suster, Danelle, vir die o.16Ahokkiespan gespeel en het akademiespuik gepresteer.Die tweeling het alles saam
gedoen. Hulle het ’n kamer in diekoshuis gedeel, in dieselfde spanhokkie gespeel en selfs langsmekaar op die verhoog gestaan opdie skool se prysuitdelingsplegtigheid voorverlede week.Die tweeling, wat baie dieselfde
lyk, het daarvan gehou om andermense poetse te bak deur temaak asof die een die andersuster is. Danelle is deur haarsuster se dood geruk. Andertweelinge, onder wie Mia van derMerwe en Marile Eyberg, hethartroerende boodskappe virDanelle op Facebook gestuur.Maats en medeleerlinge het ookboodskappe op Facebook geplaas.Michelle word deur haar ouers,
Freddie en Melanie, en haartweelingsuster, Danelle, oorleef.Michelle se begrafnisdiens is môreom 11:00 waarna sy op die plaasBeaumont begrawe word.
Lynda Greyling
MAANDAGOGGEND met dieaanvang van die matriekeindeksamen het die Hoërskool Voortrekkerop Bethlehem se vlag halfstokgehang in eerbied vir een van syleerlinge wat Saterdag oorlede is.Op ’n tafel in die voorportaal
staan ’n beeldjie van ’n engel metblomme daarom – alles ter erevan Michelle van Huyssteen (16),’n gr. 10leerling.Michelle het verlede Woensdag
onder narkose ’n kniebiopsieondergaan.Sy en haar tweelingsuster,
Danelle, was die naweek op dieplaas. Sy het Saterdagoggend sleggevoel en inmekaargesak. Sy het’n paar keer daarna bygekom,maar haar polsslag was swak ensy het gesukkel om asem te kry.Haar ma, Melanie, het haar
gevra of sy ’n bietjie water wil hê,waarna sy “ja” gesê het. Dit washaar laaste woorde. Hierna het synie weer bygekom nie.Sy is op pad na die hospitaal in
Bethlehem weens ’n aneurisme indie long oorlede.Gys Coetzee, hoof van die
Hoërskool Voortrekker, sê uiteerbied vir haar is die aktiwiteitevir die week, onder meer ’nhokkiekliniek, asook ’n sokkiejolwat Dinsdagaand sou plaasvind,afgelas.Twee plaaslike predikante het
Maandagoggend onderskeidelik virdie matrieks en die res van dieskool geopen. Hulle was ook virberading beskikbaar.Volgens Coetzee was Michelle
een van die topleerlinge in dieskool. Sy was ’n goeie hekkiesatleet wat gereeld op die Vrystaatsekampioenskappe gepresteer het.Sy het saam met haar tweeling
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS2 LT COOKING OIL2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)5 KG CHICKEN DRUMSTICKS5 KG CHICKEN THIGHS
R24,95 EAR29,95 EAR134,95 /BOXR104,95 /BOX
X1P9BF4R-MA291014
www.panarottis.co.za
X1P98R6M-MA291014
NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED
NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED•NEW
STOCKUN
PACK
ED•
•NEW
STOCKUN
PACK
ED•
•NEW
STOCKUN
PACK
ED•
•NEW
STOCKUN
PACK
ED•
NO 1 FABRIC STORE
16 Maluti SquareBethlehem
Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720
16 Maluti SquareBethlehem
Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720
CCome viome visitsituus fs foror
unbelievunbelievableablesasavingvings!s!
LLootts ofs ofin-stin-storeore
monmonth endth endspecialsspecialsnonow on!w on!
X1PCJ6X1-MA291014
Leerlingse doodruk skoolEen van tweeling sterf
MICHELLE VAN HUYSSTEEN
Lynda Greyling
’n GEWELDIGE rukwind hetverlede Dinsdagaand verwoestingin Bohlokong gesaai.Meer as 100 huise se dakke het
afgewaai en Eskomkragkabels isbeskadig. Die skade is nie net toteen wyk beperk nie, maar iswydverspreid in wyke 2, 3, 4, 8,11, 16 en 19.Lindiwe Makhalema, die ANC
sweep van die Dihalbengmunisipaliteit, sê sy het ’n boodskapontvang van een van die inwonerswat laat weet het hul huis se dakhet afgewaai. Sy het die anderraadslede gekontak en versoek dathulle moet uitvind of daar in anderwyke ook skade voorgekom het.Woensdagoggend het die
Dihlabengmunisipaliteit se eenheidvir openbare veiligheid en rampbestuur seile gegee aan die inwonerswie se huise se dakke afgewaaihet om tydelike bedekking te bieden hul besittings te beskerm.
Weens die omvang van dieskade kon nie almal wat skadegely het, al gehelp word nie.’n Gesamentlike taakspan
bestaande uit die munisipaliteit seeenheid vir openbare veiligheid,die kantoor van die burgemeesteren verteenwoordigers van diedepartement van samewerkenderegering en tradisionele sake(Cogta) en die departement vanwelsyn, asook die Thabo Mofusanyanadistrikmunisipaliteit, het dieverskillende wyke waar skade gelyis, besoek om ’n opname van dieomvang van die skade te doen.Sophie Mohakala is een van die
inwoners wie se huis se dakheeltemal afgewaai het. Bure hethulle oor haar en haar gesinontferm.Bykans die hele dak van
Jabulani Tshabalala se huis hetafgewaai. Die sinkplate is deur diewind meegesleur.Dit het op die dak van ’n huis ’n
paar huise van Tshabalala s’n
beland.Dit het dié dak ingeduik sodat
die dakkappe gebreek en dieplafon inmekaargeval het. ByTsabalala se huis het kragkabelslosgeruk.Inwoners moes die dak van ’n
huis van ’n gestremde vrou tydelikmet ’n seil bedek.’n Opname van die skade is
gedoen en sal volgens merietegehanteer word.Die moontlikheid word onder
soek om die gebied as ’n rampgebied te verklaar.Intussen versoek die munisipali
teit inwoners om te help – hetsymet die herstel van dakke of dieskenking van sinkplate en dakkappe.Dit sal baie gewaardeer word,
want die meeste mense wat deurdie ramp getref is, is baie arm.
