Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
31 JULIE 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Upington
Lizette Slabber
COBUS WIESE van die Horskool Upington en
Stefan Hanekom van die Horskool Duineveld
is deel van die 55 skolerugbyspelers wat
gekies is om op Saterdag 26 Julie aan die
Suid-Afrikaanse skoleproefwedstryde deel te
neem.
Di proewe het in die Barnard-stadion in
Kemptonpark plaasgevind en die gekose span
sal in Augustus teen Frankryk, Wallis en
Engeland speel.
Volgens Fillip Venter, Stefan se afrigter, is
hy n speler met baie selfvertroue.
As dit kom by sy plek as vaskopstut is hy
as gr. 10-leerling nie bang om saam met die
groter manne te speel nie.
Venter s hy is kleiner as die ander stutte,
maar skrum soos n bees. Hy is nie die
grootste stut wat nog verbygekom het nie,
maar hy is besonder sterk in sy gewigklas.
Riaan Kotze, hoof van die Horskool
Upington en Cobus se afrigter, s hy speel
gewoonlik slot, maar was Saterdag tydens die
proewe op flank in aksie.
Hy het beslis die gene. Hy is die derde
Wiese wat hier in ons eerste span speel. Almal
het natuurlike talent.
) Di twee spelers kan dalk net in die
voetspore volg van n hele paar toprugbyspe-
lers wat in Upington geleer het om rugby te
speel.
Sekerlik die bekendste van die spelers is
Tiaan Strauss, n oudleerling van die Hor-
skool Upington.
Strauss het nie net vir Suid-Afrika gespeel
nie, maar ook vir Australi. Hy het tussen
1992 en 1994 15 keer vir die Springbokke
gespeel, en was selfs in een wedstryd kaptein.
Hy het 156 keer vir die Westelike Provinsie
uitgedraf voordat hy na Australi verhuis
het. Daar het hy onder meer vir Nieu-Suid-
Wallis gespeel en 11 keer vir die Wallabies
uitgedraf.
Dan is daar Danie Dames, n oudleerling van
die Horskool Duineveld, wat n lid was van
Namibi se Wreldbekerspan in 2011 en nou
een van die sterre in die Griekwas se Currie-
bekerspan is. Saam met hom in die Namibiese
span was Theuns Kotz, n oud-Uppie.
) Teen druktyd was die uitslae van die
proewe nog nie bekend nie.
Streek se rugbytrots
COBUS WIESE van die Horskool Upington. Fotos: Lizette SlabberSTEFAN HANEKOM van die Horskool Duineveld.
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
OP Vrydag 18 Julie het die
personeellede van die
NCR-FET-kollege se Uping-
ton-kampus die studente op
kampus met smullekker sop
en broodjies verras.
Die bestanddele vir die sop
is deur die personeellede
aangekoop en presies 67 liter
sop is gekook n liter sop
vir elke jaar wat Nelson
Mandela aktief by die
politiek betrokke was.
Elke student het ook n
spesiale Nelson Mandela-
boekmerk ontvang. DIE toneelgeselskap van die
Horskool Upington het vanjaar
met twee produksies aan die
Reza de Wet-tienertoneelfees
deelgeneem.
Die twee produksies, Genade
en Kringloop, het uitstekend op
di toneelfees, wat deel van die
Vryfees uitmaak, gevaar.
Kringloop is as die beste
produksie aangewys en Sue-El-
len Pretorius is as die belo-
wendste aktrise aangewys. Jana
Lategan is as die beste aktrise
en Dennis Hoft as die beste
akteur aangewys.
Albei stukke het oorweldigend
positiewe reaksie van die
beoordelaars ontvang.
Genade se vyf spelers is
geprys as ware verhoogakteurs
wat presies weet waaroor
verhoog en drama gaan.
Kringloop se ensemble is geloof
vir sy energie en samewerking.
Alec Debbo, een van die
beoordelaars, het Kringloop s
beskryf: Wow! Punt-van-jou-
stoel-vermaak.
Kringloop is n skouspelagtige
oorsig oor die wreldgeskiedenis
en Genade handel oor die
gevolge van teen jou beginsels
optree.
Onder leiding van Lesley
Swart en Neville Schubach,
onderwysers aan die Horskool
Upington, het di twee produk-
sies stof in vier ander skole en
n dramaskool geskop.
Swart het ook die teks vir
Genade geskryf.
Studente bederf
DIE dosente aan die NCR-FET-kollege se Upington-kampus be-
dien sop en broodjies aan die studente. Agter die tafel is van links
Marlene Nel (kampushoof), Aubrey Classen, Marietta Brink en
Glynis Jonker. Foto: Verskaf
Uppies tops in toneel
VAN links isDennisHoft, Jana Lategan enSue-
Ellen Pretorius.
VAN links is, voor: Samantha Jansen, Lynette Engelbrecht, Jana Lategan, Hesna Theron enMarl Minnaar; agter: Xayaan
Maasdorp, Janh Goussard, Zaskia Pain, Reuben Murphy, Charlton Basson, Dennis Hoft, Andisiwe Cetyiwe, Elvanrich
van Wyk, Chantal Willemse, Sue-Ellen Pretorius en Kaelana Hendricks. Fotos: Verskaf
THE ZF Mgcawu District
Municipality hosted a Tourism
and Local Economic Develop-
ment (LED) Indaba at the
Desert Palace Hotel & Casino
Resort for two days. Govern-
ment departments, municipali-
ties, institutions from the
private and public sector all
attended the Indaba to constitu-
te plans to improve tourism in
the district.
The Indaba was led by the
districts municipal manager,
Elias Ntoba.
The tourism sector plays an
important role in the local
economy and community
development. The economy of
the district relies heavily on
agriculture, tourism and the
service industry. The Indaba
mainly focused on the develop-
ment of tourism and Local
Economic Development.
It was resolved that regular
engagement with municipalities
will take place going forward.
Improve tourism
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 3
ONSMENSE
Benneli Olivier Van der Walt
DIE Noord-Kaap is n unieke
provinsie waar n smeltpot van
interessante mense bymekaarkom.
Kathu is een van die spesiale
dorpe waar mense van oor die land
heen kom om in die groeiende
ekonomie en plattelandse sjarme te
deel.
Sybrand Botes (42), vloerbestuur-
der van n restaurant by n plaasli-
ke lodge, het n verrassende verlede
waarmee nie baie mense kan spog
nie.
Tydens sy loopbaan in die
departement van korrektiewe
dienste het hy tyd op Robbeneiland
deurgebring en so vir Nelson
Mandela tydens sy aanhouding
ontmoet.
Hy het sy loopbaan as n proefbe-
waarder begin en is vir drie
maande na Robbeneiland oorge-
plaas.
Hy is gemaklik om oor sy tyd by
di bekende gevangenis te praat.
Mandela was n ordentlike en
respekvolle mens. Hy was n
voorbeeldige gevangene wat nooit
moeilikheid veroorsaak het nie.
