Komervaar herfstyd byNuyvallei-feesKom ervaar vanjaar die pragtigeherfstyd by die Nuyvalleifees die naweek van 10Mei. Daar gaan fees gevier word soos net die mense van dieNuy kan!
Die fees word geborg deur die WorcesterWyn enOlyfroete endiedeelnemers is,WillowCreek Olyflandgoed, Conradie Family Vineyards en Leipzig Country House en Nuy Wynkelder.Feesgangers sal die beste wat die Nuyvallei
kanbiedervaar,bekroondewyneen topgehalteolyfprodukte kan proe en koop, historiese geboue en freskokuns kan besigtig en ’n verskeidenheid kos kan geniet.
Elke feesterrein bied sy eie besondere feesaktiwiteite. By Nuy Kelder kan besoekers uitstekendewyne proe en koop teen kelderpryse. Diekelder se ure is van die 09:00 die oggend tot15:00 die middag.Bydiepragtigehistoriese Leipzigaandie voet
van die Rabiesberg word daar vroegoggend’n 5 km en 10 km pretdraf aangebied. Een vandie groot pryse wat gewen kan word is wynvoorraad vir ’n hele jaar! Dit is die eerste keerin 50 jaarwat daarweerwynop Leipzig geproduseer word en die Leipzig Wynkelder sal oopwees vir wynproe en verkope. Leipzig se eerstegebottelde Pinotage sal ook tydens dieNuyVallei Fees bekendgestel word. Tradisionele Duitsegeregte en Birkenheadtap vatbier kan ook geniet word. Leipzig bied ook ’n spesiale ete virMoedersdag op Sondag 11 Mei.Komgeniet ‘bodemlosewyn’byConradieFa
mily Vineyards teen slegs R50 per persoon.Heerlike tradisionele geregte soos bobotie enhoenderpastei asook soesji, burgers en spesialekindermaaltyeword aangebied. Netjiese kampeerplek is beskikbaar vir dié wat nie lus hetvir huis toe gaan nie. ’n Groot skerm sal diedag se rugby wys en ’n musiekgroep en sangkunstenaars sal vertonings gedurende die daghou. Verskeie aktiwiteite soos wandelroetesdeur die wingerde kan geniet word en daar is
hope kindervermaak vir die jongspan.WillowCreek begin al opVrydagaand 9Mei
feesvier met ’n vertoning deur die gewilde Jakde Priester. Vir besprekings bel 082 096 3789.Die volgende oggend hou JennyMorris (bekende TV en radiosjef en skrywer van die kookboek “Rude Food, Nude Food, Good Food”)’n kosdemonstrasie. Toegang is R40 per persoon, ’n wynglas vir wynproe is R20 en kindersonder agtien jaar is gratis.Enige navrae bel AnneMarie by 084 585
5557. Die volledige feesprogram is beskikbaarop die webwerf: www.nuyvalleyfeast.co.za
’n Groot skerm sal die dag se rugby wys en’n musiekgroep en sangkunstenaars sal vertonings gedurende die dag hou.
FOTO’S: NAOMI THERON
Feesgangers kuier by verlede jaar se Nuyfees.
Feesgangers word gratis vervoer tussen die feesterreine met trekkers en waens.
Cheers toCheers toautumnautumn
With winter around the corner we arelooking forward to putting a fire in ourbelly.Why not enjoy all things Hanepoot on
Saturday 5 April at the BreedekloofHanepoot Market Day? This festival willbe held at De Eike which also offers ourreaders a wonderful prize this month.Read more on page 7. Dunstone Housealso offers a midweek accommodationprize and our readers can alsowin ticketsto Taste of Cape Town and the Elgin CoolWine and Country Festival in our Diarysection onpage3. BienDonnéAgri CapeWeek 2014 promises to be a balancedagricultural and farming experience forthe farmingcommunityaswell as thepublic as consumers of farm products. Somakeyourway to Paarl from9 to12Aprilandalsomake yourway to Tulbagh!Untilwe meet again next month, cheers!