) Een van die huise in Christenburg se dak het ook afgewaai,maar is intussen herstel.
Wind verwoes wydKINDERS staan verwese op die stoep van hul huis nadat ’n rukwind die dak afgewaai het en die huis ergbeskadig is. Foto: Lynda Greyling
2 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014
Besigheidsure: Ma. - Vr.: 07:00 - 18:00 • Sa.: 07:00 - ± 15:00
Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 29/10/2014 – 05/11/2014
Chicken Braaipak with spiceChicken IQF 2 kgBees Bulk Kook 3 kgBees Bulk Mince 3 kgBees Bulk Wors 3 kg
R27.50 /kgR46R145R125R125
X1PCETB1-MA291014
CJ (JOHAN) NAUDÉ van die plaasFord Malone naby Meets is Maandagaand in sy huis deur vyf rowersoorval. Volgens kapt. Louisa van denBergh, polisiewoordvoerder, was al diemans met messe gewapen.Hulle het met Naudé se twee
voertuie, asook ’n yskas, vrieskas,mikrogolfoond en selfoon, weggekom.Volgens die polisie het Naudé
sowat 20 km ver na sy skoonseun toegestap wat hom daarna hospitaal toegebring het. Hy is nie ernstig beseernie en is ná behandeling ontslaan.Die twee gesteelde voertuie isintussen in Potchefstroom gevind.
Man deur vyfrowers oorval
31 Oktober en 1 November: Die HoërskoolWitteberg se Kersmark word Vrydag van11:00 tot 19:00 en Saterdag van 08:30 tot14:00 in die skoolsaal gehou. Die mark hetelke jaar meer uitstallers en besoekers.Uitstallers word gekeur en net besondersehandgemaakte artikels word toegelaat.Vanjaar word geen toegangsgeld gevra nieen enigeen kan geskenke hier kom uitsnuffel.Die teetuin, wat deur die personeelledebedryf word, is ’n trekpleister. Rig navrae aanInge Fröhlich by 0828226966.1 November: Die Charlotte Theronkinder
huis se jaarlikse basaar word op die NGMoederkerk se terrein gehou.5 November: Die Oudskoliererugbyklub se
jaarvergadering word om 18:00 in dieGemsbokrugbyklubhuis gehou. Die vergadering is verpligtend vir alle geregistreerde
spelers. Spelers wat nog nie by die klubingeskakel het nie is ook welkom.9 November: Die NG kerk Efrata se
Kerssangdiens is om 18:30. Die ChantusChoraluskoor onder leiding van Lyle Mahon,asook die Bethlehemensemble, tree op.Sangnommers sal deur plaaslike sangersuitgevoer word. Almal word genooi.5 en 6 Desember: Die NG kerk Kestell se
vrouediens hou Kersmark. Bel AntoinetteWiggett by 0725196602.
VRYDAGOGGEND het die hoof van die Laerskool Jordania, André Smith (links), sywoord gehou en het hy en Johan van Rooyen, die adjunkhoof, aan ’n ysemmer-uitda-ging ten bate van Pathways deelgeneem. Hulle het die Hoërskool Witteberg uitge-daag om dieselfde te doen. Foto: Lynda Greyling
MISDAAD in Jordania, Panorama, LaProvence en Môrelig het die afgelope maandaansienlik afgeneem.Op die maandelikse vergadering van
Sektor 10 se polisiëringsforum is statistiekeoor misdaad gegee. Daar was ’n paar diefstalle van goedere uit voertuie, maar by ’nhele paar huise is voertuie se bande gesteel.Danie Eichstädt het die polisie en Bethle
hembuurtwag vir hul sigbaarheid die afgelope maand bedank.Pieter Viljoen van die Bethlehembuurtwag
sê die buurtwag het onlangs ’n oproep oor ’nskietery in Môrelig ontvang. Van die sekuriteitsmaatskappye, asook die polisie, wat deurViljoen gekontak is, was gou op die toneel,
maar dit blyk toe ’n “grap” te wees. Mans watvleis gebraai het, wou kyk hoe vinnignooddienste reageer. Indien so iets weergebeur, sal die grapmaker in hegtenisgeneem word.Talle verkeerstekens is verniel of verwyder.
Eichstädt het voorgestel sakelui word genader om geld beskikbaar te stel as beloningaan diegene wat met inligting oor vandalismeen oortreders na vore kom.Straatkinders beweeg nie meer net in die
middedorp nie, maar is die afgelope tyd ookin Hospitaalheuwel. Inwoners word versoekom nie vir hulle geld te gee nie, want hullekoop gom om te snuif daarmee. Inwonerskan eerder vir hulle iets gee om te eet.
Misdaad só hokgeslaan
Koel ’n bietjie af . . .
Vir meer foto’s en nuus gaanna www.malutinews.co.za
TTrading Hours:rading Hours:Mon – Fri 08:00 am – 20:00 pm • Sat 09:00 am – 17:00 pmMon – Fri 08:00 am – 20:00 pm • Sat 09:00 am – 17:00 pm
Try our excellent Chicken-Mayo, Cheese & Pineapple meal on a sandwich or vetkoek or French loaf.