Dit was vir my n voorreg om
hom te ontmoet en hy het n groot
invloed op my lewe gehad.
Botes het 16 jaar by korrektiewe
dienste gewerk. N Robbeneiland
was hy vir ses maande na die
Standerton-gevangenis.
Hy het sy kollege-opleiding in
Kroonstad voltooi, waarna hy in die
logistieke afdeling in die Bethal-ge-
vangenis gewerk het.
As proefbeampte het hy baie
geleer. Ek is eintlik maar n
introvert, maar het daar sterker
geword.
Hy is nou n groot aanwins vir
die restaurant waar hy werk. Jy
moet die klinte welkom laat voel,
dan sal hulle terug kom.
Botes is n ware boorling van die
Noord-Kaap.
Hy het in Danilskuil saam met
sy broer, Wimpie, en suster, Hanl,
grootgeword. Botes se suster is in
1992 in n motorongeluk oorlede.
Sy ouers, Sampie en Susan, het
hul harte al van vroeg af vir
hawelose kinders oopgemaak.
Hy onthou hoe hulle altyd
pleegkinders in die huis gehad het.
Ek het n baie sagte plek vir
kinders in my hart.
My ouers en die Here se liefde is
n anker in my lewe.
Hy glo vas as n mens iets in die
lewe wil h, moet jy hard daarvoor
werk.
Die lewe skuld jou niks. Jy
bepaal jou eie sukses.
Botes het ook n paar ander
verskuilde talente.
Hy is n kunstenaar wat met olie-
en lapverf kan toor. Hy geniet ook
binneversiering.
Hy en sy lewensmaat, Annemarie
Theart, is al tien jaar saam en is
dolgelukkig in die Noord-Kaap.
Sybrand Botes onthouMandela
SYBRANDBOTESwat Nelson Mandela op Robbeneiland opgepas het.
Foto: Benneli Olivier Van der Walt
Elsona Steyn
WARE vriendskap is die
band wat jy met iemand het
wat jou onvoorwaardelik en
deur dik en dun bystaan.
Vriende is daar om jou
deur moeilike tye by te
staan en jou op te beur
wanneer jy die dag voel asof jy n
watertenk agter jou o het.
Vriende is spesiale mense wat
altyd omgee, luister en help deur net
daar vir jou te wees. n Ware vriend
is veel meer as n goeie
vriend. Dit is iemand wat
saam met jou oor familie
bekommerd raak, vir jou
omgee en jou ondersteun al
stem hulle nie met jou
saam nie.
n Ware vriend is die een
wat saam met jou sit vir n
tatoeermerk, wat saam met jou
koffie drink en n pasteitjie eet
sonder om die kilojoules te tel.
Vriendskap het voete, wat tree vir
tree groei, maar vriendskap is ook n
speelterrein waar jy kan seerkry.
Daar is altyd n spesifieke persoon
wat in jou vriendekring uitstaan en
vir wie jy altyd n plekkie sal
koester. Iemand wat n pad saam met
jou gestap het en lesse saam met jou
geleer het.
Dit is n vriendskap wat jou altyd
sal bybly en waarop jy sal terugval.
n Vriendskap waarin jy kan tuis
wees en jouself kan geniet.
Kom ons pas ons vriendskappe
goed op, hou ons vriende naby, al is
hulle ver.
n Boesemvriend deur dik en dun
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
En toe kom Skype.
Dit is nou die program waar jy
deur middel van n kamera en
mikrofoon met jou geliefdes kan
praat.
Die oomblik toe my ma hoor so
n ding bestaan, het sy my broer
aangepraat om Skype vir haar af
te laai.
Ons het natuurlik teen die tyd
dieselfde aan ons kant gedoen, en
is reg om di futuristiese kommu-
nikasiemanier te beproef.
My ma bel en ons antwoord.
Eers kan ons net die plafon in
Pretoria sien, en n sagte geswetse-
ry.
Ewe skielik sien ons my pa se
gesig teenaan die skerm, en nog n
bietjie geswetsery.
Uiteindelik kom die prentjie reg.
Daar sit Ouma en Oupa in die
regte lewe.
Seun l vorentoe en s doodern-
stig:
Ouma, Oupa klim nou uit die
TV, ek wil by julle kom kuier.
Vanselfsprekend het Seun nou
geleer om self te bel, elke aand, en
Ma betaal die data-koste met n
glimlag.
Want dit is so lekker om sy
gesig te sien as Ouma op die TV
hom laat lag.
met die gehapte appel agter-op.
Dit is waar die moeilikheid
begin het.
Ek sukkel my dood om sin te
maak van di ding.
Dit is pragtig en n statussim-
bool, maar ek weet nie eintlik wat
presies om met hierdie ding te
doen nie.
My driejarige seun het natuurlik
glad nie n probleem gehad om die
ding vir hom te laat werk nie.
Pa het vroeg-vroeg vir Seun n
paar apps afgelaai, en Seun was
soos n vis in die water met die
nuwe tegnologie.
Daardie vingertjie beweeg soos
blits oor die skerm, en hy laat sy
ma behoorlik oud voel.
My ma het dieselfde probleem as
ek.
Die tegnologie is daar, maar wat
om daarmee te doen?
My pa het vir my ma se verjaar-
dag die jaar ook n tablet gekoop.
En die ding het tot einde
verlede maand veilig in sy boks
bly l.
Benneli Olivier Van
der Walt
DIE wonders van tegnologie
darem.
Ek kan onthou op horskool
(iewers in die 1990s) het ek my
eerste selfoon gesien.
En wat n wonder was dit nie.
Daarna het nuwe modelle vinnig
in die mark gekom, en n mens
kon kies en keur tussen die
verskillende modelle.
Saam met die nuwe millennium
het ek my eerste selfoon by my
ouers gekry toe ek weermag toe
gegaan het.
My eerste SMS was n wonder
vir my, en ek kan nog goed
onthou hoe ek heel tranerig my
ouers daardie eerste aand in
Heidelberg van my skel-geel
selfoon af gebel het.
Natuurlik, soos die tyd aange-
stap het, het ek ook my selfoon
vervang.
Tans besit ek n baie lojale
BlackBerry waarvoor ek, met al sy
geite, steeds baie lief is.
Ek bedoel, die foon is nou al
twee jaar saam met my, en hy
oorleef nog.
Onlangs is ek met my eerste
elektroniese tablet bederf. Die een
Moenie kop
in sand steek
VOLGENS alle aanduidings neem
misdaad in verskeie gemeenskap-
pe in die Bulletin se versprei-
dingsgebied hand oor hand toe.
Daar is verskillende maniere
waarop gewone mense hierop kan
reageer. Een is om te maak soos
n volstruis, jou kop in die sand
te steek, dit te ignoreer en te
hoop dit tref jou nooit.
Ongelukkig is daar baie mense
wat hierdie keuse uitoefen. Hoe
ongelooflik dit ook al mag klink,
n mens kan so gewoond raak
aan al die misdaadnuus dat dit n
mens later nie meer raak nie
totdat jy of jou geliefdes self
onder misdadigers deurloop.