ANNETTE
WESTERN CAPE’S BIGGEST EASTER EGGHUNT: Spier never doesthings halfheartedly,and there’s no exceptionat Easter time, when on20 April, the farm hoststhe province’s biggestEaster egg hunt. Kidswill be following a trailof yarn more than threekilometres long to findeggs on the farm. Afterwards, if they have energy to spare, there will be a giant chickenjumping castle and a giant egg piñata. There will also be facepainting and eggpainting stations where their haul can get some flair.Parents don’t have to feel left out – there’s a wine and chocolatetasting for them while they wait for kids. Lunch, featuring some Easter favourites, will be served to the whole family on the Spier Hotel’slawns. And it doesn’t end there – everyone gets a special fortuneegg gift to take home. For costs, more information and bookings callSpier on 021 809 1100 or visit www.spier.co.za
MAKE YOUR WAY TO THE FRANSCHHOEK BRIDAL SHOWCASE:Planning a wedding? Don’t knowwhere to start or who to contact?The inaugural Franschhoek BridalShowcase will have all of these answers and more for you when planning this special day. Make yourway to Franschhoek over the weekend of 31 May and 1 June whereyou’ll get the chance to discuss ideaswith a host of wedding supplierswho will be pulling out all the stops. Exhibitors include venues, dresses, cakes, stationary, registries, music, DJs, photographers, wineriesand so much more. Franschhoek is the perfect venue to celebratewhat promises to be the most romantic day of your life. Breathtakingvenues, world class venues, fine dining and awardwinning winescomplete the package for this special day. The showcase will beopen daily between 10:00 and 17:00 and costs R100 per person,which includes a complimentary tasting glass to sip, sample, savourand hopefully select your wedding wine. Tickets are available fromwww.webtickets.co.za or on the day at the various venues. For moreinformation contact the Franschhoek Wine Valley on 021 876 2861 [email protected]. PHOTO: FRANSCHHOEK WINE VALLEY
WIN TICKETS TO TASTE OFCAPE TOWN: Taste of CapeTown – Where Foodies flourish, Chefs shine and popupsset trends – Pick n Pay Tasteof Cape Town, 36 April,Green Point Cricket Club. Pickn Pay and Taste of CapeTown are proud to presentthe city’s trendy, interesting,muchloved, and traditionalrestaurants, along with theirgenius chefs. “We’re veryhappy to continue the trend
of keeping ticket prices the same as the last six years,” says FestivalDirector Justine Drake. All tickets can be bought on line from www.itickets.co.za or by calling ITickets on 0861 000 291 as well as Pick nPay Tickets www.pnptickets.co.za or call 0861 000 858. For updateson the festival lineup, news on chefs and their dishes, stay in touchon Facebook www.facebook.com/tasteofcapetown or Twitter: @tasteofCT or visit www.tasteofcapetown.com. Simply answer this easyquestion. When is the Taste of Cape Town being held? SMS your reply to 33679 by 26 March. SMS costs R1.50.
NEW WINERY OPENING IN MALGAS: Sijnn Winery is excited to beopening its doors to the public on 26 April for the first time. Sijnn isthe original Khoisan name for the Breede River. This exciting newvineyard was established in 2004 on a stony plateau between thehamlet of Malgas and the fishing village of Cape Infanta, 230 kmeast of Cape Town. The focus has been on top quality Mediterraneanvarieties: Syrah, Mourvedre, Touriga Nacional and Trincadeira aswell as Chenin Blanc, Viognier and Roussanne for the white blend.Join us in celebrating the opening of the winery on Saturday 26 and
Sunday 27 April inMalgas.The winery will beopen every Saturday from 9.00 to15:00 for tastingand sales.For further information and for theopening programmedetails, contact Christine Andrews at021 880 1611.
WIN TICKETS TO ELGIN COOL WINE AND COUNTRY FESTIVAL: Theannual Elgin Cool Wine and Country Festival returns to Cape Townon 3 May. The Elgin Cool Wine & Country festival has been dividedinto three sections morning, lunch and afternoon starting from09:30 and coming to an end at 17:00. Bookings are essential via theElgin Valley Wine Guild Website www.elginwine.co.za. Space is limited per estate and prices will vary per estate offering.Afternoon session 14h30 17h00: All participating estates are open for wine tastings. Day passes can be purchased at any participating wine farmon the day of the festival for just R50 per pass; however, lunch sessions are prebooked in advance.Visit www.elginwine.co.za for further information on lunch session bookings, wine estates and varietals produced across theElgin Wine Route.Tickets will go on sale on28 March. Answer thiseasy question.When is the Elgin CoolWine and Country festivalbeing held? SMS your answer to 33679 by 22April.