Pay-day special:Buy two Lunch Box Triple Deckers and receive a medium chips and 1Lt coke for free.
X1PCUJ51-MA291014
Not for sale to persons under the age of 18
ATHLONE BOTTLE STOREATHLONE BOTTLE STORE Kerk StreetBethlehemTel. 058 303 0304
Month-end specials nowon!Month-end specials nowon!4th Street Rose 5 L
R88,80Richelieu (750 ml)
R114,00Amstel Light NRBR48,00 6 pack
4th Street Rose 5 LR88,80
Richelieu (750 ml)R114,00
Amstel Light NRBR48,00 6 pack
X1PCUKKW-MA291014
Navrae vir donasies skakel 082 5555 646
Bankbesonderhede: ABSA, Bethlehem, rek.nr.: 4066978859
baiedankie
"like" ons op Facebook
X1PCW9WD-MA291014
X1PCW9P5-MA291014
MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 3
SUIDAFRIKANERS moet ophouom hulself in ’n depressie in tepraat. Hulle moet die geheelprentraaksien van wat in die landgebeur.“Hou op om apaties en
magteloos oor landsake te voel,”het Max du Preez. skrywer,joernalis en politieke ontleder,Woensdagaand op ’n geselligheidten bate van Bethlehem Pathways op Lavender Hill gesê.Hy het gesê dit is maklik om
jouself te verlustig in die ANCregering se foute, maar dit sal witmense niks help nie. Hulle moeteerder streef na ’n fyn balans enfyn strategie en van rassismeontslae raak.“Wees liewer goed vir jou en
jou gemeenskap en vul jou lewemet positiewe dinge. SoosWanda van Niekerk wat diegeselligheid gereël het”.Du Preez sê die politieke
temperatuur in SuidAfrika ishoog en talle mense vra of ons’n tweede Zimbabwe gaan word.“Eintlik moet ons vir Mugabe ’nstandbeeld bou. Die ANC hetgesien wat Mugabe gedoen het.As die ANC nie so geld gemorshet nie en eerder plase gekoophet, sou 37% van swart mensevandag lanbougrond gehad het.Net 8% van swart mense hetlandbougrond.Du Preez ervaar Julius
Malema van die EFF as een vandie slimste politici. Hy word grooten hy is intelligent.“Dink net: Engels is sy vierde
taal. Ons moet dankbaar weesvir die doeltreffende opposisiewat Malema met hom meebring.Die DA, Cope en EFF werksoms saam.“Nkandla is ’n skande.“Vanweë ’n vrye en onafhank
like media in SuidAfrika was ditjuis die media wat Nkandlaoopgevlek het. Dit dui alles op
tekens van demokrasie en datSuidAfrika ’n oop gemeenskapis.”SuidAfrika het ’n konstitusio
nele demokrasie met ’n uitstekende Grondwet. Die middelklasklou vas aan die Grondwet aslewensboei.Die ANC het darem ook goeie
dinge gedoen. Meer as driemiljoen HOPhuise is gebou.Hulle kan egter nie voorbly metdie agterstand nie.Die groeikoers is 1,4% en dit
moet 6% wees om werk teskep.“Daar is baie goeie dinge in
ons land en ons waardeer niealtyd alles wat ons het nie. Dit isgeleenthede soos dié wat vir onshoop vir die toekoms gee.”
‘SA inwoners moet geheelprent sien’
MAX DU PREEX, bekende skrywer, joernalis en politieke ontleder, was die spreker op ’n geselligheid ten batevanBethlehemPathways.Van links isKarla vandenBergh (kunstenaar), DuPreez, LieslReyneke (hoof: Pathways)en Wanda van Niekerk (organiseerder). Foto’s: Lynda Greyling
VAN die mense wat die geselligheid ten bate van Bethlehem Path-waysbygewoonhet, is van linksdrs. HermanvanSchalkwyk,Bettievan Schalkwyk en Elrine Pretorius.
DU TOIT HUMAN (links) en Max du Preezdiep in gesprek op die geselligheid wat tenbate van Bethlehem Pathways gehou is.
KARLA VAN DEN BERGH, ’nkunstenaar vanClarens, het spe-siaal ’n skildery vir BethlehemPathways se nuwe skoolgebougemaak. Daarby het sy ’n skilde-ry geskenk wat op ’n gesellig-heid ten bate van Pathways op-geveil is. Die skildery hetR53 000 gehaal. Hier staan sy bydie skildery wat sy spesiaal virdie skool geskilder het..
X1PCX0UT-MA291014X1PCX0UR-MA291014
4 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014
™®
YOUR DEBT SORTEDFINISH EN KLAAR!YOUR DEBT SORTEDFINISH EN KLAAR!
