BOME
1871
Fruit trees: Planting sea-
son. 35 different types.
Professional advice.
Flower Fun Kwekery
058 303 8423. 58 Cam-
brige St, near silos.
BETREKKINGS
3600
GESOEK
3601
Benodig:
'Stripper' of 'rewinding'
Pos onmiddellik aanvaar-
baar. Skakel 083 603 1091.
Bethlehem.
SOEK, KOOP, VERKOOP
MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 11
WITH August being Womens Month, businesswo-
man Tracey Sterley sets an example for many
women.
I have always been surrounded by strong women
in my family, and life. My father died when I was a
baby, and my mother, Alice, raised four young
children on her own. Forced to leave school at a
very young age during the Second World War to
help support her siblings, my mother worked full day
in the banking world and still had to attend to the
household and her children when she got home.
Thankfully, my Granny Jessie helped tremendously
and I spent my pre-school years with her, which
formed my character to a large degree.
Their motto was Do the best that you can do,
with what you have, at that time and that is exactly
what Tracey has always done. She is a qualified
interior decorator and owner of two guest houses,
Manhattan Square B&B and Times Square Guest
House, and oversees their agency for Budget Rent A
Car, which is efficiently run by Annette van Zyl.
Fortunately, her husband, Philip, who is the owner
and dealer principal of Bethlehem Auto, has always
given her a lot of freedom to do what she does best.
We make a good team, says Tracey.
To this day I surround myself with strong women.
Two of my best friends, Tannie Max and Tannie
Beatie, are octogenarians and I learn tremendously
from them, especially spiritually. On the other hand, I
believe that young people have much to teach me
too, and I constantly learn from my two very wise
children, Alex and Zack. The words of the song by
Louis Armstrong say something to the effect of I
watch babies grow, theyll learn much more than Ill
ever know.
I am very blessed to have so many role models
in my life ~ be they family, friends, staff or collea-
gues. Thank you for teaching me everything I know.
Bethlehem Auto celebrates female employees
TRACEY STERLEY (right) and her daughter Alex.
ANNETTE VAN
ZYL handles Bud
get RentACar
and Manhattan
Square. She is al
so the caretaker of
the flats. Being
Womens Month,
Van Zyl says each
woman should do
her best each day.
They must also re
member the word
thanks. She says it
means so much to
others.
THERE are quite a few women working at Bethlehem Auto. They are
from the left Nolene du Preez (debitor en creditor clerk), Dina Marais
(workshop), MarieWheeler (new vehicle administration), Avril Quirck (re
ception), Karin Grnewald (financial manager) and Lindi van Eeden (se
condhand cars).
Sport
Sport
Koerant met hart The paper with heartI
Jaers
laat wiel
DIE Laerskool Truida Kestell het vanjaar
die 14de Truida Kestell-tennistoernooi
aangebied.
Skole van oor Suid-Afrika heen neem
elke jaar aan die toernooi deel.
Daar was 69 spanne, 300 spelers en 70
spanbestuurders.
Die dorp het gewemel van al die
tennisgeesdriftiges wat hul kinders kom
ondersteun het.
Ongelukkig kon die eindstryde weens die
ren nie Saterdag plaasvind nie.
Uitslae
) Seuns, A-afdeling: Grey A en Jan
Cilliers; Fairland en Louw Geldenhuys.
) Seuns, B-afdeling: Stellenbosch en
Universitas.
) Meisies, A-afdeling: Stellenbosch en die
Meisieskool Oranje A; die Meisieskool
Oranje B en Lynnwood.
) Meisies, B-afdeling: Willem Postma en
Universitas.
) Spangeestrofee: Seuns, Highbury;
meisies, Fairland.
Tennistoernooi lok
talle na Bhm
ALEXA VAN WYK van die Laerskool Truida
Kestell in aksie op die 14de Truida Kestellten
nistoernooi. Foto: Andr Pretorius
LEN KRUGER van die Laerskool Truida Kes
tell het ook op die 14de Truida Kestelltennis
toernooi haar vernuf met die raket gewys.
VYF Oos-Vrystaatse motorfietsryers wat
Saterdag aan die vyfde been van die Vry-
staat-Noord-Kaap-veldrenkampioen-
skapsbyeenkoms op die Luki-sabaan by
Bethlehem deelgeneem het, is in die Vry-
staatspan ingesluit. Jakkals Vogelesang
enJPMuller is in die bedrewe-afdeling in-
gesluit, terwylAJVisagie enDawaldiGib-
hard indie85cc-afdelingsalmeeding.Die
vyfjarige Joshua Going gaan in die 65cc-
afdelingmeeding.DiespanneeminOkto-
ber in Bloemfontein aan die Noord-en-
Suid-kampioenskapsbyeenkoms teen
sowat 300 fietsryers deel.
BO: Jaers ding mee in die vyfde ronde
van die Vrystaat-Noord-Kaap-veldren-
kampioenskapsbyeenkoms wat Sater-
dag op die Lukisabaan beslis is.
Foto: Lynda Greyling
Recommended