Leipzig ’njuweel in vallei
Leipzig Wynkelder, wat na meer as 50jaar weer hul eie wyn produseer, seproelokaal is oop vir wynproe en verkope op Saterdae. Lida Smit, konsultantwynmaker Alexander CarmichealGreen, die kunstenaar Alexander Lochenkov en Alida Bester is almal deelvan die Leipzigspan.
What’s HappeningWhat’s Happening April & May 2014April & May 2014
Daar is ’n juweel wat wag om ontdek teword op die Worcester Wynen Olyfroete. Diegene wat graag van die gewonewynweëwil afwyken lief is virmooinatuuren terselfdertydwaarderinghetvir interessante geskiedenis en kuns kan diep in diehartjie van die Nuyvallei indelf.AandievoetvanRabiesberg, isdieeeue
ouewynplaasLeipziggeleë,waarafstammelinge van die oorspronklike Rabie, uitDuitsland, steeds vir agt geslagte boer.Verlede jaar is die eerste wyne na 50
jaar weer geproduseer, onder die bekwamehandevanwynmakerMarkCarmicheal Green. Die Leipzig wynreeks bestaanuit hul vlagskip, White Leipzig ’n huldeblyk aan die oorspronklikeWhite Leipzig,een van die eerste koud, gefermenteerdewitwyne in SuidAfrika, die res van diereeks bestaan uit Chenin Blanc, Viognier,Sauvignon Blanc en Chardonnay (effehout verouder).Die rooiwyne is so pas gebottel, nadat
dit vir ’n jaar op Franse eik gelê en rushet. Die reeks bestaanuit Pinotage, Shirazen die Cabernet/Merlot versnit.Hul boetiekwyne kan nou in hul nuwe
kelder geproe word, terwyl ’n rit deur eenvan die mooiste valleie in die WesKaap’n besoek beslis die moeite werd maak.Muurskilderye deur die kunstenaar Alexander Lochenkov kan ook besigtig word.LeipzigstelhuleerstePinotagegeduren
de die gewilde Nuyvalleifees op 10 Mei2014 vry. Die Nuyvalleifees word saammet Willow Creek Olyflandgoed, NuyWynkelderenConradieFamilyVineyardsaangebied.Kontak Leipzig by 0023 347 8422 of
stuur ’n epos na winery@leipzigcountryhouse.co.za vir enige verdere navrae.Kontak Elzabé Morkel van WorcesterWynenOlyfroete vir enigenavraeoor interessante plekke om op die roete te besoek.
Make yourway to theHanepootMarket DayCome and enjoy all things hanepoot on Satur-day 5 April at the Breedekloof HanepootMar-ket Day. The event is being hosted at Die EikeGuesthouse and will offer all products to dowith hanepoot, from fresh hanepoot grapes tohanepoot cocktails.TheBreedekloofWineValley, situated only
onehour fromCapeTown, includes thewiner-ies of Slanghoek, Goudini, Rawsonville andBreerivier areas. This fun-filled family daypromises lots of activities, including winesfrom the followingwineries: BadsbergCellar,Botha Cellar, Goudini Wines, Opstal Estateand uniWines Vineyards. Activities includewine tasting and sales, live entertainment,raisin spitting competition, grape treadingcompetition, children’s entertainment and asnoek braai. Various stalls includinghanepoot grape jam, boere jongens and boeremeisies, mosbolletjies, fresh farm produceand crafts. For more information, contact023 349 1791 or visit www.breedekloof.com
BienDonnéAgri CapeWeek
Vanjaar span Standard Bank, Agruma,
die Landbounavorsingsraad(LNR), Wes
Kaap se departement van landbou en lan
delikeontwikkeling saammetdieAgriMe
ga Groep (AMG) om die geskiedkundige,
jaarlikse Agri Cape Week teBien Donné
Navorsingsplaas aan te bied. Die ekspo
se tema is “Kampioene in Landbou” en ge
pas vir die produsiestreek word daar op
die wyn, vrugte en groentebedrywe se
kampioenpresteerders, kampioenpresta
sies en kampioen insetverkaffers gefokus.
Die ekspo word vanaf Woensdag 9 tot
Saterdag 12 April op die geskiedkundige
Bien Donné Navorsingsplaasop die R45,
tussen die Paarl en Franschhoek, gehou.
Die naam Bien Donné is in die negen
tiende eeu aan dié deel van die plaas ge
gee waar die KaapsHollandse plaashuis
in 1800 deur David de Villiers, ’n seun
van destydse grondeienaarJean, gebou
is.
