Transcript
Page 1: Media_24_Sentraal-WB-Currie Cup-1

Die Burger

2 spanne, 1 beker2 spanne, 1 bekerDis buig of bars op Nuweland

) Die WP se jong spelers moenie inhul dop kruip nie. Voer die wedstryd­plan aggressief uit.) Die WP moet spasie soek en ditaanval – dis een van sy sterkpunte.

Wenwenke virdie Streeptruie

Wat tel in dieWP se guns?

...maar dít maak dieHaaie gevaarlik...

Hul ervaring. Hulle het verledejaar se eindstryd gewen en weetwat van hulle verwag word.– Rudolf Straeuli, ’n voor­malige afrigter van die Haaie

Daar is geen druk op die Haaie nie – hulle is nie diegunstelinge om te wen nie. Daar word van die WPverwag om te wen. – Straeuli

) Moenie iets snaaks probeer omdatdit ’n final is nie. Doen dit wat die resvan die seisoen gewerk het.) Laat die voorspelers die verhoogbou, en die agterspelers sal die magicbring.

) Keer vir Willem Alberts en dieander losvoorspelers voor die voor­deellyn.

Die WP se agterlyn is gedug,tesame met Duane Vermeulenen Deon Fourie in die lostrio.– Mark Andrews, ’n gewesekaptein van die Haaie

WP se verdediging is effektief endie span put selfvertroue daaruit.– Carel du Plessis, ’n geweseWP­vleuel en ­afrigter

Hulle vorm ’n ruggraat van ervare Springbokke.– Andrews

Ek vermoed hulle gaan vir Frans Steyn gebruik om’n bietjie moeilikheid in die middelveld te probeermaak. – Werner Greeff, oud­WP­agterspeler

Jannie duPlessis

Bismarckdu Plessis

WillemAlberts

PatrickLambie

KeeganDaniel

FransSteyn

2. Dié spelers

1. Geen druk

3. Sterk hardlopers

2. Agterlyn

1. Ervaring

3. Verdediging

Rob Louw

Carel du Plessis

Werner Greeff

9 7 7 1 0 2 3 7 6 0 0 2 8 >

12:15: Nasionale o.19­eindstryd: Blou Bullet. Goue Leeus14:30: Nasionale o.21­eindstryd: WP t. BlouBulle17:30: Curriebeker­eind­stryd: WP t. Haaie

Junior eindstryde opSS 1 en SHD.CB­eindstryd van 17:30op M­Net, SS 1, SHD; van19:20 op SABC2.

Gedeeltelik bewolk,24 °C. Suidoostewind:20­25 km/h.

Program op Nuweland

Op die kassie

Só lyk die weer

Spesialebylae:

Curriebeker­eindstryd

Saterdag26 Oktober 2013R9,60 (BTW ingesluit).

Foto: GALLO IMAGES

Recommended