Andersyds is daar die gevaar
dat mense magteloos voel omdat
hulle meen die stryd is in elk
geval verlore en dan niks verder
doen nie.
Misdaad is n werklikheid en
elkeen kan iets doen om n
verskil te maak al is dit net om
paraat te leef en altyd seker te
maak dat alle deure en vensters
beveilig is.
Die polisie landwyd waarsku
nie sonder rede nie dat gewone
mense hul persoonlike
veiligheidsmaatrels dringend
moet verhoog wat die beveiliging
van huis en haard betref.
n Risiko-situasie is altyd
wanneer mense tuiskom of hul
woning verlaat.
Die een of ander tyd moet jy
jou motor verlaat en jou huis
binnegaan, en andersom. Dit is
dan n gevaartyd vir booswigte
om toe te slaan.
Elkeen van ons sal moet dink
aan n manier om die risikos te
beperk wanneer ons tuiskom of
die huis verlaat.
Inwoners moet die vrymoedig-
heid neem om met mekaar n
reling te tref, al is dit net dat
ons vir mekaar n boodskap stuur
om te s ek gaan nou ry.
Die bure kan dan ook deur die
venster loer om seker te maak
alles verloop sonder voorval.
Elkeen van ons moet ook maar
voortdurend ons o en ore vir
enige verdagte persone oophou.
Die plaaslike buurtwag en
polisiringsforums kan ook
ondersteun en uitgebou word om
n nog groter bydrae te kan
lewer.
Ons is in n oorlog teen
misdadigers gewikkel. Ons durf
nooit dink dat dit nie met ons
kan gebeur nie.
Moenie jou kop in die sand
steek nie. Elkeen van ons kan tog
iets doen.
God is die boer, Jesus
die stok en ons die lote
Ds. Philip van Vuuren
SO is die een seisoen n die
ander besig om verby te gaan.
Elke seisoen, mooi of lelik, dra
sy eie pyn.
Somers is te warm, winters is
te koud, en s kla die mensdom
maar altyd.
Vir n stadsjapie soos ek is
landbou nou nie iets waarmee ek
bekend is nie. Die landbou is
egter aan al die seisoene onder-
worpe.
Vir elke gewas, aanplanting,
ploeg- en saaityd is daar n
bepaalde tyd, n tyd waarin dit
moet plaasvind.
Die Bybel is vol voorbeelde en
verhale van die landboulewe. Van
vee tot saailinge, alles word in
die Bybel aangespreek.
Graag wil ek net hierdie kort
gedagte met julle deel.
Johannes 15 praat van die
Vader wat die landbouer is, Jesus
die wingerdstok en ons die lote.
Jesus praat van snoeityd.
En dit is nie aangename werk
nie.
Die boer snoei sy wingerde
met ander woorde al die dro
takke en lote wat nie vrug dra
nie word afgesny.
Ons noem dit snoei. Dit was
pas snoeityd.
Snoeityd is nie tot nadeel nie,
maar tot voordeel, tot wins, sodat
die wingerd meer vrug kan dra.
Daarom gebeur daar met ons
op geestelike vlak ook goed wat
miskien onnodig lyk.
Waarom gebeur dit met ons?
Dit is net die Here wat die ou en
lelike uit ons wil haal.
Johannes 15:3-4 in die Lewende
Bybel: Julle is al skoon gesnoei
deur die boodskap wat Ek vir julle
gebring het.
Maar julle moet aan My
verbind bly en Ek aan julle. n
Loot kan nie alleen vrugte dra as
dit nie aan die wingerdstok vas is
nie.
Net so kan julle ook nie vrug
dra as julle nie aan My verbind
bly nie.
Hoe verbind en vas is ons aan
Jesus?
Dit kan net gebeur deur n
ware en lewende verhouding met
Hom aan te knoop.
Laat toe dat Hy ons snoei sodat
ons die ware vrug van die Gees
in die wreld kan uitdra.
DIE Kalahari-kuierfees vind vanjaar op 25 en 26 September plaas. Die kinders en diegene wat nog jonk van
gees is, kan dan weer lekker op die pretritte ry. Foto: Verskaf
4/24 5/25
4/24
4/24 5/24
4/23
9/29
9/28
9/29
Tegnologie n wonder
Hope pret vir almal
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 5
THE CRC in Kathu spent their 67 minutes for Mandela Day in Mapoteng near Kathu. They gave
the local children treats to brighten up their day. Here Ewald Hatting is handing out sweets to
the local children. Photos: Maxwell Rampai
DANELL VIVIER of the CRC in Kathu entertai-
ned the children in her lion costume.
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
VANJAAR vind die Kalahari-kuier-
fees van 25 tot 27 September
plaas.
Soos elke jaar gaan die fees
weer n groot verskeidenheid
vermaak bied.
Van sportaktiwiteite tot iets om
die kinders mee besig te hou sal
weer op die spyskaart wees, maar
oudergewoonte is dit die groot
getal uitstekende kunstenaars wat
besoekers behoorlik op hul voete
gaan h.
Pieter Smit, Marulaboom,
Andries Vermeulen, Wicus van
der Merwe, Adam Tas, Heinz
Winckler, Andriette Norman,
Kurt Darren en Lianie May is van
die kunstenaars wat die Eiland-
hoofverhoog aan die brand gaan
sing.
Maak dus seker dat jy nie
vanjaar die Kuierfees mis nie.
Kalahari kuier hard
LIANIEMAY tree op Saterdag 27 September op. HEINZWINCKLER tree op Vrydag 26 September
op.
KURT DARREN tree op Vrydag 26 September op.
Fotos: Verskaf
ANDRIETTENORMANtree opDonderdag 25
September op.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 7
Lizette Slabber
VANDAG sluit die vols-fotokompeti-
sie van die Kalahari Bulletin en in
volgende week se koerant word die
finaliste van di kompetisie aange-
kondig.
In Augustus is die tema Swart-wit-
fotos. Daar is nie n beperking oor
die onderwerp wat afgeneem word
nie; die fotos moet net pragtige
swart-wit-fotos wees.
Die wenfoto wen elke maand n
lekker prys van Wakaberry in die
Kalahari Mall en die foto wat die
meeste likes op Facebook kry, gaan
n geskenkpak van die Orange River
Cellars wen. Elke maand wen die
beste foto en die foto met die meeste
likes op Facebook pryse, maar die
eindelike wenner, wat uit die 12
maandwenners gekies word, word
behoorlik bederf.
Die wenfoto van die jaar wen n
naweek vir vier mense in een van
die NC Famous Lodges. Die prys
sluit n daaglikse ontbyt, asook n
Sondagmiddagete, in. Die foto wat
die meeste likes op Facebook kry,
wen n naweek vir twee mense in
een van die NC Famous Lodges.