AGRICapeWeek2014Champions inAgriculture /Kampioene in LandbouWOENSDAG 9 TOT SATERDAG 12 APRIL
Propvol programvir boere en gesinne’n Vier dag lange program propvolvan ’n hele rits kampioenrolsplers indie SuidAfrikaanse en veral WesKaapse landboukringe, en talle uitstallers se nuutste aanbiedinge wagopboere,hulwerknemersenverbruikers, wat vanafWoensdag 9 April bydie Bien Donné Agri Cape Week uitkom.
Daar is talle bedryfsgeleenthede vir produsente, kwekers en telers in die wyn, vrugte engroentebedrywe. Boonop neem die landbou indieWesKaapookbyhierdie ekspoafskeid vanministerGerrit vanRensburg,wat nádie verkiesing in Mei die tuig as minister gaan neerlê.Die ekspobieddeurentydoorgenoegomaan
te knibbel en die wyntuin en kunstenaars salsorg vir diegene wat dors na meer. Vir die gesondheidsbewustes is daar opwindende bergfietsrenne en oorgenoeg kraakvars landbou
produkte.Van die programhoogtepunte, wat aan ver
andering onderhewig is, sluit onder meer in:
Woensdag 9 AprilWoensdag 9 April
’n Landbounavorsingraad (LNR) besigheidsontbyt in die Standard Bank Agri Sentrum opdie LNRBienDonnéNavorsingsplaas,waardieekspo gehouword. Slegs genooide gastewoondie ontbyt by. Dit word gevolg deur die openingvan die wyn, groente vrugte en LNR uitstallings se opening vanaf 09:00. Daar is ook ’nkoop en kuiermark. Alle produsente en rolspelers is welkom.Van 14:00 af word ‘n gefokusde kleinboer
program in die vrugteengroentepawiljoenaangebied, terwyl belangstellendes ook ’ngrondvoorbereiding demonstrasie kan bywoon.Van 09:00 tot 14:00 op Woensdag word
vanjaar se Bien Donné Landboujeugleierskonferensie aangebied. Van 09:00 af kom dievrugte en groentebedryf se plaaswerkerprogramaandiebeurt. ’nWynversnydingskompetisie vanaf 12:00 tot 13:00 en wynproe vanaf14:00 tot 15:00 is treffers.
Donderdag 10 AprilDonderdag 10 April
Vanaf 09:00 vind Value Materials se eersteronde vurkhyser kompetisie plaas. Inskrywingis gratis vir die kompetisie. Met ondersteuningvan VinPro vind daar tussen 09:00 en 13:00‘n toekomsgerigte bedryfsdebat plaas, wat niemisgeloop mag word nie. Wynbedryf waardekettingrolsplers, insluitend wynprodusente,wynmakers, kelderverteenwoordigers, insetverskaffers, kwekers en die res van diewaardebedryf is welkom. Die tema is “Leierskap in uitdagende tye: 2014”. Daar is plek vir meer as200 belangstellendes. Vanaf 12:00 tot 13:00word daar wyn geproe.Tussen 09:00 en 13:00 vind ’n plaaswerker
program vir die tafeldruif en wynbedryf in dieAgri Megalesinglokaal op die terrein plaas.Vanaf 14:00 tot 17:00 is daar ’n omvattendeprogram vir kleinboere in die vrugte en groentebedrywe. Die aand hou Agruma, ‘n nuwelandbouversekeringrolspeler, ’n bekendstellingsfunksie by Bien Donné.
Vrydag 11 AprilVrydag 11 April
Die Vrydagprogram word gekenmerk deur’n wynversnydingskompetisie ontmoeting vanS.A. se nasionale boer vandie jaar. Ronde tweevan die vurkhyserkompetisie, ’n grondvoorbereidingdemo en al die tente se hoogtepunte.’n Landboumasjinerie en implemente uitstallingsorg vir nog opwinding.