Free consultation • “BEE Contributor”www.key2debt.co.za
DEBT COUNSELING SERVICES086 722 7563081 390 9397OPEN UNTIL 7 PM
X1P9001R-MA291014
X1PCBWC1-KN281014
IT is time to be nosy.Yes, it is time to be nosy and
know what is going on in yourneighbourhood.The next time there is an
“occasion” like a newborn baby,an annivarsary, or a return froma long vacation – why not sendthese neighbours somethingtasty to dine on? You will bethe “neighbour of the day” toyour friends.You can also show your
Christian concern this way.Most families have illness or
special diet problems some timeor another. Under these circumstances the usual happy worldtakes on a less rosy look.Perhaps meals have to be
served in bed. A regular bedtray is a good idea for thoseconfined to bed. However, youcan balance a tray on a pillowlarge enough to hold the tray.You soon learn to keep hot
food hot with heated dishes andcold foods cold with dishes
chilled in the refrigerator beforetaking them to the patient.A fresh flower in scented
water seems to perk the spirits.But a surprise on the tray
seems to please patients mostof all: a funny book, a newgame or just cutting the sandwiches into fancy shapes.No matter how restricted the
diet, it usually can be madetasty and attractive. Variety isimportant, but your happymanner will contribute just asmuch as the dish you take. Awarm and reasuring manner isthe best garnish of life. At anyrate – be “nosy” and love yourneighbours.– Elizabeth S. Pistole
THYS VAN TONDER vertel vandie jare tussen 1977 en 1979van Oud-Skoliere:
) 1977: Willie Crowther het in1962 vir OudSkoliere beginrugby speel. Nadat hy in 1969opgehou het, was hy tot 1976 asafrigter betrokke. In 1977 is hyas voorsitter van die bestuurgekies. Die OosVrystaat het sygroot ste nederlaag op dierugbyveld gely toe die Vrystaathom met 1323 in Senekalgeklop het. Tien spelers vanOudSkoliere het in die wedstrydgespeel: Ertjies Strydom, JohanHenning, Philip Williams, KiewietRossouw, Philip Helmand, AttShields, Hennie Scholtz, JohanDippenaar, Basil Kinghorn enFrancois Retief. Kinghorn het diespan se drie punte aangeteken.OudSkoliere het op die rugby
veld al hoe beter vertoon. Hullehet die Bondsliga gewen entweede in die Presidentskildligaen die tweede liga geëindig.) 1978: Attie Shields het in 1978vir die eerste keer afgerig. indiejaar het die volgende spelers virOosVrystaat gespeel: ErtjiesStrydom, Johan Lampbrecht,Johan Henning, Wally Kestlmeier,Hennie Scholtz, At Retief, PhilipHoliday, Harry Swart en KiewietRossouw.) 1979: Die ledegeld is na R10verhoog. Eep Kleynhans, pa vandr. Ebert Kleynhans, is as afrigtervir die klub gekies. Philip Holiday,Sakkie Bekker, Harry Swart,Johan Lampbrecht en JohanHenning het in die jaar vir dieOosVrystaat gespeel. Die klubwas tweede in die Presidentskilden Bondsliga en hetdie derdeliga gewen.
Klub se verlede verder ontgin
Reach out to neighboursGeesgenoot
IN die berig op bl.3 – “Groot oomblik vironderneming” – van Maluti van 22 Oktoberstaan verkeerdelik geskryf die gate waarindie plofstof geplaas is, was 90 m diep. Dit isegter 9 m diep. Maluti vra om verskoning virdie fout.
RegstellingVIR enige nuus of nuuswenke bel Lynda Greyling by058-303-5411 of 082-484-2080 of stuur ’n e-pos na lgrey-
Tobie MyburghAFSLAERS BK
Tobie Myburgh bied aan, in opdrag van dievoorlopige kurators van die insolvente boedelvan JH Naudé, boedelnr: B20056/2014,'n veiling van toerus ng in Kestell op
Donderdag 6 November om 11:00• 2 x 2004 Cat Challengers 865(9 000 ure)
• 2 x 2012 10-m-Agrico-'offsets'
• 2 x 2012 17-tand- AgricoT800-'rippers' met rollers, 3-punt- of sleepmodelle
• 1 x 2012 12-ry-Massey-Ferguson 0,76-cm-plantermet algehele gifspuit
• 1 x 12-m-Kongskilde KKK-saadbedvoorbereider
• 1 x CTA-4,5-m-Kerverneland
Voorwaardes:Kontant / bankgewaarborgde tjeks/EFT.Goedere kan bygevoeg of on rek wordFlexilot-kaart of ID-dokument.Volledige voorwaardes beskikbaar