Fotos moet groter as 500 KB en
300 DPI wees en moet in jpeg-formaat
aan die e-pos geheg wees. Inskry-
wings kan na lizette.slab-
[email protected] gestuur
word. Verskaf n kontaknom-
mer, asook inligting oor
waar en deur wie die foto
geneem is en waar die
fotograaf woon. Slegs
amateurfotograwe mag hulle
voortaan inskryf. Geen
korrespondent van die
Volksblad-groep mag hom of
haar inskryf nie.
Daar is geen beperking op die
aantal inskrywings per persoon nie
en fotos van oor die land heen mag
ingeskryf word, maar slegs inwoners
van die Noord-Kaap mag inskryf.
Hou die Kalahari Bulletin se
webtuiste, www.kalaharibulle-
tin.co.za, dop, vir die inskrywings
wat ontvang is en sy Facebook-blad
om te sien wie is finaliste.
Nuwe tema vir fotos
LUKAS BECKER het di foto van n dikkop geneem. Foto: Lukas Becker
LOURENS VAN DER WESTHUIZEN (16) het di foto van n kraalogie ingeskryf. Foto: Lourens van der Westhuizen
OTTO JEPPE het di seemeeu-foto geneem. Foto: Otto Jeppe
RUDY VAN TONDER
het di flukse bouer
gekiek.
Foto: Rudy van Tonder
CALL FOR FLAGSHIP APPLICATIONS: ARTS PROJECTS
Closing date: 31 July 2014 Outcomes date: 30 September 2014
The NAC has limited funding available to support 6-8 Special Projects of national significance
that strengthen the arts and meets the enhanced strategic goals of the NAC for the period
2014 - 2018.
To this end we are inviting project proposals from organizations that have capacity and a proven
track record in implementing large projects or programmes that grow or transform the sector in
one of the following areas:
1. Capacity development for arts organizations poised for growth to support the
creation of job opportunities
2. Women in literature, performing or visual arts
3. People in the arts living with disabilities
4. New work for and/or with youth that develop and extend audiences
Special consideration will be given to projects that have a mentoring component. Prospective
recipients of funding should have the capacity to utilize the funding with integrity and comply with
the principles and practices of sound governance, within the required timelines.
Conditions for funding:
v All relevant sections of the application form must be filled in completely
v All requested documentation must be submitted with the application form
v Applications must be submitted on or before 31 July 2014.
Please note that late and incomplete applications will not be considered at all and no exceptions
will be made. Application forms are available from the National Arts Council office or can be
downloaded from www.nac.org.za. For more information, contact Julie Diphofa at the NAC
office.
PLEASE NOTE: ONLY POSTED, COURIEREDAND HAND DELIVEREDAPPLICATIONSAND
APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED.
National Arts Council, PO Box 500, Newtown, 2113 66 Margaret Mcingana Street, Market
Theatre Precinct, Newtown, 2113. Tel: (011) 838-1383 Fax (011) 838-6363 Email:
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
THE formidable choir of the Kalahari
High School who recently performed at
the South African School Choral Ei-
steddfod and achieved great results.
Photo: Dalene Coetzee
DID you know this
about Nelson
Mandela?
)He became an
honorary member of
Manchester United
when the club
toured South Africa
in the winter of 2006.
)Mandelas
favourite dish was
tripe. Tripe is the
stomach of the cow
or sheep. It is also
prepared in many
other cultures.
)He opened South
Africas first black
law firm: Mandela
opened the first
black law firm in
South Africa in 1952
with his friend,
Oliver Tambo.
)Mandelas other
passion was boxing.
I did not like the
violence of boxing. I
was more interested
in the science of it -
how you move your
body to protect
yourself, how you
use a plan to attack
and retreat, and how
you pace yourself
through a fight, he
says in his biogra-
phy.
)Nelson Mandela
has a prehistoric
woodpecker (Austra-
lopicus nelson-man-
delai) named after
him. He also has a
nuclear particle
named after him.
)Nelson Mandela
had been a practi-
sing lawyer since
1952 in Johannes-
burg.
Source: Inewme-
dia.org
Facts
about
Mandela
Choir wins two trophies
NELSON MANDE-
LA had much to
say. In celebration
of his birthday on
18 July, the Kuru-
man Bulletin dug
out some of his
memorable quotes.
) Sometimes, it
falls upon a
generation to be
great. You can be
that great generati-
on. Let your
greatness blossom.
) It is what we
make out of what
we have, not what
we are given, that separates
one person from another.
) A good head and a good
heart are always a formidable
combination. But when you
add to that a
literate tongue or
pen, then you
have something
very special.
) It always
seems impossible
until its done.
) I learned that
courage was not
the absence of
fear, but the
triumph over it.
The brave man
is not he who
does not feel
afraid, but he
who conquers
that fear.
) For to be free is not merely
to cast off ones chains, but to
live in a way that respects and
enhances the freedom of others.
Wisewords
THE late Nelson Mandela.
THE book Good
Morning, Mr Man-
dela by Zelda la
Grange provides
fascinating rea-
ding material. On
18 July Madibas
birthday was cele-
brated. The Kala-
hari Bulletin has
one copy of this
book to give away.
A reader can win
this book by sen-
ding an SMS to
079-831-5579. In-
clude your name
and surname toge-
ther with the word
Mandela in your
SMS. The closing
date is 5 August at
11:00. The winner
will be announced
in the Bulletin of 7
August.
Win La
Granges
book on
Mandela
Ilse Watson
BEFORE the school holidays, the
Kalahari High School choir
participated in the South African
School Choral Eisteddfod (SASCE).
This is a national competition
and schools from the whole of
South Africa take part.
The Kalahari High School
competed at regional and provinci-
al level and secured a first place
in both competitions.
They won the two trophies in
the categories solo soprano and
female choir.
During the school holidays they
took part in the nationals which
were held in Durban.
During this event the choir
secured a seventh place in the
female choir category.
They performed the song I enjoy
being a girl.
For the solo soprano category,
Morati Mothibedi sang the song
Yizwa Ukukhala Kwam (Hear my
cries).
For this song she secured a
third place.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 9
PRICES VALID 29 JULY - 3 AUGUST 2014AT PICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETS
In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.
smart shopper points will still apply in Express stores.
Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.www.picknpay.co.za
1186207_390X198
PriceCuts
6
D
A
Y
S
O
N
L
Y
Selected products on this page have been styled for photography
Thankyou for votingus thecoolest supermarket.
Make the healthy choice
20
Earn Vitalitypointson
every HealthyFood
purchase
25
%
Get
up to
cashbackon over
10000 HealthyFood
items
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised
nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.