Saterdag 12 AprilSaterdag 12 April
Die gewilde sangpaar, Wynand en Chereeis gasheer en gasvrou en kunstenaars by dieAgri Cape Week Potjiekoskompetisie wat om09:30 vir besigheidspanne, sportspanne, kerkrade, skoolspanne, vriende en kollegas by dieekspo begin.Vanjaarwagdaar ‘nbehoorlikebederfsessie
vir die skonere geslag wanneer die Saterdagprogrammet ‘n opwindende Nedbank damesontbyt met die Kaapse Kokkedoor, Rendill, uit
die blokke sal kom. Die oggend met spesialegaste, bied lekkeromteweet inligting en kosen kunsverrassings. Alle vroue by die ekspo endiegenewat as lede van vrouegroepe, leeskringe, kerkgroepe of kollegas, vriende en familiedit wil bywoon, is welkom. Hekgeld sluit toegang in.Bergfietsryers – groot en klein – en hul gesin
ne kan uitsien na vanjaar se Bien Donné AgriCape Week Dirtopiaren. Dirtopia is ‘n bergfiets en drafprojek, wat in 2000 in Greytonas ‘n bergfietsfees begin het. Inskrywings viral die ryen draf afstande kan vooraf of op diedag gedoenword. Besoekwww.dirtopia.co.zavir inskrywings.Vir die kleingoed sal gesigverf, ballonne, kul
kunstenaars, ‘n springkasteel, steltloppers enpoppekas die dag onvergeetlik maak. Die immergewilde roofvoëlvertonings en die opvoedkundigepraatjies endemonstrasies oor reptielesal saammet ‘n voelenvat plaaswerf enheerlikemusiekengrootskermrugbyvir ‘nvermaaklike Saterdag sorg.Besoek www.biendonne.com vir meer inlig
ting.
WYNAND EN CHEREE, POTJIEKOSEN DIE KOKKEDORE: SuidAfrika seeie Johnny en Junesangpaar, Wynand& Chereé, soos hulle onlangs in ‘n nasionale gesinstydskrif beskryf is, is diespesiale gaste en seremoniemeestersby vanjaar se Agri Cape Week potjiekoskompetisie, wat vir Saterdagoggend 12 April vanaf 10:30 geskeduleer is. Die twee se musiek kook behoorlik en hulle het onlangs ‘n vyfsterresensie vir hul nuutste CD, So onthouons The Highwaymen ontvang, waarop hulle baie trots is.
# KNIP UIT EN ONTHOU
RomanianRomanian boerseunboerseun conquers theWinelandsconquers theWinelands
LISE BEYERS
Local winemakers are generally boereseunswho completed their viticulture studiesthrough Stellenbosch University at Elsenberg.But inPaarl the famedRazvanMaciciofNederburg,wasbornandbredinRomania. Having spent two decades under African skies, Razvan cannowalsobe regarded as a true boereseun.
Razvan tells us how and where it all began:What enticed you about winemaking?Winemaking is a tradition in the Macici family.I grew up in the Dealu Mare wine region of Roma
nia. Both my parents were involved in the researchfield of viticulture and winemaking.My sister is also a winemaker, back in Romania.
I remember our home, surrounded by rolling hillsheavy with vines.Why South Africa?I first arrived here in 1994 as a young winemaker
aspiring to gain international experience. It was theperfect place at the perfect time.I quickly fell in love with South Africa, a wonderful
country which was coming out of political isolationand embracing the world… and I was there. I received a great job offer from the then SFW (nowDistell). In 2001 I moved to Nederburg, the magicalplace which became my home.Ten years ago I marriedMelani who is South Afri
can and our children Mihai, Daniela and Ion wereborn. South Africa is now my home!What are your favourite wines?Forme,wine is verymucha lifestyle. I likedifferent
wines, depending on the time of day, weather, foodand company.From Nederburg, I love our new Heritage collec
tion, with the Anchorman, old bush vines Cheninblanc and the Motorcycle Marvel, red Rhone style
blend, as my favourites. Our dessert wines are alsowonderful.When not in the vineyards, what do you
enjoy doing and where is your favouritegetaway?I like to get out with my family and experience this
beautiful part of the world we live in; Cape Town andthe Winelands; reading and cooking; watching TVand lately, I discovered cycling.Whendiningout,whatdoyouliketoeat?I am a carnivore and South Africa has the best
meat in the world! The seafood is also great.Recently, I had dinner with my
wife at the Bombay Brasserie, the Indian restaurantat the Taj in Cape Town. It was splendid.What is your favourite pastime when it
comes to cookingand thena favourite recipe?I really made an effort to learn how to braai and
I would like to believe that I am getting pretty goodat it…my latest project is tobeable tobraai theperfectlamb. Is not easy!We do like to prepare also dishes from my native
Romania, such as the “Moldavian Parjoale” whichI am sharing with you.
