6 Desember 2012
BOOTS TOMMIE! BOOTS! …
Deur Ronel Theart
Die Boere was die meeste van die tyd afhanklik van die Kakies vir hul oorlogsuitrusting. Hulle moes dit van hulle afneem. Die boere het altyd genoeg Kakies met perde gevang, dat hulle daarna ‘n volledige uitset gehad het. So het hulle ook van hul waens en selfs treine gebuit en kon in sommige gevalle ook kieskeurig raak. Die “voorraad” wat nie benodig is nie, is verbrand. Die Kakies het al so gewoond geraak aan die gebruik dat hulle soort van outomaties gaan sit en skoene uittrek het. Soms het dit ook gebeur dat die burger ontevrede was indien die Kakie, wat hy gevang het nie by hom, of aan hom het wat hy verlang nie. Oom Andries dam eendag ‘n Kakie by om nuwe stewels te kry. Die soldaat sit reeds en begin losmaak. “Boots, Tommie, boots!”, beveel oom Andries. Die soldaat spook om die stywe goed los en uit te kry. Oom Andries buk om te help en merk meteens dat dit nie die soort is wat hy kan gebruik nie. Teleurgesteld en kwaad snou hy die soldaat toe: “Keep dit, jou ou duiwel, dis no boots, dis newwies! Waarom dra jy sulke goed? I don’t want dit. Go!” Nadenkend voeg hy daarby: “Next time, you bring better boots. Hoor jy?” Die soldaat verstaan dat sy stewels afgekeur is en verstaan ook die rede. Self hou die Tommie ook nie van die stewels met die swaar ysterbeslag nie. Hy verduidelik toe vir oom Andries in sy taal oor die uitreiking van die stewels. “Yes,yes,” stem oom Andries saam “you must say to ou Kwien she must give you better boots. Newwies, no, dis no good!” Die soldaat gee oom Andries toe ‘n stukkie tamaryntabak. Maar, net in geval die soldaat die bestelling vergeet, wys oom Andries hom na die twee gate onder sy twee ou skoene: “Look, my boots is finish.” Die soldaat loer onder oom Andries se voetsole in en sê: “Yes, sure, ér need ém new ones.”
Bron: Smith, J.A., Ek Rebelleer
Links: Rebel JA Smith. (Foto:uit Bron) Middel en regs:
Britse troepe is in die begin van oorlog as krygsgevangenis te Watervalkamp, noord van Pretoria aangehou. Na die val van Pretoria en later Waterval-Onder in die Oos Transvaal, het die Boere nie meer plek gehad om die Britse gevangenis aan te hou nie en is hulle van die nodige gestroop as buit en weer vrygelaat ( Foto’s Nasionale Argief)
Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief
Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].
Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.
Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.
MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll
Rise of the Guardians
Pretville
Skyfall
Taken 2
Pitch Perfect
Twilight Saga: Breaking Dawn – Part 2
Wolwedans in die Skemer
For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm
Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]
Pretville
Rise of the Guardians
Taken 2
Diary of a Wimpy Kid: Dog Day
Teaters rystoelvriendelik
Dinsdae en Woensdae kaartjies R20
12:00; 14:30; 17:15; 20:00
7 - 13 Des
7 Febr TM Choane 10 Febr Hennie Viljoen 11 Febr Gwen Olivier 12 Febr Yvonne Francis, Nicole Shaw 13 Febr Danie Du Plessis, Ettiene Jewell
Sondag 9 Desember
Tradisionele Hoenderpastei met Sampioene R55
Siloin Steak met Slighty Nutty Sous R62
Rump Steak met Slighty Nutty Sous R72
Skaapboud R68
Alle disse word bedine met aartappels, geroomde spinasie, pampoentert en slaai van die dag.
Woensdag 12 Desember
VEILING BY SLIGHTLY NUTTY
Antieke ware en ander kosbaarhede.
Items kan besigtig word op Dinsdag die 11de Desember van 9h00 – 16h30.
Die restaurant sal oop wees Woensdagaand indien kopers aandete by ons wil geniet.