To activateHealthyFood,
visit discovery.co.za
Look for VIT on the shelf label
to identifyHealthyFood items
Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited,
an authorised nancial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
22
70
HulettsWhite
Sugar 2.5kg
SAVER4
R
30
PnP Fresh
Whole
Chicken
in Tray
Per kg
SAVE9.95
27
90
Nestl Shreddies
Assorted 500g
Each
29
90
Sea Harvest
Hake Fillets
Petite 400g
BUY
ANY 2
FOR
R
37
Flora Fat Spread
Assorted 500g Tub
R
31
DairyBelle
Colchester
Cheese 400g
R
25
PnP Strawberries
400g
15
90
Coca-Cola
Regular
2.5 Litre
Meat prices cut to the bone
Our Butchery
R
36
BulkPorkPack
Consistsof:Roast,
BraaiChops,Rashers
andStewCuts
Per
kg
R
37
Rainbow Frozen
Chicken 4 Drums
+ 4 Thighs 1.5kg
25
90
Rainbow
Simply Chicken
Original or
Cheese Smoked
Viennas 500g
Each
R
22
Enterprise
Bits o Bacon
250g
FRESH
BUTCHERS
BEST
BUYS
R
44
Bulk Oukraal
Wors Per kg
BUY
ANY 2
FOR
R
26
Handy
Andy All
Purpose
Cream
Assorted
750ml
17
90
Sunlight
Dishwashing
Liquid
Assorted
750ml
Each
Get10%EXTRAairtime, every time,
when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay
and Boxer only.
,
*SIMcard50c
R
15
PnP
English
Tomatoes
1kg
7700
oked
0g
27
90
Sunfoil
Sunower
Oil 2 Litre
SAVER7
If its not fresh
enough for you,
its not good
enough for us.
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print.
Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
LOSLITDAG vind vanjaar op 5 September
in elke dorp en in elke hoek van die land
plaas. Meer as twee miljoen mense, 10 000
maatskappye en 500 skole beplan om
daaraan deel te neem.
Die Loslitdag-tema vir die jaar is Bring
out the Bling, oftewel Blink kant bo.
Dink aan iets om te dra, en maak dit
tien keer blinker, omdat dit vanjaar
Loslitdag se 20ste verjaardag is.
Die projek behoort aan en word beheer
deur die Nasionale Raad vir Persone met
Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika
en word jaarliks deur die raad se Loslit-
dagspan georganiseer.
Instansies neem deel aan die projek om
geld in te samel vir die dienste wat hulle
aan mense met n gestremdheid lewer.
Skenkings van R10 per plakker is
belangrik, aangesien ons s die nodige geld
kan insamel ter ondersteuning van mense
met gestremdhede se regte tot onderwys,
behuising, opleiding, toeganklikheid en
werkskepping.
Met ander woorde: volle inskakeling in
die gemeenskap.
Plakkers is by enige van die Edcon-groep
se winkels beskikbaar dit sluit Edgars,
Jet, JetMart, Boardmans, CNA, Red Square
en LEGIT in.
Plakkers is ook by enige Absa, Checkers,
Checkers Hyper, Shoprite, Game en
DionWired beskikbaar.
Vir verdere inligting besoek die Loslit-
dagwebtuiste by www.casualday.co.za of
gaan na die Facebook-blad by www.face-
book.com/casualdaySA.
Vonkel op
vanjaar se
Loslitdag
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
SATERDAG vind die gewilde Wild-en-avon-
tuurfees in Keimoes plaas.
Die fees vind weer by Kalahari-Waters
plaas en gaan iets vir almal bied.
Om 08:30 vind die opening en wegspring
plaas.
Van 07:30 af kan alle stappers, drawwers
en bergfietsryers hulle begin inskryf vir
die onderskeie aktiwiteite.
Daar sal weer n 5 km-, 10 km- en
16 km-pretdraf en pretstap, asook n
26 km-bergfietsroete, wees.
Die roetes kronkel tussen die rantjies
en op die eilande langs die Oranjerivier
deur.
Vir die kinders is daar n speelparkie en
windbuksskiet.
Van 09:00 sal daar weer heerlike rou en
gaar wildsprodukte te koop wees.
Besoekers kan na die allerlekkerste
sosaties, salami, schnitzels, kaaswors,
pasteie, biltong en vele meer watertandpro-
dukte uitsien.
Ander stalletjies gaan pannekoek,
jaffels, koffie, deliprodukte en speserye
verkoop en moenie die proe-stalletjie
misloop nie.
Vir meer inligting kan Dirk Malan by
082-495-7999 of Kobus Conradie by 082-411-
7262 gebel word.
Dit is weer feestyd
DIEWild-en-avontuurfees vind di naweek in Keimoes byKalahari-Waters plaas. Soos gewoonlik
gaan daar weer pretstappe aangebied word. Foto: verskaf
PERSONEEL van die ZF Mgcawu-distriks-
munisipaliteit en Patricia Witbooi, lid van
die burgemeesterskomitee, het Mandela-dag
gevier deur geskenke aan hulpbehoewende
kinders te gee.
Witbooi het in haar toespraak ges elke
burger moet probeer om sy medemens te
help deur 67 minute van hul tyd aan
gemeenskapsdiens te gee.
Sy het inwoners aangemoedig om nie net
op 18 Julie uit te reik nie, maar hulle moet
ook deurentyd na die gemeenskap uitreik.
Sy het ges Mandela-dag moet almal
opnuut laat besef dat daar minder bevoor-
regte mense is en dit is almal se plig om
uit te reik.
Maak elke dag
Mandela-dag
DIE personeel van die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit by die geskenke wat hulle op Mandela-
dag uitgedeel het. Foto: verskaf
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 11
SAKEFORUM
AGRIMARK EXPRESS vier sy eerste
verjaardag op 1 Augustus.
Kom besoek gerus die 24-uur-rybaan vir
flinke, vinnige diens deur die vriendelike
petrolpompassistente en die skoon, netjiese
badkamers.
Die Express Mark voorsien in alle
daaglikse behoeftes teen supermarkpryse.
Dus betaal n mens byvoorbeeld net so veel
vir melk en brood as wat dit in die super-
markte kos.
Die wegneemete-afdeling gaan in die
volgende jaar vergroot word en daar gaan
verskeie ander nuwe uitbreidings ook
plaasvind.
Op 1 Augustus word di verjaardag gevier
met lekker pryse en n lootjietrekking.
Die verrigtinge begin al om 07:00.
DIE Desert Palace Hotel & Casino Resort
hou op 24 September sy eerste pretstap ten
bate van liefdadigheid.
Inskrywings sluit vandag en is beskik-
baar by die casino en by die 5D Cinema in
die Kalahari Mall.
Inskrywings sal nog n vandag aanvaar
word, maar di deelnemers wat laat
inskryf, sal ongelukkig nie n medalje
ontvang nie.
Geld wat met di pretstap ingesamel
word, sal aan die Vereniging vir Persone
met Gestremdhede in Upington, die
Dierebeskermingsvereniging en die
Sunflower Fund geskenk word.
Deelnemers wat die 5 km-wedloop
voltooi, ontvang n bronsmedalje; deelne-
mers wat die 10 km-wedloop voltooi,
ontvang n silwermedalje en deelnemers
wat die 20 km-wedloop voltooi, ontvang n
goue medalje.