Boerseun Razvan Macici is not only a renowned winemaker, but also holds hisown in the kitchen.
Traditional Romanian PârjolaPârjola are meatball dumplings, made in thenortheastern part of Romania Moldova, wereI was born. It is probably the most traditionalRomanian dish and originated already in ancient times.500 g veal mince (can be substituted withbeef)500 g pork mince150 ml milk350 g white bread2 large onions, finely choppedchopped dill and parsley4 eggs, beaten300 g butter1 potato200 g dried bread crumbssalt and pepperSoak the bread in milk and then squeeze out
excess milk. Soften the onions in a little butterover low heat.Grate the potato.Mix all the ingredients, except the dried breadcrumbs, and only 10 g of butter together, andadd salt andpepper to taste.Mixwell into almosta paste.Put the dried bread crumbs into a dish.Using a ladle or large spoon scoop up somemixture, about the size of your palm, and rollit in the bread crumbs. Flatten the pârjola’s toabout 1 cm and form into oval shapes.Now fry the pârjola’s in hot butter over lowto medium heat until both sides are browned.Serve with mashed potatoes and pickled cabbage.Enjoy with a glass of Nederburg Baronne or5600 Cabernet Sauvignon.
Breekweg na die sprokiesagtigedorpie van
MELKEN HEUNING: Die Tulbaghvallei is as’t waredie land van melk en heuning, waar die klimaatperfek is vir die kweek van vrugte en wingerd.
FOTO’S: LISE BEYERS
HISTORIESE STRAAT: Die geskiedkundige Kerkstraat in Tulbagh is die straat inSuidAfrika met die grootste konsentrasie Nasionale Gedenkwaardighede.
LISE BEYERS
Draai jou rug op die Swartland by Gouda,rydeurdieskilderagtigeNuwekloofpas,enbetree die pragtigewêreld van dieWitzenbergstreek, wat byna stilgestaan het intyd.
En daar klop jy by Tulbagh aan, die dorpwat steedssinoniem is met die verwoestende aardbewing van1968, wat so te sê hierdie historiese dorp en sy monumente in puin gelê het. Maar vandag is dit asof nie’n blaartjie hier geroer het nie.In en om Tulbagh lê verskeie versteekte skatte. ’n
Stille ou dorpiemet veel om te sien en doen. Dis appelenpeerwêrelddie,maarwingerd isookvolopenvandag word talle wyne van uitstekende kwaliteit hier gemaak.Die vallei is die eerste keer in 1658 ontdek deur
Europese setlaars en grondtoekennings is in 1700uitgedeel en hierna het hierdie vrugtevolle vallei floreerweens sy klimaat, wat perfek is vir die kweek van vrugte.Na die groot aardbewing is die dorp tot sy vorige
glorie herstel en vandag is die 32geboue in KerkstraatdiegrootstekonsentrasievanNasionaleGedenkwaardighede in ’n enkele straat in SuidAfrika.En mooier kan jy nie kry nie, met die GrootWinter
hoekberge wat oral om jou toring.Diverse flora isvolopindiehelevalleien indieberge.
Proteas groei wild asook wilde kruie soos boegoe. Enas die sneeubedekte berge in die winter nie genoegvan ’n skouspel bied nie, dan is die lente met sytalle wildeblomkleure en geureasook die hon
sels iets werklikwonderliks om teaanskou.Nie te vergeet van die land se beste wit en rooiwyne
wat hier geproduseer word nie asook 70% van dieland se pruime.Tulbagh is ’n wonderlike wegbreek en vakansiebe
stemming toeriste word aktief verwelkom deur diewarm en vriendelike plaaslike mense. Daar is boonopiets vir almal omvan te kies en te keur, vir dieavonturiertot die fynproewer.Met die intrapslag is daar verskeie restaurante en
koffiekroeë waar ’n lekker koppie boeretroos op jousal wag. Hier word ook heerlike tradisionele boerekosbedien terwyl jy sit en wonder waar jy nou eintlik is.Net ’n paar kilometer buite die dorp is daar die
asemrowende wynlandgoed, Saronsberg, met dieberge waarna dié landgoed vernoem is wat oor joutroon. Hierdie moderne, avant garde kelder, waardaar al tien jaar lank bekroonde wyne geproduseerword, is nie net ’n eenvoudige kelder nie. Benewensheerlike wynproe, word besoekers in bekoring vasgevang deur die rykdom kunswerke wat binne en buitedie landgoed tentoongestel word.Montpellier is ’n hanetree hier vandaan en hierdie
300 jaar oue kelder het nog al die sjarme wat ditdestyds gehad het.Hierdie landgoed bied ’n romantiese omgewing vir
’n wegbreek,met ’n
pragtige kapel tussen die wingerd, wat vir’n skilderagtige troue sal sorg. Die herehuisis omskep in ’n stylvolle gastehuis en restaurant, maar talle ander aanloklikhede lê opdie landgoed versteek.