Roete:Ou Slagpale,Blignautstraat, Kestell
Kontak:Schalk 079 472 7529
Johan 078 237 5832 (eienaar)Nelis 082 807 7227
Afslaer: Sarel Myburgh 082 415 5792www.tobiema.co.za
X1PCD2CD-KN281014
X1PCE4XN-KN281014
PIET VAN DER MERWEAFSLAERS
TREKKERS, VOERTUIE:M/F 165, M/F 65, M/F 35, FORD DEXTA 3-SILINDER, M/F (UITMEKAAR), M/BENZ (DIESEL),
2 DKW-MOTORS (NIE LOPEND), VOLKSWAGEN 412 VARIANT, OU CHEV-BAKKIE.
IMPLEMENTE:5,5-KW-3-FASE-SENTRIFUGALE POMP MET STER DELTA-SKAKELBOKS, +/- 25 000 LH,
12- SKOTTEL-'OFFSET', 6-SKOTTEL-'OFFSET', 4-SKAAR-LM-PLOEG, 2X3-SKAAR-LM-PLOEË,2-LIT-LM-ROLEG, GIFSPUIT, 2-RY-LM-MIELIEPLANTER, 5-RY-LM-KORINGPLANTER, NEW HOLLAND-
BAALMASJIEN, BOONTJIE- UITHALER, SUNSHINE-STROPER, MIELIESIF OP RAAM, CLAAS-DRAADBAALMASJIEN, OSHARK; CLAAS- BAALMASJIEN (NIE VOLLEDIG), LM (JUNIOR) NIEVOLLEDIG, SLATTERY-1-RY-STOPER, 2 ROLÊE, 7-VT- DRAAIBORDSLEEPWAMET TRALIES,
3 SNYMASJIENE, 4-TOL-HARK, CLAAS-KUILVOERSTROPER, PLAASKOEL- MELKTENK (1000 L METMOTOR EN KCOMPRESSOR), MELKMASJIEN, MELKPYPE, MELKMASJIEN, KOMPRESSOR,
MELKMASJIENMOTOR, AAPSTERT, BESPROEIINGSPYPE, WINDPOMPKOP, 5-TOL- PLAASHARK,SWEISMASJIEN (TREKKERAANGEDREWE), 2-WIELWAENTJIE, STAALWATERKRIPPE, SLYPSTEEN,
6-M-SELFVOERDER, OU OLIVIER-KORINGSTROPER, PLAASHEKKE, PLATYSTERS,DRUPPERPYPE, WATERTENK MET DEUR, BUITEBANDVOERBAKKE, KUIKENVERWARMER,
BABAWAENTJIE, HELP-MY-TRAP (FIETS), BONDELS TUINGEREEDSKAP,LeË DROMME (44 GALON), GROOT HOEVEELHEID GEREEDSKAP, PARAFFIEN- VERWARMERS,
SEMENTASBESPYPE, MASSABAK, BAIE HOUT EN HOUTPALE, BANDE, SINKPLATE, HOUTPLANKE,MOTORWIELE (VELLINGS), BAIE OLIEDROMME (44 GALON), OU DRAAD, HOENDERBATTERYE,
4 M X 8 M H-YSTER, 3 M X 7 M STAALKRAGPALE, JAKKALSDRAAD, BAIE SKROOTYSTER,LOSGOED TE VEEL OM OP TE NOEM. SINKKAMER OM SELF AF TE BREEK.
TOTALE UITVERKOPING VAN TREKKERS, VOERTUIE,IMPLEMENTE EN LOSGOED.
DONDERDAG 6 NOVEMBER 2014 OM 11:00.In opdrag vanmnr. W Swanepoel wat sy plaas verkoop het enboerdery geheel en al staak op Kennelworth no. 1, Bainsvlei.
ROETENeem die Bloemfontein/Dealesville teerpad. Net verby Bains Game Lodge
neem die Tempe Lughawe afrit/en vanaf Bultfontein/Bloemfonteintot by Mimosa Park. Draai regs op Bainsvlei-pad (sien en volg wegwysers).
NAVRAENAVRAE: PIET VD MERWE: 082 784 8829KANTOOR: 051 522 5659NA URE: 051 436 5530OOM WILLIE: 051 451 9126
AFSLAERSNOTAAAN VOORNEMENDE KOPERS: HIERDIE GELEENTHEIDDOEN HOM SELDE VOOR WAAR U VAN ALLES EN NOGWAT KAN BEKOM. SIEN JULLE DAAR.EIENAAR BEHOU DIE REG OM ARTIKELS BY DIE VOEG OF WEG TE LAAT.GEEN BTW OF KOPERSKOMMISSIE NIE.
X1PCHKK9-KN281014
VEILINGS
X1PCHLMM-KN281014
MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 5
Wecompare theprice youpaid of eachBrandMatchproduct in your basket to the surveyedprices in fourother supermarkets, and if the total of thoseproductswould havebeen lower elsewhere, youget acash-off coupon for thedifference.
Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch
Did you know?
1187393_390x198
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Selected products on this page have been styled for photography
PRICES VALID 28 OCTOBER - 2 NOVEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS ONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho,Northam Local store and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop.CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za
LYY
OmoAutoWashing Powder2kg Flexibag,Liquid Detergent1.5 Litreor Liquid DetergentCapsules 16s
PnPCarrots 1kg
PnP CondensedMilk 385g
Milkana CreamCheese Brick227g
PnP CocktailSausage Rolls 8s
PnPWashed Potatoes2kg and PnPOnions 2kg
Rainbow SimplyChicken Originalor CheeseViennas 1kg Each
NestléCountryFresh Ice CreamAssorted 2 Litre
Baby Soft 2 Ply ToiletTissue Assorted 9s
Cadbury ChocolateSlab Assorted 80g
Nescafé Classic DawnJar 200g
Kellogg’s Corn Flakes 500g
GoldenRayCookingOil2 Litre
PnP White Sugar 2.5kg
BUYBOTHFOR
BUY3FOR
BUY2FOR
BUYANY 2FOR
1490
4550
R18
R30 R20
+
SAVE R11
5890
SAVE R4
1690
SAVE R7
2290
SAVE R5
2290
SAVE 220
2270
StorkCountry SpreadMedium Fat Spread1kg Tub
Bulk Oukraal Wors Per kg
BEST BUY
R44Per kg
SAVE R21
R47
SAVE R11
3490Each
SAVE R13
4290Each
onlypay
5490Limit:1xR
4discount
voucherper
smartshopper
customer.
Visit theKiosk
SAVE R20
3890Each
R30SAVE R10
HENNIE FERREIRA(62), bekendesielkundige envoormalige hoof vandie kinderleidingkliniek in Bethlehem,is oorlede.Ferreira het die
afgelope drie jaar bysuster MartieGreyling in Bloemfontein gewoon,waar hy sielkundigedienste gelewer het.Sy afskeidsdiens
was Maandagoggend in die NG kerk Efrata in Bethlehem.Hy word deur Isabel, drie seuns, Christoff,
Ross en Hennie (jr.), twee skoondogters.Soan en Juret. en ’n kleinseun, Henro,oorleef.