Inskryfgeld beloop R30 vir die 5 km, R40
vir die 10 km en R50 vir die 20 km.
) Vir verdere navrae, kontak die bemar-
kingsdepartement by 054-338-4100 of stuur
n e-pos na [email protected].
ExpressMark vier
eerste verjaardag
AGRIMARK EXPRESS vier sy eerste verjaardag op 1 Augustus. Foto: Phidelia Abrahams
DIE vriendelike petrolpompassistente is van links, voor: RicardoMienies, Randall Booysen, Mari-
ette Scholtz, Stefannus Booysen en Karl Blom; agter: Andy Pieterse, Alco du Plessis, Gerrit
Losper en Deowin Feris. Foto: Phidelia Abrahams
Stap vir liefdadigheid gehou
OP 26 Julie het Wakaberry in die Kalahari Mall nasionale Frozen Yogurt-dag gevier. Dit was
die eerste keer dat die dag in Suid-Afrika gevier is en daar was prettige vermaak, pryse en geluks-
trekkings. n Nar en n feetjie het die kinders vermaak en gesigte is geverf. Almal het ook n
spesiale Wakaberry-lepel ontvang. Van links is, voor: Mia Hall en Carla van der Merwe; middel:
Anya Bruwer, Linique Botha en Anika van Blerk; agter: Meisie Maass (mede-eienaar).
Foto: Retha-Marie Hall
Geniet dag terde
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
DIE Suid-Afri-
kaanse Polisie-
diens (SAPD)
in Upington het
drie wonings in
die dorp as
deel van hul
bydrae tot
Mandela-dag
opgeknap.
Die Gemeen-
skapspolisi-
ringsforum het
die huis van n
gestremde vrou
in Namakwa-
laan in Louis-
valeweg geverf.
Die deure het
nuwe slotte
gekry en al die
stukkende ruite
is vervang om
s die inwoners
se veiligheid te
verseker.
Die Jogebed-
kinderhuis se
vertrekke
binne is in
vrolike kleure
geverf, die tuin
is skoongemaak
en die bome is
gesnoei. Daar
is ook nuwe
bome geplant.
Die lede van
die verskillen-
de eenhede het
geld ingesamel
waarmee hulle
geskenkpakke
vir die babas
in die Jogebed-
babahuis
gekoop het.
Polisie reik uit na gemeenskap
DIE lede van die SAPD in Upington wat hulle 67 minute vir Madiba gegee
het. Fotos: Verskaf
VAN links laai David Links, konst. Hamman Alexander en kapt. Roelf Mouton die gesnoeide
takke op die bakkie.
AO. ANNA VAN DYK (voor) en haar kollegas verf die mure. Van links
is, agter: sers. Lynn Isaacs en Ragel Masilo.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 13
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
Prices apply to Game Kathu
and Upington stores only.
W
e
c
h
e
c
k
1
0
0
0
s
o
f
p
r
i
c
e
s
e
v
e
r
y
w
e
e
k
t
o
m
a
k
e
s
u
r
e
y
o
u
a
l
w
a
y
s
g
e
t
t
h
e
L
O
W
E
S
T
P
R
I
C
E
S
o
n
y
o
u
r
f
a
v
o
u
r
i
t
e
p
r
o
d
u
c
t
s
.
I
f
y
o
u
v
e
f
o
u
n
d
a
n
y
i
t
e
m
c
h
e
a
p
e
r
e
l
s
e
w
h
e
r
e
,
r
e
m
e
m
b
e
r
,
w
e
w
i
l
l
B
E
A
T
T
H
A
T
P
R
I
C
E
!
*S
ee
w
w
w
.g
am
e.
co
.z
a
fo
r
te
rm
s
an
d
co
n
d
it
io
n
s
L
o
w
P
r
i
c
e
G
u
a
r
a
n
t
e
e
View this catalogue online at game.co.za
Prices valid 30 JULY - 3 AUGUST 2014
t
h
e
per pack
37
90
Festive 8 Piece
Braaipack
R
30
per kg
Large
Orange
R
17
per pack
Potatoes 7kg
25
90
Veg Hamper
4.5kg
R
29
per pack
for
4
R
20
Ground
Beef
Mince
39
90
per kg
Kameelhout
Boerewors
49
90
per kg
Mutton
Pack 2kg
R
99
per kg
Selati White Sugar
2.5kg
22
90
NutriDay
Yoghurt 1kg
t "TTPSUFE
each
R
20
each
R
21
Clover Ultra
Pasteurized
Milk 2l
+ +
All Gold Tomato
Sauce 700ml,
Mrs Balls
Chutney 470g
t "TTPSUFE and
Crosse
& Blackwell
Tangy
Mayonnaise
750g
BUNDLE
DEAL
R
48
Sunfoil
Sunower Oil 2l
28
90
E & O E. All prices include 14% VAT
BRICKS
CEMENT
Dependable Quality From Trusted Brands
Cashbuild Guarantees Lowest Prices On Cement! Check Your
Local Store For Price.
TIMBER
ROOFING
BATHROOM
DOORS
HARDBOARD
WOOD DOOR
SKU: 212
179.95
SABS
TIMBER
(per length)
38 x 38 3,6m
SKU: 17136
28.95
50 x 76 3,6m
SKU: 18136
72.95
38 x 114 3,6m
SKU: 19136
74.95
Minimum order quantities apply to direct bricks and blocks - enquire in store for
details. Cement and brick prices may vary from store to store.
PAINT
CHAMPION
EXTRA THICK
PVA
White
5 Litres
SKU: 5002
76.95
20 Litres
SKU: 5001
239.95
THANDI
CLOSE COUPLE
TOILET SUITE
Including Toilet
Seat & Fittings
SKU: 301401
659.95
THANDI BASIN
& PEDESTAL
SET
SKU: 302946
429.95
BATH
1,7m
With handles
SKU: 5250
749.95
Cashbuild guarantees lowest prices
on bricks, check your local store or
the Cashbuild website for prices.
CORNGOLD SATIN
(Direct) SKU: 109895
(Yard) SKU: 1099007
CEMENT STOCK BRICK
(Direct) SKU: 1009515
(Yard) SKU: 1009516
HARVEY ROOF TILES
Various Colours
SKU: various
79.95
CORRUGATED IRON SHEETS
Z100 ISQ550 0,27mm/0,610
(per sheet)
3,6m SKU: 2277 87.95
MD CONSUL
ENTRANCE
WOOD DOOR
SKU: 201605
419.95
HARDWOOD
CRAFT DOOR
ELEPHANT
ELEGANCE
SKU: 217302
1 399.95
GEYSERS TAPS
CLASSICO
BASIN
PILLAR TAP
15MM
SKU: 302418
206.95
ISCA GARDA
LITE
Wall Type
Bath Mixer
SKU: 302026
806.95
FRANKE COMBISLIM
GEYSER PACK
100 Litres
Consists of:
1 x Franke 100litre Combislim Geyser
1 x Franke 100litre Tray with outlet
1 x 22mm 400kpa Pressure Control Valve
2 x 22mm 400kpa vacuum breakers
1 x 22mm Draincock
1 x 22mm Temperature Probe Valve
SKU: 301582
3 129.95
LOWEST PRICES ON QUALITY BUILDING MATERIALS,TOOLS, PAINT & HARDWARE
Calls cost only 20 cents for every 20 seconds. Terms & Conditions apply.
Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters.
UMOYA
WORTH OF AIRTIME
R100 000
Were giving away more than R 100 000 worth of instant airtime
between July and October. Make a purchase at your nearest
Cashbuild store and you could win.
Simply dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.
STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF MORE THAN
MELODY PVA
White
5 Litres
SKU: 301331
52.95
20 Litres
SKU: 300002
169.95
DURAM
ACRYLIC
PVA
Various
5 Litres
SKU: Various
114.95
20 Litres
SKU: Various
395.95
For any queries, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)
PRICES VALID UNTIL SUNDAY 24 AUGUST 2014
Selected products may not be available in all stores69319 WK05 REDWORKS
STORES IN SOUTHERN
AFRICA & EXPANDING
216
ZONE 34A
PINE F&L OB
C GRADE
DOOR
SKU: 210
369.95
MD
PARKLANE
WOOD DOOR
SKU: 21510
419.95
DOUBLE ROMAN CONCRETE
ROOF TILES
Red Black Terracotta Brown
Direct & Yard
SKU: Various
Cashbuild guarantees lowest prices
on double roman concrete roof
tiles, check your local store or the
Cashbuild website for prices.
Ganyesa
Main Road, HCD 457 Ganyesa Complex.
053 - 998 7247/7945.
Kuruman
Corner Ben Malan & Tsening Avenues, Kuruman (next
to Fruit & Veg). 053 - 712 1110.
Mothibistad
MT Tlhabane Road, Mothibistad (next to Metro).
053 - 773 1891/2.
Vryburg Central
178 Market Street, Vryburg (next to Steers).
053 - 927 0611.
TRADING HOURS: Mon - Fri: 7:00 - 18:00
Sat: 7:00 - 15:00 Sun: 8:00 - 13:00
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
VIER tennisspelers van die Horskool
Duineveld en die Serfontein-tennis-
akademie het in die Julie-vakansie aan
die Kloppers-tennistoernooi in Bloem-
fontein deelgeneem en het goeie uitslae
behaal.
An Dippenaar was tweede in die
enkelspel- en in die dubbelspelafdeling
vir meisies o.18.
Theo Visser was derde in die enkel-
spel- en eerste in die dubbelspel-afde-
lings vir seuns o.18.
Duncan McGregor was derde in die
enkelspel-afdeling en tweede in die
dubbelspel-afdeling vir seuns o.16.
An Jonas was 14de van die 28
meisies wat in die enkelspel-afdeling vir
meisies o.14 gespeel het.
Tennisspelers
vaar puik in Bfn
VAN links is An Dippenaar, An Jonas, Theo Visser en Duncan McGregor. Foto: Verskaf
Wat is jou mening? Gesels saam
op Facebook deur te gaan na Kalahari Bulletin.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 15
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
PERSOONLIKE
DIENSTE
SPYSENIERING
& LOKALE
1401
FINANSIEEL
1420
Te veel skuld? Konsoli-
deer al jou skuld. Betaal
een maandelikse paaie-
ment.
Nie administrasie nie. Nie
debt review nie. Elzette
078 271 9929/ 082 427
4464.
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
SEMENTBOUBLOKKE TE KOOP.
Bou vinnig en goedkoop. Skakel
079 959 9205.
KLERASIE
1615
AANDAG: ALLE GROOT MANS!
Groot nommers in winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg. The Nu-
Shop, Palm Gate-sentrum, Kuruman.
Tel. 053 712 1264.
ALLERLEI
1655
WIL U ENIGE plaasmasjinerie her-
stel of verkoop of nuwe trekkers
koop? Skakel Elias 079 288 3505 of
Lourens 076 896 4165.
GESOEK OM
TE KOOP
1675
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
FLORCARE MATTE EN BLIN-
DINGS: Ons installeer volvloer-
matte en blindings teen die beste
pryse. 073 558 4705. Talana
072 747 1991.
HYDRO CLEAN: Laat u matte en
meubels professioneel stoomskoon-
maak teen die beste pryse! Talana
073 558 4705/072 747 1991.
ELEKTRIES
1810
ELEKTRIESE HEININGS, hekmo-
tors en garagedeurmotors. Profes-
sionele installasies en diens. Skakel
First Defence 072 156 4035 of 082
829 0292.
HERSTELWERK
1818
ALLERLEI
1845
WE SUPPLY and sell gas geysers at
very low prices. Household and
camping freezers. Gas, paraffin, 12
volt and 220 volt. Phone 071 533
7700 for prices.
VAKANSIE
& REIS
AKKOMMODASIE
2635
Vakansieverblyf: Stellen-
bosch. Billike dubbel- en
enkelkamers beskikbaar in
goedgeruste koshuis vanaf
8 Des. 2014 tot 3 Jan.
2015. Sentraal gele.
Skakel 021 887 1583.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
MERCEDES-BENZ 230, 1977, puik
toestand. Ideale gesingsmotor, R35
000. Skakel 083 772 2316.
EIENDOMME
BESIGHEID
TE KOOP
3212
PLASE TE
HUUR
3247
GROOT EENMANWOONSTEL te
huur: R3 800 p.m. Sluit water en
ligte in. Skakel 084 800 7779.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
2-SLAAPKAMER-WOONSTEL
beskikbaar 1 September, R4 800 p.m.
Geskik vir slegs 2 persone. Skakel
079 367 7500.
KURUMAN: 2-SLAAPKAMER-
WOONSTEL te huur met veilige
parkering. Skakel 082 872 6981.
KURUMAN: 1-slk-woonstel, badka-
mer, oopplankombuis. Groot genoeg
vir enkellopende persoon. Loopaf-
stand van dorp. Eie ingang en onder-
dakparkering. R3 800 p.m., water en
ligte ingesluit. Skakel 072 505 2658
of 082 529 2526.
TE KOOP
3201
HUISE TE HUUR
3270
EIENDOMME GESOEK
OM TE HUUR
3305
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
BUSINESS OPPORTUNITY!
AVON and JUSTINE. Join to earn
your own money. SMS your name,
surname, town and tel. to: 083 721
5888.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
LIKWIDASIE EN
DISTRIBUSIE
4205
PJ van der Walt
Kennis word hiermee ingevolge Arti-
kel 35(5) van Wet 66 van 1965 gegee
dat die likwidasie- en distribusie-
rekening in die bestorwe boedel van
wyle PJ van der Walt, identiteits-
nommer 340612 5005 088, wat
woonagtig was te plaas Bullamon,
Kuruman-distrik wat oorlede is op
2012/05/24, boedelnommer
1352/2012 ter insae sal l te kantore
van die Meester van die Hooggeregs-
hof te Kimberley en die Landdroshof
te Kimberley vir 'n tydperk van 21
(EEN EN TWINTIG) dae vanaf datum
van publikasie hiervan.