’n Besoek aan Tulbagh is nie volledi sonder ’nwandeling deur die beroemde Kerkstraat nie. Behalwe vir die naamborde van galerye en gastehuise watop straat pronk, kan mens jou verbeel dat jy deur diepaaie terug in tyd stap.Die straat het verskeie gastehuise en koffiewinkels,
en is ook tuiste van die beroemde Christo Coetzeegalery. Hier het die wêreld beroemde Coetzee sy laastejare deurgebring en vandag kan sy werke asook diévan ander kunstenaars besigtig word.Nog wynkelders wat bekroonde wyne maak in die
Tulbaghvallei isRijksPrivateCellar,watook ’nheerlikerestaurant het, Tulbagh Kelder, Twee Jongengesellen,Blue Crane en Drostdy Hof.Die vallei het nou ook beroemd geraak as troube
stemming, met talle gasteplase wat hul hierop toespits.Of dit nou ’n formele troue is waarna jy soek, of ’nkleiner intieme affêre, Tulbagh sal net die regte lokaalbied.Dan is daar buiteleweaktiwiteite wat vir die hele
gesin sorg. So ontsnap ’n bietjie na ’n dorp waar dietyd stil gaan staan het en ontspan in die beeldskoneomgewing als is hier wat vir jou ’n wyle van die gejaagde stadslewe sal laat vergeet. En sosal jy ook verlief raak op hierdiebeeldskone streek wat soveelvir die besoeker bied.
Breekweg na die sprokiesagtige
derde hektaar se vrugtebloeisels iets werklikwonderliks om te
’n Besoek aan Tulbagh is nie volledi sonder ’nwandeling deur die beroemde Kerkstraat nie. Behal
Tulbagh
WIN A MIDWEEK STAY FOR TWO AT DE EIKE: De Eike Guesthouse and venues in the Breedekloof Valley near Rawsonville is situated in a historic winecellar built in the early 1800s. They offer superb accommodation in tranquilsurroundings and their facilities are also available for conferences and functions, including weddings. Wedding ceremonies can be held in their breathtaking garden which is surrounded by old oak trees and vineyards. The lovelywedding and conference facility leads to an enormous stoep/patio wherecocktails and canapés can be enjoyed before the formal reception.De Eiketakes the pressure off by providing accommodation in their guesthouse for thewedding couple as well as their guests. The venue is within walking distanceof the guesthouse. They promise to make your visit special and make yourwedding unforgettable. Answer this easy question: What does De Eike Guesthouse & Venues offer? SMS your answer to 33679. SMSes cost R1,50. Theprize, worth R1 500, is valid for two people between May and July.
WIN ACCOMMODATION AT DUNSTONE COUNTRY HOUSE – NEWNAME, SAME CHARM: The reputation of Dunstone Country House,formerly known as the Bovlei ValleyRetreat guesthouse, on the outskirtsof Wellington has always been oneof warm luxury with highclassservice and attention to detail. Anew year signals new beginningsand with the start of 2014 owners Lee and Abbi Wallis officially brought the guesthouse into the Dunstone Wine Estate fold, rebranding it as Dunstone Country House.Win a weekday breakaway at this 4star estate B&B for one night (Monday toThursday). The prize is valid from April until the end of August. Simply answer thiseasy question: Where is Dunstone Country House situated? SMS your answer to33679. SMSes cost R1,50 each. The competition closes on 15 April. For more information and bookings contact Abbi at 021 864 1504, email [email protected] orvisit their website at www.dunstone.co.za.