Sielkundigevan Bhm sterf
NASHUA, in ven-nootskap met JetStores, het kindersvan die Flinkdink-nasorgsentrum inBethlehem en dieSmilingLittle Faces-kleuterskool in Ba-kenpark met nuweklere van Jet Storesbederf, asook ’n etewat deur die Fron-tier Inn & Casinovoorsien is. Deonvan Rensburg, eie-naar van NashuaBethlehem, sê dit is’n spesiale gemeen-skapsprojek vanNashua en Jet Sto-res en dit was ’ngroot voorregomditdie vierde agtereen-volgende jaar vir diekinders te kon doen.Die Frontier Inn &Casino het ook elkejaar die kos en koel-drank geborg en ge-reël dat die kindersby Magic Companyin die casino kongaan speletjiesspeel. Links bo isVan Rensburg enHanré Frey, een vandie kinders.
ANELDA DELPORThet Tite Radebe vanSmiling Little Facesgehelp om vir homnuwe klere by Jet uitte soek.
Foto’s: Lynda Greyling
SOWAT 40 inwoners van die Bethle-hem-aftreeoord het Woensdag aan ’nbingodag deelgeneem.Mari van Edenwas die bingomeester.
GEWOONLIK word gesels en gekuierin die Bethlehem-aftreeoord se eet-saal. Woensdagoggend was dit stil,want die inwoners het bingo gespeel.Hier is Nellie Els en haar man, dr. LeRoux Els.
WYLE Hennie Fer-reira.
Ontvang klere én kos
6 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014
MANUEL CASAL is op die Hoërskool Witte-berg se prysuitdeling as die junior kultuur-seun aangewys.
JANNEKE VENTER is as die Hoërskool Wit-teberg se junior kultuurmeisie aangewys.
NEO MASEU is as die Hoërskool Wittebergse senior kultuurseun aangewys.
KATRIEN BREDENKAMP is as die Hoër-skool Witteberg se senior kultuurmeisieaangewys.
Kultuurbestes vereer
Vir meer foto’s en nuus gaan na
www.malutinews.co.za
TE KOOP
ALLERLEI
1655
Geraamde wildfoto-leg-kaarte vir u kroeg of lodge.1 m x 900 cm en groter.R500 stuk. Rina 082 4173621 of 058 303 0871.Groot verskeidenheid.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Gemeubileerde tuin-woonstel te huur virenkelpersoon. R2 500 permaand water en kragingesluit. Geen troetel-diere. 058 303 6068 of082 922 0667.
HUISE TE HUUR
3270
5 houses, immediateoccupation.1 x 2-bedr, 3 x 3-bedr, 1 x5-bedr from R3 000 to R8000 each plus munc. A/c.R1 000 plus dep. PhoneWilna 084 647 5570/083 644 7633.
MEENTHUISE
TE HUUR
3325
Meenthuis: 2 slaap-kamers, 1 badkamer, 1motorafdak. Skakel 082773 8712.
BETREKKINGS
3600
VERKOPE &
BEMARKING
3760
Supa Fix TV'sPretoriusstraat 24,Bethlehem.Tel. 058 303 0281Vakante pos.Benodig 'n jong, dinamiesedame as verkoopspersoon.Handig CV persoonlik in byons kantore.
GESOEK
3601
Benodig die dienste van* 'n Reaksiebeamptemet Graad C en rybewys.* 'n Alarmtegnikus:Pos behels skofte.Faks verkorte CV na058 303 4422 of e-pos na:[email protected]
2 500-vkm-pakhuis-ruimte te huur, sentraalgeleë in Bethlehem.Vir navrae skakel Callie
082 455 5500 ofKobus 083 644 8779, e-pos:[email protected] [email protected]
TE HUUR
X1PCLJW9-MA291014
SOEK, KOOP, VERKOOP
MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 7
DIE Kankervereniging van SuidAfrika(Kansa) beklemtoon die belangrikheidvan sifting en die vroeë opsporing vanborskanker as deel van sy vrouegesondheidsveldtog. Afgesien van niemelanoomvelkanker is borskanker diealgemeenste kanker in vroue van allerasse met ’n leeftydrisiko van 1 in 35 inSuidAfrika volgens dieNasionale Kankerregistervan 2007.“Ons moedig alle
vroue aan om gereeldemaan delikse borsselfondersoeke te doen.Weet hoe jou borste lyken voel – enige verandering wat jy waarneem, moetmet jou dokter bespreek word.Dit is ook baie belangrik om elke jaarvan 40 jaar af ’n mammogram te laatdoen,” sê Elize Joubert, Kansa waarnemende uitvoerende hoof.Kansa bied kliniese borsondersoeke
(KBO) – ’n visuele en metdiehandondersoek van die hele bors – by Kansasorgsentra landwyd. “Vroue moet bewuswees van die beskikbare siftingsgeleenthede. Daar is nege mobiele gesondheidsklinieke wat in Oktober na afgeleëgebiede in SuidAfrika reis om mensewat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik.“Hulle bied kliniese borsondersoeke,
Papsmeertoetse vir servikale kanker
aan, sowel as ander gesondheidstoetsesoos cholesterol en bloeddruktoetse,asook prostaatspesifieke antigeen(PSA) toetse vir mans om prostaatabnormaliteite op te spoor.Mammogramme word as hulpmiddel
gebruik om borskanker vroeg op tespoor in vroue wat geen simptome
ervaar nie.Dit speel ook ’n sentrale rolin die vroeë opsporing vanborskanker, omdat dit dieveranderings in die borsuitwys tot twee jaarvoordat ‘n pasiënt of dokterdit kan voel.Vir diegene wat met
kanker gediagnoseer is, is ditnie ’n doodsvonnis nie. Daar is
lewe ná die diagnose. Aanvaar dieverandering in jou leefstyl en eetgesond. Moenie toelaat dat ontkenningjou verhoed om die kanker te hanteeren behandeling te ontvang nie.Dit is belangrik om jou by ondersteu
ningsgroepe aan te sluit en om dieuitdagings wat jou in die gesig staar tedeel en aanmoediging van ander mensete kry. Vir meer inligting kontak MarynaKriel van Kansa Bethlehem by mary[email protected] of skakel 0583033522/0585208909, besoek www.cansa.org.za of bel Kansa tolvry by0800226622, of epos info@cansa.org.za.