EKSEKUTEUR:
AC van der Walt, Smitstraat 74,
Potchefstroom 2522.
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 17
Take these actions between 5pm and 9pm
weekdays, to help keep the lights on this
winter
7[MXGL SJJ ]SYV KI]WIV YRRIGIWWEV] PMKLXW ERH ETTPMERGIW
(IPE] W[MXGLMRK SR ]SYV IPIGXVMG WTEGI LIEXIV GSRWMHIV EPXIVREXMZIW WYGL EW KEW LIEXIVW SV E LSX [EXIV FSXXPI
(SRX VYR ]SYV TSSP TYQT PMQMX [EXIV GMVGYPEXMSR XS SRGI E HE] SYXWMHI #TQ XS &TQ
1SWX MQTSVXERXP] VIWTSRH XS XLI 4S[IV %PIVXW ]SY WII SR XIPIZMWMSR
Being electricity smart cuts your energy costs and reduces pressure on the national power grid.
For more information go to www.eskom.co.za/idm
)WOSQ ,SPHMRKW 73' 0MQMXIH 6IK 2S " " !##"% $
BETREKKINGS
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 19
GIMNASTE van die Kalahari Giminas--
gimnastiekklub in Upington het aan
kompetisies by die Helena Botha-gimnas-
tiekklub en die Vrystaat-gimnastiekklub in
Bloemfontein deelgeneem.
Daar was ongeveer vyf klubs wat aan di
kompetisies deelgeneem het en die apparaat
vir meisies sluit die balk, vloer, rekstok en
spronge in en vir seuns die brug, vloer,
rekstok en spronge.
In Augustus gaan die gimnaste aan
kwalifiserende kompetisies vir vlak een tot
drie deelneem waartydens die Noord-Kaap-
span, wat in Durban aan die Sentrale
Sone-kompetisie gaan deelneem, gekies gaan
word
Die gimnaste se uitslae is hul beste
algeheel van die twee kompetisies:
Winesche Rhyn (vlak een, ses jaar) was
tweede in die rekstok, derde in die balk en
algeheel 12de.
Stephanie Kruger (vlak een, ses jaar) was
algeheel 19de.
Lizelle Human (vlak een, sewe jaar) was
tweede in die balk en algeheel tweede.
Mari Human (vlak een, sewe jaar) was
derde in die vloer en algeheel 12de.
Kara Ekkerd (vlak een, tien jaar) was
eerste in die vloer, tweede in die spronge
en algeheel derde.
Armane Pretorius (vlak een, tien jaar)
was eerste in die spronge, tweede in die
rekstok en algeheel vierde.
Simone Pretorius (vlak een, tien jaar) was
eerste in die rekstok, tweede in die vloer en
algeheel vyfde.
Yulin Steenkamp (vlak twee, 11 jaar) was
eerste in die rekstok en die vloer en
algeheel eerste.
Duwaynneth Bosman (vlak twee, 11 jaar)
was tweede in die vloer en die balk en
algeheel sewende.
Cornel Slabber (vlak drie, tien jaar) was
eerste in die spronge en rekstok en algeheel
eerste. Ansune Smit (vlak drie, tien jaar)
was derde in die spronge en vloer en
algeheel derde. Nadia Goussard was
algeheel 11de. Georgia Februarie was
algeheel tiende. Monja Dippenaar (vlak
drie, 12 jaar) was derde in die vloer en
eerste in die spronge. Sy was algeheel
sesde. Heinrich Goussard (vlak een,
ses-sewe jaar) was tweede in die spronge en
algeheel tiende. Marius Pretorius was
tweede in die vloer en algeheel vierde.
Stephan Kruger (vlak twee, nege-tien jaar)
was derde in die spronge en eerste in die
vloer. Hy was algeheel vierde.
AJ van Zyl was derde in die rekstok en
algeheel vierde.
Gimnaste skitter in kompetisie
VAN links is Kara Ekkerd, Simone Pretorius, Armane Pretorius, Mari Human, Lizelle Human,
Winesche Rhyn en Stephanie Kruger.
HIER is Duwaynneth Bosman (links) en Yulin Steenkamp. Fotos: verskaf
VAN links is, voor: Cornel Slabber en Nadia Goussard; agter: Ansune Smit, Georgia Februarie
en Monja Dippenaar.
HIER is Marius Pretorius (links) en Heinrich Goussard.
.
AJ VAN ZYL (links) en Stephan Kruger.
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Lizette Slabber
GRACE MEYER, n gr. 2-leerling aan die
Voorbereidingskool Fanie Malan, het in
die Julievakansie as deel van die Suid-
Afrikaanse karatespan aan n karatekam-
pioenskapsbyeenkoms in Amerika deelge-
neem.
Die skaam, klein karatester het twee
bronsmedaljes op die byeenkoms gewen.
Volgens haar was die lekkerste van die
hele oorsese deelname om op die pretritte
by Disneyworld in Florida te ry.
Sy vertel sy was baie moeg n die vlug
wat n hele uur en n half lank was,
maar gelukkig was haar teenstanders
volgens haar net so lank soos ek.
Grace doen
karate in VSA
GRACE MEYER Foto: Lizette Slabber
Lizette Slabber
TWEE skaakspelers van
die Voorbereidingskool
Fanie Malan het in
die Julievakansie
aan n nasionale
skoleskaakkampi-
oenskapsbyeen-
koms in
Bloemfontein
deelgeneem.
Donrique
Joseph (gr. 3)
was algeheel
derde en het n
trofee vir di pres-
tasie behaal.
Anell Maasdorp (gr. 3)
was algeheel vyfde.
Albei die twee skaakspelers
is genooi om as deel van n
Suid-Afrikaanse skaakspan in
November in Brasili aan n
skaaktoernooi deel te neem.
Op die vraag hoe hulle die
skaakbyeenkoms in Bloemfon-
tein ervaar het, het hulle albei
dadelik geantwoord: Dit was
vreeslik koud in Bloemfon-
tein.
Lizette Slabber
TWEE skaakspelers van
die Voorbereidingskool
Fanie Malan het in
die Julievakansie
skoleskaakkampi-
trofee vir di pres-
Anell Maasdorp (gr. 3)
was algeheel vyfde.
Albei die twee skaakspelers
is genooi om as deel van n
Suid-Afrikaanse skaakspan in
November in Brasili aan n
skaaktoernooi deel te neem.
Op die vraag hoe hulle die
skaakbyeenkoms in Bloemfon-
tein ervaar het, het hulle albei
dadelik geantwoord: Dit was
vreeslik koud in Bloemfon-
Maak hul
skuiwe in
Brasili
DONRIQUE JOSEPH en Anell Maasdorp. Foto: Lizette Slabber
Recommended