TjeersTjeersDieparsseisoen,waartydensdiedruiwevirdie2014oesjaar gepluk, gedruk en gegis word, is skaars verby maarwyndrinkerssoekalklaardienuwevarswyn.Vravirenigewynkelder wat Chenin Blanc en veral Sauvignon Blancmaak en die woordvoerder sal vermeld dat sodra die nuwe jaar se witwyne op die rakke is, kan jy die vorige jaarof jare s’n nie weggee nie.Dis maar ’n persepsieding, hierdie aanvaarding dat
witwyne so jonk as moontlik gedrink moet word terwylrooiwyne eers wasdom bereik wanneer ’n spinnerak omdie etiket gespin is. En ja, ’n jong, vars, pikante droë wynhet sy plek, op ’n laatsomersdag met ’n gebraaide geelstert of blinknat vars oester.Maar dies van ons wat weet ken die ding van ouder
dom. Wat wysheid bring. Moet daarom nie die ekstradimensie onderskat wat ’n jaar of drie in die bottel aan’n witwyn kan gee nie.Neem nou Sauvignon Blanc, SuidAfrika se gewildste
enkelkultivar witwyn. Dis juis die variëteit waarvoor syaanhangers nie kan wag om die nuwe jaar se model tesien en die vorige jare se wyne te vermy nie. Daaromis die parsmasjiene nog nie eers weggepak nie, dan verskyn die kleuterSauvignon Blancs op die mark.Vir my is ’n jong Sauvignon Blanc egter ’n ordinêre
wyn, die een smaak net soos die ander of hy nou R25of R180 kos. Groenrissie. Gras. Aspersie. Koejawel. Diebekende geure is daar, asook ’n haastige straal suur omjou na die Milk of Magnesiabottel te laat gryp as jy nieoppas nie.Tog, een glas op ’n warm dag is die jonge Sauvignon
Blanc nie te versmaai nie, en SuidAfrika hoef vir geenander land terug te staan as dit kom by die maak vandié wynsoort nie. Maar gee hierdie wynstyl só twee jaarin die bottel, en hy verander van ’n kettieskietende snuitertot ’n welsprekende, beskaafde meneer.Weens sy koel klimaat is Elgin bekend vir Sauvignon
Blanc, en nou die dag kry ek ’n bottel van Corder FamilyWines seSauvignon indiehande–vandie2012oesjaar.Nou, die gewone 2012 Sauvignons word summier van
die rakke gehaal weens die mark se behoeftes. Maar IanCorder se wyn bewys waarom die wyn ’n bietjie tyd indie bottel benodig om tot sy volste reg te kom.Diewynhet ’npragtigeheldergeelwitkleurenondanks
sy tweejaar indiebottel ruikhysoos ’n handvol lenteblomme. In die mond kom die aansien wat die wyn gekry hetwerklik na vore. Geen neusbrandsuur of oordadige, injougesiggeurevan lietsjieof vynie.Wel ’n spektrumsagte, elegante geure wat besonder gemaklik oor die paletgly.Die twee jaar in die bottel het gemaak dat die diverse
geure van die Corder Sauvignon Blanc behoorlik trou.Dat die balans tussen suur en suiker vervolmaak word,genaturaliseer raak by wyse van spreke. En die uiteindeis nie net ’n gewone, gooihom Sauvignon Blanc – niksfout hiermee nie, hoor! – maar ’n besonder verfynde enkomplekse SuidAfrikaanse witwyn.Ekweet niehoeveelAfrikaansdeesdae inElgingepraat
wordnie,maar“spoggerig”kanmaarhiergepoogword.Robertson mag nou nie so koel soos Elgin wees nie,
maar hierdie gebied maak van die gewildste SauvignonBlancs indie land.SpringfieldlandgoedseLife fromStoneis nie verniet een van die grootste verkopers nie, en ofhy nou jonk of ouer is bly dit ’n formidabele wyn.Die rede is die hoeveelheid konsentrasie wat die wyn
maker Abrie Bruwer uit sy druiwe wurg. Gevolglik is diewyn gelaai met geure. Diegene wat dink wynskrywersse verbeelding grens aan die bedwelmde weens die oordadige inspan van beskrywende woorde kan gerus ’nmond Life from Stone neem. En probeer te ontken hulle
proe nie groenrissie, aspersie enkoejawel nie. Moet dit egter nie met’n mond vol wyn probeer nie.
Sauvignon Blanc isnie te versmaai
Emile Joubert is ‘n genieter vanwyn, iets waarmee hy heeldagwerk as wynbemarkerskonsultant en skywer.