KANSA se jaarlikse pretstap of hardloop word op Saterdag 1 Novembergehou. Inskrywings word van 06:00 opdie parkeerterrein tussen die Dihlabeng
Mall en die Frontier Inn & Casinogedoen. Die pretstap begin om 07:00 eneindig weer op die parkeerterrein. Jonken oud word genooi om deel te neem.
Doen selfondersoeke
Kansa hou weer pretstap
“ O n sm o e d i g a l l e
vroue aan om gereelde maandelikseborsselfondersoe
ke te doen.”
New Datsun GO…New Datsun GO…
Now available fromBethlehem Nissan
BETHLEHEM NISSAN.9A MULLER STREET, BETHLEHEM 9701,TEL: 058 303 4155 FAX: 058 303 5435
New Datsun GO…New Datsun GO…
X1PCUK7D-MA291014
NEW VAAL MOTORS, 173 Commissioner Street, Bethlehem.Tel. 058 307 8300 • Fax: 058 307 8301Warren 082 804 0080 • Bertus 083 452 5012 • Petrus 072 666 3722 • Sandra 078 019 9900
A true Mercedes and yet so different…
Perhaps the finest wayof turning a drop of fuelinto peak performance.
BOOK YOUR TEST DRIVE TODAY.
X1P9BB1D-MA291014
PRESIES 80 jaar gelede, kort nadat Nissandie DATmaatskappy in Japan oorgeneem het,is die naam van dié vervaardiger se kleinerryding, die “Datson” (seun van DAT), naDatsun verander. Hoewel dié naam van 1934van die onvergeetlikste rygoed in Japan semotorgeskiedenis opgelewer het en letterlikdie troetelnaam van Nissan se uitvoerprodukte geword het, was dié “seun” nooit baiegelief in Nissangeledere nie. Selfs al het hyook in SuidAfrika diep spore getrap, iseindelik, vroeg in die 1980’s, besluit Datsunmoet die Nissanhuis verlaat. Byna driedekades lank is sy naam nie gespreek nie.Nou is Datsun terug, ironies met dieselfde
doelwit as toe die eerste DAT ’n eeu gelededie lig gesien het en wat in 1934 bevestig is:Mobiliteit vir almal.Vir diegene met nostalgiese herinnerings
aan vroeëre Datsuns, wees voorbereid: Dieinkarnasie van die “verlore seun” het feitlikniks van sy vorige gedaante oorgehou nie . . .Want die nuwelingDatsun, eens die
topverkopermotornaam in die land, het nou’n taai taak – om die handelsnaam in eenvan die moeilikste en mededingendstemarksegmente plaaslik te vestig.Verlede week op die bekendstelling van die
maatskappy en sy twee Gomodelle – dieMidmodel van R89 500 en die Lux vanR99 500 – was dit duidelik Datsun het nou ’nheeltemal nuwe mark – jonger en eerstemotorkopers – in die oog. Die kleur van dievertoonmodel – ’n ligblou soortgelyk aan diéwat veral gebruik is vir die Bluebird, ofteweldie legendariese 510 – was tog opmerklik.Ontwerpsgewys staan die Dsnitsierroosteren geïntegreerde driedimensionele hoofligteuit, maar verder is dit heel luikruggeneriesmet besliste klem op maksimum ruimtebenutting. Die Go, gegrond op die Nissan Micraonderstel, bied glo klasleierbinneruimte.’n Driesilinderpetrolenjin van 1 198 cc met
12 kleppe en dubbelbonokasse lewer ’nmededingende 50 kW krag teen 5 000 r/minen wringkrag van 104 Nm teen 4 000 r/minwat met ’n vyfganghandratkas na dievoorwiele gevoer word. Die toerustingvlak ismaar skraps, en die gehalte van die materiale en harde plastiekafwerking soso.Die driespeekstuurwiel met kraghulp kan
nie verstel word nie, maar die eenvoudigeinstrumentepaneel met digitale toereteller enritrekenaar is gebruikersvriendelik.
Die ventileringstelsel, met lugversorging,werk doeltreffend en ’n mobiele laaistasie vir’n slimfoon maak dit moontlik om klankgrepeen musiek af te laai en deur die luidsprekersin die voordeure te speel.Die hoog gemonteerde rathefboom en
handrem, wat glad nie stewig voel nie, skepruimte vir ’n verlengde passasiersitplek, maarek vrees dit gaan gebruik word om kleinkinders sonder ’n veiligheidsgordel voor telaat sit . . .Sy intelligente ruitveërstelsel is ’n interes
sante kenmerk, asook sy hoofligte wat gestelkan word om met een trek van die ligskakelaar vir 30 sekondes aan te bly nadat dieenjin afgeskakel is, met twee trekke vir ’nminuut, drie vir 90 sekondes en vier vir tweeminute. Sy sitplekke, met dun materiaalafwerking, is gerieflik en daar is voldoende been en kopruimte voor en 9,4 liter sebêreplek. Hoewel die 265 literpakruimteagter uitstekend is, beteken dit minderbeenruimte vir die passasiers agter.Op die kort toetsroete het die Go se
stewige onderstel en relatief gevorderdeveerstelsel, bestaande uit ’n dubbelroteerskakel voor en wringstaafas agter met hoëreaksieskokbrekers, goeie ritgehalte verseker. Sygeneigdheid tot bakrol in draaie vanweë syhoë grondvryhoogte en klein 13duimbandehet hom egter baie stuurtraag gemaak. Sylewendige kragbron, relatief goeie rygerief engoeie binneruimte maak die Go egter eenvan die beter opsies in die intreeklas.Met geventileerde skywe voor en dromme
agter is sy stopkrag goed, maar die Datsunhet nie ’n ABSremstelsel nie. En om diekroon te span ook nie lugsakke nie. Diewenslikheid hiervan kan bevraagteken word,maar heelwat van sy mededingers – waaronder die Tata Indica, die Chery QQ3 enGeely LC 1.0 – het ook nie lugsakke nie.Datsun het wel aangedui die Indiesgebou
de rygoed sal heel moontlik in die volgendepaar maande wel met lugsakke, asookABSremme, beskikbaar wees.’n Hele reeks bykomstighede, waaronder
sitplekoortreksels, dakrelings en allooiwiele, isby 44 handelaars landwyd vir die Gomodellebeskikbaar. Die “verlore seun” is terugverwelkom, maar gegewe die taai mededinging indie plaaslike mark kan dit dalk vir Nissan effevoortydig wees om nou reeds die vreugdevure aan te steek. . .