Vir meer besonderhede kontak: Junior Bezuidenhout by 082 827 4529.
Bacchus Nel Sondag 16 Desember Voorlopige Spyskaart: (Pryse word verlaag om kliënte te akkommoddeer vir toegangsfooi R65)
Lekker Beesstert (OXTAIL) R55
Geroosterde Varkboud R40
Nog disse gaan bygevoeg word
Alle disse word bedine met rys, tradisionele fyngestampte
boontjies, soet pampoenskywe en geroosterde
aartappels.Alle kinders:
Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling.
Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927
CONTEMPORARY Bloemfontein
Artists
Oliewenhuis Art Museum
5 November – 31 March 2013
Jacques Fuller, Piet Diradingoe Bernett Phalasane, David Padi
Davis Molapisi, Johannes Mosala Justinus (Sefako) Khoalibe
Ben Botma, Jaco Spies, Janine Allen, John Selesho, Gilbert Moeti, Louis Scott,
Penny George en Pauline Gutter
Afrikaans op sy Beste
BAKBOORD
Die bakboord van ‘n skip is die linkerkant as ‘n mens in die rigting van die voorstewe kyk: dit is die kant van die skip wat agter die rug van die stuurman is as hy met sy regterhand die roer beheer. Daardie bak is ‘n eg Germaanse woord wat “rug” beteken, soos in Engelse back. Dit is dus die “rugboord”.
Die bak-familie met die betekenis “kaak, wang” het ‘n ander herkoms, naamlik die woord backe. ‘n Bakebaard is dus ‘n baard wat op die wang groei. Die kinne- van kinnebak het ook “kaak” beteken, en as jy dus een op jou toutologiese kinnebak gekry het, was dit êrens tussen jou kaak en jou wang, of op albei. In albei gevalle is die aansig van jou bakkies verander. Die woord het ons uit Nederlands bakes gekry, en bestaan uit backe en huis.
Dit was ‘n grappie – die back- van backluis is speels verwissel met die werkwoord ‘om te bak”, en jou gesig is dus gesien as die bakuis waarin die brood weggesteek word.
7 Des- Armand Hofmeyer en Anais R35 Izami en R50 by die deur. 12 Des - Jan Blohme Nuwe CD vrystelling R95 Izami R110 by die deur.
(RIP Martin Basvanger, jou vlieënde baskitaar en singende 'goeie mores' sal 'n welkome verandering bied vir die engeltjies met hulle harp musiek as julle saam op julle "marshmallow" wolke met 'n Black Lable in die hand kuier-jy)
13 Des - Shadow Club R40 Izami / student R50 at door-Vampire friendly, but
vegetarian Bloody Mary's only. Sparberry also available 14 Des - Juba R35 Izami en R45 by die deur 17 Des - Christoff Beukes en David Delaney (al die pad van Ierland) "Irish
Boere Blues", R35 Izami R45 by deur
18 Des - Pieter Smith R75 Izami R85 by die deur 19 Des - DJ Ossewa R95 Izami R110 by die deur 20 Des - Dewald Wasserfall R55 Izami R65 by die deur 21 Des - "Die einde van die wêreld Partytjie" met Bahlzak en 'n DJ R45
Izami R55 by die deur 31 Des - Oujaars “Party” met Top Deck en Bahlzak
KOOS KOMBUIS Eksklusief en intiem!
Plek: Aasvoëlklub Datum: 23 Febr’ 13
Kaartjies R120 / R150 by die deure en IZAMI BLOEMISTE
Navrae: 082 481 8881
Hop op die bus vir liggie prag.
Maandag 10 Des Dinsdag 11 Des
Woensdag 12 Des
Kontak Elna [email protected] of
082 462 5507
Kersfees-liggie-bus-toer. Op Maandag 10, Dinsdag 11 en Woensdag 12 Desember.
Skryf jou huis in, vir die kompetisie van mooiste Kersliggie-huis.
Kontak Elna van der Walt: [email protected] of 0824625507.
Daar is heerlike pryse op die spel!!