‘Verlore seun’ terugSKOLENUUS
SportSportKoerant met hart The paper with heartIResort staff
take a hikeANNA AND ISAAC MOKOENA, AprilTshabalala, Oupa Sibeko, ZamaMchunu and Alliot Mofokeng of theQwantani Berg and Bush Resortrecently participated in the 15 kmHarrismith Mountain Race. This is oneof the oldest races in South Africainitiated in 1922 and it takes place upthe Platberg in Harrismith. This wasIsaac Mokoena’s 11th time competingin this race with some of the other staffmembers running the race for the firsttime.Not only does the resort have
runners, but also hikers who are goingto embark on a 230 km hike in Marchnext year from Qwaqwa (Sentinel CarPark) to the Bushman’s Nek BorderPost. This route has some of thehighest peaks in South Africa.The resort manager, Gerhard van
den Heever, Johan van den Heever,Dave Wright, Oupa Sibeko, ZamoMchunu, Lefuma Mofokeng andNatasha van den Heever will beembarking on this scenic journey.During the hike they will be sendingdaily updates on how the hike is goingas well as photographs that will beshared on the resort’s Facebook page.
JEAN-MARI LINDE is as die Hoër-skool Witteberg se senior sport-vrou van die jaar aangewys.
DEANBUBB is asdieHoërskoolWitteberg in Bethlehemse seni-or sportman van die jaar aange-wys.
DIE Hoërskool Witteberg se ju-nior sportman van die jaar is Er-hard Bubb.
DIE Hoërskool Witteberg sejunior sportvrouvandie jaar isNadia Stuart.
Vereer sysportsterre
Begrafnisdienste
11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /
CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT
Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse
X1PCJ77D-MA291014
NB!!! CRAZYMONTH END SPECIAL !!!
1ST INSTALMENT December 2014(T&C apply) TRADE-INNSWELCOME!NB!!! CRAZYMONTH END SPECIAL !!!(Only valid till 24 October 2014)C/O Zastron and Hill street, Bloemfontein
2013 Ford Figo 1.4 with a/c 2009 Toyota Hilux 2.5 D4D SRX 2010 VW Polo Vivo 1.4 5Dr 2010 Hyundai Accent 1.6 GL 2010 Citroen C5 2.0 Hdi
2006 Kia Sportage 2.0 CRD 4x4 2009 Ford Focus 1.6 Si 5DR 2007 Toyota Auris 2.0D RS 2008 Nissan Navara 4.0 Auto 4x4 (sunroof &leather seats)
2009 VW Golf GTi 2.0T DSG (sunroof) 2012 Toyota Hilux 2.5 D4D s/c
R159 900
2008 VW Polo 1.6 Comfortline
R89 900 R159 900 R89 900 R129 900 R129 900
R99 900 R129 900 R99 900 R109 900 R99 900
R49 900 R99 900 R189 900 R169 900 R89 900
2011 Hyundai Accent 1.6 GLS(new shape)
2012 Chevrolet Utility 1.8 2009 Nissan Lavina 1.6 X-Gear
2006 Tata Telcoline 2.0 Tdi D/Cab 2008 Honda Jazz 1.5 V-Tec 2010 VW Golf 6 1.4Tsi Comfortline
Billy Letsoara073 970 9382
Marius Jonker083 940 4722
R159 900
R99 900
X1PCJ715-MA291014
Buy 1 boxof colour
contact lensand receivea second box
FREE!FREE!T&C: Prescription required or compulsory contact lens
examination at R220.
Edgars and Jet storeaccount cardsare accepted
Purchase a pair ofspectacles and receivea pair ofFREESUNGLASSES
24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160
Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists
Pr No. 0416363
*Special ends 28 November 2014
X1PCLQ95-MA291014
DIE Laerskool Jor-dania se eerste krie-ketspan het onlangsaan ’n toernooi deel-geneemwat deur dieLaerskool Graan-veld aangebied is.Hy het as algehelewenner uit die strydgetree. Van links is,voor: Neil Janse vanRensburg en DuToitvan Huyssteen; mid-del: Victor Nel, Lou-rens Janse vanRensburg, CameronRoux, Tristan Sny-man, Divan Claas-sen, Brain Tahele enTD Botha; agter:Reghardt Botes,Hendré Geldenhuis,Clarens Roux (afrig-ter) en Juan Truter(afrigter).
Seëvier intoernooi
Recommended