GRAND OPENING: 14 JANUARIE 2012
C/O JIM FOUCHE AND PAUL KRUGER
AVENUE UNIVERSITAS
WE CARE FOR AGE 3-5
QUALIFIED TEACHER FULL DAY/HALF DAY/ AND HOLIDAY CARE BALANCED MEALS
EDUCATIONAL PROGRAMMES
MON-FRI: 7:00AM TO 17:30PM
Register today to avoid disappointment! CONTACT DANELLE
079 868 1823
21 JAAR VAN UITMUNTENDE DIENS
Die beste onthaal- en funksie sentrum Met plaas en historiese atmosfeer
±15km op N1 vanaf Hyperama Checkers
Spaanse en Engelse koninklike besoeke aan Onze Rust in die verlede maak dat ons gaste
nog vandag soos konings behandel word
BESPREEK NOU VIR JOU
KERSETE
25 Desember 2012 12h00
Ontvang drankie by aankoms
Geleentheid om familiefoto’s in die tuin te neem
Voorgereg (Bedien)
Wit vis gevulde timbal avokado, afgerond met gerookte Salm, maaskaas en kaviaar
Hoofgereg (Buffet)
Rooi Kersie gevulde Skaaprol Beeshaas(fillet) met wit peper sous
Turducken(eend & kalkoen) Groente en slaaie in seisoen
Nagereg
Tradisionele Sago met vla Casata Roomyskoek met aarbei en sjokoladeblare
Vrugte Kebab Pecaneuttertjie en eclairs by koffie en tee
As weer dit toe laat – waatlemoen eet by swemdam – bring swemdrag
R280 per volwassene R140 per kind 12 en onder R70 per kind 5 en onder
KONTAK: JACKIE STEYN Sel: 082 577 7323
Tel/Fax 051-443 8717
e-pos: [email protected]
Webblad: www.onzerust.co.za
Hop op die bus vir liggie prag.
Maandag 10 Des Dinsdag 11 Des
Woensdag 12 Des
Kontak Elna [email protected] of
082 462 5507
Die geheim van Krismisrose
Hydrangeas is van Suid Afrika se gewildste blomstruike, juis omdat dit so wonderlike vertoning’mop head’ blomme dra. Kleure wissel van spierwit, skrakerings van pienk, blou en amper rooi. Die kuns om hulle beter te laat blom is opgesluit in drie punte:
Plant op regte plek
Oggend son en middag skadu of heeldag halfskadu
Onthou die “Endless Summer “reeks het baie langer blomtyd as die
“outydse” krismisrose.
Voeding elke vier weke
Gee meer alkalise voiding vir dieper pienk kleure (Shake and Grow Pink
of landboukalk)
Meer suur (aluminium sulfaat) sal dieper blou kleur tot gevolg (Shake
and Grow Blue of eierdoppe)
Wit blomme kan nie kleur verander nie.
Snoei
Somersnoei net die blomme af
Snoei deeglik—llanger stamme in middel en korter stamme aan kante vir
bolvorm—laat Julie vir blomme met kerstyd.
Special for school
holidays:
Rides on battery cars
for FREE “ Available on weekends and when
you eat at the restaurant.
Roses for U Do you want to spoil someone special with a bouquet
or quality goody basket?
Spesiale Kersfees
Kersgeskenke
Kersversierings
Lekker kos en kuier
Kersversieringe
Telephone: 051 451 1913 082 696 7876 Fax: 086 661 6135 e-mail: [email protected]
Website: www.rosesforu.co.za
Musgrave
mark
VRYDAG
AANDMARK
Veiling en baie meer
300m Suid van die Windmill Casino Bfn. BESPREEK NOU!!!
Koos – 072 376 0572 / Theresa – 082 875 4852
Vermaak sluit in: Karaoke 17h00 tot 22h00
dj Francois
ONS HOU WEER TUINMARK!
As jy die eerste tuinmark gemis het moet jy beslis sorg dat jy
nie die een misloop nie!
Allerlei geskenke
Badspeelgoed vir kinders
Handgemaakte juwele
Klere van deftig tot ‘casual’
Lazer Cuts-Outs
Tweedehandse boeke en puzzles